# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/2ff87c3c-e94e-4ed7-b992-9e0a44d460ba
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2024-afrikaans/2ff87c3c-e94e-4ed7-b992-9e0a44d460ba)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIORSERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                                 JUNIE 2024

                             WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

          Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, insluitend 1 inligtingsblad.

                      Hosted by https://www.ecexams.co.za

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                              WISKUNDE V1                                 (EC/JUNIE 2024)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae.

 3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
       antwoorde te bepaal, duidelik aan.

 4.    Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

 5.    Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 6.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

 7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

 9.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

 10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 EC/JUNIE 2024)                                      WISKUNDE V1                                          3

 VRAAG 1

 1.1    Los op vir x:

        1.1.1     x2 − 8(x − 2) = 25                                                                      (3)

        1.1.2     −3x2 + 2x + 2 = 0               (korrek tot TWEE desimale syfers)                       (3)

        1.1.3     ( x + 3)(5 − x)  0                                                                     (3)

                                 𝑥+ 3
        1.1.4     Gegee:                = 1; x ∈ ℝ
                            √𝑥 + 5
                                                            𝑥+3
                  (a)   Vir watter waarde(s) van x sal              ongedefinieërd wees?
                                                           √𝑥 + 5                                         (2)

                  (b)   Los op vir x .                                                                    (4)

 1.2    Los gelyktydig vir x en y op:

         y + 2x = 5
        2 x 2 − xy − 4 y 2 = 8                                                                            (6)

                                  108
 1.3    Gegee dat: M =                     ; x ∈ ℝ, bepaal die maksimum-waarde van M .                    (4)
                            𝑥 2 − 4𝑥 + 8
                                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                             WISKUNDE V1                             (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 2

2.1   Die volgende rekenkundige ry word gegee:      2; −3; −8; . ..

      2.1.1 Bepaal die waarde van T43 .                                                            (3)

      2.1.2 Bereken die som van die eerste 43 terme van die ry, d.w.s. S43 .                       (2)

      2.1.3 Bereken die waarde van n waarvoor Tn = −2023.                                          (3)

2.2   Gegee: 2(3𝑥 − 1) + 2(3𝑥 − 1)2 + . ..

      2.2.1 Vir watter waardes van x is die bostaande reeks ’n konvergente meetkundige
            reeks?                                                                                 (3)

                        
                                              1
      2.2.2 Bereken     2(3x −1) ; as x = 2
                        k =1
                                   k

                                                                                                   (3)

2.3   Die eerste drie terme van ’n meetkundige ry het ’n som van 21 en hulle produk is 64.
      Bepaal die waarde van die eerste term, as die gemene verhouding ’n heelgetal is,
      d.w.s. r ∈ ℤ.                                                                                (4)
                                                                                                  [18]

VRAAG 3

Beskou die volgende kwadratiese getalpatroon:     3 ; 12 ; 33 ; . . .

3.1    Skryf die volgende term in die kwadratiese getalpatroon neer.                                (1)

3.2    Bepaal die algemene term van die kwadratiese getalpatroon in die vorm
       Tn = an2 + bn + c.                                                                           (3)

3.3    Watter TWEE terme in die kwadratiese getalpatroon sal ’n verskil van 345 hê?                 (3)
                                                                                                    [7]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 EC/JUNIE 2024)                                WISKUNDE V1                                           5

 VRAAG 4

                                                       2
 Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) =      + 1 en g ( x) = a( x + 2)2 − 8 .
                                                     x+2
 Beide grafieke gaan deur die oorsprong, O. Die vertikale asimptoot van f gaan deur
 D, die draaipunt van g. Die asimptote van f sny by T. A is die ander x-afsnit van g .

 4.1     Skryf die koördinate van D, die draaipunt van g neer.                                       (1)

 4.2     Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                        (2)

 4.3     Bepaal:

         4.3.1     Die waarde van a                                                                  (2)

         4.3.2     Die lengte van OA                                                                 (3)

         4.3.3     Die terrein van f                                                                 (1)

         4.3.4     Die vergelyking van die simmetrie-as van f , met ’n negatiewe gradiënt.           (2)

 4.4     Vir watter waardes van x sal:

         4.4.1       g ( x)  0 ?                                                                    (2)

         4.4.2       g ( x). f ( x)  0 ?                                                            (2)

 4.5     Bepaal die waarde(s) van k waarvoor h( x) = − g ( x) + k twee ongelyke wortels met
         dieselfde teken sal hê.                                                                     (3)
                                                                                                    [18]
Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                             WISKUNDE V1                              (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 5

In die diagram hieronder, word die grafieke van f(x) = 3x en g(x) = −x + 1 gegee.

5.1    Skryf die koördinate van C neer.                                                            (1)

5.2    Skryf die terrein van f (x) neer.                                                           (1)

5.3    Bepaal die vergelyking van of f −1 (x), in die vorm y = ...                                 (2)

5.4    Vir watter waardes van x is f −1 ( x)  −1 ?                                                (2)

5.5    As PQ || SR || y-as en QR ∥ x-as, bepaal die koördinate van S.                              (4)

5.6    Beskryf die translasie(s) van f (x) na p(x) = 3(3x) – 2                                     (2)
                                                                                                  [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 EC/JUNIE 2024)                                          WISKUNDE V1                                 7

 VRAAG 6

 6.1   Die aankoopprys van masjiene wat 5 jaar gelede deur ’n maatskappy gekoop is, was
       R80 000. Gebruik die verminderde-saldo metode en bereken die jaarlikse koers van
       waardevermindering indien die huidige boekwaarde van die masjiene R20 000 is.                (3)

 6.2   Bereken die effektiewe rentekoers per jaar van ’n belegging wat rente teen 8,5% p.j.
       kwartaalliks saamgestel verdien.                                                             (3)

 6.3   ’n Ouer het ’n aanvanklike/eerste deposito van R x in ’n studie-beleggingsrekening
       gemaak. Drie jaar later is ’n verdere bedrag van R15 000 in die rekening gedeponeer.
       Vyf jaar na die aanvanklike/eerste deposito gemaak was, is R7 000 uit die rekening
       onttrek. Die rentekoers vir die eerste vyf jaar was 11% p.j. maandeliks saamgestel.
       Daarna het die rentekoers verander na 12% p.j. halfjaarliks saamgestel.

       6.3.1      Bereken, in terme van x, hoeveel geld in die rekening was 3 jaar na die
                  aanvanklike/eerste deposito gemaak was. (Die antwoord moet nie die tweede
                  deposito insluit nie.)                                                            (2)

       6.3.2      Indien die belegging na 8 jaar R90 132,56 werd was, bereken die waarde van
                  die aanvanklike/eerste bedrag wat gedeponeer was, d.w.s die waarde van x.        (5)
                                                                                                  [13]

 VRAAG 7

                                                                  1 2
 7.1     Bepaal f / ( x) , vanuit eerste beginsels, as f ( x) =     x .
                                                                  2                                 (4)

 7.2     Bepaal:
                                          1
         7.2.1       f / ( x), as f ( x) = x5 − 6 x −2
                                          5                                                         (2)

                     d
                        (        )
                             2
         7.2.2          x+ x
                     dx                                                                            (4)
                                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                              WISKUNDE V1                               (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 8

      Gegee: f ( x ) = − x + 12 x − 16
                         3
8.1

      8.1.1 Toon aan dat ( x − 2) ’n faktor van f ( x) is.                                           (2)

      8.1.2 Bepaal die x-afsnitte van f.                                                             (3)

      8.1.3 Bepaal die koördinate van die draaipunte van f.                                          (4)

      8.1.4 Skets die grafiek van f, toon die draaipunte en die afsnitte met die asse duidelik
            aan.                                                                                     (3)

      8.1.5 Bepaal die vergelyking van die raaklyn by die infleksiepunt/buigpunt.                    (4)

8.2   ’n Sketsgrafiek van p / ( x ) word hieronder gegee.

      8.2.1 Vir watter waardes van x is die grafiek van p(x) stygend?                                (2)

      8.2.2 Vir watter waardes van x is die grafiek van p(x) konkaaf op?                             (2)
                                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 EC/JUNIE 2024)                              WISKUNDE V1                                      9

 VRAAG 9

 In die diagram hieronder, is ABCD ’n vierkant met sylengte CD = 200 cm. PQRS is ’n
 reghoek met hoekpunte op die sye van die vierkant. PB = BQ = SD = DR = x cm.

 9.1     Toon aan dat die oppervlakte van die reghoek gegee word deur,
                  (       )
         A = 2 200x − x 2 .                                                                   (3)

 9.2     Bepaal die waarde van x waarvoor die oppervlakte van die reghoek ’n maksimum
         sal wees.                                                                            (3)

 9.3     Wat is die verhouding van die maksimum oppervlakte van PQRS : oppervlakte van
         ABCD?                                                                                (3)
                                                                                              [9]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                             WISKUNDE V1                                (EC/JUNIE 2024)

 VRAAG 10

 10.1     Gebeurtenisse A en B is onafhanklike gebeurtenisse. Dit word verder gegee dat:

          •    P(A) = 0,6
          •    P(B) = 0,5

          10.1.1     Is die gebeurtenisse onderling uitsluitend? Motiveer jou antwoord.               (2)

          10.1.2     Stel die inligting op ’n Venn-diagram voor.                                      (3)

          10.1.3     Bereken:

                     (a)   P(slegs A)                                                                 (1)

                     (b)   P(nie A of nie B)                                                          (2)

 10.2     Die gebeurlikheidstabel hieronder stel die terugvoering van ’n 100 leerders met
          betrekking tot kampering voor.

                                                 Seuns             Dogters         Totaal
          Hou van Kamp                            24                 30              54
          Hou nie van Kamp nie                    14                 32              46
          Totaal                                  38                 62             100

          10.2.1     Indien ’n leerder van hierdie groep blindelings gekies word, wat is die
                     waarskynlikheid dat dit ’n dogter is?                                            (1)

          10.2.2     Is die gebeurtenis “hou van kamp” onafhanklik van die geslag?                    (4)

 10.3     Daar is slegs rooiballe en groenballe in ’n sak. ’n Bal word blindelings uit die sak
                                                                  3
          gehaal. Die waarskynlikheid dat dit ’n groenbal is, is . Die bal word terug in
                                                                  7
          die sak geplaas. 2 ekstra rooiballe en 3 ekstra groenballe word in die sak geplaas.
          Daarna word ’n bal blindelings uit die sak gehaal en die waarskynlikheid dat die
                            6
          bal groen is, is    .
                           13

          Bepaal hoeveel van elke kleur bal oorspronklik in die sak was.                             (5)
                                                                                                    [18]

                                                                                  TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 EC/JUNIE 2024)                                            WISKUNDE V1                                                        11

                                       INLIGTINGSBLAD : WISKUNDE

          − b  b 2 − 4ac
     x=
                2a

    A = P(1 + ni)                      A = P(1 − ni)                            A = P(1 − i) n            A = P(1 + i ) n
                                              𝑛
    𝑇𝑛 = 𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑                 𝑆𝑛 = 2 (2𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑)

    𝑇𝑛 = 𝑎𝑟   𝑛−1                     Sn =
                                              (
                                             a r n −1    ) ;          r 1
                                                                                                     𝑎
                                                                                        𝑆∞ = 1−𝑟 ; − 1  r  1
                                                  r −1

      x (1 + i ) − 1
                    n
                                                            x 1 − (1 + i)−n 
    F=                                                  P=                
              i                                                      i
                   f ( x + h) − f ( x )
     f ' ( x) = lim
              h→ 0          h
                                                                          x + x 2 y1 + y 2 
     d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                              M  1      ;         
                                                                             2         2        
                                                                             y 2 − y1
     y = mx + c                       y − y1 = m( x − x1 )            m=                                 m = tan 
                                                                             x 2 − x1

     ( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
     In  ABC:
       a     b     c                                                                                     1
          =     =                      a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A                     area ABC =        ab. sin C
     sin A sin B sin C                                                                                   2
    sin ( +  ) = sin  .cos  + cos .sin                          sin ( −  ) = sin .cos  − cos .sin 
    cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                         cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

             cos 2  − sin 2 
             
    cos 2 = 1 − 2 sin 2                                sin 2 = 2 sin  . cos 
             2 cos 2  − 1
             
                                                                  n               2

           x                                                    ( xi − x )                                         n( A)
      x=                                                   2 = i =1                                      P ( A) =
             n                                                           n                                           n (S )
      P (A or B) = P (A) + P (B) – P (A and B)

      y = a + bx                                          b=
                                                                ( x − x )( y − y )
                                                                 (x − x )
                                                                                  2

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
