# Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/b71c0e93-964d-44b6-a1ae-cd1c706373e7
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: National Exemplar November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P2 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/b71c0e93-964d-44b6-a1ae-cd1c706373e7)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 11

                          NOVEMBER 2020

         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
                (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ŉ addendum van 4 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                        (EC/NOVEMBER 2020)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Gebruik die ADDENDUM met BYLAES om die volgende vrae te beantwoord:
      BYLAE A vir VRAAG 2.2,
      BYLAE B vir VRAAG 3.1,
      BYLAE C vir VRAAG 3.2 en
      BYLAE D vir VRAAG 4.1

3.    Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
      is.

4.    ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik word,
      tensy anders aangedui.

5.    ALLE berekeninge moet duidelik getoon word.

6.    Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders
      aangedui.

7.    Toon ALLE berekeninge duidelik aan, waar van toepassing.

8.    Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders
      aangedui.

9.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                         3

 VRAAG 1

 1.1      Bestudeer die volgende termometers en beantwoord die vrae wat volg.

                                                     [Bron: www.http//:VectorStock.com/22441849]

          1.1.1      Skryf neer die temperatuurlesing in grade Celsius (°C) van termometer 1.        (2)

          1.1.2      Identifiseer die temperatuur in grade Fahrenheit (°F), indien die
                     temperatuur in grade Celsius (°C), 35 is.                                       (2)

          1.1.3      Gebruik termometer 2 en skryf neer die minimum temperatuur in grade
                     Fahrenheit (°F) soos op die termometer aangedui.                                (2)

          1.1.4      Skryf die temperatuurlesing in grade Fahrenheit (°F) van termometer 1 tot
                     termometer 2 as ŉ verhouding in die eenvoudigste vorm.                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                            (EC/NOVEMBER 2020)

 1.2    Die volgende is ŉ straatkaart van ŉ woonbuurt. Bestudeer die straatkaart en
        beantwoord die vrae.

                                                                   [Bron: www.http//getdrawings.com]

         1.2.1       Hoeveel huise is in die woonbuurt?                                                  (2)

         1.2.2       Watter gebou is langs die park geleё?                                               (2)

         1.2.3       Watter besigheid kom meer voor as al die ander besighede?                           (2)

         1.2.4       Die balk- (grafiese- of lyn-) skaal toon die afstand van die balk in
                     werklikheid. Meet die lengte van die balk in sentimeter.                            (2)

         1.2.5       Vervolgens, gebruik jou afmetings in VRAAG 1.2.4 om die skaal van
                     hierdie straatkaart te verduidelik.                                                 (2)

         1.2.6       Hoeveel meer huise is in die boonste straat as in die onderste straat?              (2)
                                                                                                        [21]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                          5

 VRAAG 2

 2.1     Die volgende diagram toon ŉ silindriese lampskerm. Gebruik die inligting om die
         vrae te beantwoord.

                                                                       Hoogte

                                                   deursnee
         Afmetings van die lampskerm:
         Hoogte = 31 cm
         Deursnee = 200 mm

         Jy mag die volgende gebruik:
         Omtrek van lampskerm = 𝝅 × 𝐝𝐞𝐮𝐫𝐬𝐧𝐞𝐞
         Oppervlakte van lampskerm = 𝝅 × 𝐫𝐚𝐝𝐢𝐮𝐬 × 𝐫𝐚𝐝𝐢𝐮𝐬 waar 𝝅 = 3,142

         2.1.1       Verduidelik die term omtrek in hierdie konteks.                                   (2)

         2.1.2       Bepaal die radius van die lampskerm in sentimeter.                                (3)

         2.1.3       Vervolgens, bereken die omtrek van die lampskerm in sentimeter.                   (2)

         2.1.4       ŉ Werker beweer dat die hoogte van die lampskerm 65% meer as die
                     deursnee van die lampskerm is.

                     Verifieer, met die nodige berekeninge, of die bewering geldig is of nie.          (3)

         2.1.5       Die lampskerm moet met materiaal bedek word.
                     Bereken die oppervlakte van die materiaal wat benodig word indien 4,25%
                     vermorsing vir die some en oorvleuelings toegelaat word. Gee jou finale
                     antwoord tot die naaste vierkante sentimeter.                                     (5)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                      (EC/NOVEMBER 2020)

 2.2     BYLAE A toon die instruksies van hoe ŉ vloerlamp aanmekaar gesit word.
         Gebruik BYLAE A om die vrae hieronder te beantwoord.

         2.2.1       Hoeveel dele word gebruik om die vloerlamp aanmekaar te sit,
                     uitsluitende die gereedskap (Inbussleutel en die moersleutel)?              (2)

         2.2.2       Bepaal die waarskynlikheid om lukraak ŉ verstelskroef te kies om die
                     vloerlamp aanmekaar te sit. Skryf jou finale antwoord tot 3 desimale
                     plekke.                                                                     (3)

         2.2.3       Verskaf ŉ rede waarom die vervaardiger die ‘BELANGRIK’-instruksie
                     vir die aanmekaarsit ingesluit het.                                         (2)

         2.2.4       Verduidelik waarom die vervaardiger nie ŉ gloeilamp in die verpakking
                     ingesluit het nie.                                                          (2)

         2.2.5       Verduidelik die doel van die skakelaar.                                    (2)
                                                                                               [26]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                                           7

 VRAAG 3

 3.1     Bestudeer die kaart, BYLAE B, wat ŉ uittreksel van Durban toon. Antwoord die
         vrae wat na die kaart, BYLAE B, verwys.

         3.1.1       Verskaf TWEE algemene rigtings wat gebruik sal word wanneer daar van
                     Durban se stadsentrum via Berea na Sydenham gereis word.                           (4)

         3.1.2       Verduidelik die term skaal.                                                        (2)

         3.1.3       Gebruik die lyn (grafiese) skaal op die kaart en herskryf dit as ŉ numeriese
                     skaal as 1 : … tot die naaste duisend.                                             (4)

         3.1.4       Die afstand vanaf The Bluff na Riverside is 18,2 km wanneer die M4
                     gebruik word. Teen watter tyd sal jy in Riverside aankom indien jy Die
                     Bluff om 14:53 teen ŉ spoed 65 km/h verlaat?

                     Jy mag die volgende gebruik:
                               𝑨𝒇𝒔𝒕𝒂𝒏𝒅
                     Spoed =
                                𝑻𝒚𝒅                                                                     (6)

         3.1.5       Durban se stad het NIE na die ooste uitgebrei NIE. Wat is die rede hiervoor?       (2)

  3.2    Verwys na die resep, BYLAE C, en beantwoord die onderstaande vrae.

         Jy mag die volgende gebruik:
         1 (lb) pond = 0,454 kilogram
         1 (e) eetlepel = 15 milliliter
         1 (t) teelepel = 5 milliliter
         1 koppie = 250 milliliter
         1 liter = 1 000 milliliter

         3.2.1       Hoeveel kilogram biefstuk word vir die Bief Stroganoff gebruik?                    (2)

         3.2.2       Bepaal die totale hoeveelheid sout en swart peper, in milliliter, wat vir die
                     resep gebruik moet word.                                                           (3)

         3.2.3       ŉ Nuwe sjef beweer dat die totale bestanddele vir die beessous, geklopte
                     room en suurroom presies ŉ halwe liter is. Verifieer, met die nodige
                     berekeninge, of die bewering geldig is of nie.                                     (5)

         3.2.4       Bepaal die maksimum kooktyd vir die Bief Stroganoff.                               (3)

         3.2.5       Verduidelik waarom die kooktyd NIE die enigste tyd is wat in ag geneem
                     moet word om die Bief Stroganoff te maak NIE.                                      (2)
                                                                                                      [33]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2                           (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4

 4.1     BYLAE D toon ŉ sitplekplan van ŉ bioskoop. Bestudeer die sitplekplan en
         beantwoord die vrae.

         4.1.1   Skryf neer die aantal sitplekke in Ry N.                                             (2)

         4.1.2   Hoeveel meer sitplekke is daar in die ‘Verhoogde Sitplek-area’ as in die
                 ‘Gelyke Sitplek-area’?                                                               (4)

         4.1.3   Bepaal die waarskynlikheid dat iemand in Ry ‘L’ sal sit.                             (2)

         4.1.4   Jy sit op Sitplek A17, terwyl jou neef op G7 sit. Jy moet iets vir jou neef gee.
                 Verduidelik hoe jy na jou neef sal loop indien jy verby die verhoog-/skerm-
                 area sal gaan.                                                                       (3)

 4.2     Die volgende diagram toon ŉ drom wat as 200 liter geadverteer word. Beantwoord
         die vrae hieronder.

         Afmetings van die drom:
         Deursnee = 580 mm
         Hoogte = 93 cm

         Jy mag die volgende gebruik:
         Volume van drom = 𝝅 × radius × radius × hoogte, waar 𝝅 = 3,142
         1 000 cm3 = 1 liter

         4.2.1   Toon, met die nodige berekeninge, dat die volume van die drom in liter
                 verskillend as die geadverteerde 200 liter is.                                       (5)

         4.2.2   Vervolgens, verduidelik hoekom die twee volumes in liter verskillend is.             (4)
                                                                                                     [20]

                                                                                     TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-afrikaans/0015cc1c-578e-4965-a95e-722a98dd2d1a) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/354e0dd6-b99e-41e3-927c-386ace4ba01e) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 AFR D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-afr-d/c8c162cb-b6de-4bd2-beae-449509619cdf) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR11 ADD NOV2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr11-add-nov2020-eng-d/5f9d2414-7135-4f75-825c-a82791a69cbb) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Eng
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/1d54de68-3373-4a27-beda-5c737e1a07d3) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P2 QP ADDEN MEMO GR11 NOV 2020 ENG D](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-adden-memo-gr11-nov-2020-eng-d/647576bb-3d43-4968-b1c4-8fecc06085d7) — Mathematical Literacy · Addendum · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P2 GRADE 11 NOV 2025 MEMO ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-grade-11-nov-2025-memo-eng-watermark/00c7d846-499c-4c72-87d9-0b9055358bc5) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/913740d3-d3f7-470f-ad0e-289f4f74f68b) — QP + Memo · 2025
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [MATHS LIT P2 MEMO GR11 NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr11-nov2023-afrikaans/6625a6ef-c67f-4a65-aa1a-f050841f0f48) — Memo · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
