# Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

> Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-v1-question-paper-2025-afrikaans-watermark/8a6505bb-25ec-4307-8928-7a4660d58e5a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-v1-question-paper-2025-afrikaans-watermark/8a6505bb-25ec-4307-8928-7a4660d58e5a)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2025

            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

            Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie
                               en ŉ addendum met 4 bylaes.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                             WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                     (EC/SEPTEMBER 2025)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    2.1   Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:

            BYLAE A vir VRAAG 1.1
            BYLAE B vir VRAAG 2.1
            BYLAE C vir VRAAG 4.3
            BYLAE D vir VRAAG 5.3

      2.2   Beantwoord VRAAG 1.4.2 en 5.2.2 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE.

      2.3   Skryf jou NAAM en VAN in die spasies wat op die ANTWOORDBLAAIE
            voorsien word en handig die ANTWOORDBLAAIE saam met jou
            ANTWOORDEBOEK in.

3.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is.

4.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

5.    Laat EEN reël tussen twee subvrae oop.

6.    Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
      tensy anders vermeld.

7.    Toon ALLE bewerkings duidelik.

8.    Rond ALLE finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

9.    Dui maateenhede aan, waar van toepassing.

10.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.

11.   Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

12.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   3

VRAAG 1

1.1   BYLAE A toon ŉ uittreksel uit Amanda se maandelikse staat van die Staatswerknemer
      Mediese Skema (GEMS). Amanda het vier afhanklikes, een van hulle het die apteek vir
      medikasie besoek.

      Gebruik BYLAE A om die volgende vrae, te beantwoord.

      1.1.1    Identifiseer die maand wat deur hierdie staat gedek word.                            (2)

      1.1.2    Skryf die naam van die apteker wat besoek is, neer.                                  (2)

      1.1.3    Bereken die totale bedrag wat van die mediese skema geëis is.                        (2)

1.2   Die seunsskool het vir ŉ vasvrae-kompetisie ingeskryf en ŉ minibus gewen. Die
      skoolbeheerliggaam (SBL) het instandhoudingskoste vir die minibus nagegaan.
      TABEL 1 hieronder toon die instandhoudingskoste.

                     TABEL 1: INSTANDHOUDING ITEMS EN HUL KOSTE
                      ITEMS                      KOSTE
                      Motor lisensie             R330,00
                      Versekering                R325,50 (per maand)
                      Wielsporing                R225,00
                      Bande (4 benodig)          R899,00 per band
                      Herstelwerk                R535,25
                      Ghries en olie verandering R398,00

      Gebruik TABEL 1 om die vrae wat volg, te beantwoord.

      1.2.1    Bereken die jaarlikse totale koste vir versekering.                                  (2)

      1.2.2    Skryf die koste om een band te vervang, in sent neer.                                (2)

      1.2.3    Skryf neer, as ŉ verhouding, die koste van wielsporing tot die koste van ghries
               en olie verandering. Laat jou antwoord as 1 : …                                      (3)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                       (EC/SEPTEMBER 2025)

1.3   Mev. Lara het haar maandelikse begroting saamgestel en haar inkomste en uitgawes in
      TABEL 2 hieronder opgesom.

      TABEL 2: MEV. LARA SE MAANDELIKSE BEGROTING
              Inkomste
       Maandelikse Salaris                                         R15 000
       Uitgawes
       Huur                                  R6 000
       Kruideniersware                       R3 500
       Vervoer                               R2 000
       Vermaak                               R2 000
       Selfoonkontrak                         R300
       Spaargeld                             R2 000
       TOTAAL                                  ---
       Tekort/Surplus                                                R800

      Gebruik TABEL 2 hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

      1.3.1    Gee EEN voorbeeld van ŉ vaste uitgawe uit mev. Lara se begroting.                  (2)

      1.3.2    Bereken mev. Lara se totale uitgawes.                                              (2)

      1.3.3    Kies die KORREKTE woord uit die tussen hakkies om die volgende stelling
               WAAR te maak.

               R800 is ŉ (tekort/surplus).                                                        (2)

1.4   ŉ Graad 9-leerder het ŉ opname gedoen oor die mees gesproke Huistaal wat deur haar
      maats gebruik word. Die resultate van die opname word in TABEL 3 hieronder getoon.

              TABEL 3: RESULTATE VAN DIE MEES GESPROKE HUISTAAL
               TAAL       TELLING   FREKWENSIE PERSENTASIES
                                                       (%)
               Engels                     45           50,6
               Afrikaans                   7            7,9
               isiXhosa                   23           25,8
               isiZulu                    14           15,7

      Gebruik TABEL 3 om die vrae wat volg, te beantwoord.

      1.4.1    Bepaal die derde mees algemene gesproke taal by die skool.                         (2)

      1.4.2    Gebruik ANTWOORDBLAD 1 om die telkolom te voltooi.                                 (3)

      1.4.3    Skryf die waarskynlikheid neer om lukraak ŉ isiXhosa Huistaalsprekende
               leerling by die skool te kies.                                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                    5

 1.5   Kies ŉ beskrywing uit KOLOM B wat by ŉ term in KOLOM A pas. Skryf slegs die
       letter (A‒G) langs die vraagnommers (1.5.1 tot 1.5.4) in die ANTWOORDEBOEK neer,
       byvoorbeeld 1.5.5 H.

              KOLOM A                                KOLOM B
        1.5.1. Debiet         A    rou inligting wat ingesamel is sonder enige
                                   organisasie of ontleding

        1.5.2. Gelykbreekpunt B    twee of meer gebeurtenisse waar die uitkoms van
                                   een gebeurtenis nie die uitkoms van die ander
                                   gebeurtenis beïnvloed nie

        1.5.3. Onafhanklike   C    die inkomste is gelyk aan die uitgawes
               gebeurtenis

        1.5.4. Data           D    wanneer iemand of ŉ organisasie geld uit jou
                                   rekening neem

                              E    ŉ raming van inkomste en uitgawes

                              F    twee of meer gebeurtenisse waarin die uitkoms
                                   van een gebeurtenis die uitkoms van die ander
                                   gebeurtenis beïnvloed

                              G    inligting wat verwerk en ontleed is                            (8)
                                                                                                 [34]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                           (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 2

2.1 BYLAE B toon ŉ deel van die maandelikse aftrekkingstabelle wat vir werkgewers toon
    hoeveel belasting van ŉ werknemer se maandelikse salaris afgetrek moet word,
    afhangende van hoeveel ŉ werknemer verdien. Die tabel word deur die SAID aan
    werkgewers uitgereik. Annie is ŉ 76-jarige werknemer wat by ŉ plaaslike maatskappy
    werk.

     TABEL 4: BELASTINGTARIEWE VIR 2024/2025 BELASTINGJAAR
              (1 MRT. 2024 TOT 28 FEB. 2025)
       BELASTING-       BELASBARE               BELASTINGKOERSE (R)
       KATEGORIE       INKOMSTE (R)
           1         0–237 100           18% van belasbare inkomste
           2         237 101–370 500     42 678 + 26% van belasbare inkomste bo
                                         237 100
           3         237 5001–512 800    77 362 + 31% van belasbare inkomste bo
                                         370 500
           4         512 801–673 000     121 475 + 36% van belasbare inkomste bo
                                         512 800
           5         673 001–857 900     179 147 + 39% van belasbare inkomste bo
                                         673 000
           6         857 9001–1 817 000 251 258 + 41% van belasbare inkomste bo
                                         857 900
           7         1 817 001 en meer   644 489 + 45% van belasbare inkomste bo
                                         1 817 000

     TABEL 5: BELASTINGKORTINGS EN BELASTINGDREMPEL VIR DIE
              BELASTINGJAAR 2024/2025
       BELASTINGKORTINGS              BEDRAG   BELASTINGDREMPEL
       Onder ouderdom 65               R17 235       R95 750
       Ouderdom onder 65 tot onder 75  R9 444       R148 217
       Ouderdom 75 en oor              R3 145       R165 689

     Gebruik BYLAE B, TABEL 4 en TABEL 5 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.

     2.1.1    Gebruik BYLAE B om die maksimum maandelikse inkomste, vir ŉ werknemer
              ouer as 75, voor hy/sy aanspreeklik is vir enige belastingbydrae, neer te skryf.       (2)

     2.1.2    Skryf die jaarlikse inkomste vir Annie neer.                                           (2)

     2.1.3    Gebruik die inligting oor belastingkortings in TABEL 5, om die jaarlikse betaalbare
              belasting deur Annie te bereken en verduidelik jou antwoord.                           (6)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)                   WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   7

2.2 Phindi dra R4 118,40 per jaar tot die Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF) by.
    Bereken Phindi se maandelikse salaris.                                                          (4)

2.3 ŉ Winkeleienaar het 20 skootrekenaars teen R5 000 elk gekoop. Sy verkoop 10
    skootrekenaars teen R6 000 elk en bied 10% afslag op die oorblywende 10 skootrekenaars
    aan.

     2.3.1   Bereken die totale wins wat deur die winkeleienaar gemaak is.

             Jy mag die formule gebruik:

             Wins = Inkomste ‒ Uitgawes                                                             (8)

     2.3.2   Bereken die persentasie wins van die 20 skootrekenaars tot die totale wins ontvang.    (3)

2.4 ŉ Toeris ruil R10 000 in Euro’s teen ŉ wisselkoers van 1 EURO = R19,92. Sy spandeer
    dan €500 op aandenkings. Bereken die hoeveelheid kleingeld wat sy oor het, tot die
    naaste rand.                                                                                    (6)
                                                                                                   [31]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                         (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 3

3.1   TABEL 6 hieronder toon museums met die hoogste bywonings in Europa van 2021 tot
      2023. Al die waardes word in duisende gegee.

      TABEL 6: MUSEUMBYWONING (IN DUISENDE)
       EIENSKAPPE                      2021                      2022           2023
       Louvre, Parys
       (Frankryk)                      9,600                    7,726           8,860
       Vatikaan Museum
       (Vatikaanstad)                  6,883                    5,081           6,765
       Britse Museum Londen
       (Verenigde Koninkryk)           6,208                    4,097           5,821
       Natuurhistoriese Museum, Londen
       (Verenigde Koninkryk)           5,424                    4,655           5,689
       Tate Modern, Londen
       (Verenigde Koninkryk)           6,098                    3,883           4,742
       Musee D’Orsay, Parys
       (Frankryk)                      3,652                    3,270           3,871
       Museo Nacional Del Prado,
       Madrid (Spanje)                 3,203                    2,457           3,338
       Staat Hermitage, St. Petersburg
       (Rusland)                       4,957                    2,813           3,274
                                                                          [Bron: Statisca.com]

      3.1.1 Skryf neer die jaar met die minste totale aantal bywonings.                            (2)

      3.1.2 Skryf die aantal museums neer wat in Frankryk gevind word.                             (2)

      3.1.3 Bereken die verskil tussen die aantal 2021-bywonings van die Vatikaan
            Museum (Vatikaanstad) en die getal na die Natuurhistoriese Museum, Londen
            (Verenigde Koninkryk).                                                                 (3)

      3.1.4 Bepaal, as ŉ persentasie, die waarskynlikheid om lukraak ŉ toeris wat die
            Verenigde Koninkryk museums in 2023 besoek, te kies.                                   (5)

      3.1.5 Bepaal of die data in TABEL 6 deurlopend of diskreet is.                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)                    WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                      9

3.2   Die sirkeldiagram hieronder toon die verspreiding van leerders wat by Star Senior
      Sekondêre Skool toegelaat is. In totaal is 780 leerders toegelaat.

                        AANTAL LEERDERS TOEGELAAT BY STAR SSS
                                  Graad 12
                                    10%
                                                                         Graad 8
                      Graad 11                                            30%
                        15%

                       Graad 10
                         20%                                         Graad 9
                                                                      25%

                      Graad 8       Graad 9      Graad 10       Graad 11       Graad 12

      3.2.1    Bepaal die persentasie leerders wat in die laaste twee jaar van hul Verdere
               Onderwys en Opleidingsfase (VOO) is.                                                     (3)

      3.2.2    Bereken die aantal leerders in graad 10.                                                 (3)

      3.2.3    Die senior bestuurspanlede (SBL) van Star Senior Sekondêre Skool het
               rapporteer dat daar meer leerlinge in graad 8 dan in graad 9 is. Bereken die verskil
               tussen die aantal leerders in graad 8 en graad 9.                                        (6)
                                                                                                       [28]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                           (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 4

4.1   Die ses onderling-gekoppelde-stadiums van die statistiese proses word hieronder
      gegee:

      Organiseer data; Om data grafies voor te stel; Ontwikkeling van vrae; Analiseer data;
      Som data op; Data in te samel

      4.1.1    Rangskik die stadiums in die korrekte volgorde van stadium 1 tot stadium 6.         (3)

      4.1.2    Noem DRIE tipe grafieke, behalwe ŉ sirkelgrafiek, wat gebruik kan word om
               data-inligting voor te stel.                                                        (3)

4.2   TABEL 7 toon die nuwe tariewe (op ŉ glygrafiek) vir die Cola Busdiens, effektief
      vanaf 1 Julie 2023 tot 30 Junie 2024. Sommige inligting is weggelaat.

      TABEL 7: NUWE TARIEWE VIR COLA BUSDIENS
       AFSTAND             2022/23 TARIEF PER 2023/24 TARIEF PER
                          km BTW UITGESLUIT km BTW UITGESLUIT
       0–5 km                      R9,50             R10,00
       5,1–10 km                  R12,00             R12,50
       10,1–15 km                 R14,50             R15,00
       15,1–25 km                 R16,00             R17,00
       25,1–35 km                 R18,00             R19,00
       35,1–45 km                 R20,00             R20,00
       Meer as 45 km              R25,00             R26,00

      Gebruik TABEL 7 hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

      4.2.1    Bereken die persentasie verhoging van die tariewe vir ŉ afstand van 10,1 km
               tot 15 km, van 2023 tot 2024.                                                       (4)

      4.2.2    Nancy woon in Boksburg en moet na Johannesburg reis vir onderhoude. Die
               afstand van Boksburg na Johannesburg is 24,1 km. Nadat sy pryse vergelyk
               het, het sy uitgevind dat ŉ eenrigtingrit met ŉ metertaxi R600,00 sal kos. Sy
               het egter ontdek dat die gebruik van die Cola Busdiens ŉ meer bekostigbare
               opsie is. Gebruik TABEL 7 en die 2023/24-tariewe om te verifieer of Nancy
               se stelling korrek is.                                                              (7)

4.3   Voltooi die volgende paragraaf deur die ontbrekende waardes in te vul. Skryf slegs die
      antwoord langs die vraagnommers (4.3.1 en 4.3.2) in jou ANTWOORDEBOEK neer.

      Gebruik die groeikaart in BYLAE C om die volgende vrae te beantwoord.

      Die grafiek toon dat op die ouderdom van 2 jaar, 95% van seuns minder as (4.3.1 ...)
      duim is. Op (4.3.2 ...) jaar is 95% van seuns minder as 75 duim (ongeveer 189 cm).           (4)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2025)                  WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                  11

4.4   Liggaamsmassa-indeks vir ouderdomspersentiele vir seuns tussen die ouderdomme 2 tot
      20 jaar word op BYLAE C getoon.

      Gebruik BYLAE C om die vrae wat volg, te beantwoord.

      Bereken die Liggaamsmassa-indeks (rond jou antwoorde tot EEN desimale plek af) van
      ŉ 18-jarige seun wie se gewig op die 75ste persentiel is en wie se lengte op die 25ste
      persentiel is.
                                              𝐦𝐚𝐬𝐬𝐚 𝐢𝐧 𝐤𝐠
      Jy mag die formule gebruik: 𝐋𝐌𝐈 =
                                           (𝐥𝐞𝐧𝐠𝐭𝐞 𝐢𝐧 𝐦𝐞𝐭𝐞𝐫)𝟐                                    (5)
                                                                                                [26]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                            (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 5

5.1   Die graad 11-leerders by Hoërskool X Kit wil ŉ skoolsnoepie begin en moet ŉ yskas
      aankoop. Hulle het een geprys teen R12 000 gekry en besluit om dit deur ŉ huur-
      koopopsie te koop. Hulle sal ŉ deposito van 25% vooraf betaal en die oorblywende
      bedrag oor 36 maande in gelyke paaiemente terugbetaal, teen ŉ jaarlikse rentekoers van
      15%. Bereken hul maandelikse paaiement.                                                        (8)

5.2   Die Suid-Afrikaanse Netbalspan het aan die 2025 Netbal Nasiesbeker deelgeneem en
      het 4 wedstryde gespeel. Die uitslae van die wedstryde word in TABEL 8 getoon.

      TABEL 8: SUID-AFRIKAANSE NETBALSPAN UITSLAE 2025
                WEDSTRYDE                PUNTE AANGETEKEN
                     1                           75
                     2                           58
                     3                           61
                     4                           55

      5.2.1    Gebruik ANTWOORDBLAD 2 om ŉ staafgrafiek te teken van die punte wat
               aangeteken is.                                                                        (4)

      5.2.2    Die netbalafrigter noem dat die verskil tussen die gemiddeld en die mediaan
               2,75 is. Verifieer met berekeninge of die afrigter se stelling waar is of nie.        (8)

5.3   Wayne het ŉ aankoop by CKS Apteek gedoen en ŉ kwitansie ontvang. ŉ Afskrif van
      die kasregisterkwitansie word in BYLAE D getoon.

      Gebruik BYLAE D om die volgende vrae te beantwoord.

      5.3.1    Skryf die metode neer wat gebruik is om vir die items te betaal.                      (2)

      5.3.2    Bereken die persentasie afslag wat Wayne op twee gemak luukse produkte
               ontvang het.                                                                          (5)

      5.3.3    Bepaal die totale bedrag wat deur hierdie kliënt betaal is, indien hy die
               kontantterugbedrag gebruik het.                                                       (4)

5.4   Vanaf Desember 2024 het Suid-Afrika se inflasiekoers op 3,0% gestaan. Intussen het
      werkers ŉ jaarlikse salarisverhoging van 5,5% ontvang. Bereken die werklike
      toenamekoers.                                                                                 (2)
                                                                                                   [33]

                                                                                   TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2025)      WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                          13

ANTWOORDBLAD 1

NAAM VAN LEERDER: ……………………………………                       GRAAD: ……

VRAAG 1.4.2

               TAAL          TELLING               FREKWENSIE
   Engels                                              45

   Afrikaans                                              7

   isiXhosa                                               23

   isiZulu                                                14

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

14                                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                            (EC/SEPTEMBER 2025)

ANTWOORDBLAD 2

NAAM VAN LEERDER: …………………………………….

VRAAG 5.2.2

                           ...........................................................................
                70

                60

                50

     TELLINGS
                40

                30

                20

                10

                0
                     WEDSTRYD 1               WEDSTRYD 2                    WEDSTRYD 3                   WEDSTRYD 4

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief
                Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MATHS LIT P2 ADD GR12 SEPT2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-add-gr12-sept2023-afrikaans/ed608021-efc6-41d9-9c79-4f29eefc55f9) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P2 MEMO GR12 SEPT 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-memo-gr12-sept-2023-afrikaans/b9a912ff-2fca-4509-8304-e86e47408330) — Mathematical Literacy · Memo · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-gr-12-sept-2025-addendum-afr-watermark/813c6e54-f134-474a-b01a-1260e38b4c8f) — Mathematical Literacy · Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/4a98f93e-3ab7-4371-b4c5-b42354468a6e) — Mathematical Literacy · QP · 2019 · Afr
- [MATHS LIT P2 QP GR12 JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr12-june-2023-afrikaans/537dd8f7-8a3f-4b18-a420-692a0342dab5) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [Gr12 Mathematics Literacy P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-literacy-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a) — Mathematical Literacy · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Mathematical Literacy

- [MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr12-memo-june-2025-afrikaans-final-watermark/4f0ec261-f838-4bf3-8913-7821dc577353) — Memo · 2025 · Afr
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-free-state/52054481-13fc-4fe6-aeaa-f4ab3b0cc95a) — Memo · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-answer-book-september-2025-kzn/b0b358eb-c897-437a-8694-910fe61dfcbc) — Addendum · 2025
- [Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-grade-12-nsc-p1-memo-september-2025-limpopo/b5fb7d34-b4dd-4364-aef6-145ed54ac2c5) — Memo · 2025
- [Maths Lit P2 Erratum June Common 2024](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-erratum-june-common-2024/48cfbfd6-3aea-46d0-8faa-e00dcb9be5e8) — Errata · 2024
- [Mathematical Literacy P2 Nov 2024 Addendum Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematical-literacy-p2-nov-2024-addendum-afr/80522728-ad7d-4d9a-b9f3-59b47556287b) — Addendum · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
