# Mathematical Literacy Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/b9a912ff-2fca-4509-8304-e86e47408330
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 2023 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/b9a912ff-2fca-4509-8304-e86e47408330)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [MATHS LIT P2 ADD GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-add-gr12-sept2023-afrikaans/ed608021-efc6-41d9-9c79-4f29eefc55f9) — QP · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                               SENIORSERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                                 SEPTEMBER 2023

             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                    NASIENRIGLYN

PUNTE:      150

   Simbool                                          Verduideliking
 M                Metode
 MA               Metode met akkuraatheid
 CA               Deurlopende akkuraatheid
 RCA              Afronding konsekwente akkuraatheid
 A                Akkuraatheid
 C                Omskakeling
 S                Vereenvoudiging
 SF               Korrek vervanging in formule
 J                Regverdiging
 O                Opinie/Voorbeeld/Definisie/Verduideliking/Regverdiging/Verifikasie
 RT/RG/RM         Lees vanaf ŉ tabel/grafiek/kaart
 P                Penaliseer, bv. vir geen eenhede, foutiewe ronding ens.
 R                Ronding/ Rede
 NPR              Geen penalisering vir ronding
 AO               Slegs antwoord, volpunte

                             Hierdie nasienriglyn bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

2                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                            (EC/SEPTEMBER 2023)

MARKING GUIDELINES

NOTE:

•   If a candidate answers a question TWICE, only mark the FIRST attempt.

•   If a candidate has crossed out (cancelled) an attempt to a question and NOT redone the
    solution, mark the crossed out (cancelled version).

•   Consistent Accuracy (CA) applies in ALL aspects of the marking guidelines; however, it stops
    at the second calculation error.

•   If the candidate presents any extra solution when reading from a graph, table, layout plan and
    map, then penalise for every extra incorrect item presented.

NASIENRIGLYNE

LET WEL:

•   As ŉ kandidaat ŉ vraag TWEE keer beantwoord merk slegs die EERSTE poging.

•   As ŉ kandidaat ŉ antwoord van ŉ vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, merk die
    doodgetrekte (gekanselleerde) poging.

•   Volgehoue akkuraatheid (CA) word in ALLE aspekte van die nasienriglyn toegepas, maar dit
    hou by die tweede berekeningsfout op.

•   Wanneer ŉ kandidaat aflees van ŉ grafiek, tabel, uitlegplan en kaart en ekstra antwoorde gee,
    penaliseer vir elke ekstra item.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                3

SLEUTEL TOT ONDERWERP SIMBOOL:
F = Finansies; M = Meting; KP = Kaarte, planne en ander voorstellings; W= Waarskynlikheid

VRAAG 1 [31]

Vraag                        Oplossing                             Verduideliking              Vlak
1.1.1     Die afstand rondom die grens ✓ ✓ O                                                     M
                                                            2O korrekte verduideliking          V1
                                 OF

          Die afstand om die rande van ŉ figuur ✓ ✓ O

          (Aanvaar enige relevante verduideliking)                                  (2)
1.1.2     Afstand = 144,69 km − 105 km ✓ MA                 1MA Trek korrekte waardes              M
                  = 39,69 km ✓ A                            af                                     V1
                                                            1A korrekte antwoord

                                                                                         (2)
1.1.3     60 km : 45 km (÷15 km)          ✓MA               1MA deel deur 15 km                    M
                                                                                                   L1

           4:3 ✓ A                                          1A korrekte antwoord

                                                                                         (2)
1.1.4                      ✓ C                                                                     M
          144,69 km × 1 000 000                             1C omskakeling                         V1

          = 144 690 000 mm ✓ A                              1A korrekte antwoord

                                                                                         (2)
1.1.5     C A                                             2A korrekte letter                     M
                                                                                                   V1
                                                                                         (2)
1.2.1                      ✓A                               1A korrekte aantal dae                 M
          (+1 dag) Februarie; Maart (31 dae ) + April (30   1CA korrekte antwoord                  V1
          dae) = 62 dae ✓CA
                                                                                         (2)
1.2.2     Waspoeier (3 kg)                                                                         M
   (a)               MA                                    1MA deel deur 30                       V1
          R 129,99 ÷ 30 = R 4,33 per vrag ✓ A               1A korrekte antwoord

                                                                                         (2)
1.2.2     Waspoeier (2 kg)                                                                         M
   (b)             MA                                      1MA deel deur 2                        V1
          R84,99 ÷ 2 = R42,495 per kg ✓ = R42,50            1A korrekte antwoord
                                                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                  (EC/SEPTEMBER 2023)

 1.2.3    3 kg : 30 vragte                                                                         M
                                                                                                   V1
                     4 kg × 30 vragte                            1M
          4 kg =                        ✓M
                          3 kg
                                                                 omskakelingsverhouding

               = 40 vragte ✓ A                                   1A korrekte aantal vragte

                                                                                         (2)
 1.2.4                                        3                  1 C Skakel kg om na gram          M
          Maksimum aankoop in kg: 4 × 2 000 ✓C
                                                                                                   V1
                                                                 1A korrekte antwoord
                                             = 1 500 gram ✓ A
                                                                                             (2)
 1.3.1    Die afstande regs van die N7 dui op die afstande wat   2A korrekte verduideliking        KP
          van Kaapstad na Keetmanshoop reis. ✓ ✓ A                                                 V1
                                                                                             (2)
 1.3.2                                                                                             KP
          ✓ RM                                                   1RM korrekte afstand              V1
          995 km × 1 000 = 995 000 m                   ✓C        1C omskakeling na m

                                                                                             (2)
 1.3.3                                                                                             KP
                    ✓ RM ✓ M                                     1RM korrekte afstand              V1
          995 km – 300 km + 2 km = 693 km                ✓CA     1M aftrekking en optelling
                                                                 1CA vereenvoudiging
                                                                                          (3)
 1.3.4    B 1 ✓✓ RM                                              2RM korrekte antwoord             KP
                                                                                                   V1
                                                                                             (2)
 1.3.5    6 dorpe ✓✓ RM                                          2RM korrekte antwoord             KP
                                                                                                   V1
                                                                                          (2)
                                                                                         [31]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                             5

VRAAG 2 [25]
 Vraag                      Oplossing                               Verduideliking         Vlak
2.1.1  Elke 1 eenheid op die diagram verteenwoordig 15          2A korrekte                 KP
       eenhede in die werklike lewe. ✓✓ 'N                      verduideliking              V1

                                                                                     (2)
2.1.2                                                                                       KP
              ✓M                                                1M korrekte metode          V2
          37,5                                                  1M korrekte antwoord
              × 1,2 = 0,45 m ✓ MA
          100
                                                                                   (2)
2.1.3     Skaal 1 : 15                                                                      KP
                                  ✓MA                           1MA verhouding skaal        V2
                                     1
          1 m in werklike grootte = 15 = 0,0667 m op die plan
                                                                1M vermenigvuldig met
                                                                1,2
          Hoogte van stoel = 1,2 × 0,0667 ✓M
                                                                1S vir 0,08
                           = 0,08 m ✓ S
                                                                1C skakel om na cm
                           = 8 cm ✓ C

          Breedte van stoel = 0,6 × 0,0667
                                                                1C skakel om na cm
                            = 0,04 m
                            = 4 cm ✓ C
                                  OF
                                  1
          Hoogte van die model = 15 × 1,2 m
                               = 0,08 m
                               = 8 cm                                                (5)
2.2       Lengtekant van seepkissie:                                                        KP
          Herlei cm na mm                                       1M vermenigvuldig met       V3
               ✓M                                               10
          1,4 × 10 = 14 mm ✓ C                                  1C korrekte waarde
                  ✓M                                            1M deel deur 14
          85 mm ÷ 14 mm = 6, 07 ✓ MA                            1MA korrekte antwoord
                          ≈ 6 koekies seep ✓ A                  1A maksimum aantal
                                                                koekies seep
                                  OF
          Herlei mm na cm                                       1M deel deur 10
                  ✓M                                            1C korrekte waarde
          85 mm ÷ 10     = 8,5 cm ✓ C                           1M deel deur 1,4
                 ✓M                                             1MA korrekte antwoord
          8,5 cm ÷ 1,4 cm = 6,07 ✓ MA                           1A maksimum aantal
                                                                koekies seep
                          ≈ 6 koekies seep ✓ A
                                  OF                            1M deel
                                                                1A korrekte waarde
          Lengte = 8,5 ÷ 8,35 = 1,02 ✓ M                        1A korrekte waarde
          Breedte = 5,6 ÷ 5,5 = 1,02 ✓ A
          Hoogte = 8,4 ÷ 1,4 = 6 ✓ A                            1CA korrekte waarde
                                                                1A totaal koekies seep
          Totaal koekies seep = 1,02 × 1,02 × 6
                              = 6,2424 ✓ CA
                              ≈ 6 koekies seep ✓ A
                                                                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 6

6                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                   (EC/SEPTEMBER 2023)

 2.3.1       Staafskale kan gebruik word om werklike lengtes en   2O korrekte                KP
             afstande te bepaal sonder om baie berekeninge te     verduideliking             V1
             doen. ✓✓O

                                      OF

             Wanneer kaarte en planne se grote aangepas word,
             word die staafskaal ook aangepas en bly dit
             akkuraat. ✓✓ O

                                    OF                                               (2)
             Aanvaar enige ander relevante verduideliking.
                                                                                             KP
 2.3.2       Staafskaalmeting = 34 mm of 3,4 cm ✓ A               1A korrekte meting         V2
             Kaart-afstand = 79 mm of 7,9 cm

                 Staafskaal                                       1M Gebruik skaal
                 3,4 cm : 450 ✓ M
                                                                  1M vermenigvuldig
                 7,9 × 450                                        met 450
             =               ✓M
                     3,4

                 3 555
             = 3,4
                                                                  1CA
             =1045,588 km ✓ CA                                    vereenvoudiging
                                                                  1CA vir afstand in
             = 1046 km ✓ R                                        km
                                                                  1R korrekte waarde

                                                                                    (5)
 2.3.3       Suidwes ✓✓ RM                                        2RM korrekte rigting       KP
                                                                                             V2
                                                                                     (2)
 2.3.4                                                                                       KP
             Twee eilande ✓✓ O                                    2O rede                    V4
                                                                                    (2)
                                                                                   [25]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                              7

VRAAG 3 [32]
Vraag                              Oplossing                      Verduideliking                Vlak
3.1.1   Aantal baksels:                                                                           M
                                                                                                 V1
            = 80 ÷ 16 ✓ M                                         1M deel deur 16

            = 5 baksels ✓ CA                                      1CA totaal baksels
                                                                                          (2)
                    ✓ MA ✓ MA                                                                       M
3.1.2       (5× 35 min ) + 15 min = 190 min ✓A                    2MA voeg 15 min en 175            V2
                                                                  min kooktyd by
            Omskakeling van 190 min = 3h 10 min ✓C                1A totale tyd
                                                                  1C omskakeling van tyd
            16:45 – 3h10 ✓M                                       1M aftrekking

            = 13 35 ✓ CA                                          1CA begin tyd

                                                                                          (6)
3.1.3       ℃ = (℉ − 32) ÷ 1,8                                                                      M
                                                                                                    V2
               = (330 – 32) ÷ 1,8 ✓SF                             1SF korrekte vervanging

               = 298 ÷ 1,8

               = 165,555     ✓ CA                                 1CA vereenvoudiging

               = 170 ℃       ✓R                                   1R korrekte antwoord
                                                                                          (3)
3.1.4       Benodighede:                                                                            M
             1                                                                                      V4
               koppie         = 16 brownies
             2
                                  80 ×0,5
             Aantal koppies = 16
                            = 2,5 koppies ✓A                      1A vir 2,5 koppies
              1 koppie      = 226 gram                            benodig
            2,5 koppies     = 565 gram ✓A
                                                                  1A vir 565 gram benodig
            Versiersel : 3 eetlepels        = 16 porsies
                        80 porsies          = 15 eetlepels ✓ CA
                                                                  1CA vir 15 eetlepels
                        1 eetlepel      = 14 gram
                       15 eetlepels    = 210 gram ✓CA
            Totaal benodig:                                       1CA vir 210 gram
            = 565 g + 210 g ✓M
             = 765 g                                              1M waardes toevoeg
            Juffrou Nolan het: 2,5 blokke = 250 g × 2,5 ✓M
                                               = 625 g ✓A         1M korrekte waardes
            Sy het nie genoeg botter om 80 brownies te maak       1A korrekte antwoord
            nie ✓O                                                1O gevolgtrekking

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

8                          WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                          (EC/SEPTEMBER 2023)

                                    OF
        Benodighede:
        1
          koppie + 3 teelepels
        2
                                                                     1M vermenigvuldig 3 ×
                       ✓M
                                                                     14 g
        = 113 g + (14 g × 3)
               ✓M
                                                                     1M voeg gram by
        = 113 g + 42 g
                                                                     1S vereenvoudig
               ✓S
                                                                     1C
        = 155 g ÷ 16 × 80 ✓C
                                                                     omskakelingsverhouding
                                                                     1A korrekte antwoord
        = 775 g benodig ✓A
                                                                     1M korrekte waardes
            ✓M
          1
        22 × 250 g = 625 g ✓ A                                       1A korrekte antwoorde
         Juffrou Nolan het meer botter nodig gehad (775 −625)
         ≈ 150 g ✓O                                                  1O gevolgtrekking

                                                                                              (8)
                                                  2
3.2.1 Oppervlakte van vierkantige pan in cm                                                          M
      1 duim = 2,54 cm                                               1MA                             V3
      8 duim = 8 × 2,54 ✓MA                                          omskakelingsverhouding
              = 20,32 cm ✓A                                          1A korrekte antwoord

        Oppervlakte van vierkantige pan        = sy × sy

                                               = 20,32 × 20,32 ✓SF   1SF korrekte vervanging

                                               = 412,9024 cm2 ✓CA    1CA vereenvoudiging

                                    412,9024
        Een vierkantige brownie =                ✓M
                                       16                            1M deel deur 16
                                 = 25,8064
                                                                     1CA korrekte antwoord
                                 = 25,81 cm2 ✓CA
                                                                                              (6)

3.2.2       ✓M                                                       1M gebruik persentasie          M
        80% × 80           = 64 ✓A                                   1A korrekte waarde              V2

        Oorblywende getal = 80 – 64 ✓M                               1M aftrekking

                           = 16 ✓A                                   1A korrekte antwoord
                                                                                              (4)

3.2.3 Aantal brownies verkoop : aantal brownies oor                                                  M
                                                                     1A korrekte waardes             V2
          64 : 16 ✓A ✓A                                              1A korrekte volgorde
                                                                     1CA vereenvoudiging
        = 4 : 1 ✓CA                                                                           (3)
                                                                                             [32]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                            9

 VRAAG 4 [25]
 Vraag                    Oplossing                                  Verduideliking             Vlak
 4.1.1    ✓ RT    ✓M                                            1RT afstand                      KP
       5,793 × 35 = 202,755 ✓CA                                 1M vermenigvuldig                V1
                  = 203 km                                      korrekte waardes
                                                                1CA vereenvoudiging
                                                                                         (3)
 4.1.2      Dit is direk oor die wenstreep. ✓✓ O                2O korrekte                        KP
                                                                verduideliking                     V4
                                                                                     (2)
 4.1.3      Hoofpawiljoen 12 of 18 (aanvaar albei waardes) ✓✓   2RT korrekte antwoord              KP
            RT                                                                       (2)           V1
 4.2.1      Verstreke tyd = 1 min 27 sek – 1 min 18,887 ✓M      1M Trek tyd af                     M
                                                                                                   V1
                             = 8,113 sek ✓A                     1A korrekte antwoord

                             = 8 sek ✓R                         1R korrekte afronding
                                                                                         (3)
 4.2.2      1 rondte = 5,793 km       Tyd: 1 min 18,887 sek                                        M
            Omskakeling na meter                                                                   V3
            5.793 × 1 000 = 5793 m ✓C                           1C herlei na m

            Tyd: 1 min 18,887 sek
            Omskakeling na sekondes
            = 60 + 18,887
            = 78,887 sek ✓C                                     1C herlei na sekondes

                                     Afstand in m
            Gemiddelde spoed = Tyd in sekonde

                                      5 793
                                   = 78,887    ✓SF              1SF vervanging

                                  = 73,434 ✓CA                  1CA vereenvoudiging

                                  ≈ 73 m / sek ✓A               1A korrekte antwoord
                                                                                      (5)
 4.3.1                73 kg                                     1C vir 1,74 m                      M
            LMI = 1,74 × 1,74 ✓C ✓SF
                                                                1SF korrekte vervanging            V2
                      73                                        1S vereenvoudiging
                  = 3,0276     ✓S = 24,11 kg/m2 ✓CA             1CA korrekte antwoord
                                                                                      (4)
 4.3.2                                           ✓M             1M deel deur                       M
            Gewig van renmotor        = 2002,14 pond ÷ 2,205    omskakelingsverhouding             V4

                                      = 908 kg ✓MA              1MA korrekte waarde

                                          ✓M ✓M                 2M trek 73 en 110 af
            Totale motorgewig          = 908 – 73 – 110
                                                                1CA vereenvoudiging
                                       = 725 kg ✓CA
                                                                1O gevolgtrekking
            Nie Jody of Benjamin is korrek nie. ✓O                                       (6)
                                                                                        [25]
Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

10                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                    (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5 [37]

 Vraag                    Oplossing                                   Verduideliking             Vlak
5.1.1         0,5 duim = 12,7 mm                                                                  KP
(a)       (×2) 1duim = 25,4 mm ✓ C                              1C duim tot mm                    V3
               23 duim = 23 × 25,4
                        = 584,2 mm ✓CA                          1CA vereenvoudiging

                                   = 58,42 cm ✓ C               1C omskakel na cm

             model by               58,4 cm
                                 = 2 cm       ✓M                1 M gedeel deur 2
            werklike by

                                   = 29,2                       1 J korrekte gevolgtrekking

                                 ≈ 29 keer groter ✓ J                                      (5)

5.1.1                58,42 cm : 2 cm ✓ M                        CA vanaf (a)                       KP
(b)                                                             1M korrekte verhouding             V1
                         29,21 : 1 (÷2 )                        formaat

                   ≈ 29 : 1 ✓ A
                                                                1A korrekte antwoord
                                                                                           (2)

5.1.2                B           1h                                                                KP
                         = 24 km
                   10 km                                                                           V4
                             1 h × 10 km
               B         =                    M                1M korrekte metode
                               24 km

                         = 0,4166666 h
                         = 0,4166666 × 60 min

                         = 25 min                               C Skakel om na sek
                         = 25 × 60 sek  C
                                                                1CA vereenvoudig
                         = 1 500 sek  CA

          Aantal vlerke klap in 10 km

                          = 1500 × 200  M                      1M vermenigvuldig

                          = 300 000  A                         1A korrekte antwoord

                                                                                           (5)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                            11

5.2.1 Omtrek         = 12 m + 6 m + 5,5 m + 5,5 m  M          1M tel korrekte              M
                                                               waardes bymekaar             V1
                     = 29 m  MA                               1MA vereenvoudiging
                                                                                (2)
                                                                                            M
                                      1                                                     V2
5.2.2 Oppervlak van driehoek        = 2( basis) × hoogte × 2
                                                               1SF korrekte waardes
                                       1                       1A korrekte antwoord
                                   = 2(3 ) × 4 × 2  SF
                                   = 12 m  A                  1A korrekte radius
        Oppervlak van sirkel       = 𝝅 × (radius)2             1CA vereenvoudiging
                                   = 3,142 × (0,75 m )2  A   1SF vervanging
                                           SF
                                   = 1,767375 m2  CA          1A korrekte antwoord
        Oppervlak van reghoek      = L× B                      1M aftrekking
                                   =6×4                        1CA korrekte
                                                               antwoord
                                    = 24 m2  A

        Groentetuin oppervlak= 36 – 1,77  M
                             = 34,23 m2  CA                                        (8)
5.2.3 Volume watertenk     = 𝝅 × (radius)2 × hoogte                                         M
                   8,84 m = 3,142 × (0,75 m)2  SF
                         3
                                                               1SF vir radiuswaarde         V2
                                                               1SF vervanging
                         8,84 m3 = 1,767375 m2 × hoogte  SF
                            8,84
                                   = 1 × hoogte  S            1S vereenvoudiging
                          1,767375
                                                               1CA korrekte waarde
                           5,001 = hoogte CA
                           5m    = hoogte  R                  1R afronding
                                                                                    (5)
5.3.1 A = 660  A                                              1A korrekte waarde           W
(a)   B = 10% × 360  MA                                                                    V1
        = 36  MA                                              2MA korrekte metode
      C = 360 – 36  M                                         1M trek waardes af
        = 324  A                                              1A korrekte antwoord
                                                                                  (5)
5.3.1                                 A                        1A teller                   W
(b)                                   36                                                    V2
      Waarskynlikheid ballon (hart) = 360
                                                               1A noemer
                                       A
                                                                                    (2)
5.3.2                                 A                                                    W
                                      360                      1A teller                    V3
        Waarskynlikheid gratis roos = 660
                                                               1A noemer
                                        A
                                       6                       1A vereenvoudigste
                                    = 11  A                   vorm
                                                                                 (3)
                                                                                [37]

                                                                     TOTAAL: 150

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P2 QP GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr12-june-2023-afrikaans/537dd8f7-8a3f-4b18-a420-692a0342dab5) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [Grade 12 NSC Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-mathematics-literacy-p2-afrikaans-preparatory-2017-possible-answers/f2fdc5eb-8de9-4da5-b583-f3e5088fce88) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/2d599711-ccd3-42d3-862f-4c1b72b92e44) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [GR12 MLIT P2 Sept2017 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mlit-p2-sept2017-memo-afr/1227c1f5-c9a7-4684-ac02-d929b0ad1fb7) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MLIT P2 S12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/mlit-p2-s12-memo-afr/53f28de3-650f-48c0-bda2-10fb7f1dd25e) — Mathematical Literacy · Memo · 2012 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 ADDENDUM SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-addendum-sept-2021-afrikaans/bb93ab59-ebbf-4bfc-94fd-43fb313fe26a) — Mathematical Literacy · Addendum · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Addendum · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-free-state/45f0ab2a-afdd-46df-bf98-5505c4021e64) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-limpopo/c5d7a167-2d27-4e33-80ef-fad9cde4ebd2) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-limpopo/f22349c1-8dbf-420e-ae8d-13d53bcb300b) — QP · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 North West](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-north-west/7ce5b7fe-941b-4148-80dc-d9cde7bdbfd7) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
