# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2016-afr-final/da20de28-08ea-4d96-90a1-e3289746b064
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2016-afr-final/da20de28-08ea-4d96-90a1-e3289746b064)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2016

                                WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                                          *MATHA1*

                 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       WISKUNDE V1                                 (EC/SEPTEMBER 2016)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit TWAALF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
       jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

3.     ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik
       word, tensy anders aangedui.

4.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

5.     Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
       anders aangedui.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

8.     Skryf netjies en leesbaar.

9.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                              WISKUNDE V1                                               3

 VRAAG 1

 1.1      Los op vir 𝑥:

          1.1.1       𝑥 2 − 4𝑥 = 12                                                                 (3)

          1.1.2       3𝑥 2 + 2𝑥 − 6 = 0 (korrek tot twee desimale plekke)                           (3)

                          𝑥 2 −1
                                     27−𝑥
          1.1.3       3            =
                                      3                                                             (4)

 1.2                                          1
                                            𝑥−
                                              𝑥
          Gegee die vergelyking:              1   =1
                                            1+𝑥

          1.2.1       Vir watter waarde(s) van x is die vergelyking ongedefinieërd?                 (2)

          1.2.2       Los op vir x.                                                                 (5)
                                                                                                   [17]

 VRAAG 2

 2.1      Los gelyktydig vir 𝑥 en 𝑦 in die volgende vergelykings op.

                                            𝑥−𝑦 =3       en    𝑥𝑦 = 28                              (6)

 2.2      Los op vir 𝑥.

                                            𝑥 2 ≤ 4 + 3𝑥 en     𝑥>0                                 (4)
                                                                                                   [10]

 VRAAG 3

 Gegee die patroon hieronder:

                     Ry 1                                 1
                     Ry 2                           3             5
                     Ry 3                    7            9              11
                     Ry 4            13             15           17           19
                      ⋮
                     Ry n

 3.1      Bepaal die waarde van die eerste term in Ry 80.                                           (5)

 3.2      Bereken die som van die terme in Ry 80 alleenlik.                                         (4)
                                                                                                    [9]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE V1                          (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 4

 4.1      Die som van die eerste p terme van ŉ ry getalle word gegee deur:

                                      𝑆𝑝 = 𝑝(𝑝 + 1)(𝑝 + 2)

          Bereken die waarde van T10.                                                      (3)

                      𝑝

 4.2      Bereken:    ∑(2𝑟 − 1)𝑝
                      𝑟=1                                                                  (4)
                                                                                           [7]

 VRAAG 5

 Die volgende ry verteenwoordig ŉ meetkundige ry:

                                 𝑥 ; 𝑥 + 2; … …………

 5.1      Skryf die derde term in terme van x neer.                                        (2)

 5.2      Bereken die waarde van x as die 𝑆∞ = −8 gegee word.                              (4)
                                                                                           [6]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    WISKUNDE V1                                                    5

 VRAAG 6

 6.1      Die kosprys van ŉ motor is R635 000. Die waarde van die motor verminder
          met 15% per jaar op die verminderde saldo basis. Bereken die waarde van die
          motor presies 5 jaar nadat dit gekoop was.                                           (3)

 6.2      ŉ Lening van R50 000 moet in 48 gelyke maandelikse paaiemente terugbetaal
          word. Paaiemente begin een maand nadat die lening toegeken was. Die
          rentekoers op die lening is 16,75% per jaar maandeliks saamgestel.

          6.2.1 Bereken die waarde van die gelyke maandelikse paaiemente.                      (4)

          6.2.2 Bereken die uitstaande balans onmiddellik nadat die 30ste paaiement
                betaal was. Gee jou antwoord tot die naaste Rand.                              (5)

 6.3      Hoeveel jaar sal dit neem vir ŉ belegging om te verdubbel as die saamgestelde
          rentekoers 14,75% per jaar is? Los jou antwoord korrek tot een desimale plek.        (4)
                                                                                              [16]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        WISKUNDE V1                              (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 7
                                                    𝑎
 7.1   Die skets dui aan die grafiek van 𝑓(𝑥) = 𝑥+𝑝 + 𝑞 en 𝑔(𝑥) = 𝑏 𝑥 + 𝑐.
       Die 𝑥-afsnit van 𝑓 is by (−6; 0) en die 𝑦-afsnit van 𝑓 en 𝑔 is by (0; −3). Die punt
       (2; 5) lê op die grafiek van 𝑔.

                                                        𝑦

                                                                 (2; 5)

                                                               𝑔
                     (−6; 0)        -2                                                   𝑥

                                               -1

                                                                           𝑓
                                                    (0; −3)

                                                        -4

       7.1.1 Vir watter waarde(s) van x is 𝑓(𝑥) = 𝑔(𝑥)?                                         (1)

       7.1.2 Vir watter waardes van x is 𝑓(𝑥) < 𝑔(𝑥)?                                           (2)

       7.1.3 Skryf neer die vergelyking van die asimptoot van 𝑔 .                               (1)

       7.1.4 Bepaal die vergelyking van 𝑔 .                                                     (4)

       7.1.5 Skryf neer die vergelykings van die asimptote van 𝑓 .                              (2)

       7.1.6 Bepaal die vergelyking van 𝑓 .                                                     (3)

       7.1.7 Bepaal die vergelykings van die simmetriese asse van 𝑓 .                           (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    WISKUNDE V1                                                      7

 7.2   Gegee 𝑓(𝑥) = log 1 𝑥.
                          2

       7.2.1 Skryf neer die vergelyking van 𝑓 −1, die inverse van 𝑓, in die vorm 𝑦 = ...         (2)

       7.2.2 Teken ŉ netjiese sketsgrafiek van 𝑓 −1 . Toon duidelik aan alle afsnitte met
             die asse en enige ander punt op die grafiek.                                        (3)

       7.2.3 Skryf neer die vergelyking van die funksie 𝑔 as 𝑔 die spieëlbeeld is van
             𝑓 −1 in die y-as.                                                                   (2)

       7.2.4 Vir watter waarde(s) van 𝑥 is: 𝑓(𝑥). 𝑓 −1 (𝑥) < 0?                                  (2)
                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       WISKUNDE V1                             (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 8

 Die skets, wat nie volgens skaal geteken is nie, toon die grafiek van
 𝑓(𝑥) = 𝑎𝑥 2 + 𝑏𝑥 + 𝑐 en ŉ reguit lyn 𝑔, wat deur die oorsprong gaan.
 Die y-afsnit van 𝑓 is (0; 4). Punt A (−3; −5) is die draaipunt van 𝑓.

                                                    𝑦

                        𝑓

                                                                   𝑔
                                                   (0; 4)

                                                                       𝑥

                            𝐴(−3; −5)

 8.1    Skryf neer die vergelyking van die simmetriese-as van 𝑓.                               (1)

 8.2    Dui aan deur berekeninge dat 𝑎 = 1 en 𝑏 = 6.                                           (3)

 8.3    Bespreek die aard van die wortels van 𝑓.                                               (3)

 8.4    𝑔 is ŉ raaklyn aan 𝑓 en die gradiënt van lyn 𝑔 is 2. Bereken die koördinate van
        die raakpunt.                                                                          (4)
                                                                                              [11]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                      WISKUNDE V1                                                  9

 VRAAG 9

 9.1    Gegee: 𝑓(𝑥) = 3𝑥 2 − 1

        Bepaal 𝑓′(𝑥) vanaf eerste beginsels.                                                   (5)

 9.2    Bepaal:

                      𝑑𝑦
        9.2.1                as 𝑦 = 5𝑥 2 + √𝑥                                                  (3)
                      𝑑𝑥
                         6𝑥 − 4
        9.2.2     𝐷𝑥 [         ]
                           3𝑥                                                                  (3)

 9.3    Gegee 𝑠(𝑡) = 𝑡 3 . Toon aan dat die gradiënt van enige raaklyn aan 𝑠 nooit
        negatief kan wees nie.                                                                (2)
                                                                                             [13]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       WISKUNDE V1                              (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 10

 Die skets hieronder toon aan die grafiek van 𝑓(𝑥) = 𝑥 3 − 𝑥 2 − 8𝑥 + 12
 A is ŉ x-afsnit en B is ŉ draaipunt van die grafiek. Die punte C(0;12) en D(2;0), die
 ander draaipunt, word op die grafiek gegee.

                                            𝑦

                               B

                                           C(0;12)

           A
                                                     D(2;0)                         𝑥

 10.1     Bepaal die koördinate van A.                                                           (4)

 10.2     Bepaal die koördinate van B.                                                           (5)

 10.3     Bereken die 𝑥-koördinaat van die infleksie-punt.                                       (2)

 10.4     Skryf neer die waarde(s) 𝑥 waarvoor 𝑓 ′ (𝑥) > 0.                                       (2)

 10.5     Hoeveel reële wortels sal die vergelyking 𝑥 3 − 𝑥 2 − 8𝑥 + 12 = 𝑘 hê as 𝑘 < 0?        (2)
                                                                                               [15]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                       WISKUNDE V1                                                11

VRAAG 11

ŉ Watertenk het ŉ inlaat- en ŉ uitlaatpyp wat die diepte van die water reguleer. Die
                                                               1      1
diepte D (in meters) word gegee deur die funksie: 𝐷(𝑡) = 3 + 2 𝑡 2 − 4 𝑡 3 waar D gemeet
word in meters en 𝑡 gemeet word in ure vanaf 08h00.

11.1    Bereken die diepte van die water teen 08h00.                                              (1)

11.2    Bereken die tempo waarteen die diepte verander teen 11h00.                                (3)

11.3    Wat gebeur met die diepte van die water teen 11h00?                                       (1)

11.4    Hoe laat sal die invloei van water dieselfde wees as die uitvloei?                        (4)
                                                                                                  [9]

VRAAG 12

12.1    A en B is onderling uitsluitende gebeurtenisse Gegee dat 𝑃(𝐴) = 0,35 en
        𝑃(𝐵) = 0,52, bepaal:

        12.1.1        P(A′ )                                                                      (2)

        12.1.2        P(A en B)                                                                   (1)

        12.1.3        P(A of B)                                                                   (2)

12.2    Drie getroude pare – Mnr. en Mev. Brown, Mnr. en Mev. Green en Mnr. en Mev.
        White moet op ŉ bank gaan sit.

        12.2.1        Hoeveel verskillende rangskikkings is moontlik?                             (1)

        12.2.2        As Mnr. en Mev. Green in die middel moet sit, hoeveel verskillende
                      rangskikkings is moontlik vir die oorblywende persone?                      (2)

        12.2.3        Bepaal die waarskynlikheid dat Mnr. en Mev. Green langs mekaar sal
                      sit.                                                                        (4)
                                                                                                 [12]

                                                                                TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
12                                                                                         WISKUNDE V1                                                                 (EC/SEPTEMBER 2016)

                                                                         INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

                                     2
              b                b         4 ac
     x 
                             2a

                                                                                                                             n                                                  n
     A  P (1  ni )                                  A  P (1  ni )                             A  P (1  i )                                               A  P (1  i )

                                                                                                                                 n
     T n  a  ( n  1) d                                                                                       Sn                    2 a  ( n  1) d 
                                                                                                                                 2

     T n  ar
                      n 1                                                        
                                                                                 a r
                                                                                       n
                                                                                           1    ;                 r  1                         S 
                                                                                                                                                              a
                                                                                                                                                                    ; 1 r 1
                                                                     Sn 
                                                                                      r 1                                                                   1 r

     F 
                 
               x 1  i 
                                     n
                                         1                                                x [1  (1  i )
                                                                                                              n
                                                                                                                    ]
                                                                                      P 
                             i                                                                        i

                                         f (x  h)  f (x)
     f ' ( x )  lim
                      h 0                             h

                                              2                          2                             x1  x 2                 y1  y 2 
       d            ( x 2  x1 )                  ( y 2  y1 )                                 M                        ;             
                                                                                                               2                   2      

                                                                                                                                 y 2  y1
       y  mx  c                                     y  y1  m ( x  x1 )                                         m                                        m  tan 
                                                                                                                                 x 2  x1

       x  a             y  b
                      2                           2          2
                                                        r

                                          a                b                 c                                                                                                      1
     In ABC:                                                                                  a
                                                                                                     2
                                                                                                           b
                                                                                                                2
                                                                                                                        c
                                                                                                                                2
                                                                                                                                      2 bc . cos A           area  ABC               ab . sin C
                                     sin A             sin B             sin C                                                                                                      2

     sin      sin  . cos   cos  . sin                                                                sin      sin  . cos   cos  . sin 

     cos      cos  . cos   sin  . sin                                                                    cos      cos  . cos   sin  . sin 

                cos   sin                                     
                                          2                  2

               
     cos 2    1  2 sin                                                                                     sin 2   2 sin  . cos 
                          2

               
                 2 cos   1
                        2

               

                                                                                                                                      n            2

                                                                                                                                     x  x 
         x
                                                                                                                                            i
                                                                                                                                     i 1
                                                                                                                
                                                                                                                        2
 x                                                                                                                         
           n                                                                                                                                n

             n( A)
P ( A)                                                                                                         P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B )
               n S 

                                                                                                                b 
                                                                                                                              x  x ( y  y )
yˆ  a  bx
                                                                                                                               (x  x)
                                                                                                                                                   2

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [Maths P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo/7d83c9c7-adb9-4818-93b0-08773c9e1945) — Mathematics · Memo · 2016
- [Maths P1 June 2016 Qp Eng Final2](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-june-2016-qp-eng-final2/bb0ceb33-a40b-46f9-a052-3c3aef3d7536) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [2016 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 GP](https://www.hlayiso.com/library/2016-grade-12-math-trial-exam-paper-1-gp/7c0fb1cb-de88-418d-8c6e-a7c5c24c7c0b) — Mathematics · QP · 2016
- [Mathematics P1 May June 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-may-june-2016-afr/3a87d204-17dd-4b6b-bcf2-7f6302fb5865) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Mathematics P1 Nov 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-nov-2016-eng/6df25db3-4851-48c4-baad-e09a869aeeef) — Mathematics · QP · 2016 · Eng
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
