# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June 2021 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june2021-afrikaans/792ac48a-e246-44ad-9495-22d430c9cc52
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape June
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june2021-afrikaans/792ac48a-e246-44ad-9495-22d430c9cc52)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2021 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                                JUNIE 2021

                            WISKUNDE V1
                           (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, insluitend ’n inligtingsblad.

### Page 2

2                                       WISKUNDE V1                                       (EC/JUNIE 2021)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.   Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het
      om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan.

 3.   Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

 4.   Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
      niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 5.   Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

 6.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 7.   ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

 8.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is.

 9.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2021)                                 WISKUNDE V1                                                  3

 VRAAG 1

 1.1    Los op vir x, in elk van die volgende:

        1.1.1     2x x 1     0                                                                              (2)

        1.1.2     2x( x 3) 1                             (korrek tot TWEE desimale plekke)                  (4)

        1.1.3     x2 2x 15 0                                                                                (3)

                                     2               2
        1.1.4     x     3 a 2 a                a 1
                                                                                                            (3)

 1.2    Los gelyktydig op vir x en y in die volgende vergelykings:

        x 2y      3
        4 x 2 5 xy    3 6y                                                                                  (6)

 1.3    Die vergelyking 3mx 2     px 5 0 ; m 0 en p              0 , het gelyke wortels.

        1.3.1     Toon aan dat f ( x) 3mx 2      px 5 ’n minimumwaarde het.                                 (4)

        1.3.2     As dit verder gegee word dat p 0 , teken ’n sketsgrafiek van
                  f ( x) 3mx 2 px 5 .                                                                      (2)
                                                                                                          [24]

 VRAAG 2

 2.1    Bepaal watter term van die ry: 23 ; 21 ; 19 ; . . . is – 47.                                        (2)

 2.2    Die eerste drie terme van ’n rekenkundige ry is: 3x – 1 ; x + 5 ; 2x – 4

        2.2.1     Bereken die waarde van x.                                                                 (3)

        2.2.2     Bepaal die aantal terme waarvan die som gelyk aan nul is.                                 (4)

 2.3    Gegee die kwadratiese patroon: 25 ; 48 ; 69 ; 88 ; x ; y ; . . .
        Bepaal:

        2.3.1     Die waardes van x en y                                                                    (2)

        2.3.2     Die algemene term, Tn van die kwadratiese patroon                                         (4)

        2.3.3     Die waarde van die grootste term van hierdie patroon                                      (3)
                                           3
 2.4    Bereken die waarde van a , as:          a 2k 1      28
                                          k 1                                                              (2)
                                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

4                                      WISKUNDE V1                                     (EC/JUNIE 2021)

 VRAAG 3

 ’n Sirkelvormige skyf met radius, R is uit papier gesny soos in die diagram getoon. Twee
                    1
 skywe met radius, R is uit papier gesny en word bo-op die eerste skyf geplaas, soos
                    2
                                                1
 aangetoon. Daarna word 4 skywe met radius, R uit papier gesny en bo-op die twee skywe
                                                4
 geplaas, soos aangetoon.

 3.1   As hierdie proses herhaal kan word, bepaal die oppervlakte van die skywe op slegs
       die vierde vlak.                                                                            (4)

 3.2   Bereken die totale oppervlakte van al die skywe, indien die proses onbepaald herhaal
       word.                                                                                       (3)
                                                                                                   [7]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2021)                           WISKUNDE V1                                                5

 VRAAG 4

 Gegee: f ( x)    x 2 4 x 5 en g ( x) ax q. E, M en P is die afsnitte van die grafieke
 met die asse. N is die draaipunt en NTD die simmetrie-as van f . T is ’n punt op die grafiek
 van g en S is die refleksie van M in die simmetrie-as.

 Bepaal:

 4.1    Die koördinate van M, E en P                                                                (4)

 4.2    Die koördinate van N                                                                        (3)

 4.3    Die waardes van a en q                                                                      (2)

 4.4    Die lengte van NT                                                                           (3)

 4.5    Die vergelyking van die raaklyn aan f by punt S                                             (5)
                                                                                                   [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

6                                              WISKUNDE V1                                     (EC/JUNIE 2021)

 VRAAG 5
                                                                            k
 In die figuur hieronder word twee sketsgrafieke getoon vir: f ( x)           , waar x 0 en
                                                                            x
    g ( x)   log p x

 5.1         Skryf die koördinate van A neer.                                                             (1)

 5.2         Bepaal die waardes van k en p.                                                               (3)

 5.3         Bepaal die vergelyking van g 1 in die vorm y ...                                             (2)

 5.4         Skryf die terrein van g 1 neer.                                                              (2)

                                6
 5.5         Los op vir x as:     log3 x 1
                                x                                                                         (2)
                                                                                                         [10]

 VRAAG 6

                                                                                 5
 Gegee: g ( x) ( x 2)( y 3) k , vir k            0 , is ’n hiperbool met g (0)     . Bepaal:
                                                                                 2

 6.1 Die vergelykings van die asimptote van g                                                             (3)

 6.2 Die waarde van k                                                                                     (2)

 6.3 Die vergelyking van die simmetrie-as van g wat ’n negatiewe gradiënt het                             (2)
                                                                                                          [7]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2021)                                      WISKUNDE V1                                        7

 VRAAG 7

 7.1 Herlei ŉ nominale rentekoers van 8,9% p.j. maandeliks saamgestel na effektiewe
     rentekoers per jaar.                                                                              (3)

 7.2 Alan tree af en besluit om R1 000 000 van sy aftreegeld te belê. Die bank bied hom ’n
     rentekoers van 12,6% p.j. maandeliks saamgestel aan. Hoe lank sal dit neem vir sy
     geld om te verdubbel?                                                                             (4)

 7.3 R60 000 word vir agtien maande in ’n rekening belê wat rente van 7% p.j.
     kwartaalliks saamgestel, aanbied. Daarna verander die rentekoers na 5% p.j.
     maandeliks saamgestel. Drie jaar na die aanvanklike belegging word R5 000 uit die
     rekening onttrek. Hoeveel geld sal aan die einde van 5 jaar in die rekening wees?                (7)
                                                                                                     [14]

 VRAAG 8

 8.1    Gegee: f ( x)            7 x 2 . Bepaal f ( x) vanuit eerste beginsels.                        (4)

                  dy
 8.2    Bepaal       as:
                  dx

                            1
        8.2.1     y                  x
                            x4                                                                         (3)

                           x 4
        8.2.2     y         1
                           x2    2                                                                    (3)
                                                                                                     [10]

 VRAAG 9

 Gegee: g ( x)        x3    x 2 16 x 20

 9.1     Toon dat ( x 5) ’n faktor van g ( x) is.                                                      (2)

 9.2     Bepaal, vervolgens of andersins, die x-afsnitte van g .                                       (3)

 9.3     Bepaal die koördinate van die draaipunte van g.                                               (4)

 9.4     Skets die grafiek van g(x) en dui die afsnitte met die asse en die draaipunte duidelik
         aan.                                                                                          (3)

 9.5     Bespreek die konkawiteit van die grafiek by die y-afsnit. Staaf jou antwoord met
         toepaslike berekeninge.                                                                       (3)

 9.6     Vir watter waardes van x sal x. f ( x) 0 ?                                                   (3)
                                                                                                     [18]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

8                                       WISKUNDE V1                                      (EC/JUNIE 2021)

 VRAAG 10

                                                                            1 2
 Die totale koste om x selfone per dag te vervaardig word gegee deur T        x 15 x 10
                                                                            5
                                      1
 rand en elke selfoon word vir 47       x rand verkoop.
                                      3

 10.1 Bepaal ’n uitdrukking vir die geld wat ingesamel word deur x selfone te verkoop.              (2)

 10.2 Hoeveel selfone moet daagliks vervaardig word om ’n maksimum wins te maak?                    (5)
                                                                                                    [7]

 VRAAG 11

 11.1 Gegee:
         P( A) 0,5
         P( A en B) 0, 2
         P(nie B) 0,6

        11.1.1 Bepaal P( A of B)                                                                    (3)

        11.1.2 Jou onderwyser maak daarop aanspraak dat gebeurtenisse A en B
               onafhanklik is. Stem jy saam of verskil jy? Staaf jou antwoord met
               berekeninge.                                                                         (3)

 11.2 ’n Sak bevat vyf rooi en y groen albasters.

        11.2.1 Wat is die waarskynlikheid dat ’n rooi of ’n groen albaster uit die sak
               gehaal sal word?                                                                     (1)

        11.2.2 Twee albasters word na mekaar uit die sak gehaal, sonder om dit terug te
               sit. Stel hierdie gebeurtenisse deur middel van ’n boomdiagram voor. Gee
               byskrifte aan al die takke en skryf ook die uitkomste neer.                          (4)

        11.2.3 Bepaal hoeveel groen albasters in die sak is as die waarskynlikheid dat twee
                                                              31
               albasters van dieselfde kleur uitgehaal word,      is.
                                                              66                                   (5)
                                                                                                  [16]

                                                                                 TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2021)                                                                     WISKUNDE V1                                                                9

                                                             INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

                 b            b 2 4ac
     x
                              2a

     A P(1 ni)                                                  A P(1 ni)                                        A        P(1 i) n                    A   P(1 i) n
                                                                          𝑛
    𝑇𝑛 = 𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑                                        𝑆𝑛 = (2𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑)
                                                                          2

                                                                      a rn 1                                                         𝑎
    𝑇𝑛 = 𝑎𝑟      𝑛−1                                        Sn                              ;       r 1                      𝑆∞ = 1−𝑟 ;    1 r 1
                                                                              r 1
                                  n
             x1 i                         1                                                                 x[1 (1 i) n ]
     F                                                                                              P
                i                                                                                                 i
                         f ( x h)                      f ( x)
     f ' ( x)         lim
                     h 0        h
                                                                                                x1 x 2 y1 y 2
      d          ( x2         x1 ) 2 ( y 2              y1 ) 2                          M             ;
                                                                                                  2      2

                                                                                                            y2       y1
      y     mx            c                                 y        y1       m( x x1 )             m                                        m tan
                                                                                                            x2       x1
                  2                       2
       x     a                y       b           r2

     In    ABC:
        a               b               c                                                                                                   1
                                                                a2            b2    c2          2bc. cos A                  area ABC          ab. sin C
      sin A           sin B           sin C                                                                                                 2
     sin                          sin .cos                   cos .sin                               sin                    sin .cos       cos .sin
     cos                          cos . cos                  sin . sin                              cos                    cos . cos      sin . sin

                          cos 2               sin 2
     cos 2                1 2 sin 2                                                                 sin 2        2 sin . cos
                          2 cos 2                 1

                                                        n                     2

                                                                xi        x
                      x                       2                                                      n( A)
       x                                               i 1
                                                                                        P ( A)             P (A of B) = P (A) + P (B) – P (A en B)
                 n                                               n                                   nS

                                                                          x x       y y
      y a bx                                            b                               2
                                                                                  x x

Kopiereg voorbehou                                                                                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2022 English Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-memo-june-2022-english-afrikaans/9b15b6bd-06b3-48e5-b6d7-c1e74e052ebf) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
