# Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 Memo (Afr)

> Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2025 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-literacy-p1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/6a6cde6a-4211-4c29-a511-b0ecd17a9b70
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematical Literacy
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematical Literacy](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematical-literacy) › [Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-literacy-p1-gr11-memo-nov2025-afrikaans-watermark/6a6cde6a-4211-4c29-a511-b0ecd17a9b70)

## About this document

Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                 SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                    NOVEMBER 2025

           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
                  NASIENRIGLYN

PUNTE:   100

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

    Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                           WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                          (EC/NOVEMBER 2025)

Kode                                          Verduideliking
 M      Metode
MA      Metode met akkuraatheid
 CA     Volgehoue akkuraatheid
  A     Akkuraatheid
  C     Omskakeling
  S     Vereenvoudiging
 RT     Lees vanaf ŉ tabel/ŉ grafiek/dokument/diagram
 SF     Korrekte vervanging in ŉ formule
 O      Opinie/Verduideliking
  P     Penalisasie, bv. vir geen eenhede, verkeerde afronding, ens.
  R     Afronding
NPR     Geen penalisasie vir korrekte afronding van minimum twee desimale plekke nie
 AO     Slegs antwoord
MCA     Metode met volgehoue akkuraatheid

LET WEL:
• As ŉ kandidaat ŉ vraag TWEE KEER beantwoord, sien slegs die EERSTE poging na.
• As ŉ kandidaat ŉ antwoord van ŉ vraag doodtrek (kanselleer) en nie oordoen nie, sien die
  doodgetrekte (gekanselleerde) poging na.
• Volgehoue akkuraatheid geld in ALLE aspekte van die nasienriglyn. Hou op om te merk
  by die tweede berekeningsfout.
• LET WEL: Volgehoue akkuraatheid (CA) is NIE van toepassing in gevalle van ŉ
  ‘breakdown’ NIE.
• Indien die kandidaat enige ekstra oplossing aanbied wanneer hy van ŉ grafiek en tabel lees,
  penaliseer dan vir elke ekstra item wat aangebied word.
• As ŉ algemene nasienbeginsel, wanneer ŉ kandidaat een fout begaan het en daar is bewyse
  van goeie Wiskunde daarna, dan behoort daardie kandidaat slegs EEN punt te verloor.
Onderwerpe: F – Finansies, DH – Datahantering, W – Waarskynlikheid

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2025)              WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                   3

VRAAG 1 [22 Punte]

Nr.          Oplossing                                     Verduideliking      Onderwerp
                                                                               en Vlak
1.1   1.1.1 2 457 164 834 ✓✓A                              2A korrekte         F
                                                           antwoord       (2) V1
      1.1.2 2 Tjeks/Twee tjeks ✓✓A                         2A korrekte aantal F
                                                           tjeks           (2) V1
      1.1.3 Bedrag kontant = R276,70 ✓✓A                   2A korrekte bedrag F
                                                                          (2) V1
      1.1.4 Totale bedrag = R260,00 + R16,70 + R340,00 +   1MA voeg korrekte F
                            R480,00 ✓MA                    hoeveelhede by      V1
                          = R1 097,50 ✓A
                                                           1A korrekte
               AO – VOLPUNTE                               antwoord         (2)
1.2   1.2.1 Numeries ✓✓A                                   2A korrekte            DH
                                                           antwoord        (2)    V1
      1.2.2 73 ✓✓A                                         2A korrekte punte      DH
                                                                           (2)    V1
      1.2.3 TSA en AMA ✓✓A                                 2A korrekte spanne     DH
                                                                           (2)    V1
1.3   1.3.1 C ✓✓ A                                         2A korrekte            D
                                                           definisie        (2)   V1
      1.3.2 E ✓✓A                                          2A korrekte            F
                                                           definisie        (2)   V1
      1.3.3 A ✓✓A                                          2A korrekte            P
                                                           definisie        (2)   V1
      1.3.4 F ✓✓A                                          2A korrekte            F
                                                           definisie        (2)   V1
                                                                          [22]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                            WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                        (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 2 [27 Punte]

Nr.           Oplossing                                       Verduideliking        Onderwerp
                                                                                    en Vlak
2.1   2.1.1 Deposito gespaar = 16 × 𝑅499 900,00 ✓MA           1MA vermenigvuldig F
                               100
                                                              die korrekte bedrag   V2
                             = 𝑅79 984,00 ✓A
                                                              met 16%
                                                              1A korrekte antwoord
                                                                                (2)
      2.1.2 Balans = R499 900,00 – R79 984,00 ✓MA             CA van 2.1.1          F
                   = R419 916,00 ✓A                           1MA aftrekking van V4
                                                              korrekte deposito
                                               9,5
              Terugbetaling = 𝑅419 916,00 + (100 ×            1A korrekte balans
              𝑅419 916,00) × 3 ✓MA                        1MA vermenigvuldig
                         = R419 916,00 + (R39 892,02 x 3) met 9,5% en 3
                         = R419 916,00 + R119 676,06 ✓MA 1MA voeg korrekte
                         = R539 592,06 ✓CA                balans by

              Leningsbedrag kan ook bereken word as:          1CA antwoord

              𝟖𝟒
                    × 𝑹𝟒𝟗𝟗 𝟗𝟎𝟎 = 𝑹𝟒𝟏𝟗 𝟗𝟏𝟔, 𝟎𝟎                                   (5)
              𝟏𝟎𝟎
      2.1.3 Maandelike paaiemente =    539 592,06
                                                     ✓        CA van 2.1.2             F
                                          36                  1M deel deur 36          V2
                                    = R14 988,67 ✓
                                                              1A antwoord afgrond
                                                              tot 2 DP
                                                                               (2)
      2.1.4 W(Silwer motor) = 3 ✓A = 0,21 ✓R                  1A teller                W
                              14 ✓A                           1A noemer                V2
                                                              1 R afronding    (3)
2.2   2.2.1 Aantal bouers x aantal dae = 36 ✓✓A               2A korrekte formule      F
            OF                                                                         V2
                                36
            Aantal bouers = 𝑎𝑎𝑛𝑡𝑎𝑙 𝑑𝑎𝑒 ✓✓A
                                                                                (2)
      2.2.2                                                   1A 9 dae                 F
               Aantal bouers 3    4      6       9       12   1A 6 dae                 V2
               Aantal dae    12   9✓     6✓      4✓      3    1A 4 dae
                                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2025)                 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                5

     2.2.3                Aantal bouers teenoor Aantal Dae

        Aantal dae
                                                                 ✓✓✓ Alle punte
                                                                 geplot
                                                                 ✓ verbind die punte
                                                                 met ŉ gladde kurwe

                                        Aantal bouers
     2.2.4 Direkte Proporsie ✓✓A                                 2A direkte                  F
                                                                                   (2)       V1
2.3 Inflasiekoers = Prys verskil         x 100                   1 M Aftrekking van          F
                    Oorspronklike bedrag                         korrekte waardes            V2
                                  ✓M                             1M vermenigvuldiging
                 =
                   𝑅20 600 − 𝑅20 000
                                     × 100 ✓M ✓M                 met 100
                        𝑅20 000
                                                                 1 M deling deur
                                                                 R20 000
                     = 3% ✓CA
                                                                 1CA antwoord
                                                                                   (4)
                                                                                  [27]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                                       WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                        (EC/NOVEMBER 2025)

VRAAG 3 [23 Punte]

Nr.                                   Oplossing                                           Verduideliking          Onderwerp
                                                                                                                  en Vlak
3.1 3.1.1 % = 100 – (12 + 26 + 8 + 20 + 27 + 7) ✓M                                       1M voeg korrekte         DH
            = 100 – 93 ✓M                                                                waardes by               V1
            = 7% ✓CA                                                                     1 M aftrek
                                                                                         1CA %             (3)
      3.1.2                                                              26
                                      Aantal leerders in Buffalo City = 100 × 20 910 ✓M 1M korrekte waarde        DH
                                                                                         1S vereenvoudiging       V2
                                                                                         1R heelgetal
                                                                     = 5 436,6 ✓S
                                                                     = 5 437 leerders ✓R                   (3)
      3.1.3                           7% 8% 12% 20% 26% 27% ✓M                           1M reël in volgorde      DH
                                                                                         1M konsep van            V3
                                      Mediaan = 12% + 20% ✓M           CA van 3.1.1      mediaan
                                                       2                                 1CA antwoord in
                                               = 16% ✓CA                                 persentasies       (3)
      3.1.4                           Sarah Baartman ✓✓RT                                2RT korrekte distrik     DH
                                                                    CA van 3.1.1
                                                                                                           (2)    V2
      3.1.5                                          7+8+12+20+26+27                     1M voeg korrekte         DH
                                      Gemiddeld =                     ✓M ✓M
                                                             6
                                                                                         waardes by               V2
                                                   = 16,67% ✓CA                          1M konsep van ŉ
                                                                                         gemiddelde
                                                                                         1CA korrekte
                                                                                         gemiddelde        (3)
      3.1.6                                                       2                      1A  teller               DH
                                      P(Distrik minder as 10%)= 6 ✓A ✓A
                                                                                         1A noemer                V2
                                                                   1
                                                                = 3 ✓CA                  1CA vereenvoudigde
                                                                                         breuk             (3)
3.2                                                                                      3A 1 punt vir elke 3     DH
                                      Die resultate van leerders wat TB opgedoen
                                                                                         punte korrek geteken     V4
                                                           het                           1A vir titel

        Aantal leerders wat TB opgedoen
                                       60                                                2A vir x- en y-as
                                          50
                                          40
                                          30
                                          20

                       het
                                          10
                                          0
                                               0   10    20     30       40   50    60
                                                         Aantal Antibiotika
                                                                                                            (6)
                                                                                                           [23]

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2025)                WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                                 7

VRAAG 4 [28 Punte]

Nr.          Oplossing                                    Verduideliking            Onderwerp
                                                                                    en Vlak
4.1 4.1.1 Koste = R4 950 + R4 750 ✓M                      1M korrekte bedrae by     F
                = R9 700 ✓A                               te voeg                   V3
                = R9 700 + R1 455 ✓M                      1A antwoord
                = R11 155 ✓CA                             1M voeg BTW-bedrag
                                                          by
                                                          1CA antwoord
                                                                              (4)
      4.1.2 Wins = Inkomste – Uitgawes                    1RT korrekte waardes    F
                 = R135 – R95 ✓RT ✓M                      1M aftrekking van       V4
                 = R40 ✓A                                 korrekte waardes
                 = R40 x 25 ✓M                            1M vermenigvuldig met
                 = R1 000 ✓CA                             25
            ONGELDIG ✓O                                   1CA antwoord
                                                          1O gevolgtrekking
                                  OF                                OF
            Koste = 25 x 95                               1RT korrekte waardes
                  = R2 375                                1M aftrekking van
            Inkomste                                      korrekte waardes
                = 135 x 25                                1M vermenigvuldig met
                = 3 375                                   25
            Wins                                          1CA antwoord
            = 3 375 – 2 375                               1O gevolgtrekking
            = 1 000                                                           (6)
      4.1.3 (a) Waardes = W(5;675) ✓A                     1A korrekte punte         F
                Die inkomste is gelyk aan uitgawes ✓A     1A korrekte betekenis     V1
                                                                              (2)
                                              ✓✓MA        2MA korrekte formule      F
           (b) Koste = R200,00 + R95,00 x aantal liters                       (2)   V2
4.2 R1 = € 0,049669                                       1RT korrekte bedrag       F
    ? = € 45 000                                          1M deling deur die        V4
         €45 000
                    × 𝑅1 ✓RT ✓M                           korrekte koers
        €0,049669                                         1CA vereenvoudiging
      = R905 997,70 ✓CA                                                      (3)
4.3 Range of marks = 75 – 15✓RT✓MA                        1MA konsep van reeks DH
                                                          1RT korrekte waardes   V3
                       = 60✓CA                            1CA omvang van die
                      60                                  data
      Range as a %: 75 × 100 = 80%✓M
                                                          1M vermenigvuldig met
                                                          100
      GELDIG ✓O
                                                          1O mening          (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                         WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1                   (EC/NOVEMBER 2025)

4.4             ✓MA                  ✓ M                1MA korrekte kWh       F
      Blok 1 = 350 kWh x R2,216 = R775,60               1M koste van 350 kWh V4
      Blok 2 = 24 kWh x R2,711 = R65,064 ✓M             1M koste van 24 kWh
                                = R840,664 x 1,15 ✓MA   1MA vermenigvuldiging
                                = R966,7636 ✓CA         met 1,15
                                = R966,76 ✓R            1CA antwoord
                                                        1R afronding
                                                                           (6)
                                                                          [28]

                                                            TOTAAL:     100

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MATHS LIT AFR GRADE 11 NOV 2025 ADDENDUM (3) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-afr-grade-11-nov-2025-addendum-3-watermark/e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1) — Mathematical Literacy · Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS LIT P1 QP GR11 NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-qp-gr11-nov2023-afrikaans/add29c03-a984-4307-a178-8c99331cb2be) — Mathematical Literacy · QP · 2023 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/1d54de68-3373-4a27-beda-5c737e1a07d3) — Mathematical Literacy · Memo · 2020 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-memo-nov2018-afrikaans/fe31e0ea-1e3c-47f8-b44a-8ccc1076c084) — Mathematical Literacy · Memo · 2018 · Afr
- [MATHS LIT P1 MEMO GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-memo-gr11-nov2017-afrikaans/c07d53a7-cd93-4ace-bc4b-13c35e32a4d2) — Mathematical Literacy · Memo · 2017 · Afr
- [MATHS LIT P1 GR11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p1-gr11-qp-nov2020-afrikaans/354e0dd6-b99e-41e3-927c-386ace4ba01e) — Mathematical Literacy · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematical Literacy

- [Gr 11 Maths Lit ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-maths-lit-atp-2023-24/729b7b1d-095d-46f4-8082-c0c019b4c6c7) — ATP
- [LP Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 only](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-only/010db24d-7d07-4b57-b916-5b4856296406) — QP · 2025
- [GP JW Maths Literacy Grade 11 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/gp-jw-maths-literacy-grade-11-june-2025-p1-and-memo/4157e22a-6e42-4d3f-8ce9-579e85217581) — QP + Memo · 2025
- [NW 11 MATHS LIT P2 QP AFR JUNIE 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-maths-lit-p2-qp-afr-junie-2024/2710368d-cef2-403f-aee4-50c45585c1ef) — QP · 2024 · Afr
- [MATHS LIT P2 QP GR12 NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-p2-qp-gr12-nov2022-afrikaans/cd0c5dd4-3069-486d-86b3-b3b357661ceb) — QP · 2022 · Afr
- [Maths-Lit-April-2021-QP & Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-lit-april-2021-qp-memo/f1f4e9b5-ddb0-441c-b259-366799b179f3) — QP + Memo · 2021

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
