# Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 Addendum (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 2 addendum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-adden-memo-gr11-nov-2020-afr-d/7a897e03-c270-42ee-8af5-c45e70a894dc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Document type: Addendum
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-adden-memo-gr11-nov-2020-afr-d/7a897e03-c270-42ee-8af5-c45e70a894dc)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020. Addendum, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 11

                          NOVEMBER 2020

         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                                 *Iwgel2*

         Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ŉ addendum van 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Gebruik die ADDENDUM met BYLAES om die volgende vrae te beantwoord:
      BYLAE A vir VRAAG 2.2,
      BYLAE B vir VRAAG 3.1,
      BYLAE C vir VRAAG 3.2 en
      BYLAE D vir VRAAG 4.1

3.    Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
      is.

4.    ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik word,
      tensy anders aangedui.

5.    ALLE berekeninge moet duidelik getoon word.

6.    Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
      aangedui.

7.    Toon ALLE berekeninge duidelik aan, waar van toepassing.

8.    Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders
      aangedui.

9.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                         3

 VRAAG 1

 1.1      Bestudeer die volgende termometers en beantwoord die vrae wat volg.

                                                     [Bron: www.http//:VectorStock.com/22441849]

          1.1.1      Skryf neer die temperatuurlesing in grade Celsius (°C) van termometer 1.        (2)

          1.1.2      Identifiseer die temperatuur in grade Fahrenheit (°F), indien die
                     temperatuur in grade Celsius (°C), 35 is.                                       (2)

          1.1.3      Gebruik termometer 2 en skryf neer die minimum temperatuur in grade
                     Fahrenheit (°F) soos op die termometer aangedui.                                (2)

          1.1.4      Skryf die temperatuurlesing in grade Fahrenheit (°F) van termometer 1 tot
                     termometer 2 as ŉ verhouding in die eenvoudigste vorm.                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                            (EC/NOVEMBER 2020)

 1.2    Die volgende is ŉ straatkaart van ŉ woonbuurt. Bestudeer die straatkaart en
        beantwoord die vrae.

                                                                   [Bron: www.http//getdrawings.com]

         1.2.1       Hoeveel huise is in die woonbuurt?                                                  (2)

         1.2.2       Watter gebou is langs die park geleё?                                               (2)

         1.2.3       Watter besigheid kom meer voor as al die ander besighede?                           (2)

         1.2.4       Die balk- (grafiese- of lyn-) skaal toon die afstand van die balk in
                     werklikheid. Meet die lengte van die balk in sentimeter.                            (2)

         1.2.5       Vervolgens, gebruik jou afmetings in VRAAG 1.2.4 om die skaal van
                     hierdie straatkaart te verduidelik.                                                 (2)

         1.2.6       Hoeveel meer huise is in die boonste straat as in die onderste straat?              (2)
                                                                                                        [21]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                         5

 VRAAG 2

 2.1     Die volgende diagram toon ŉ silindriese lampskerm. Gebruik die inligting om die
         vrae te beantwoord.

                                                                     Hoogte

                                                   deursnee
         Afmetings van die lampskerm:
         Hoogte = 31 cm
         Deursnee = 200 mm

         Jy mag die volgende gebruik:
         Omtrek van lampskerm = ࣊ × ‫܍܍ܖܛܚܝ܍܌‬
         Oppervlakte van lampskerm = ࣊ × ‫ ܛܝܑ܌܉ܚ × ܛܝܑ܌܉ܚ‬waar ࣊ = 3,142

         2.1.1       Verduidelik die term omtrek in hierdie konteks.                                  (2)

         2.1.2       Bepaal die radius van die lampskerm in sentimeter.                               (3)

         2.1.3       Vervolgens, bereken die omtrek van die lampskerm in sentimeter.                  (2)

         2.1.4       ŉ Werker beweer dat die hoogte van die lampskerm 65% meer as die
                     deursnee van die lampskerm is.

                     Verifieer, met die nodige berekeninge, of die bewering geldig is of nie.         (3)

         2.1.5       Die lampskerm moet met materiaal bedek word.
                     Bereken die oppervlakte van die materiaal wat benodig word indien 4,25%
                     vermorsing vir die some en oorvleuelings toegelaat word. Gee jou finale
                     antwoord tot die naaste vierkante sentimeter.                                    (5)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                      (EC/NOVEMBER 2020)

 2.2     BYLAE A toon die instruksies van hoe ŉ vloerlamp aanmekaar gesit word.
         Gebruik BYLAE A om die vrae hieronder te beantwoord.

         2.2.1       Hoeveel dele word gebruik om die vloerlamp aanmekaar te sit,
                     uitsluitende die gereedskap (Inbussleutel en die moersleutel)?              (2)

         2.2.2       Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ŉ verstelskroef te kies om die
                     vloerlamp aanmekaar te sit. Skryf jou finale antwoord tot 3 desimale
                     plekke.                                                                     (3)

         2.2.3       Verskaf ŉ rede waarom die vervaardiger die ‘BELANGRIK’-instruksie
                     vir die aanmekaarsit ingesluit het.                                         (2)

         2.2.4       Verduidelik waarom die vervaardiger nie ŉ gloeilamp in die verpakking
                     ingesluit het nie.                                                          (2)

         2.2.5       Verduidelik die doel van die skakelaar.                                    (2)
                                                                                               [26]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                           7

 VRAAG 3

 3.1     Bestudeer die kaart, BYLAE B, wat ŉ uittreksel van Durban toon. Antwoord die
         vrae wat na die kaart, BYLAE B, verwys.

         3.1.1       Verskaf TWEE algemene rigtings wat gebruik sal word wanneer daar van
                     Durban se stadsentrum via Berea na Sydenham gereis word.                           (4)

         3.1.2       Verduidelik die term skaal.                                                        (2)

         3.1.3       Gebruik die lyn (grafiese) skaal op die kaart en herskryf dit as ŉ numeriese
                     skaal as 1 : … tot die naaste duisend.                                             (4)

         3.1.4       Die afstand vanaf The Bluff na Riverside is 18,2 km wanneer die M4
                     gebruik word. Teen watter tyd sal jy in Riverside aankom indien jy Die
                     Bluff om 14:53 teen ŉ spoed 65 km/h verlaat?

                     Jy mag die volgende gebruik:
                               ࡭ࢌ࢙࢚ࢇ࢔ࢊ
                     Spoed =
                                ࢀ࢟ࢊ                                                                     (6)

         3.1.5       Durban se stad het NIE na die ooste uitgebrei NIE. Wat is die rede hiervoor?       (2)

  3.2    Verwys na die resep, BYLAE C, en beantwoord die onderstaande vrae.

         Jy mag die volgende gebruik:
         1 (lb) pond = 0,454 kilogram
         1 (e) eetlepel = 15 milliliter
         1 (t) teelepel = 5 milliliter
         1 koppie = 250 milliliter
         1 liter = 1 000 milliliter

         3.2.1       Hoeveel kilogram biefstuk word vir die Bief Stroganoff gebruik?                    (2)

         3.2.2       Bepaal die totale hoeveelheid sout en swart peper, in milliliter, wat vir die
                     resep gebruik moet word.                                                           (3)

         3.2.3       ŉ Nuwe sjef beweer dat die totale bestanddele vir die beessous, geklopte
                     room en suurroom presies ŉ halwe liter is. Verifieer, met die nodige
                     berekeninge, of die bewering geldig is of nie.                                     (5)

         3.2.4       Bepaal die maksimum kooktyd vir die Bief Stroganoff.                               (3)

         3.2.5       Verduidelik waarom die kooktyd NIE die enigste tyd is wat in ag geneem
                     moet word om die Bief Stroganoff te maak NIE.                                      (2)
                                                                                                      [33]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                           (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4

 4.1     BYLAE D toon ŉ sitplekplan van ŉ bioskoop. Bestudeer die sitplekplan en
         beantwoord die vrae.

         4.1.1   Skryf neer die aantal sitplekke in Ry N.                                             (2)

         4.1.2   Hoeveel meer sitplekke is daar in die ‘Verhoogde Sitplek-area’ as in die
                 ‘Gelyke Sitplek-area’?                                                               (4)

         4.1.3   Bepaal die waarskynlikheid dat iemand in Ry ‘L’ sal sit.                             (2)

         4.1.4   Jy sit op Sitplek A17, terwyl jou neef op G7 sit. Jy moet iets vir jou neef gee.
                 Verduidelik hoe jy na jou neef sal loop indien jy verby die verhoog-/skerm-
                 area sal gaan.                                                                       (3)

 4.2     Die volgende diagram toon ŉ drom wat as 200 liter geadverteer word. Beantwoord
         die vrae hieronder.

         Afmetings van die drom:
         Deursnee = 580 mm
         Hoogte = 93 cm

         Jy mag die volgende gebruik:
         Volume van drom = ࣊ × radius × radius × hoogte, waar ࣊ = 3,142
         1 000 cm3 = 1 liter

         4.2.1   Toon, met die nodige berekeninge, dat die volume van die drom in liter
                 verskillend as die geadverteerde 200 liter is.                                       (5)

         4.2.2   Vervolgens, verduidelik hoekom die twee volumes in liter verskillend is.             (4)
                                                                                                     [20]

                                                                                     TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

               NASIONALE
           SENIOR SERTIFIKAAT

                     GRAAD 11

             NOVEMBER 2020

WISKUNDIGE GELETTERHEID V2
        ADDENDUM
      (EKSEMPLAAR)

                    *IWGEL4*

 Hierdie addendum bestaan uit 5 bladsye met ƌ 4-bladsy bylae.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
2                       WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM)                        (EC/NOVEMBER 2020)

 BYLAE A

 VRAAG 2.2

                          AANMEKAARSIT VAN ’N VLOERLAMP

 BELANGRIK: Krag moet altyd ontkoppel word voor die vervanging van ƌ gloeilamp en
 voor skoonmaak of ander instandhouding.

    Aanmekaarsit en installasie                                Vloerlamp
          instruksies

 1. Heg die basis aan stam 3
    deur die ingerygde stam en
    opsporingspen deur die
    wasser en die basis te voeg.
    Maak die sluitwasser en
    hex-moer vas deur die
    moersleutel (ingesluit) te
    gebruik.
 2. Voeg die opsporingspen
    van stam 2 in stam 3 en
    gebruik die groot
    Allensleutel om die
    verstelskroewe vas te
    maak. (Maak die
    verstelskroewe los om die
    hoogte van die lamp aan te
    pas.)
 3. Voeg stam 1 in stam 2 en
    gebruik die klein
    Allensleutel om die
    verstelskroef vas te maak.
 4. Voeg die verspreider,
    skerm, spasieerder, en harp
    aan die sok, en maak vas
    met die sokring.
 5. Installeer ƌ 100-Watt
    medium basis gloeilamp
    (nie ingesluit nie).
 6. Voeg die glas en die
    platplaat aan die harp en
    maak vas met die finiaal.
 7. Koppel die koord en die
    dimmer-skakelaar aan die
    koord.
                                   [Bron: https://manualzz.com/doc/19886634/assembly-instructions-for-item]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)     WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM)   3

 BYLAE B

 VRAAG 3.1

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
4                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM)             (EC/NOVEMBER 2020)

 BYLAE C

 VRAAG 3.2

                                       RESEP VIR BIEF STROGANOFF

 Vir die Bief Stroganoff:

    x   1 lb (pond) boonste lendebiefstuk in dun repies gesny
    x   2 (e) eetlepel olyfolie
    x   2 (e) eetlepel botter
        ଵ
    x
        ଶ
          medium ui, fyn opgesny
        ଵ
    x
        ଶ
          lb (pond) bruin sampioene, dik gesny
    x   1 knoffelhuisie, fyngedruk
    x   1 (e) eetlepel veeldoeligemeel
    x   1 koppie beessous
        ଷ
    x     koppie geklopte room
        ସ
        ଵ
    x     koppie suurroom
        ସ
    x   1 (e) eetlepel Worcestershiresous
        ଵ
    x     (t) teelepel Dijon-mosterd
        ଶ
        ଵ
    x       (t) teelepel sout
        ଶ
        ଵ
    x       (t) teelepel swart peper
        ସ

 Instruksies

    1. Plaas ƌ groot, diep pan oor medium-hoë hitte. Voeg 2 (e) olie by en wanneer olie warm is, voeg
       dun repies biefstuk in ƌ enkellaag by. Kook vir 3 minute aan beide kante sonder om te roer.
       Kook tot net bruin en verwyder biefstuk. Plaas op ƌ bord en maak toe om warm te hou.

    2. Voeg 2 (e) botter, opgesnyde ui en sampioene by. Soteer vir 6 tot 8 minute of tot die vloeistof
       verdamp het en die uie en sampioene sag en ligbruin is.

    3. Voeg 1 fyngedrukte knoffelhuisie by en soteer vir 1 minuut tot geurig. Voeg 1 (e) meel by en
       soteer nog ƌ minuut terwyl aanhoudend geroer word.

    4. Gooi 1 koppie beessous in en skraap enige stukkies vanaf die bodem van die pan. Voeg dan
       ଷ
         koppie styfgeklopte room by en prut vir nog 1 tot 2 minute of tot effens dik.
        ସ

                                              ଵ
    5. Roer ƌ paar eetlepels van die sous in koppie van die suurroom en roer aanhoudend om te
                                            ସ
       voorkom dat die suurroom krummels maak. Voeg dit dan in die pan terwyl aanhoudend geroer
       word.
                                          ଵ                              ଵ            ଵ
    6. Roer 1 (e) Worcestershiresous, ଶ (t) Dijon-mosterd, en geur met ଶ (t) sout en ସ (t) peper, of
       geur na smaak en prut vir 20 minute totdat sous romerig is. Voeg biefstuk met al die sous terug
       in die pan en prut vir nog 2 minute totdat die bief goed deurgekook is.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/NOVEMBER 2020)   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM)   5

 BYLAE D

 VRAAG 4.1

                                                                  Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 11

                               NOVEMBER 2020

            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                   NASIENRIGLYN
                   (EKSEMPLAAR)

PUNTE:     100
Simbool                                             Verduideliking
M                Metode
MA               Metode met akkuraatheid
MCA              Metode met deurlopende akkuraatheid
CA               Deurlopende akkuraatheid
A                Akkuraatheid
C                Omskakeling
S                Vereenvoudiging
RT/RG/RM         Lees vanaf ƌ tabel/Lees vanaf ƌ grafiek Lees vanaf ƌ kaart
F                Kies die korrekte formule
SF               Vervanging in ƌ formule
O                Opinie/Verduideliking
P                Penaliseer, bv. Vir geen eenhede, foutiewe ronding ens.
R                Ronding/Rede
AO               Slegs antwoord
NPR              Geen penalisering vir ronding

                          Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
2                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                      (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 1 [21 PUNTE]
  Vr                                 Oplossing                             Verduideliking       O&V

    1.1.1   Temperatuurlesing = 30°C 99A                                 2A Korrekte lesing     M
                                                                                          (2)   V1

    1.1.2   °F = 100 °F 99A                                              2A °F           (2)    M
                                                                                                V1

    1.1.3   Minimum °Fahrenheit = minus 42°F OF -42°F 99A                2A Min °F        (2)   M
                                                                                                V1

    1.1.4   Termometer 1 : Termometer 2                                  1RD Beide waardes      M
                         9RD                                             korrek                 V1
            =         90 : 20 9M                                         1M Korrekte orde
            =          9 : 2 9CA                                         1CA
                                                                         Vereenvoudigde
                                                                         verhouding     (3)

    1.2.1   Aantal huise = 18      99A                                   2A Korrekte aantal     M
                                                                         huise           (2)    V1

    1.2.2   Hospitaal 99A                                                2A Korrekte gebou      M
                                                                                         (2)    V1

    1.2.3   Kafee 99A                                                    2A Korrekte            M
                                                                         besigheid        (2)   V1

    1.2.4   Lengte van die balk = 1,5 cm 99A                             2A Korrekte lengte     M
                                                                                         (2)    V1

    1.2.5   1,5 cm op die kaart verteenwoordig 50 jaart in werklikheid   CA vanaf 1.2.4         M
                                                                 99A     2A Verduideliking      V1
                                                                                         (2)

    1.2.6   3 huise 99A                                                  2A Aantal meer         M
                                                                         huise          (2)     V1

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                              3

VRAAG 2 [26 PUNTE]
Vr.     Oplossing                                                        Verduideliking          O&V
2.1.1   Omtrek is die afstand of lengte rondom die lampskerm             2A Verduideliking        M
                                                                                        (2)       V1

2.1.2       Radius =
                       ଶ଴଴                                               1C mm na cm             M
                        ଵ଴ 9C
                       ଶ଴                                                                        V2
                     = 9M                                                1M Deel deur 2
                       ଶ
                     = 10 cm 9CA                                         1CA Radius     (3)

2.1.3       Omtrek van lampskerm = ߨ × deursnee                          CA vanaf 2.1.1          M
                                 = 3,142 × 20 cm 9SF                     1SF Vervanging          V2
                                 = 62,84 cm 9MCA                         1MCA Omtrek (2)

2.1.4       Hoogte van lampskerm = 20 cm × 1,65 9M                       1M                      M
                                    = 33 cm9A                            Vermenigvuldig          V4
            Bewering nie geldig nie 9O                                   met 1,65
                                                                         1A Hoogte
                                                                         1O
                                                                         Nie geldig nie (3)
2.1.5       Oppervlakte van lampskerm = ߨ × radius × radius              CA vanaf 2.1.1          M
                                        = 3,142 × 10 cm × 10 cm 9SF      1SF Vervanging          V3
                                        = 314, 2 cm2 9MCA         9M     1MCA Opp van
            Oppervlakte insluitende vermorsing = 314, 2 cm2 × 1,0425     lampskerm
                                                 = 327,5535 cm2 9CA      1M
                                                 § 328 cm2 9R            Vermenigvuldig
                                                                         met 1,0425
                                                                         1CA Opp
                                                                         insluitend
                                                                         vermorsing
                                                                         1R Naaste cm2 (5)

2.2.1       Aantal dele = 22 dele                                        2A Aantal dele          M&P
                                         99A
                                                                                          (2)     V2
2.2.2                        ଶ
            P(verstelskroef) = ଶଶ 9A                                     CA vanaf 2.2.1          P
                                  9MCA                                   1A Aantal               V2
                         = 0,090909….
                                                                         verstelskroewe
                         § 0,091 9R
                                                                         1MCA
                                                                         1R 3 des plekke (3)

2.2.3       Om skok te vermy         99R                                 2R Rede       (2)       M&P
                                           OF                                                     V4
            Vir veiligheidsredes
            Aanvaar enige ander relevante redes
2.2.4       Gloeilampe kan breek/beskadig 99R                            2R Verduideliking       M&P
                                                                                         (2)      V4
2.2.5       Om Stam 2 met Stam 3 te verbind 99A                          2A Verduideliking       M&P
                                                                                        (2)       V4

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
4                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                  (EC/NOVEMBER 2020)

VRAAG 3 [33 PUNTE]
Vr      Oplossing                                                    Verduideliking         O&V
3.1.1     Suidwes 99A                                                2A Suidwes             M&P
          Noord 99A                                                  1A Noord         (4)    V2

3.1.2     Skaal verwys na die verwantskap (verhouding) tussen die    2A Verduideliking      M&P
          afstand op ƌ kaart en die ooreenstemmende afstand op die                           V1
          grond (in werklikheid) 99A                                                  (2)

3.1.3     Lyn gemeet = 1,8 cm      (Aanvaar 1,7 cm tot 1,9 cm)       1A Lyn gemeet          M&P
                               9A
          1,8 cm = 2 km                                              1C km na cm             V3
          1,8 cm = 200 000 cm 9C
          ᄱ 1 cm = 111 111, 111 9S                                   1S Vereenvoudig
          ᄱ 1 : 111 000 9R                                           1R Naaste ‘000 (4)

3.1.4     Spoed =
                     ࡭ࢌ࢙࢚ࢇ࢔ࢊ                                                                M&P
                      ࢀ࢟ࢊ
                      ૚ૡ,૛ ࢑࢓
                                                                     1SF Vervanging          V3
          65 km/h =             9M                                   1M Verander
                        ࢀ࢟ࢊ
                  ଵ଼,ଶ ௞௠                                            onderwerp van
          Tyd = ଺ହ ௞௠/௛ 9M
                                                                     formule
              = 0,28….h 9A                                           1A Tyd in uur
              = 16,8 min 9C                                          1CA Tyd in min
               = 17 minute                                           1M Tel tye op
          Tyd van aankoms = 14:53 + 17 minute 9M                     1CA Aankomstyd
                        = 15:10 9CA                                                 (6)

3.1.5     As gevolg van die (Indiese) oseaan 99R                     2R Rede          (2)   M&P
                                                                                             V4

3.2.1     Biefstuk = 0,454 kg 99A                                    2A Kilogram      (2)   M
                                                                                            V1

3.2.2     Sout = 0,5 × 5 ml                                                                 M
              = 2,5 ml 9MA                                           1MA Milliliter         V2
          Swart peper = 0,25 × 5 ml
                       = 1,25 ml 9CA                                 1CA Milliliter
          Totaal = 2,5 ml + 1,25 ml
                 = 3,75 ml 9CA                                       11CA Totaal      (3)

3.2.3     1 koppie sous = 250 ml 9MA                                 1MA 250 ml             M
                                                                                            V4
          ଷ
              koppie geklopte room = 0,75 × 250 ml                   1MA 187,5 ml
          ସ

                                    = 187,5 ml 9MA
          ଵ
            koppie suurroom = 0,25 × 250                             1MA 62,5 ml
          ସ
                             = 62,5 ml 9MA                           1CA Liter
          Totaal = 250 ml + 187,5 ml + 62,5 ml                       1O Geldig
                 = 500 ml = 0,5 liter 9CA
          Bewering is geldig 9O                                                       (5)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                  5

3.2.4       Kooktyd 9M                                     9MCA            1M                     M
            = (3 min × 2) + 8 min + 1 min + 1 min + 2 min + 20 min + 2     Vermenigvuldig         V2
            min                                                            met 2
            = 40 minute 9CA                                                1MCA Tel tye op
                                                                           1CA Totale tyd (3)

                                                                                                  M
3.2.5       Tyd vir voorbereiding moet ook in ag geneem word. 99A          2A Rede          (2)   V4

VRAAG 4 [20 PUNTE]
Vr      Oplossing                                                          Verduideliking         O&V
        6 sitplekke                                                        2A Aantal sitplekke    M&P
4.1.1                                                                                      (2)     V1

4.1.2       Verhoogde sitplekarea = 112 sitplekke 9A                       1A Sitplekke in        M&P
            Gelyke sitplekarea = 85 sitplekke   9A                         Verhoogde area          V3
            Verskil = 112 – 85                                             1A Sitplekke in
                    = 27 sitplekke 9CA                                     Gelyke area
                                                                           1M Aftrekking
                                                                           1CA Verskil     (4)

4.1.3       P(L-ry) = ଵଽ଻ 9A                                               1A Teller              M&P
                      ଵଶ
                          9MCA                                             1MCA Noemer             V2
                                                                           (CA vanaf 4.1.2)
                                                                                          (2)

4.1.4       Loop tot by A5, draai dan regs 9A                              1A Reguit              M&P
            Loop reguit verby Ry D        9A                               1A Draai regs           V4
            Derde Ry (G) derde sitplek 9A                                  1A 3de ry, 3de
            Aanvaar enige ander relevante antwoord                         sitplek          (3)

4.2.1       Volume of drom = ߨ × radius × radius × hoogte                                         M
                                         9C     9A                         1C mm na cm            V3
                             = 3,142 × 29 cm × 29 cm × 93 cm 9SF           1A Radius
                             = 245 745, 246 cm3 9CA                        1SF Vervanging
            Liter = 245 745, 246 cm3 ÷ 1 000 cm3                           1CA Volume
                  = 2 45,745 liter 9CA                                     1CA Liter      (5)

   4.2.2    x    Die volume van die advertensie verwys na maksimum wat die 2A 1ste Rede           M
                 drom kan hou. 99A                                                                V4
                                                                               de
            x    Die berekende volume verwys na die drom in sy geheel. 99A 2A 2 Rede (4)
                                                                                 TOTAAL:          100

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATHS LIT P2 MEMO GR11 NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/91de3075-3b9d-43b7-a7fd-92add45476a4) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-afr-d/c8c162cb-b6de-4bd2-beae-449509619cdf) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-eng-d/5f9d2414-7135-4f75-825c-a82791a69cbb) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Eng
- [MATHS LIT P2 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/b71c0e93-964d-44b6-a1ae-cd1c706373e7) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-afrikaans/0015cc1c-578e-4965-a95e-722a98dd2d1a) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP MEMO NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-memo-nov2020-afr-d/7bcaaac3-9064-469c-ad11-43a30389ef81) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [LP Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 only](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-only/010db24d-7d07-4b57-b916-5b4856296406) — QP · 2025
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATHS LIT P1 MEMO GR 11 NOV2024 English watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-memo-gr-11-nov2024-english-watermark/be2f24a4-badd-4549-82b6-bfea47869b3a) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS LIT P2 ADD GR11 NOV 2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-add-gr11-nov-2024-eng-d-watermark/b7a64733-ebf8-4fbf-9554-c5949755df14) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
