# Mathematical Literacy Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/9ece395f-e326-4626-9767-a7dded1592aa
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 2022 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans/9ece395f-e326-4626-9767-a7dded1592aa)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                 SEPTEMBER 2022

             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                    NASIENRIGLYN
PUNTE:      150

   Simbool                                          Verduideliking
 M                Metode
 MA               Metode met akkuraatheid
 CA               Deurlopende akkuraatheid
 RCA              Ronding deurlopende akkuraatheid
 A                Akkuraatheid
 C                Omskakeling
 S                Vereenvoudiging
 SF               Korrekte vervanging in ŉ formule
 J                Regverdiging
 O                Opinie/Voorbeeld/Definisie/Verduideliking/Regverdiging/Verifieer
 RT/RG/RM         Lees van ŉ tabel/grafiek/kaart
 P                Penaliseer, bv. vir geen eenhede, inkorrekte afronding ens.
 R                Afronding of Rede
 NPR              Geen penalisering vir afronding of weglaat van eenhede
 AO               Slegs antwoord, volpunte

                             Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                           (EC/SEPTEMBER 2022)

 MARKING GUIDELINES

 NOTE:

    •   If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt.

    •   If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone the
        solution, mark the crossed out (cancelled version).

    •   Consistent Accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines; however, it
        stops at the second calculation error.

    •   If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout plan and
        map, then penalise for every extra incorrect item presented.

 NASIENRIGLYNE

 LET WEL:

    •   As ŉ kandidaat ŉ vraag TWEE keer beantwoord merk slegs die EERSTE poging.

    •   As ŉ kandidaat ŉ antwoord van ŉ vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, merk die
        doodgetrekte (gekanselleerde) poging.

    •   Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas, maar dit
        hou by die tweede berekeningsfout op.

    •   Wanneer ŉ kandidaat aflees van ŉ grafiek, tabel, uitlegplan en kaart en ekstra antwoorde gee,
        penaliseer vir elke ekstra item.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                      WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                              3

 SLEUTEL TOT ONDERWERPSIMBOOL:
 F = Finansies; M = Meting; KP = Kaarte, planne en ander voorstellings; W= Waarskynlikheid

 VRAAG 1 [30 PUNTE]

 Vraag                           Oplossing                           Verduideliking               Vlak
 1.1.1      1,56 kg na g                                       1M vermenigvuldig met              M
            1,56 × 1 000 ✓ M                                   1 000                              V1
            = 1 560 g ✓ A                                      1A korrekte antwoord
                                                                                            (2)
 1.1.2      125 g : 625 g ✓ MA                                 1M deel deur 125                   M
                1:5 ✓                                          1MA antwoord                       V1
                                                                                            (2)
 1.1.3      Skakel 8 kg om na g                                1C skakel 8 kg om na g             M
            8 × 1000 = 8 000 g      ✓C                                                            V1
                                    =
            6,25 koppies: 5 000 g
                                                               1M gebruik
                                8 000 × 6,25                   verhoudingsformaat
            Aantal koppies =                   ✓M
                                   5 000

                                50 000
                            =
                                 5 000
                                                               1MA korrekte antwoord
                          = 10 ✓ MA                                               (3)
 1.1.4                             450 g × 125 g        2MA 450 vermenigvuldig die M
            Massa van rosyntjies =               ✓ ✓ MA korrekte waarde en deel deur V1
                                      5 000 g
                                                        5 000

                                     = 11,25 g ✓ A             1A antwoord                 (3)

 1.2.1      Deursnee is ŉ lyn deur die middel van die sirkel   2A korrekte verduideliking         M
            wat die omtrek van die sirkel by twee punte                                           V1
            raak. ✓✓A

            (Aanvaar enige relevante verduideliking.)                                   (2)
 1.2.2      Verskil   = 8,04 – 0,9025 ✓RT ✓ MA                 1RT korrekte waardes         M
                      = 7,1375 × 100 ✓ C                       1MA korrekte waardes aftrek V1
                      = 713,75 mm2 ✓ A                         1C herlei na mm
                                                               1A korrekte antwoord
                                    OF
                                                               2C herlei cm na mm
            0,9025 × 100 = 90,25 mm2 ✓ C
            8,04 × 100 = 804 mm2 ✓ C
                                                               1M korrekte waardes aftrek
            Verskil       = 804 – 90,25 ✓ M                    1A korrekte antwoord
                          = 713,75 mm2 ✓ A                                               (4)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                      (EC/SEPTEMBER 2022)

 1.2.3           0,9025                                       1M vermenigvuldig met 100 M
          % = 8,04 × 100 ✓M
                                                                                        V1
             = 11,225 % ✓ A                                   1A korrekte persentasie

                                                                                NPR (2)
 1.2.4    Massa in kg = 28,25 ÷ 1 000 ✓ MA                    1MA deel deur 1 000       M
                                                              1A antwoord               V1
                          = 0,02825 kg ✓A
                                                                                         (2)
 1.2.5    Radius = 32 ÷ 2 ✓ MA                                1MA deel deur 2                  M
                 = 16 mm ✓ A                                  1A korrekte radius               V1
                                                                                   (2)
 1.2.6    Gewig = 15 × 28,25 ✓ MA                             1MA vermenigvuldig met   M
                                                              15                       V1
                     = 423,75 g ✓ A
                                                              1A massa in g
                                                                                         (2)
 1.2.7    Tyd:         11:15 + 4: 50 = 15: 65 ✓ M             1M voeg tyd bymekaar             M
                                                                                               V1
                                          ✓C ✓ A              1C herlei minute na uur
                                      = 16h05 minute
                                                              1A korrekte tyd
                                                                                       (3)
 1.3.1    Afmetings op tekening word kleiner as in die        2A korrekte verduideliking KP
          werklike lewe uitgebeeld. ✓ ✓A                                                   V1

                                      OF

          Afmetings op tekening word groter in die werklike
          lewe uitgebeeld. ✓ ✓A                                                          (2)
 1.3.2    Omtrek = som van alle sye                                                            M
                                                                                               V1
          Lengte C = 8,9 m – (2,7 + 1,70 + 1)

                       = 8,9 m – 5,4 m ✓ M                    1M voeg alle sye bymekaar
                                                              en aftrekking
                       = 3,5 m ✓A
                                                              1A korrekte antwoord
                                                                                         (2)
                                                                                        [31]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                 5

  VRAAG 2 [31 PUNTE]

  Vraag                          Oplossing                           Verduideliking            Vlak
  2.1.1 A3. ✓✓ RT                                                 2RT korrekte antwoord        KP
                                                                                     (2)       V1
  2.1.2     R572 ✓✓ RT                                            RT korrekte antwoord         KP
                                                                                               V2

                                                                                     (2)
  2.1.3     N1 ✓✓ RT                                              2RT korrekte antwoord KP
                                                                                         V1

                                                                                         (2)
  2.1.4     NW of Noord Wes ✓✓ RT                                 2RT korrekte rigting         KP
                                                                                               V2

                                                                               (2)
  2.1.5    •    Ry vanaf Pretoria en neem die N1 Noord na 3RT vir die gebruik van KP
                Polokwane                                      R521, N1 met        V2
           •    in Polokwane CBD neem R521 na Dendron,         verduideliking.
           •    ongeveer 60 km na Vivo ongeveer 40 km sluit by
                Alldays aan
           •    en ry ongeveer 46 km en nog 23 km na
                Mapungubwe Nasionale Park ingang en
                ontvangs. ✓✓✓ RT

                                  EN

           •    Neem die N1 vanaf Pretoria na Polokwane vir       3RT vir die gebruik van
                ongeveer 260 km na Makhado                        N1, R572 met
           •    Vir ongeveer 107 km sluit aan by Musina vir       verduideliking
                ongeveer 92 km en
           •    Draai links, neem die R572 vir nog 68 km na die
                Mapungubwe Nasionale Park ingang en
                ontvangs. ✓✓ ✓ RT
                                                                                     (6)
  2.2.1     Werklike afstand Beitbridge – Musina:                 1M omskakeling               KP
                                                                    verhouding                 V2
                            1,3 × 3 000 000                       1M deel deur 100 000
                       =                      ✓✓ M
                              100 000
                                                           1A korrekte antwoord
                        = 39 km ✓ A                                            (3)
  2.2.2     Pretoria na Mapungubwe:                        1M vir die byvoeging    KP
            Afstand = 260 + 60 + 40 + 50 + 22 + 23 + 23✓ M van korrekte waardes    V2
                      = 478 km ✓ A                         1A korrekte antwoord
                                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                (EC/SEPTEMBER 2022)

 2.2.3 Afstand = Gemiddelde Spoed x Tyd                                                   KP
       478     = 120 x T                                                                  V3
                  478
       T       = 120 ✓ SF
                                                              1SF vervang korrekte
                                                              waardes
                     = 3,983333333 ✓ A
                                                              1A korrekte
                                                              antwoord
                     = 0,9833 × 60 ✓ C

                     = 58,998 min OF 3-59’00’’
                                                              1C herlei tyd
                     ≈ 59 min + 3hrs + 45 min + 15 min ✓ M

                     ≈ 4 hr 59 min ✓ S
                                                              1M tel tyd bymekaar
        Vertrektyd: 4 hr 30 min + 4 hr 59 min                 1S vereenvoudiging
        Aankomstyd:         = 08h 89 min ✓ S

                             ≈ 09h 29 min ✓ CA
                                                              1S vereenvoudig tyd
        Ja, hulle sal dit betyds maak. ✓ J
                                                              1CA aankoms tyd

                                                              1J gevolgtrekking
                                                                                (8)
 2.2.4 Afstand vanaf Pretoria na Mapungubwe Nasionale Park:   CA van 2.2.2          KP
  (a) = 478 km ✓CA                                            1CA korrekte afstand V2

                ✓M                                            1M vermenigvuldig
                          478 km                              met 0,79
        Totale liter =             × 0,79 = 37,76 liter ✓ A   1M deel deur 10
                           10 km
                                                              1A korrekte
                                                              antwoord

                                                                                    (4)
 2.2.4 Koste van brandstof:                                   CA vanaf Vraag              KP
  (b) 1 Liter = R 23,90                                       2.2.4 (a)                   V1

        Koste = R23,90 × 37,76 ✓ M
              = R902,46 ✓ CA                                  1M vermenigvuldig
                                                              korrekte waardes.
                                                              1CA korrekte
                                                              antwoord
                                                                                (2)
                                                                               [33]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                         7

 VRAAG 3 [31 PUNTE]
 Vraag                     Oplossing                          Verduideliking              Vlak
 3.1.1 Omtrek       = 2 × 3,142 × radius                      1SF vir die radius getal    M
                                                              14                          V2
                                ✓ SF
                            = 2 × 3,142 × 14 ✓ C              1C korrekte waardes

                            = 87,976 cm ✓ MA                  1MA korrekte antwoord

                                                                                  (3)
                                      2
 3.1.2      Volume       = 3,142 × r × h                      1M vind radius van 140 M
                               ✓ SF                           mm.                     V3
            3 079,16 cm = 3,142 × 14 × 14 × hoogte ✓ M ✓ C
                       3                                      1C skakel 140 mm cm

            Hoogte (H) = 3 079,16 cm3 ÷ 615,832 cm2 ✓ MA      1SF vir radius waarde,
                                                              14
                            = 5 cm ✓ CA
                                                              1MA verdeel volgens
                                                              oppervlakte van
                                                              silinder-bakpan

                                                              1CA korrekte antwoord

                                                                                    (5)
 3.1.3      ℃ = (℉ − 32) ÷ 1,8                                                            M
              = (430 – 32) ÷ 1,8 ✓SF                          1SF korrekte                V2
              = 398 ÷ 1,8 ✓S                                  vervanging
              = 221,11 ℃ ✓ A                                  1S vereenvoudiging
                                                              1A korrekte antwoord
                                                                                 (3)
 3.2.1      1 g suiker = 4 kalorieë                           1MA vind die waarde    M
                                                              van A                  V2
                 57,3 × 4
            A=               ✓MA                              1A korrekte antwoord
                      1

              = 229,2 kalorieë ✓A

                 169,2 ×1                                     1MA vind die waarde
            B=              ✓MA                               van B
                      4

              = 42,3 gram ✓A                                  1A korrekte antwoord

                                                                                (4)
 3.2.2      Totale hoeveelheid suiker = 57,3 g × 3 ✓ MA       1MA vermenigvuldig    M
                                                              57,3 met 3            V1

                                      = 171,9 gram ✓ MA       1MA korrekte antwoord

                                                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                          (EC/SEPTEMBER 2022)

 3.2.3 Daaglikse suiker-inname verbruik:                             CA vanaf 3.2.2               M
                                                                                                  V4
        Vitamien water = 5,5 × 2                                     1MA korrekte waarde
                       = 11 g ✓MA                                    1M Bereken weeklikse
                                                                     inname
        Per week          = 11 × 7 ✓M

                          = 77 + 20 g

                                                                     1CA korrekte antwoord
                          = 97 g ✓ CA

                                97 g                                 1M bereken persentasie
        % Suiker-inname =                × 100 = 56,4 % ✓M ✓ C       1CA korrekte antwoord
                              171,9 g

        Haar stelling is geldig. ✓J                                  1J Regverdiging

                                                                                          (6)
 3.2.4 2 × 35 g = 70 g ✓ MA                                          1MA verdeel deur 4 g     M
                                                                                              V2
        1 jaar       = 70 × 365 ✓ M     (70 × 366 ) ÷ 1 000 =        1M vermenigvuldig
                                                                     met 365 of 366
                     = 25 550 g ÷ 1 000 ✓C                           1C herlei gram na kg
                                                                     1CA korrekte antwoord
                     = 25,55 kg OF 25,62 kg ✓CA

                                                                                            (4)
 3.2.5 Sy moet ‘onversoete produkte’ soek. ✓✓ R                      2R rede 1                    M
                                                                                                  V4
        Eet meer produkte wat gesonde vette bevat. ✓✓ R              2R rede 2

                                        OF

        Sy moet haar daaglikse drankies na ŉ bottel vitamien-water
        verander. ✓✓ R
                                                                                            (4)
                                                                                           [31]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                              9

 VRAAG 4 [34 PUNTE]

  Vraag                          Oplossing                           Verduideliking             Vlak
 4.1.1      Daar is geen muur wat die kombuis en sitkamer skei   2A korrekte                    KP
            nie.✓✓                                               verduideliking                 V1

                                                                                          (2)
 4.1.2      2 en 3 ✓✓ A                                          2A korrekte                    KP
                                                                 verduideliking                 V1
                                                                                          (2)
 4.1.3      Suid ✓✓ RT                                           2RT korrekte rigting    KP
                                                                                     (2) V2
 4.1.4      11 ✓✓ RT                                             2RT korrekte antwoord   KP
                                                                                     (2) V1
 4.2.1      Totale lengte in voet = 14 + 12                                              KP
                                                                                         V3
                                 = 26 voet
                                                                 1A totale lengte in voet
            Totale lengte in duim = 5 + 2 ✓                      en duim

                                  =7                             1M omskakeling na voet

            Voet na cm     = 26 × 30,48 ✓                        1CA lengte in meter

                            = 792,48                             1MA lengte vanaf duim
            Na m            = 792,48 ÷ 100                       na meter

                            = 7,9248 ✓                           1M optelling waardes
            Duim na m       = 7 x 0,0254
                                                                 ICA antwoord
                            = 0,1778 ✓

            Totale lengte = 7,9248 + 0,1778 ✓

                          = 8,1 m ✓
                                                                                          (6)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2               (EC/SEPTEMBER 2022)

 4.2.2 Slaapkamer 2 lengte     = 14 x 30,48                                           M
                                                          1A lengte in meter          V4
                               = 426,72 ÷ 100

                               = 4,2672 ✓                 1 CA totale lengte

        Duim                  = 5 x 0,0254

                              = 0,127                     1 CA totale breedte
        Totaal                = 4,3942m✓

        Breedte              = 10 x 30,48                 1M bereken oppervlakte

                             = 304,8 ÷ 100                1 CA oppervlakte
                             = 3,048 m
        Duim                 = 9 x 0,0254                 1 M deel deur 6

                             = 0,2286
        Totaal               = 3,048 + 0,2286
                                                          1CA aantal liter
                             = 3,2766 ✓
                                                          1O Stelling geldig
        Oppervlakte         = lengte x breedte

                             = 4,3942 x 3,2766 ✓
                             = 14,398 m2 ✓

        Liter verf          = 14,398 ÷ 6 ✓

                             = 2,399 liter ✓

        Stelling geldig ✓                                                       (8)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                       11

 4.3.1 Lengte van een sy = √2 025 cm2        ✓M                                          M
                                                                                         V3
                         Sy = 45 cm ✓A                         1M vind een sy lengte

         Omtrek       = Sy × 4                                 1A korrekte antwoord
                      = 45 cm × 4 ✓ SF
                      = 180 cm ✓ MA                            1SF vervang korrekte
                                                               waardes
         Omskakeling = 180 cm ÷ 100                            1MA vir 180 cm
                     = 1,8 m ✓ C
                                                               1C Herlei na cm
         Haar stelling is geldig. ✓ O

                                                               1O Regverdiging

                                                                                   (6)
 4.3.2 Lengte van materiaal = 270 cm                           CA kussing lengte         M
                                                               vanaf 4.3.1               V3

         Aantal kussings = 270 ÷ 45 cm ✓ MCA                   1MCA deel materiaal
                         = 6 ✓ CA                              deur 45 cm
                                                               1CA korrekte waarde
         Breedte van materiaal = 180 cm                        1CA korrekte waarde
         Aantal kussings       = 180 ÷ 45 cm                   1S vereenvoudig
                               = 4 ✓ CA                        1CA totale aantal
                                                               kussings
         Kussings gesigte       =6×4✓S

                                = 24 ✓

         Totale kussings gesigte = 24 ÷ 2

                                 = 12 ✓CA
                                                                                  (6)
                                                                                 [34]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                           (EC/SEPTEMBER 2022)

 VRAAG 5 [21 PUNTE]
  Vraag                              Oplossing                         Verduideliking           Vlak
 5.1.1  Breedte van motor           = 1 860 ÷1 000 ✓C                  1C mm na m               M
                                                                                                V4
                                    = 1,86 m
                                                                       1 M aftrekking
            Oorblywende spasie      = 3,5 – 1,86 ✓M
                                                                       1 M deel deur 2
                                    = 1,64
            Spasie aan beide kante = 1,64 ÷ 2 ✓M                       1 CA antwoord
                                    = 0,82 m ✓CA
            Stelling is geldig ✓O                                      1O stelling geldig
                                                                                         (5)
 5.1.2                                                                 2M vir korrekte       W
                               5                                       teller en noemer      V2
            W (Grys SUV) = 20 ✓ ✓ M

                                                                       1A korrekte
                          = 0,25 ✓ A
                                                                       antwoord
                                                                                         (3)
 5.1.3                                       A         M                                      W
            Waarskynlikheid (nie-metaal) = (11 ÷ 20) × 100%            1A korrekte breuk        V4
                                                                       1M persentasie
                                      = 55%  CA        A             1CA antwoord

                           ⸫ Dit is minder as 56%.  O

            OF Waar OF Geldig.                                         1O afsluiting
                                                                                          (4)
 5.2.1      Lengte van model                                           1M deel deur 8           KP
                           = 482,5 cm ÷ 8 ✓M                           1A korrekte              V4
                           = 60,3125 cm ✓A                             antwoord

                                                                       1M deel deur 8
            Breedte van model                                          1A korrekte
                           = 186 cm ÷ 8 ✓M                             antwoord
                           = 23,25 cm ✓A
                                                                1M vind
            Oppervlakte van model = 60,3125 × 23,25             oppervlakte
                                         = 1 402,265625 cm2 ✓CA
                                                                1CA korrekte
                                                                antwoord
                                         35                            1M vind tafel-
            35% van tafeloppervlakte =         × 3 716,1216 cm2   ✓M
                                         100                           oppervlakte
                                      = 1 300,64256 cm2 ✓CA            1CA korrekte
                                                                       antwoord
            Die skaal van 1 : 8 sal nie geskik wees nie. ✓O            1O rede            (9)
                                                                                         [21]

                                                                           TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr
- [MATHS LIT P2 ADD GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-add-gr12-sept2023-afrikaans/ed608021-efc6-41d9-9c79-4f29eefc55f9) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO SEPT 2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-sept-2019-afrikaans/425d97d9-9130-46cd-b01a-5c5a5983d22d) — Mathematical Literacy · Memo · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [GR12 MLIT P2 Sept2017 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mlit-p2-sept2017-memo-afr/1227c1f5-c9a7-4684-ac02-d929b0ad1fb7) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MLIT P2 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-s12-memo-afr/53f28de3-650f-48c0-bda2-10fb7f1dd25e) — Mathematical Literacy · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
