# Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/69ffc6f5-2910-4e27-ae44-2b5710a1f059
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/69ffc6f5-2910-4e27-ae44-2b5710a1f059)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 10

                                NOVEMBER 2020

                                  WISKUNDE V1
                                 (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy diagramvel.

### Page 2

2                                     WISKUNDE V1                               (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit SEWE vrae.

 2.     Beantwoord AL die vrae.

 3.     Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
        jou antwoorde te bepaal.

 4.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
        niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

 5.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

 6.     Rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

 7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

3                                            WISKUNDE V1                      (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 1

 1.1   Faktoriseer die volgende volledig:

       1.1.1 4𝑦 2 − 16                                                                        (1)

       1.1.2     𝑥3 − 1
               𝑥2 + 𝑥 + 1                                                                     (2)

       1.1.3 𝑥 − 1 + 𝑦 − 𝑥𝑦                                                                   (2)

 1.2   Vereenvoudig die volgende uitdrukkings volledig:

       1.2.1             3 − 3𝑥
                𝑥 2 − 3𝑥 + 2                                                                  (3)

       1.2.2             16−𝑥 .12𝑥+1
                           3𝑥 .4 −𝑥                                                           (3)

 1.3   Dit word gegee dat: 𝑚 = 𝑥(𝑥 − 𝑦 )2

       Bereken die waarde van m indien         x𝑦 2 = 4 en 𝑥 3 − 2𝑥 2 y = 3                   (3)
                                                                                             [14]

 VRAAG 2

 2.1   Los op vir 𝑥 sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

       2.1.1 𝑥 3 = 9𝑥                                                                         (3)

                         3
       2.1.2 𝑃 =           𝑥(𝑃𝑄 2 − 𝑃𝑞 2 )
                         2                                                                    (4)
                     3
       2.1.3 3𝑥 4 = 81                                                                        (2)

 2.2   Los op vir 𝑥 indien:

       2.2.1 3(2 – 3𝑥) ≥ 15                                                                   (3)

       2.2.2 Gevolglik, stel jou antwoord van VRAAG 2.2.1 op ŉ getallelyn voor.               (1)

 2.3   Los gelyktydig op vir 𝑥 en 𝑦:

       3𝑥 + 2𝑦 = 13 en 3𝑥 = 2 – 𝑦                                                             (4)
                                                                                             [17]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

4                                     WISKUNDE V1                                 (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 3

 Die volgende lineêre patroon word gegee: 2𝑥 + 2 ; 3𝑥 + 4 ; 5𝑥 + 6 ; …

 3.1    Indien 𝑥 = 0, bepaal die numeriese waarde van die vierde term.

        Bereken vervolgens die nde term van die patroon.                                             (4)

 3.2    Bereken die waarde van die 18de term.                                                        (2)

 3.3    Watter term in die patroon het ŉ waarde van 108?                                             (2)

 3.4    Bereken die grootste waarde van 𝑛 waar 𝑇𝑛 < 166.                                             (3)

 3.5    Die volgende getallepatroon is die veelvoude van vyf vir die getallepatroon:
        5; 10; 15; 20; …
        Bereken die 16de ewe getal van hierdie getallepatroon.                                       (3)
                                                                                                    [14]

 VRAAG 4

 4.1    Sylvia wil graag ŉ Defy skottelgoedwasser teen R9 899 met ŉ huurkoop-
        ooreenkoms koop.
        Die voorwaardes van die huurkoopooreenkoms is soos volg:
        • Sylvia moet ŉ deposito van 30% van die koopprys betaal
        • Rente van 12% per jaar, enkelvoudige rente op die balans word gevra
        • Verpligte maandelikse versekeringspremie van R65,30 moet betaal word
        • Die balans moet in maandelikse paaiemente afbetaal word
        • Rekening moet binne 36 maande afbetaal word

        4.1.1    Bereken die balans nadat Sylvia die deposito betaal het.                            (2)

        4.1.2    Indien die balans binne 36 maande afbetaal word, bereken Sylvia se totale
                 maandelikse paaiement.                                                              (5)

 4.2    Die tabel hieronder toon die koste van een Britse pond en een Amerikaanse dollar
        in Suid-Afrikaanse rand.

                  LAND                      EENHEID                  WISSELKOERS
                   VSA                      Dollar ($)                  R16,24
                 Engeland                    Pond (£)                   R27,63

        4.2.1   George, ŉ besoeker van Engeland, sien ŉ industriële tekstielmasjien teen
                $6 800 te koop. Hierdie masjien is ideaal vir sy besigheid by sy huis. Die
                koste van ŉ soortgelyke masjien in Engeland is £4 600. Bereken in watter
                land die masjien goedkoper vir George sal wees.                                      (3)

        4.2.2   Dit kos £800 om ŉ buitemuurse swembad in Engeland te installeer. Hoeveel
                sal dit jou kos in Suid-Afrikaanse rand, om ŉ identiese swembad met
                dieselfde kapasiteit te installeer?                                                  (2)
                                                                                                    [12]
Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

5                                        WISKUNDE V1                             (EC/NOVEMBER 2020)

    VRAAG 5
                                            𝑎
    Die vergelyking van die funksie 𝑔(𝑥) = 𝑥 + 𝑞 is hieronder geteken. Dit gaan deur punt (4;
    2) op die grafiek van g en die funksie se waardeversameling is 𝑦 ∈ (−∞; 1) ∪ (1; ∞).

    5.1    Bepaal die:

           5.1.1     Vergelyking van 𝑔                                                            (3)

           5.1.2     Vergelyking van ℎ, die simmetrie-as van 𝑔 wat ŉ positiewe gradiënt het       (2)

    5.2    Skets die grafiek van h op die diagramvel wat verskaf is. Dui AL die asimptote en
           die snypunte met die asse duidelik aan.                                                (4)

    5.3    Skryf neer die vergelykings van die asimptote van 𝑓 as 𝑓(𝑥) = −𝑔(𝑥) + 3.               (3)

    5.4    Gebruik die grafieke om te bepaal vir watter waarde(s) van 𝑥 is:

           5.4.1     𝑔(𝑥) = ℎ(𝑥)                                                                  (2)

           5.4.2     𝑔(𝑥) ≤ ℎ(𝑥) waar (𝑥 < 0)                                                     (2)
                                                                                                 [16]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

6                                       WISKUNDE V1                                  (EC/NOVEMBER 2020)

    VRAAG 6
                                        1
    Gegee: 𝑓(𝑥) = 3𝑥 − 1 en 𝑔(𝑥) = 𝑥+1

    6.1   Skets die grafieke van 𝑓 en 𝑔 op dieselfde assestelsel op die diagramvel wat verskaf
          is. Toon duidelik aan die snypunte met die x-as en y-as sowel as enige asimptote.        (6)

    6.2   Gebruik jou grafiek en skryf neer die koördinate van die snypunt van
          𝑓 en 𝑔 (waar 𝑥 > 0).                                                                     (2)

    6.3   Wat is die waardeversameling van 𝑓?                                                      (1)

    6.4   Skryf neer die definisieversameling van g.                                               (2)

    6.5   Skyf neer die vergelyking van die asimptote van 𝑔.                                       (2)

    6.6   Bereken die waardes van 𝑥 waarvoor 𝑔(𝑥) ≤ 0 en 𝑥 < −2                                   (2)
                                                                                                 [15]

    VRAAG 7

    7.1   ŉ Volledige steekproef word opgemaak vanaf twee komplementêre gebeurtenisse,
          S en T, sodat P(S') = 0,33.

          7.1.1 Voltooi die volgende stelling: P(S) + P(T) = …                                     (1)

          7.1.2 Skryf neer die waarde van P(T).                                                    (1)

    7.2   ŉ Opname is onder 180 inwoners van ŉ klein dorpie gedoen om uit te vind
          hoeveel mense is die laaste 5 jaar met tuberkulose (TB) en/of ... gediagnoseer.

          •   𝑥 mense is gediagnoseer met TB
          •   30 mense is gediagnoseer met beide TB en MIV
          •   69 mense was MIV positief
          •   51 mense het geeneen van die siektes gehad nie

          7.2.1   Teken ŉ Venn-diagram om die gegewens te illustreer.                              (4)

          7.2.2   Hoeveel mense het slegs TB opgedoen?                                             (3)

          7.2.3   Bereken die waarskynlikheid dat ŉ persoon wat willekeurig gekies word:

                  (a)   Slegs met TB gediagnoseer is                                               (2)

                  (b)   Met geeneen van die twee siektes gediagnoseer was nie                     (1)
                                                                                                 [12]

                                                                                  TOTAAL:         100

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

7                    WISKUNDE V1   (EC/NOVEMBER 2020)

 NAAM VAN LEERDER:

 KLAS:

 DIAGRAMVEL

 VRAAG 5.2

                                            (4)
VRAAG 6.1

                                            (6)
Kopiereg voorbehou                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P2 GR10 QP NOVEMBER 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr10-qp-november-2020-afrikaans/65c235b5-0803-4469-9ee1-4751c1a97e43) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/17292946-17d9-4c93-81f3-dc74772f4815) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P1 GR10 QP NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2019-afrikaans/e820bb12-6cf8-44df-8806-2af34a69ac0e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8543eb3f-55cd-49e8-9a46-31a2262278ea) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) June 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-june-2018-question-paper/521b2294-1c34-488d-ae4e-e2863fffef72) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Papers](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-june-2016-question-papers/bc064649-cbd2-48d4-a47d-a2a730f07000) — Mathematics · QP · 2016 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
