# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-afr-gr12-sept2015/efc773a9-8a88-4d7d-a3a6-a38aa7b66c18
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-afr-gr12-sept2015/efc773a9-8a88-4d7d-a3a6-a38aa7b66c18)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                              SEPTEMBER 2015

                                 WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                     WISKUNDE V1                                  (EC/SEPTEMBER 2015)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
       van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

 3.    ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik
       word, tensy anders aangedui.

 4.    Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

 5.    Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
       anders aangedui.

 6.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 7.    Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

 9.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                     WISKUNDE V1                                                  3

  VRAAG 1

  1.1   Gegee: (𝑥 + 3)(3𝑥 − 1) = 𝑚

        1.1.1     Los op vir 𝑥 as 𝑚 = 0.                                                             (2)

        1.1.2     Los op vir 𝑥, afgerond tot twee desimale plekke, as 𝑚 = 6.                         (5)
                                                                     1    1
        1.1.3     Die draaipunt van 𝑓(𝑥) = (x + 3) (3x – 1) is (−13; −83).

                  (a) Hoe moet die grafiek van 𝑓 getransleer word sodat dit gelyke wortels
                      sal hȇ?                                                                        (2)

                  (b) Skryf, vervolgens, die waardes van k neer waarvoor 𝑓(𝑥) + 𝑘 = 0
                      geen reële oplossings sal hȇ nie.                                              (1)

  1.2   Los gelyktydig vir 𝑥 en 𝑦 in die volgende vergelykings op:

        𝑥 − 2𝑦 = 3
        4𝑥 2 − 5𝑥𝑦 = 3 − 6𝑦                                                                          (6)

  1.3   Los op vir 𝑥 as (3𝑥 − 1)(3𝑥 − 12) = 0.                                                       (4)

  1.4   Los op vir 𝑛 as −𝑛2 + 14𝑛 + 15 ≥ 0                                                           (4)
                                                                                                    [24]

  VRAAG 2
  2.1   Gegee die volgende rekenkundige ry:

        14 ; 9 ; 4 ; …
        2.1.1     Bepaal die waarde van die 50ste term.                                              (3)

        2.1.2     Bereken die som van die eerste vyftig terme.                                       (2)

  2.2   Die volgende terme stel die eerste drie terme van ŉ rekenkundige ry voor:

        – 24 ; 𝑝 ; 𝑝2

        Bepaal die waarde(s) van 𝑝.                                                                  (4)
                                                     𝑚2        𝑚3
  2.3   Beskou die meetkundige reeks: 3 + 𝑚 + 3 + 9 + ⋯

        2.3.1     Vir watter waarde(s) van 𝑚 sal die reeks konvergeer?                               (3)
                                                𝑚2        𝑚3         27
        2.3.2     Dit word gegee dat: 3 + 𝑚 + 3 + 9 + ⋯ = 7

                  Bepaal die waarde van 𝑚.                                                           (3)
                                                                          1
  2.4   Die som van die eerste drie terme van ŉ meetkundige ry is 31 2. Die som van die
                                                                15
        vierde, vyfde en sesde terme van dieselfde ry is 3 16. Bepaal die waarde van die
        gemene verhouding (𝑟).                                                                       (5)
                                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                      WISKUNDE V1                                (EC/SEPTEMBER 2015)

  VRAAG 3

  Beskou die volgende getalstruktuur:

        Ry 1          3
        Ry 2          6         9
        Ry 3         12         15         18
        Ry 4         21         24         27         30
        Ry 5         33         36         39         42         45

  Die tweede term van elke ry lewer die volgende getalpatroon:

  9 ; 15 ; 24 ; 36 ; …

  3.1    Bepaal ŉ uitdrukking vir die 𝑛-de term van bostaande getalpatroon.                         (4)

  3.2    Bereken die waarde van die vyfde term in Ry 20.                                            (3)
                                                                                                    [7]

  VRAAG 4

  4.1    Patrick open ŉ spaarrekening op 1 Januarie 2012. Hy maak ŉ onmiddellike
         betaling van R2 000 in die rekening en maak daarna ŉ maandelikse betaling van
         R1 200 aan die einde van elke maand.
         Die laaste betaling word op 31 Desember 2013 gemaak. Rente word bereken teen
         8% per jaar, maandeliks saamgestel.

         4.1.1   Bereken die waarde van Patrick se belegging op 31 Desember 2013.                   (5)

         4.1.2   Patrick besluit om nie die geld op 31 Desember 2013 te onttrek nie. Hy
                 maak geen verdere betalings nie en die belegging verdien dieselfde
                 rentekoers.

                 Bereken die waarde van die belegging op 31 Mei 2014.                               (3)

  4.2    Lilly neem ŉ lening ter waarde van R150 000 uit. Sy betaal die lening terug by
         wyse van gelyke maandelikse paaiemente wat sy aan die einde van elke maand
         maak. Die eerste paaiement is drie maande na die toestaan van die lening en die
         laaste paaiement is agt jaar na die toestaan van die lening.
         Die rentekoers is 15% per jaar, maandeliks saamgestel.

         4.2.1   Bereken die waarde van die gelyke maandelikse paaiemente.                          (5)

         4.2.2   Herlei die rentekoers na ŉ effektiewe rentekoers, afgerond tot twee
                 desimale plekke.                                                                   (2)
                                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                    WISKUNDE V1                                                  5

  VRAAG 5

                                             1 𝑥            𝑎
  Die skets toon die grafieke van 𝑓(𝑥) = (2) en 𝑔(𝑥) = 𝑥+𝑝 + 𝑞.
  𝐵 is die snypunt van 𝑔 se asimptote. 𝐴 is die 𝑦-afsnit van 𝑓. Die grafiek van 𝑔 gaan
  deur die oorsprong. 𝐴𝐵 is ewewydig aan die 𝑥-as.

                                                   𝑦
                                 𝑓

                      𝑔                  𝐵             𝐴

                                                                           𝑥
                                                    𝑂

                                             𝑔

  5.1   Skryf die vergelyking van 𝑓 −1 in die vorm 𝑦 = ⋯ neer.                                    (2)

  5.2   Skryf die definisieversameling (gebied) van 𝑓 −1 neer.                                    (1)

  5.3   Bereken die waarde(s) van 𝑥 as 4 × 𝑓(𝑥 + 1) = √2.                                         (3)

  5.4   Bepaal die waardeversameling (terrein) van 𝑔.                                             (2)

  5.5   Indien ℎ(𝑥) = 𝑥 + 3 die vergelyking van een van die simmetrie-asse van 𝑔 is,
        bepaal die koördinate van 𝐵.                                                              (2)

  5.6   Bepaal vervolgens die vergelyking van 𝑔.                                                  (4)

  5.7   Vir watter waarde(s) van 𝑥 is 𝑔′ (𝑥) > 0?                                                 (1)
                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                        WISKUNDE V1                             (EC/SEPTEMBER 2015)

  VRAAG 6

  Gegee 𝑓(𝑥) = 2𝑥 2 − 10𝑥 − 28 en 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑘.

  6.1    Skryf die 𝑦-afsnit van 𝑓 neer.                                                           (1)

  6.2    Bepaal die 𝑥-afsnitte van 𝑓.                                                             (3)

  6.3    Bepaal die koördinate van die draaipunt van 𝑓.                                           (2)

  6.4    Skets die grafiek van 𝑓. Toon die afsnitte met beide asse asook die koördinate
         van die draaipunt duidelik aan.                                                          (2)

  6.5    Bepaal die koördinate van punt 𝑃, ŉ punt op 𝑓, waar die gradiënt van die raaklyn
         aan 𝑓 by 𝑃 gelyk is aan 6.                                                               (4)

  6.6    Bepaal die vergelyking van 𝑔, die reguitlyn wat deur die punte (−2; 0)
         en (4; −36) gaan.                                                                        (4)

  6.7    Skryf die vergelyking van h in die vorm ℎ(𝑥) = 𝑎(𝑥 + 𝑝)2 + 𝑞 neer as
         ℎ(𝑥) = 𝑓(𝑥 + 2) − 3.                                                                     (2)
                                                                                                 [18]

  VRAAG 7

  7.1   Gegee: 𝑓(𝑥) = – 5𝑥 2

        Bepaal 𝑓 ′ (𝑥) vanuit eerste beginsels.                                                   (5)
                                                  2
  7.2   Gegee die volgende: 𝑦 = 8𝑥 3 en √𝑎 = 𝑦 3

        Bepaal die volgende:

                 𝑑𝑦
        7.2.1
                 𝑑𝑥                                                                               (1)

                 𝑑𝑎
        7.2.2
                 𝑑𝑦                                                                               (2)

                 𝑑𝑎
        7.2.3
                 𝑑𝑥                                                                               (3)

  7.3   Die reguitlyn 𝑔(𝑥) = −8𝑥 + 3 is ŉ raaklyn aan die kromme van ŉ funksie 𝑓 by
        𝑥 = 5. Bereken 𝑓(5) − 𝑓 ′ (5).                                                            (3)
                                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                      WISKUNDE V1                                                   7

  VRAAG 8

  Die onderstaande skets toon die grafiek van 𝑓(𝑥) = −𝑥 3 + 10𝑥 2 − 17𝑥 + 𝑑.
  Die 𝑥-afsnitte van 𝑓 is (– 1; 0), (4; 0) en (7; 0). 𝐴 en 𝐵 is die draaipunte van 𝑓 en 𝐷 is
  die 𝑦-afsnit van 𝑓. Die skets is nie volgens skaal geteken nie.

                          𝑦
                                                      𝐵

            𝑓

                          𝑂                                                      𝑥
            −1                           4                        7

                      𝐷

                              𝐴

  8.1     Skryf die waarde van 𝑑 neer.                                                               (1)

  8.2     Bepaal die koördinate van 𝐴 en 𝐵.                                                          (5)

  8.3     Bepaal die waarde van 𝑥 waar die konkawitieit van 𝑓 verander.                              (2)

  8.4     Bepaal die koördinate van die punt op 𝑓 met ŉ maksimum gradiënt.                           (2)

  8.5     Bepaal vir watter waarde(s) van 𝑥 is 𝑓(𝑥). 𝑓′(𝑥) ≥ 0.                                      (3)
                                                                                                    [13]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                       WISKUNDE V1                               (EC/SEPTEMBER 2015)

  VRAAG 9

  Die onderstaande grafiek toon die skets van 𝑓(𝑥) = −2𝑥 2 . 𝑅 is die punt (6; 0) en 𝑄 is die
  punt (𝑞; 0). 𝑃 en 𝑇 is punte op 𝑓. 𝑅𝑆𝑇 is ewewydig aan die 𝑦-as en 𝑃𝑆 is ewewydig aan
  die 𝑥-as. 𝑃𝑄𝑅𝑆 is ŉ reghoek.

                                     𝑦

                                                𝑄(𝑞; 0)    𝑅(6; 0)
                                                                          𝑥

                                                𝑃            𝑆

                 𝑓

                                                             𝑇

  9.1   Skryf die koördinate van 𝑃 in terme van 𝑞 neer.                                             (1)

  9.2   Toon aan dat die oppervlakte (𝐴) van reghoek 𝑃𝑄𝑅𝑆 as volg uitgedruk kan word:

        𝐴 = 12𝑞 2 − 2𝑞 3                                                                            (2)

  9.3   Bepaal die maksimum oppervlakte (𝐴) van reghoek 𝑃𝑄𝑅𝑆.                                       (4)
                                                                                                    [7]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                      WISKUNDE V1                                                 9

  VRAAG 10

  10.1    𝐴 en 𝐵 is twee gebeurtenisse in ŉ steekproefruimte.
          𝑃(𝑛𝑖𝑒 𝐴) = 0,45 en 𝑃(𝐵) = 0,35.

          10.1.1      Bepaal 𝑃(𝐴).                                                                   (1)

          10.1.2      Bepaal 𝑃(𝐴 𝑜𝑓 𝐵) as 𝐴 en 𝐵 onderling uitsluitende gebeurtenisse is.            (2)

          10.1.3      Bepaal 𝑃(𝐴 𝑒𝑛 𝐵) as 𝐴 en 𝐵 onafhanklike gebeurtenisse is.                      (2)

 10.2     ŉ Blou (𝐵) en groen (𝐺) emmer word met balle gevul. Die blou emmer bevat
          5 wit (𝑊) en 3 rooi (𝑅) balle. Die groen emmer bevat 2 wit en 7 rooi balle.
          ŉ Emmer word ewekansig gekies en daarna word een bal ewekansig uit die emmer
          getrek.

          10.2.1      Teken ŉ boomdiagram om bostaande inligting voor te stel. Dui die
                      waarskynlikheid van elke vertakking van die boom duidelik aan. Toon al
                      die moontlike uitkomste.                                                       (4)

          10.2.2      Bepaal die waarskynlikheid dat ŉ rooi bal getrek word.                         (3)
                                                                                                    [12]

 VRAAG 11

 Die Oos-Kaap benodig nuwe kodes vir nommerplate. Die nuwe kodes bestaan uit vier
 letters gevolg deur vier syfers, soos hieronder aangetoon. Alle kodes eindig met EC.

 BCDF 3856 EC

 Die klinkers (A, E, I, O, U) en Q mag nie gebruik word nie en syfers 1 tot 9 word gebruik.
 Letters en syfers mag herhaal word.

 11.1     Bereken hoeveel nommerplate met verskillende kodes gemaak kan word.                        (3)

 11.2     Bereken die waarskynlikheid dat ŉ kode wat ewekansig gekies word uit ewe syfers
          wat nie dieselfde is nie sal bestaan.                                                      (2)
                                                                                                     [5]

                                                                                     TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                                  WISKUNDE V1                                             (EC/SEPTEMBER 2015)

                                          INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

              b  b 2  4ac
      x
                   2a
      A  P(1  ni)            A  P (1  ni)               A  P(1  i ) n                          A  P(1  i ) n

      Tn  a  (n  1)d        Sn 
                                      n
                                        2a  (n  1)d 
                                      2

      Tn  ar n1                       Sn 
                                                 
                                                a r n 1  ;            r 1              S 
                                                                                                    a
                                                                                                        ; 1  r  1
                                                  r 1                                             1 r

      F
              
             x 1  i   1
                      n
                                                 P
                                                       x[1  (1  i ) n ]
                    i                                          i
                       f ( x  h)  f ( x )
      f ' ( x)  lim
                  h 0          h
                                                               x  x2 y1  y 2 
       d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                 M  1     ;         
                                                               2         2 
                                                                             y 2  y1
       y  mx  c              y  y1  m( x  x1 )                     m                          m  tan 
                                                                               x 2  x1

       x  a2   y  b2  r 2
                         a     b     c                                                                                 1
      In ABC:                                            a 2  b 2  c 2  2bc. cos A            area ABC           ab. sin C
                       sin A sin B sin C                                                                               2
      sin     sin . cos   cos .sin                           sin     sin . cos   cos .sin 
      cos     cos . cos   sin . sin                          cos     cos . cos   sin . sin 

               cos2   sin 2 
               
      cos 2  1  2 sin 2                                            sin 2  2 sin. cos
               2 cos2   1
               
                                                                                 n        2

       fx                                                                       xi  x 
x                                                                      2  i 1
         n                                                                           n
             n( A)
P( A)                                                                 P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
             nS 

yˆ  a  bx                                                            b
                                                                              x  x ( y  y )
                                                                                (x  x)      2

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P2 GR12 QP AFR SEPT2015](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-afr-sept2015/3740a254-a75d-4fd7-8875-08e16e21a026) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [Mathematics P1 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-feb-march-2015-afr/76f874e7-c5de-4757-b810-ede92d031d83) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-english/12f7db49-5bd7-414f-af58-65ed09d4c3e4) — Mathematics · QP · 2021 · Eng
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
