# Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2019 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2019-afrikaans2/d6cd0a22-6755-4f03-9123-ff009e0c571d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 7

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2019-afrikaans2/d6cd0a22-6755-4f03-9123-ff009e0c571d)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [MATHS P1 GR11 MEMO NOV 2019 English+Afrikaans2](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr11-memo-nov-2019-english-afrikaans2/c5737a2c-1e54-41a6-8970-5bbb54f884f3) — Memo · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                      NOVEMBER 2019

                 WISKUNDE V1 (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                      Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     WISKUNDE V1                                  (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vraestel beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het in die
       beantwoording van die vrae, duidelik aan.

 3.    Jy kan ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies), tensy anders vermeld.

 4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

 5.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.

 6.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 7.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                           WISKUNDE V1                                                3

 VRAAG 1

 1.1   Los op vir x:

       1.1.1      x2 − 5x − 6 = 0                                                                 (3)

       1.1.2     ( 2 x − 3)( x + 1) = 9                                                           (4)

       1.1.3      x − x −1 = 3                                                                    (5)

       1.1.4      x ( x + 10 )  −25                                                              (4)

 1.2   Los gelyktydig vir x en y op:

       2 x − y = 1 en 3x2 − 4 xy + y 2 = 0                                                        (6)

 1.3   x = −3  2 2 is die wortels van ’n kwadratiese funksie, f (x ) , waarvan
       die y-afsnit 4 is. Bepaal f (x ).                                                          (5)
                                                                                                 [27]

 VRAAG 2

 2.1   Vereenvoudig:

       8n −3.32 − n +1.62 n
              9n                                                                                  (5)

 2.2   Los op vir x:
                    2
       2.2.1      x3 = 4                                                                          (3)

       2.2.2     22 x − 4 x −1 = 12                                                               (4)

                              x2 − 2 x + 2
 2.3   Gegee: g ( x) =
                                 3− x

       2.3.1 Bepaal die waardes van x waarvoor g(x) nie gedefinieerd is nie.                      (2)

       2.3.2 Verduidelik waarom g(x) nooit gelyk aan nul sal wees nie. (toon jou
             berekeninge)                                                                         (3)
                                                                                                 [17]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                          WISKUNDE V1                                (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3

 3.1   Gegee die ry: 10 ; 7 ; 4 ; 1 ; …

       3.1.1     Skryf die volgende twee terme van die ry neer.                                        (2)

       3.1.2     Bepaal die formule vir die n de term van die ry.                                      (2)

       3.1.3     Watter term van die ry is gelyk aan − 179 ?                                           (3)

 3.2   Die eerste drie terme van ’n lineêre ry is gegee: 3x − 2 ; x + 9 ; 2 x + 5
       Bepaal die waarde van x.                                                                       (3)
                                                                                                     [10]

 VRAAG 4

 Gegee die kwadratiese patroon: − 128 ; − 84 ; − 48 ; − 20 ; ...

 4.1   Bepaal die volgende twee terme van die patroon.                                                 (2)

 4.2   Bepaal Tn , die algemene term van die patroon, in die vorm Tn = an2 + bn + c .                  (4)

 4.3   Gegee dat Tn = − 4n2 + 56n − 180, bepaal die grootste numeriese waarde vir Tn .                 (5)

 4.4   Gegee dat h(n) = Tn + k . Vir watter waardes van k sal Tn nie enige positiewe waardes
       hê nie?                                                                                        (2)
                                                                                                     [13]

 VRAAG 5

                   −3
 Gegee: f ( x) =       − 1 en g ( x) = − a x . Die punt (1 ; − 3) lê op g .
                   x+3

 5.1     Bepaal die waarde van a.                                                                      (2)

 5.2     Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                          (2)

 5.3     Skryf die terrein van g neer.                                                                 (1)

 5.4     Bepaal die x en y-afsnitte van f.                                                             (3)

 5.5     Teken netjiese sketse van f en g op dieselfde assestelsel en toon alle asimptote en
         afsnitte met die asse duidelik aan.                                                           (6)

 5.6     Bepaal die simmetrie-as van f wat ’n positiewe gradiënt het.                                  (2)

 5.7     Gegee dat h( x) = f ( x) + b, bepaal die waarde van b sodat terrein van f , y  0 is.        (2)
                                                                                                     [18]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     WISKUNDE V1                                                      5

 VRAAG 6

 R(−1; 9) is die draaipunt van die grafiek: 𝑓(𝑥) = 𝑎𝑥 2 + 𝑏𝑥 + 𝑐. P en Q is die 𝑥-afsnitte
 van 𝑓. TV is ’n reguitlyn ewewydig aan die 𝑦-as. Die grafiek van 𝑔(𝑥) = 𝑥 + 4 het ’n
 𝑥-afsnit by P. S is ’n snypunt van 𝑓 en 𝑔.

 6.1   Bepaal die koördinate van P.                                                               (2)

 6.2   Skryf, vervolgens of andersins, die koördinate van Q neer.                                 (2)

 6.3   Bereken die gemiddelde gradiënt tussen P en R.                                             (2)

 6.4   Toon dat vir 𝑓, 𝑎 = −1, 𝑏 = −2 en 𝑐 = 8. Toon AL jou bewerkings.                           (6)

 6.5   Bereken die koördinate van S, die snypunt van f en g.                                      (5)

 6.6   Bepaal die maksimum lengte van TV tussen die punte P en S.                                 (5)

 6.7   Bepaal die waardes van x waarvoor x. f ( x)  0                                           (3)
                                                                                                [25]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       WISKUNDE V1                                  (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 7

 7.1   Die waarde van ’n skootrekenaar neem af op die balansverminderingsmetode teen ’n
       koers van 13,4% p.j. Bereken die oorspronklike waarde van die skootrekenaar indien
       die waarde, oor ’n periode van 5 jaar, tot R7 210 afgeneem het.                              (4)

 7.2   Bereken die effektiewe rentekoers as ’n belegging ’n nominale rentekoers van 8,2%
       p.j. kwartaalliks saamgestel aanbied.                                                        (3)

 7.3   Allen het ’n bedrag van R20 000 op 1 Januarie 2015, teen ’n rentekoers van
       10,3% p.j. maandeliks saamgestel, belê. Aan die begin van die tweede jaar deponeer
       hy R15 000 in dieselfde rekening, maar die rentekoers verhoog tot 11,5% p.j.
       maandeliks saamgestel. Aan die einde van die derde jaar het hy ’n sekere bedrag
       van sy spaargeld onttrek en het die res van die geld vir ’n verdere twee jaar in sy
       rekening gehou, teen ’n rentekoers van 16,8% p.j. kwartaalliks saamgestel.

       7.3.1 Wat was die balans van sy belegging op 31 Desember 2015?                               (4)

       7.3.2 Hoeveel geld, tot die naaste rand, het hy aan die einde van die derde jaar
             onttrek indien dit gegee word dat sy finale bank balans aan die einde van die
             vyfde jaar, R30 183,64 is?                                                            (6)
                                                                                                  [17]

 VRAAG 8

 8.1   ’n Sak bevat 3 rooi en 5 geel tennisballe. ’n Speler kies ’n bal willekeurig, kyk na
       die kleur en plaas dit nie terug nie. Sy kies dan ’n tweede bal.

       8.1.1 Teken ’n boomdiagram om die bostaande inligting voor te stel, wat alle
             moontlike uitkomste toon.                                                              (5)

       8.1.2 Bepaal die waarskynlikheid dat die speler verskillende kleur balle sal kies.           (4)

 8.2   Die waarskynlikheid dat Suid-Afrika die finaal van die 2019 Rugby-Wêreldbeker
       sal haal is 0,35 en die waarskynlikheid dat Nieu-Seeland die finaal sal haal is 0,5.
       Die waarskynlikheid dat nog Suid-Afrika nog Nieu-Seeland die finaal sal haal is
       0,06.

       8.2.1 Teken ’n Venn-diagram om die inligting hierbo voor te stel.                            (3)

       8.2.2 Bepaal die waarskynlikheid dat beide Suid-Afrika en Nieu-Seeland die finaal
             haal.                                                                                 (2)
                                                                                                  [14]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      WISKUNDE V1                                                     7

 VRAAG 9

 Die gedeeltelik voltooide tabel hieronder toon die aantal onderskeidings wat deur manlike
 en vroulike leerders, in ’n sekere distrik in drie vakke, Wiskunde(M), Rekeningkunde(A)
 en Fisiese Wetenskappe(PS), behaal is.

                 Wiskunde       Rekeningkunde       Fisiese Wetenskappe       Totaal
                   (M)               (A)                    (PS)
   Manlik           60                a                      97                  b
   Vroulik          65                81                    114                 260
   Totaal          125               164                    211                 500

 9.1   Bepaal die waardes van a en b.                                                             (2)

 9.2   Gebruik die inligting in die tabel om te bepaal of die gebeurtenisse
       M = {’n leerder wat ’n onderskeiding in Wiskunde behaal} en
       F = {’n leerder is vroulik} , onafhanklike gebeurtenisse is.
       Ondersteun jou antwoord met die nodige berekeninge.                                        (4)

 9.3   As ’n leerder blindelings gekies word, bereken die waarskynlikheid dat die leerder
       vroulik is en ’n onderskeiding in Wiskunde of Fisiese Wetenskappe behaal het.              (3)
                                                                                                  [9]

                                                                               TOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2019-question-paper/8a92fc2a-58f8-4c91-9d87-bc71603b08cd) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans and English) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-and-english-november-2019-possible-answers/e4962b19-d0cb-4874-a7fa-58cd8e95ab68) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
