# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIORSERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                    JUNIE 2023

                                WISKUNDE V1

PUNTE: 150

TYD:   3 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                             WISKUNDE V1                                (EC/JUNIE 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
       antwoorde te bepaal, duidelik aan.

3.     Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

4.     Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

5.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

8.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                              WISKUNDE V1                                              3

VRAAG 1

1.1       Los op vir x:

          1.1.1      x2 − 9 = 0                                                                   (2)

                              2
          1.1.2       x −5+     =0            (korrek tot TWEE desimale plekke)
                              x                                                                   (4)

          1.1.3       x = 1+ 7 − x                                                                (5)

          1.1.4       x2 + 2x −15  0                                                             (3)

1.2       Los gelyktydig vir x en y op in:

           y + 2x = 3
           y 2 − y = 3x 2 − 5 x                                                                   (6)

                                                                            10n + 2n + 2
1.3       Vereenvoudig volledig, SONDER die gebruik van ’n sakrekenaar: n
                                                                            52 n + 4 ( 5n )
                                                                                                 (4)
                                                                                                [24]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                              WISKUNDE V1                                  (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 2

                                                       24
2.1     Die volgende meetkundige reeks word gegee:        + 12 + 6 x + 3x 2 + . . .
                                                        x

        2.1.1   Bepaal die waarde van r, die gemene verhouding, in terme van x.                            (1)

        2.1.2   Bepaal die waardes van x waarvoor die reeks konvergeer.                                    (2)

        2.1.3   Indien x = 4 , bepaal die som van die reeks tot 15 terme.                                  (3)

                     
        Bereken:  6 ( 2 ) .
                            −n
2.2
                     n =1                                                                                  (3)

2.3     Die som van die eerste n terme van ’n rekenkundige reeks word gegee deur
        S n = −n 2 + 8n .

        2.3.1   Bereken die som van die eerste 15 terme.                                                   (2)

        2.3.2   Bereken die waarde van T15 .                                                               (2)

        2.3.3   As die eerste term van die reeks 7 is, watter term van die reeks sal ’n waarde
                van −169 hê?                                                                            (4)
                                                                                                      [17]

VRAAG 3

Beskou die volgende kwadratiese getalpatroon: 95 ; 72 ; y ; 32 ; . . .

3.1    Bepaal die waarde van y.                                                                        (2)

3.2    As y = 51, bepaal die algemene term van die getalpatroon in die vorm
       Tn = an 2 + bn + c .                                                                            (4)

3.3    Bepaal T22 .                                                                                    (1)

3.4    Watter term in die getalpatroon sal aan 1 040 gelyk wees?                                       (4)
                                                                                                      [11]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                WISKUNDE V1                                                   5

VRAAG 4

                                                        5
Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) =       + q en g ( x) = 5 x 2 + 10 x + 3 .
                                                      x+ p
Die twee grafieke sny by S, die y-afsnit van beide grafieke. R is die x-afsnit van f .
Die asimptote van f sny by T, die draaipunt van g.

4.1        Skryf die koördinate van S neer.                                                             (2)

4.2        Bepaal:

           4.2.1     Die koördinate van T                                                               (4)

           4.2.2     Die waardes van p en q                                                             (2)

           4.2.3     Die lengte van OR                                                                  (2)

           4.2.4     Die terrein van g                                                                  (2)

4.3        Bepaal die vergelyking van:

           4.3.1     Die raaklyn aan g by S                                                             (3)

           4.3.2     Die simmetrie-as van f, met ’n positiewe gradiënt                                  (2)

4.4        Vir watter waardes van x sal g / ( x). f ( x)  0 wees?                                     (2)
                                                                                                      [19]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                               WISKUNDE V1                                 (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 5

Gegee: h( x) = a x ; a  0 en a  1 . B  −1 ;  is ’n punt op h, die grafiek van h(x).
                                               1
                                              2

5.1    Bepaal die waarde van a.                                                                        (2)

5.2    Skryf die vergelyking van h−1 in die vorm y = . . . neer.                                       (2)

5.3    Skets die grafieke van h en h−1 op dieselfde assestelsel. Toon alle afsnitte met die
       asse duidelik aan.                                                                              (4)

5.4    Skryf die gebied van h−1 neer.                                                                  (1)

5.5    Bepaal die waarde(s) van x waarvoor h −1 ( x)  1 .                                             (1)

                                              x
                                          1
5.6    Indien dit gegee word dat t ( x) =   − 1 .
                                          2

       5.6.1 Beskryf die transformasie vanaf h na t .                                                  (2)

       5.6.2 Bepaal die vergelyking van die asimptoot van t .                                         (1)
                                                                                                     [13]

VRAAG 6

6.1    ’n Skool het rekenaars vir R980 000 aangekoop. Die waarde van die rekenaars neem
       jaarliks af teen ’n koers van 9,2% p.j. op die verminderdesaldo-metode. Bereken die
       boekwaarde van die rekenaars na 7 jaar.                                                         (3)

6.2    Siphokazi belê R13 500 vir ’n sekere aantal jare. Sy verdien rente teen ’n koers van
       8,2% per jaar, jaarliks saamgestel. Die finale waarde van die belegging is
       R20 020,28 werd.
       Vir hoeveel jaar was die geld belê?                                                             (4)

6.3    Op 1 Januarie 2017 het Nelson R3 500 in ’n spaarrekening gedeponeer. Op 1
       Januarie 2020 het hy ’n verdere R5 700 in dieselfde rekening gedeponeer. Die
       rentekoers vir die eerste twee jaar (wat vanaf 1 Januarie 2017 begin) is 7% per jaar
       kwartaalliks saamgestel en die rentekoers vir die laaste 3 jaar is 8% per jaar
       maandeliks saamgestel. Bereken die bedrag in die spaarrekening na 5 jaar.                      (6)
                                                                                                     [13]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                     WISKUNDE V1                                                7

VRAAG 7

7.1      Bepaal f / ( x) , vanuit eerste beginsels, as f ( x) = 5 − 2 x 2 .                               (4)

7.2      Bepaal:

                                                         1
         7.2.1      f / ( x), as f ( x) = 2 x5 − 7 x +
                                                         x                                                (4)

                   d  2x2 − x − 6 
                   dx  2 x + 3 
         7.2.2
                                                                                                         (3)
                                                                                                        [11]

VRAAG 8

Gegee:   f ( x ) = x3 − 5x2 − 8x + 12 en g ( x) = ax + q .       A, B ( 2; −16) en C ( 6;0 ) is die
snypunte van f en g .

8.1    Bepaal die koördinate van die draaipunte van f .                                                   (4)

8.2    Bepaal die ander twee x-afsnitte van f .                                                           (3)

8.3    Skets die grafiek van f, toon duidelik die draaipunte en die afsnitte met die asse aan.            (4)

8.4    Bepaal die waardes van a en q .                                                                    (2)

8.5    Bepaal of die grafiek konkaaf op of konkaaf af by punt B is.                                       (3)

8.6    Vir watter waardes van x, is f ( x)  g ( x) ?                                                    (4)
                                                                                                        [20]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                             WISKUNDE V1                                (EC/JUNIE 2023)

VRAAG 9

’n Groot passasiersboot gebruik brandstof teen ’n koste van 4x 2 rand per uur, waar x die spoed
van die boot in km/h is.
Ander operasionele koste, insluitend arbeid, beloop R1 000 per uur.
[Wenk: afstand = spoed x tyd: s = vt]
9.1    Toon aan dat die totale koste vir ’n reis van 500 km gegee word deur
                            500000
       C ( x) = 2 000 x +          .
                               x                                                                           (3)

9.2    Teen watter spoed moet die boot op hierdie 500 km reis vaar om die totale koste so laag
       as moontlik te hou?                                                                                 (5)
                                                                                                           [8]

VRAAG 10

10.1   Gebeurtenisse A en B is onderling uitsluitend. Dit word verder gegee dat:
       • 3P(B) = P(A)
       • P(A of B) = 0,64
       Bereken P(B).                                                                                       (3)
10.2   Die waarskynlikheid dat dit op ’n gegewe dag sal reën is 37%. ’n Kind het ’n 12% kans
       om in droë weer te val en is drie keer meer geneig om in nat weer te val.
       10.2.1    Teken ’n boomdiagram om ALLE moontlike maniere, hoe die weer kan
                 beïnvloed of ’n kind sal val of nie, voor te stel. Toon die waarskynlikhede vir
                 ELKE tak, sowel as die uitkomste.                                                         (4)

       10.2.2    Wat is die waarskynlikheid dat ’n kind op enige gegewe dag nie sal val nie?               (2)

10.3   ’n Groep van 240 leerders was gevra of hulle Rugby (R) of Krieket (C) as skoolsport speel.
       206 van die leerders het aangedui dat hulle rugby speel, 28 het gesê hulle speel krieket, 30
       het gesê hulle speel nie een van die twee nie en x het gesê hulle speel beide. Die inligting
       is in die Venn-diagram hieronder voorgestel.

       10.3.1    Bepaal die waarde van x.                                                                  (2)
       10.3.2    Sal jy die speel van rugby en krieket as onafhanklike gebeurtenisse beskou?
                 Staaf jou antwoord met berekeninge. (Rond antwoorde tot 2 desimale plekke af.)          (3)
                                                                                                        [14]
                                                                                       TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023)                                               WISKUNDE V1                                                          9

                                          INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

        − b  b 2 − 4ac
     x=
              2a

     A = P(1 + ni)                         A = P(1 − ni)                             A = P(1 − i ) n          A = P(1 + i ) n

                                                   𝑛
    𝑇𝑛 = 𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑                     Sn = 2 (2a + (n − 1)d)

    𝑇𝑛 = 𝑎𝑟   𝑛−1                         Sn =
                                                   (
                                                  a r n −1  ) ;          r 1                          𝑆∞ =
                                                                                                               𝑎
                                                                                                                    ; −1  r  1
                                                    r −1                                                      1−𝑟

      x (1 + i ) − 1
                 n
                                                                 x 1 − (1 + i)−n 
    F=                                                       P=                
             i                                                            i
                   f ( x + h) − f ( x )
     f ' ( x) = lim
              h→ 0          h
                                                                             x + x 2 y1 + y 2 
      d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                                M  1      ;         
                                                                                  2         2    
                                                                                  y 2 − y1
      y = mx + c                          y − y1 = m( x − x1 )           m=                                   m = tan 
                                                                                  x 2 − x1

     ( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2

     In  ABC:
        a     b     c                                                                                                  1
           =     =                                     a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A                    area  ABC =      ab.sin C
      sin A sin B sin C                                                                                                2
     sin ( +  ) = sin  .cos  + cos .sin                            sin ( −  ) = sin .cos  − cos .sin 
     cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                           cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

              cos 2  − sin 2 
              
     cos 2 = 1 − 2 sin 2                                              sin 2 = 2 sin  . cos 
              2 cos 2  − 1
              
                               n

                              ( x − x )
                                              2

      x=
           x           2 = i =1
                                      i
                                                          P ( A) =
                                                                     n( A)
                                                                                   P (A of B) = P (A) + P (B) – P (A en B)
              n                       n                              n (S )

      y = a + bx                                               b=
                                                                      ( x − x )( y − y )
                                                                       (x − x )
                                                                                       2

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Mathematics P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2023-eng/9eb0d4a5-b676-4a71-815d-7dc6a6e7c16e) — Mathematics · QP · 2023 · Eng
- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
