# Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2019-afrikaans/e820bb12-6cf8-44df-8806-2af34a69ac0e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2019-afrikaans/e820bb12-6cf8-44df-8806-2af34a69ac0e)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 10

                        NOVEMBER 2019

                 WISKUNDE V1 (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                      Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       WISKUNDE V1                            (EC/NOVEMBER 2019)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae.

3.     Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
       die antwoorde te bepaal.

4.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
       gebruik, tensy anders aangedui.

6.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal getrek NIE.

8.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                            WISKUNDE V1                                           3

 VRAAG 1

                                 −5
 1.1   Die uitdrukking: P =         . Vir watter waarde(s) van x sal P:
                                x−2

       1.1.1 Ongedefinieerd wees                                                                   (1)

       1.1.2 Reël wees                                                                             (2)

 1.2   Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig. Gee jou antwoord met ŉ positiewe
       eksponent waar nodig.

       1.2.1   (a − 2)(a 2 + 2a + 4)                                                               (2)

       1.2.2    a  a 
                + 1 − 1
                2  2                                                                           (2)

 1.3   Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:

       1.3.1   2x 2 − x − 6                                                                        (2)

       1.3.2 a2 – 2ab + b2 – 100c2                                                                (3)
                                                                                                 [12]

 VRAAG 2

 2.1   Los op vir x:

               x 2 = −5 x                                                                          (3)

 2.2                 4
       Gegee: V = π(R3 -r 3 )
                  3
       Maak r die onderwerp van die formule.                                                       (5)

 2.3   Los op vir x as: 2(4 − 3x)  20                                                             (3)

 2.4   Los a en b gelyktydig op in die volgende vergelykings:

       a + b = 12 en 4a + 2b = 44                                                                  (5)

 2.5   Sipho is 7 keer ouer as sy seun. In 25 jaar sal hy twee keer so oud soos sy seun wees.
       Stel ŉ formule op om x te bereken en bepaal Sipho se seun se huidige ouderdom.             (5)
                                                                                                 [21]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        WISKUNDE V1                               (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3

 3.1   Beskou die patroon: – 1 ; 2; 5; 8; …………….. ;116

       3.1.1   Skryf T4 en T5 van die getalpatroon neer.                                           (2)

       3.1.2   Skryf die algemene formule vir die nde term van die ry neer.                        (2)

       3.1.3   Bepaal die waarde van 33ste term van die ry.                                        (2)

       3.1.4   Hoeveel terme is daar in die ry indien die laaste term gelyk is aan 116?            (3)

 3.2   ŉ Lineêre getalpatroon met ŉ konstante verskil word deur die volgende uitdrukkings
       voorgestel: x + 3; 3 x + 2; 6 x − 1 . Bepaal die numeriese waarde van x EN die
       numeriese waarde van die 3e term.                                                          (5)
                                                                                                 [14]

 VRAAG 4

 4.1   In Junie 2019 was die pond-rand wisselkoers ₤1 = R18,18. Zola, het na Engeland
       vertrek om na ŉ aantal WWE-stoeiwedstryde te kyk. Die totale koste vir die reis
       benodig was ₤3 569. Herlei die bedrag na rand.                                              (1)

 4.2   Sipho het in April 2015 ŉ splinternuwe Ford Ranger op huurkoop teen R379 000
       gekoop. Hy het onderneem om ŉ deposito van 15% te betaal en ŉ lening vir die
       balans teen ŉ rentekoers van 22,5% per jaar uit te neem.

       4.2.1   Wat was die deposito wat Sipho betaal het?                                          (1)

       4.2.2   Vervolgens, bereken die aanvanklike waarde van die lening.                          (1)

       4.2.3   Bereken die waarde van die lening, met rente in April 2019.                         (3)

       4.2.4   Bereken die maandelikse paaiemente indien hy die lening in vier jaar
               terugbetaal.                                                                        (2)

 4.3   ŉ Bedrag geld is 6 jaar gelede belê, teen ŉ rentekoers van 6,7% saamgestelde rente
       per jaar. Die belegging is tans R96 714,02 werd. Bereken hoeveel geld is aanvanklik
       6 jaar gelede belê?                                                                        (3)
                                                                                                 [11]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                               WISKUNDE V1                                         5

 VRAAG 5

                         1
 5.1   Gegee: f ( x) =     x + 2 en g ( x) = 2 x − 1
                         2

       5.1.1   Skryf die vergelyking van die asimptoot van g neer.                                (1)

       5.1.2   Skets die grafiek van f en g op dieselfde assestelsel deur gebruik te maak
               van die diagram blad op die laaste bladsy. Gee byskrifte vir alle relevante
               punte.                                                                             (4)

       5.1.3   Skryf die koördinate van EEN van die snypunte van f en g in die eerste
               kwadrant neer, deur van jou grafiek gebruik te maak.                               (2)

       5.1.4   Skryf die vergelyking van h(x) neer as h(x) ŉ refleksie van g(x) langs die
               y-as is.                                                                           (1)

       5.1.5   Wat is die waardeversameling van f(x)?                                             (1)

       5.1.6   Bepaal die waarde(s) van x as f(x).g(x) ≥ 0.                                       (2)

                                                                             3
 5.2   Die skets van f en g word in die grafiek hieronder gegee. Die punt C  4;  is ŉ
                                                                             2
       punt op die grafiek van f en die punt A is ŉ punt waar f en g mekaar sny.
       Die hoek tussen lyn g en die x-as is 45  .

       5.2.1   Skryf die gradiënt van g neer.                                                     (1)

       5.2.2   Wat is die vergelyking van g?                                                      (1)

       5.2.3   Bepaal die vergelyking van f.                                                      (2)

       5.2.4   Bereken die koördinate van A as A die naaste punt aan die oorsprong is.           (2)
                                                                                                [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         WISKUNDE V1                              (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 6

 Gegee die diagram hieronder.

 6.1   Bepaal die vergelykings van die grafieke f en g hierbo.                                    (5)

 6.2   FG is ewewydig aan die y-as. Bereken die lengte van die vertikale lyn FG.                  (3)

 6.3   Skryf die waardeversameling van f neer.                                                    (2)

 6.4   Bepaal die waarde(s) van x as f ( x )  0 .                                               (2)
                                                                                                [12]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                            WISKUNDE V1                                             7

 VRAAG 7

 7.1   ŉ Letter word ewekansig uit die woord ALGEBRA gekies.
       Wat is die waarskynlikheid dat die woord wat ewekansig gekies is:

       7.1.1   Die letter A is?                                                                    (1)

       7.1.2   ŉ Konsonant is?                                                                     (1)

 7.2   In ŉ klas van 30 leerders wat in graad 10 is, word die volgende inligting verskaf:

       • 5 leerders is regshandig.
       • 12 leerders speel sokker.
       • 3 leerders speel sokker en is regshandig.

       Laat R alle leerders wees wat regshandig is, en laat S alle leerders wees wat sokker
       speel.

       7.2.1   Teken ŉ Venn-diagram om die inligting hierbo voor te stel.                          (5)

       7.2.2   Is die gebeurtenisse ‘speel sokker’ en ‘regshandig’ onderling uitsluitend?
               Gee ŉ rede vir jou antwoord.                                                        (2)

       7.2.3   Hoeveel leerders is daar in die klas wat linkshandig is en wat nie sokker speel
               nie?                                                                                (2)

       7.2.4   Bepaal die waarskynlikheid dat ŉ leerder linkshandig is en sokker speel.           (2)
                                                                                                 [13]

                                                                                  TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               WISKUNDE V1                  (EC/NOVEMBER 2019)

DIAGRAMBLAD VIR VRAAG 5.1.2

NAAM: _________________________________________   KLAS: ________

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/69ffc6f5-2910-4e27-ae44-2b5710a1f059) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/39dbc8fd-f1d1-418a-86e7-d500f002f90f) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans and English) June 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-and-english-june-2019-possible-answers/ce0cbf93-1614-4c22-8b6e-72953c486036) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [MATHS P1 GR10 MEMO NOV2019 Afr+Engli](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-memo-nov2019-afr-engli/ffe4372d-4568-4a3b-a931-1db40e17fbd3) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-june-2019-question-paper/263631af-e143-4e33-ac4f-f9901208b72e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P2 GR10 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr10-qp-november-2020-afrikaans/65c235b5-0803-4469-9ee1-4751c1a97e43) — Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
