# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2022-afrikaans/4f3cc80c-35e1-4c6f-9942-e16ad9c80511
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2022-afrikaans/4f3cc80c-35e1-4c6f-9942-e16ad9c80511)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2022 English Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-memo-june-2022-english-afrikaans/9b15b6bd-06b3-48e5-b6d7-c1e74e052ebf) — Memo · 2022 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                               JUNIE 2022

                            WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitende ’n inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                          WISKUNDE V1                                     (EC/JUNIE 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
       jou antwoorde te bepaal, duidelik aan.

3.     Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

4.     Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

5.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

8.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                              WISKUNDE V1                                           3

 VRAAG 1

 1.1     Los op vir x, in elk van die volgende:

         1.1.1      x2 = − 4x                                                                      (3)

         1.1.2      x2 + x −1 = 0               (korrek tot TWEE desimale plekke)                  (3)

                                    4
         1.1.3        x+4−             =0
                                   x−2                                                             (5)

         1.1.4      ( x + 2)( −3x + 1)  0                                                         (3)

 1.2     Los gelyktydig vir x en y op:

          3 − y + 2x = 0
          6 x + 4 y 2 = 3 + 5 xy                                                                   (6)

 1.3     Gegee dat 9 x 2 − 12 px = −4 p 2 . Vir watter waarde(s) van p sal die vergelyking
         gelyke wortels hê?                                                                        (4)
                                                                                                  [24]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                                WISKUNDE V1                              (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 2

                                          9
 2.1    Gegee die meetkundige ry:           ; 9 ; 18 ; . . . ; 2304
                                          2

        2.1.1   Bepaal die waarde van r, die gemene verhouding.                                     (1)

        2.1.2   Hoeveel terme is daar in die ry?                                                    (2)

                     
        Gegee :  6 ( m )
                            k −1
 2.2                               = 12 . Bepaal die waarde van m .
                 k =1                                                                               (2)

 2.3    Die 3de term van ’n meetkundige reeks is 18 en die 5de term is 162. Bepaal die som
        van die eerste 7 terme, waar r < 0.                                                         (5)

 2.4    Die algemene term van ’n kwadratiese getalpatroon is Tn = ɑn2 + bn + c, en die
        eerste term is 8. Die algemene term van die eerste verskille van die patroon is
        t k = 4k − 2 .

        2.4.1   Bepaal die volgende twee terme van die kwadratiese getalpatroon, Tn .               (3)

        2.4.2   Toon, vervolgens of andersins, aan dat die algemene term van die
                kwadratiese getalpatroon deur Tn = 2n 2 − 4n + 10 gegee word.                       (3)

        2.4.3   Watter term van die kwadratiese getalpatroon sal gelyk aan 3 050 wees?              (3)
                                                                                                   [19]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/JUNIE 2022)                           WISKUNDE V1                                             5

VRAAG 3

Die volgende figuur stel ’n patroon van gearseerde driehoeke wat op ’n wit reghoekige bord
geplaas is, voor. Die driehoeke het almal gelyke basisse van 4 eenhede in lengte. Die hoogte van
die eerste driehoek is 1 eenheid. Elk van die daaropvolgende driehoeke se hoogte is 1 eenheid
meer as die vorige een.

                                             104 eenhede

             Driehoek 1 Driehoek 2 Driehoek 3 Driehoek 4                        Driehoek(n)

3.1    Bepaal die oppervlakte van die eerste driehoek.                                                 (1)

3.2    Bepaal die oppervlakte van die 26ste driehoek.                                                  (2)

3.3    Die driehoeke word op ’n reghoekige bord, met lengte 104 eenhede, soos hierbo aangetoon
       geplaas. Bepaal die oppervlakte van die nie-gearseerde deel van die wit reghoekige bord,
       dit wil sê, die oppervlakte van die deel wat nie deur gearseerde driehoeke bedek is nie.        (5)
                                                                                                       [8]

 Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          WISKUNDE V1                                   (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 4

                    8
 Gegee: f ( x) =       +2
                   x−2

 4.1    Skryf die definisieversameling/gebied van f neer.                                           (2)

 4.2    Bereken die y-afsnit van f .                                                                (1)

 4.3    Bereken die x-afsnit van f .                                                                (2)

 4.4    Skets die grafiek van f , toon die koördinate van die x en y-afsnitte sowel as die
        asimptote duidelik aan.                                                                     (3)

 4.5    As y = − x + k ’n vergelyking van die simmetrie-lyn van f is, bepaal die waarde
        van k .                                                                                     (2)

 4.6    Bepaal die vergelyking van die grafiek wat gevorm word as f, 3 eenhede na regs
        geskuif word en daarna in die x-as gereflekteer word.                                      (3)
                                                                                                  [13]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                           WISKUNDE V1                                             7

 VRAAG 5

                                                          x
                                                       1
 Die grafieke van f ( x) = 2( x + 1) 2 − 8 en g ( x) =   word in die skets hieronder
                                                       2
 voorgestel.
  P en Q is die x-afsnitte van f en R is die draaipunt van f .
 A(−2;4) is ’n punt op die grafiek van g .

 5.1 Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van f neer.                                       (1)

 5.2 Skryf die koördinate van R, die draaipunt van f neer.                                        (1)

 5.3 Bepaal die koördinate van P en Q.                                                            (4)

 5.4 Bepaal die vergelyking van g −1 , die inverse van g , in die vorm y = ...                    (2)

 5.5 Skets die grafiek van g −1 in jou ANTWOORDEBOEK. Toon duidelik die afsnit met
       die as en ten minste EEN ander punt op g −1 aan.                                           (3)

 5.6 Vir watter waarde(s) van x , is:

       5.6.1      g −1 ( x)  −2 ?                                                                (2)

       5.6.2      x. f ( x)  0 ?                                                                 (3)
                                                                                                 [16]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                            WISKUNDE V1                              (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 6

 6.1   Hoe lank moet R50 000, teen ’n rentekoers van 8,5% p.j. op die reguitlyn-metode,
       belê word sodat dit kan verdubbel? (Gee jou antwoord in jare en maande.)                  (4)

 6.2   ’n Selfoon ter waarde van R24 000 se waarde neem af teen 18% p.j. op die
       verminderdesaldo-metode. Bepaal die waarde van die selfoon na 3 jaar.                     (3)

 6.3   R x (x Rand) word in ’n rekening teen ’n rentekoers van 12% p.j. maandeliks
       saamgestel belê.
       Drie jaar later word R2x (2x Rand) in dieselfde rekening gedeponeer. Na 7 jaar is
       daar R276 558,75 in die rekening. Bepaal hoeveel geld aan die begin belê was.
       (dit wil sê, die waarde van x)                                                           (6)
                                                                                               [13]

 VRAAG 7

 7.1    Bepaal f ( x) vanuit eerste beginsels as f ( x) = −2 x 2 + x .                          (5)

 7.2    Bepaal:

        7.2.1         −5 x x 2 
                  Dx      − 
                      x 5                                                                      (3)

        7.2.2     d       2     2 
                       x +   x − 
                  dx      x     x                                                         (4)
                                                                                               [12]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
      (EC/JUNIE 2022)                                WISKUNDE V1                                          9

VRAAG 8

Die skets hieronder stel die funksies f ( x ) = x3 + bx2 + cx + d en g ( x) = ax + q voor.
Die punte A, B ( 2; −16 ) en C is die punte waar die twee grafieke sny.
C ( 6;0) is ’n x-afsnit van f , terwyl L en M die draaipunte van f is.

8.1       Toon aan dat b = −5 , c = −8 en d = 12 as dit gegee word dat f ( x) = 3x 2 − 10 x − 8 .            (4)

8.2       Bepaal die koördinate van die draaipunte, L en M, van f .                                           (5)

8.3       Bepaal die vergelyking van g .                                                                      (3)

8.4       As dit verder gegee word dat ( x ; − 36 ) die koördinate van punt A is, bepaal die lengte van
          AM.                                                                                                 (3)

8.5       Vir watter waarde(s) van x :

          8.5.1         is die grafiek, f stygend?                                                            (2)

          8.5.2         is die grafiek, f konkaaf af?                                                          (2)
                                                                                                              [19]

      Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      WISKUNDE V1                                  (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 9

 In die figuur hieronder het  ABE ’n basis met lengte x meter.
 Die basis en die loodregte hoogte van die driehoek se som is 10 meter.
 Die driehoek is op ’n reghoek BCDE, wat ’n omtrek van 32 meter het, gemonteer.

                                                                     3
 9.1    Toon aan dat die oppervlakte van die figuur ABCDE gelyk aan − x 2 + 21x m2
                                                                     2
        is.                                                                                     (5)

 9.2    Bepaal die waarde van x waarvoor ABCDE ’n maksimum oppervlakte sal hê.                  (3)

 9.3    Bepaal, vervolgens, die maksimum oppervlakte van ABCDE.                                (2)
                                                                                              [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                             WISKUNDE V1                                            11

VRAAG 10

10.1   In ’n opname was 1 530 mense gevra of hulle al ooit ’n ledemaat gebreek het. Die uitslae
       van die opname was soos volg:

                                  Het ledemaat         Het nie ledemaat            Totaal
                                    gebreek              gebreek nie
       Manlik                          463                     b                    782
       Vroulik                          a                      c                     d
       Totaal                          913                    617                  1 530

       10.1.1     Bereken die waardes van a, b, c, en d.                                                (4)

       10.1.2     As ’n persoon blindelings gekies word, wat is die waarskynlikheid dat dit ’n
                  vrou wat nie ’n ledemaat gebreek het nie, sal wees?                                   (2)

10.2   Twee leerders word blindelings uit ’n groep van 10 seuns en 12 meisies gekies. Bepaal
       die waarskynlikheid dat:

       10.2.1     Hulle beide meisies is.                                                               (2)

       10.2.2     Een ’n seun en een ’n meisie is.                                                      (3)

10.3   In die Venn-diagram hieronder, is M en N onafhanklike gebeurtenisse.

                                            M          N

                                       x        0,12    0,45
                                                                     y

       Bereken, gee antwoorde korrek tot twee desimale plekke:

       10.3.1     Die waarde van x                                                                      (3)

       10.3.2     Die waarde van y                                                                     (2)
                                                                                                      [16]

                                                                                     TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                                        WISKUNDE V1                                             (EC/JUNIE 2022)

                                       INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

         − b  b 2 − 4ac
      x=
               2a

     A = P(1 + ni)                      A = P(1 − ni)                                 A = P(1 − i) n                     A = P(1 + i) n
                                               𝑛
     𝑇𝑛 = 𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑                 𝑆𝑛 = 2 (2𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑)

     𝑇𝑛 = 𝑎𝑟   𝑛−1                     Sn =
                                               (
                                              a r n −1    ) ;           r 1
                                                                                                       𝑎
                                                                                              𝑆∞ = 1−𝑟 ; − 1  r  1
                                                   r −1

       x (1 + i ) − 1                                                   x 1 − (1 + i)−n 
                  n

     F=              
                                                                        P=                
               i                                                                   i
                    f ( x + h) − f ( x )
     f ' ( x) = lim
               h→ 0          h
                                                                           x1 + x 2 y1 + y 2 
      d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                               M         ;         
                                                                           2           2 

                                                                                   y 2 − y1
      y = mx + c                       y − y1 = m( x − x1 )             m=                                   m = tan 
                                                                                   x 2 − x1

      ( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
     In  ABC:
        a     b     c                                                                                       1
           =     =                      a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A                          area ABC =     ab. sin C
      sin A sin B sin C                                                                                     2
     sin ( +  ) = sin  .cos  + cos .sin                           sin ( −  ) = sin .cos  − cos .sin 
     cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                          cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

              cos 2  − sin 2 
              
     cos 2 = 1 − 2 sin 2                                             sin 2 = 2 sin  . cos 
              2 cos 2  − 1
              
                                                                    n                 2

            x                                                     ( xi − x )                                           n( A)
       x=                                                    2 = i =1                                        P ( A) =
              n                                                                n                                         n (S )

      P (A of B) = P (A) + P (B) – P (A en B)

      y = a + bx                                            b=
                                                                  ( x − x )( y − y )
                                                                   (x − x )
                                                                                          2

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Mathematics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
