# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                      GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2017

                               WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                                    *MATHA1*

           Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      WISKUNDE V1                                 (EC/SEPTEMBER 2017)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
      van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

3.    ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik
      word, tensy anders aangedui.

4.    Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

5.    Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
      anders aangedui.

6.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.    Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

9.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                       WISKUNDE V1                                                  3

 VRAAG 1

 Los op vir 𝑥:

 1.1      2𝑥(𝑥 + 1) − 7(𝑥 + 1) = 0                                                              (3)

 1.2      𝑥 2 − 5𝑥 − 1 = 0 , korrek tot twee desimale plekke.                                   (3)

 1.3      4𝑥 2 + 1 ≥ 5𝑥                                                                         (4)

 1.4      54𝑥+3 . 100−2𝑥+1 = 50 000                                                             (4)

 1.5      Los gelyktydig vir 𝑥 en 𝑦 op:

                                 𝑥 = 2𝑦 en        𝑥 2 + 2𝑥 − 𝑦 − 𝑦 2 = 36                       (5)

 1.6      Toon aan dat die wortels van 𝑥 2 − 𝑘𝑥 + 𝑘 − 1 = 0 reëel en rasionaal is vir alle
          reële waardes van 𝑘.                                                                  (4)
                                                                                               [23]

 VRAAG 2

 2.1      Gegee die volgende lineêre reeks: 3 + 7 + 11 + … … … + 483

          2.1.1       Hoeveel terme is daar in die bostaande reeks?                             (3)

          2.1.2       Skryf die bostaande reeks in sigma-notasie.                               (2)

 2.2      2𝑡 − 4 ; 𝑡 − 3 ; 8 − 2𝑡 is die 10de , 11de en 12de terme van ŉ rekenkundige ry.

          2.2.1       Bepaal die waarde van 𝒕 .                                                 (3)

          2.2.2       Bereken die waarde van die eerste term.                                   (3)

 2.3      Die volgende inligting van ŉ meetkundige patroon word gegee:
          𝑇1 + 𝑇2 = −1 en 𝑇3 + 𝑇4 = −4

          Bepaal die numeriese waardes van die eerste drie terme as 𝑟 > 0 is.                   (6)
                                                                                               [17]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE V1                               (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 3

 Gegee die volgende lys getalle in ŉ kwadratiese ry:

               41 ; 43 ; 47 ; 53 ; 61 ; 71 ; 83 ; 97 ; 113 ; 131

 3.1     Bepaal die algemene term van die bostaande ry as dit ŉ konstante tweede
         verskil het.                                                                           (5)

 3.2     Bereken 𝑻𝟒𝟏 en toon aan dat dit nie ŉ priemgetal is nie.                               (3)

 3.3     Bepaal die ene syfer van die 49 999 998ste term van die bostaande ry.                  (3)
                                                                                               [11]

 VRAAG 4

 4.1     Wayde belê R500 000 teen 𝟕, 𝟐% per jaar maandeliks saamgestel.

         4.1.1 Skryf ŉ uitdrukking vir die waarde van sy belegging, na 𝒏 volle jare,
               neer.                                                                            (2)

         4.1.2 Bepaal die waarde van sy belegging na 5 volle jare.                              (2)

         4.1.3 As die belegging R1 miljoen rand na 𝒏 volle jare oorskry, bereken die
               waarde van 𝒏 .                                                                   (3)

 4.2     Mnr. Jones wil ŉ nuwe motor koop. Die motor kos R350 000 en hy wil
         R10 000 per maand, vir drie jaar, betaal. Die rentekoers op ŉ gefinansierde
         lening, wat maandeliks terugbetaalbaar is, is 15% per jaar maandeliks
         saamgestel.

         4.2.1 Bereken hoeveel hy as ŉ deposito, aan die motorhandelaar, moet betaal.           (5)

         4.2.2 Bereken sy maandelikse paaiement as hy geen deposito betaal nie en die
               motor oor 5 jaar, teen ŉ rentekoers van 18,5% per jaar maandeliks
               saamgestel, terugbetaal.                                                         (4)
                                                                                               [16]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                        WISKUNDE V1                                                5

 VRAAG 5
                                                                1
 Die skets toon die grafiek van 𝑓(𝑥) = 𝑥(𝑥 + 3) en 𝑔(𝑥) = − 2 𝑥 + 2 aan.

                                                   𝑦

                                                       𝑓
                                       L

                                                                                     𝑥
                               A                  O
                                                                            𝑔

                                   M
                                           •
                                           P

 5.1   Bepaal die koördinate van A.                                                            (1)

 5.2   Bereken die koördinate van P, die draaipunt van 𝑓 .                                     (3)

 5.3   Bepaal die gemiddelde gradiënt van 𝑓 tussen 𝑥 = −5 en 𝑥 = −3 .                          (3)

 5.4   Bepaal die waarde(s) van 𝑥 vir 𝑓(𝑥) > 0.                                                (2)

 5.5   Bepaal die koördinate van die draaipunt van ℎ as ℎ(𝑥) = 𝑓(𝑥 − 2).                       (2)

 5.6   L is ŉ punt op die reguit lyn en M is ŉ punt op die parabool. LM is loodreg
       op die x-as. Toon aan dat die lengte, LM, geskryf kan word as:
                      7 2 81
       LM = − (𝑥 + ) +
                      4      16                                                                (4)
                                                                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       WISKUNDE V1                                (EC/SEPTEMBER 2017)

 VRAAG 6

 Gegee: ℎ(𝑥) = 2−𝑥

 6.1   Teken ŉ netjiese skets van ℎ .                                                             (3)

 6.2   Bepaal die vergelyking van 𝑞, die grafiek wat gekry word deur ℎ te reflekteer in
       die lyn 𝑦 = 0 .                                                                            (1)

 6.3   Skryf die vergelyking van ℎ−1, die inverse van ℎ, in die vorm 𝑦 = … neer.                  (2)

 6.4   Skryf die terrein van ℎ neer.                                                              (1)

 6.5   Teken die grafiek van ℎ−1 op dieselfde assestelsel as ℎ .                                  (2)

 6.6   Bepaal die x-waarde(s) waarvoor ℎ−1 (𝑥) ≥ −3 is.                                           (2)
                                                                                                 [11]

 VRAAG 7

                                                          dx
 Geteken hieronder is ŉ skets van die hiperbool f ( x)         , waar 𝒑 en 𝒅 konstantes is.
                                                          x p
 Die stippellyne is die asimptote. Die punt 𝐴( 5; 0) is gegee op die grafiek van 𝑓.

                                              𝑦

             𝑥                                                     𝐴(5; 0)
                                                       2           

 7.1   Bepaal die waardes van 𝒅 en 𝒑 .                                                            (2)

                                                                3
 7.2   Toon aan dat die vergelyking geskryf kan word as y         1                             (2)
                                                               x2

 7.3   Skryf die spieëlbeeld van 𝐴, as 𝐴 gereflekteer word in die simmetriese-as
       𝑦 = 𝑥 − 3, neer.                                                                           (2)
                                                                                                  [6]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     WISKUNDE V1                                                       7

 VRAAG 8

 8.1     Gegee: 𝑓(𝑥) = −2𝑥 2 + 𝑝

         Bepaal 𝑓′(𝑥) vanuit eerste beginsels.                                                      (5)

                            1   
 8.2     Bepaal: Dx  4 3 x   2
                            3x                                                                    (4)
                                                                                                    [9]

 VRAAG 9

 Gegee: 𝑓(𝑥) = (𝑥 − 1)2 (𝑥 + 3)

 9.1     Bepaal die draaipunte van 𝑓.                                                               (5)

 9.2     Teken ŉ netjiese skets van 𝑓 en toon alle afsnitte met die asse asook die
         draaipunte aan.                                                                            (4)

 9.3     Bepaal die koördinate van die punt waar die konkawiteit van 𝑓 verander.                    (3)

 9.4     Bepaal die waarde(s) van 𝑘 waarvoor 𝑓(𝑥) = 𝑘 drie unieke wortels sal hê.                   (2)

 9.5     Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan 𝑓 wat ewewydig is aan die lyn
         𝑦 = −5𝑥 as 𝑥 < 0 .                                                                        (6)
                                                                                                  [20]

 VRAAG 10

 ŉ Toe reghoekige kartonhouer, met ŉ reghoek as basis, het ŉ lengte van (2𝑥) 𝑐𝑚 en ŉ
 wydte van (𝑥) 𝑐𝑚. Die totale buite oppervlakte (al 6 kante) is 243 𝑐𝑚2 .

                                                     81 2 x 
 10.1    Toon aan dat die hoogte , ℎ , gelyk is aan    cm .                                      (2)
                                                     2x 3 

 10.2    Toon aan dat die volume van die kartonhouer, in terme van 𝑥 , gegee word deur
                                4                                                                   (2)
         die formule: V  81x  x3
                                3

 10.3    Bereken die waarde van 𝑥 as die volume van die kartonhouer ŉ maksimum is.                  (3)
                                                                                                    [7]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        WISKUNDE V1                              (EC/SEPTEMBER 2017)

VRAAG 11

11.1     Jy moet ŉ nuwe wagwoord (“password”) vir jou “Dropbox” rekening op jou
         rekenaar kies. Die wagwoord moet bestaan uit 3 getalle en twee letters in
         daardie volgorde. Die getal 0(nul) word nie toegelaat nie en geen konsonante is
         aanvaarbaar nie. Die getalle mag herhaal word maar die klinkers/vokale mag
         nie herhaal word nie. Hoeveel verkillende wagwoorde is moontlik?                          (3)

11.2     Deur gebruik te maak van die letters in die woord, FUNDAMENTALS , bepaal:

         11.2.1      Die aantal unieke 12 letter rangskikkings wat gevorm kan word                 (3)

         11.2.2      Die waarskynlikheid dat ŉ nuwe rangskikking met die letter N sal
                     begin en eindig                                                               (3)

11.3     In ŉ stad waar die verhouding van manlik tot vroulik 1 : 2 is, word een persoon
         gekies om ŉ ewekansige muntstuk, vir die afskop van ŉ sokkertoernooi, te
         loot/op te skiet.

         11.3.1      Teken ŉ boomdiagram om alle moontlike uitkomste van die loting van
                     die muntstuk te verteenwoordig.                                               (3)

         11.3.2      Bepaal die waarskynlikheid dat dit ŉ vrou sal wees wat die muntstuk
                     sal loot/opskiet.                                                             (1)

         11.3.3      Bepaal die waarskynlikheid dat dit ŉ man sal wees en ŉ kop sal
                     loot/opskiet.                                                                 (2)
                                                                                                  [15]

                                                                               TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                              WISKUNDE V1                                                                 9

                                       INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

        b  b 2  4ac
    x
             2a
    A  P(1  ni)            A  P(1  ni)               A  P(1  i) n                          A  P(1  i) n

    Tn  a  (n  1)d        Sn 
                                    n
                                      2a  (n  1)d 
                                    2

    Tn  ar n1
                                           ar n  1 ;               r 1              S 
                                                                                                a
                                                                                                    ; 1  r  1
                                      Sn 
                                             r 1                                              1 r

    F
           
       x 1  i   1
                     n
                                              P
                                                    x[1  (1  i)n ]
              i                                             i
                    f ( x  h)  f ( x )
    f ' ( x)  lim
               h 0          h
                                                             x  x2 y1  y 2 
     d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                 M  1     ;         
                                                             2         2 

                                                                             y 2  y1
     y  mx  c              y  y1  m( x  x1 )                     m                        m  tan
                                                                             x 2  x1

     x  a 2   y  b2  r 2
                     a     b     c                                                                      1
    In ABC:                       a 2  b 2  c 2  2bc. cos A                       area ABC        ab. sin C
                   sin A sin B sin C                                                                    2
    sin     sin  . cos   cos  .sin            sin     sin  . cos   cos  .sin 

    cos     cos  . cos   sin  . sin                     cos     cos  . cos   sin  . sin 

             cos 2   sin 2 
             
    cos 2  1  2 sin 2                                         sin 2  2 sin  . cos 
             2 cos 2   1
             
                                                                  n              2

   x                                                            x  x 
                                                                        i
x                                                        
                                                           2     i 1

      n                                                                 n
          n( A)
P( A)                                                   P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
          nS 

yˆ  a  bx                                              b
                                                                x  x ( y  y )
                                                                 (x  x)        2

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [GR12 MATH P2 Sept2017 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-math-p2-sept2017-qp-eng/b7c030ad-af9d-4cec-a04c-454a0768212c) — Mathematics · QP · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
