# Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/5ad62d35-518c-4686-91ce-c00be29ede00
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P1 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/5ad62d35-518c-4686-91ce-c00be29ede00)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                       GRAAD 11

                                NOVEMBER 2023

                                  WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye insluitend ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      WISKUNDE V1                              (EC/NOVEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
       jou antwoord gebruik het, duidelik aan.

3.     Jy mag ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

4.     Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte toegeken word nie.

5.     Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

8.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                           WISKUNDE V1                                             3

VRAAG 1

1.1    Los op vir x in die volgende:

       1.1.1     x2 − 3x = 0                                                                       (2)

       1.1.2     x(3x + 1) = 5                                                                     (4)

       1.1.3     2 x 2 − 5x + 3  0                                                                (3)

       1.1.4     2 x + 2 = x −1                                                                    (5)

1.2    Los gelyktydig op vir x en y :

       x + 3 y = 2 en x 2 − 3xy = 4                                                                (6)

       Gegee: ( x − 3) = p 2 − 4
                        2
1.3

       Bepaal die waarde(s) van p waarvoor die wortels nie-reëel sal wees.                        (5)
                                                                                                 [25]

VRAAG 2

                                                                        2n +1 − 8.2n −3
2.1    Vereenvoudig volledig, sonder die gebruik van ’n sakrekenaar:                               (4)
                                                                             2n − 2

2.2    Los op vir x:

                     27 = 2187
                 x
       2.2.1                                                                                       (4)

       2.2.2     4x −16 = 6.2x                                                                     (5)

                                            x2 + 1
2.3    Gegee dat x = 3 − 2, vereenvoudig           , sonder die gebruik van ’n
                                            x2 − 5
       sakrekenaar. (Laat jou antwoord in die eenvoudigste wortelvorm.)                           (5)
                                                                                                 [18]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE V1                                   (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 3

3.1    Gegee die lineêre getalpatroon: 17 ; 14 ; 11 ; ... ; − 247

       3.1.1 Skryf die vierde en vyfde terme van die getalpatroon neer.                               (2)

       3.1.2 Bepaal die algemene term, Tn , van die getalpatroon.                                     (2)

       3.1.3 Bereken die waarde van T17 .                                                             (2)

       3.1.4 Bepaal die aantal terme in die getalpatroon.                                             (2)

3.2    In ŉ lineêre getalpatroon is die eerste term 2x + 11, die tweede term is 2 en die vierde
       term is 2 x − 4. Bereken die waarde van x .                                                   (5)
                                                                                                    [13]

VRAAG 4

4.1    Gegee die kwadratiese getalpatroon: 94 ; 90 ; 82 ; 70 ; ...

       4.1.1 Bepaal die volgende twee terme van die getalpatroon.                                     (2)

       4.1.2 Bepaal Tn , die algemene term van die getalpatroon.                                      (4)

       4.1.3 Bereken twee opeenvolgende terme waarvan die eerste verskil –136 is.                     (4)

4.2    ŉ Kwadratiese getalpatroon het ŉ algemene term Tn = an 2 + bn − 15.
       T2 − T1 = 3 en T3 − T2 = 7. Bepaal die waardes van a en b .                                   (5)
                                                                                                    [15]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                                WISKUNDE V1                                        5

VRAAG 5

                                                       a
Die diagram hieronder toon die grafiek van f ( x) =        + q. Die asimptote van f sny by
                                                      x+ p
(−3; −1) en f sny die x-as by x = −5.

5.1    Skryf die waardes van p en q neer.                                                          (2)

5.2    Bepaal die waarde van a .                                                                   (3)

5.3    Bereken, vervolgens of andersins, die y-afsnit van f .                                      (2)

5.4    Skryf die gebied/definisieversameling van f neer.                                           (2)

5.5    Bepaal die vergelyking van die simmetrie-lyn van f wat ŉ negatiewe gradiënt het, in
       die vorm y = mx + c.                                                                        (2)

5.6    Vir watter waardes van x is f ( x)  0 ?                                                    (2)

                                                                   2
5.7    Beskryf die transformasie vanaf f na g, indien g ( x) =        +1
                                                                 x −1                             (4)
                                                                                                 [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        WISKUNDE V1                                (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 6

Gegee: f ( x) = 2(3x ) + 1

6.1     Skryf die koördinate van die y-afsnit van f neer.                                          (1)

6.2     Skryf die vergelyking van die asimptoot van f neer.                                        (2)

6.3     Teken ŉ sketsgrafiek van f, toon duidelik die asimptoot en die afsnit(te) met die asse
        aan.                                                                                       (3)

6.4     Skryf die terrein/waardeversameling van h neer, as h( x) = 2(3x +1 ) − 5                   (2)
                                                                                                   [8]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/NOVEMBER 2023)                              WISKUNDE V1                                            7

VRAAG 7

Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = ax 2 + bx + c en g ( x) = mx + q. D( −1;4)
en F(1;6) is snypunte van f en g . T en U is die x-afsnitte van f , E(0;6) die y-afsnit van f
en S die x-afsnit van g. VW is ’n reguitlyn wat ewewydig aan die y-as geteken is.

7.1    Skryf die vergelyking van die simmetrie-as van f neer.                                          (1)

7.2    Vir watter waardes van x neem f af?                                                             (1)

7.3    Bereken die gemiddelde gradiënt van f tussen D en E.                                            (2)

7.4    Bepaal die vergelyking van g .                                                                  (3)

7.5    Toon aan dat f ( x) = − x 2 + x + 6 .                                                           (4)

7.6    Bereken die lengte van SU.                                                                      (5)

7.7    Bepaal die waardes van x waarvoor f ( x) − g ( x)  0 .                                         (2)

7.8    Bereken die maksimum lengte van VW.                                                             (3)
                                                                                                      [21]

 Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      WISKUNDE V1                                (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 8

8.1    Bereken die effektiewe rentekoers per jaar as ŉ belegging rente teen ŉ koers van
       9,3% p.j., maandeliks saamgestel verdien.                                                   (3)

8.2    ŉ Skool koop ŉ bus wat R312 000 aan die begin van 2023 kos. Die gemiddelde
       inflasiekoers oor die volgende 5 jaar is 6,91%. Bereken die koste om die skoolbus aan
       die einde van 5 jaar te vervang.                                                            (3)

8.3    Lwandi het ŉ aanvanklike deposito van R23 000 in ŉ beleggingsrekening gemaak, teen
       ŉ rentekoers van 9,25% kwartaalliks saamgestel. 3 jaar nadat hy die belegging begin
       het, het hy R13 500 gedeponeer en die rentekoers het na 8,2% p.a. maandeliks
       saamgestel verander. Presies 5 jaar na sy aanvanklike deposito, het Lwandi R9 000
       onttrek.

       8.3.1 Bereken die totale waarde van die belegging in Lwandi se rekening aan die
             einde van die 5de jaar.                                                               (5)

       8.3.2 Aan die einde van 8 jaar na die aanvanklike deposito het Lwandi besluit om die
             geld te onttrek om te gebruik.
             Bereken die jaarlikse rentekoers van die belegging in die laaste 3 jaar as sy
             finale balans R64 487,24 was en die rente maandeliks saamgestel was.                 (4)
                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                              WISKUNDE V1                                           9

VRAAG 9

9.1   Vir enige twee gebeurtenisse A en B, word dit gegee dat P(A) = 0,35 en
      P(Aof B) = 0,61. Bepaal P(B) as:

      9.1.1 A en B onderling uitsluitend is                                                         (3)

      9.1.2 A en B onafhanklik is                                                                   (4)

9.2   ŉ Selfoon verspreidingsmaatskappy het ondersoek ingestel na die aantal foutiewe fone
      wat hulle van twee verskaffers, “Axis Phones” en “Direct Phones” kry. Hulle het hul
      bevindings in ŉ gebeurlikheidstabel aangeteken.

                             “Axis Phones”       “Direct Phones”          Totaal
       Foutief                     58                   a                   b
       Nie Foutief                326                  188                 514
       Totaal                     384                   c                  600

      9.2.1 Bepaal die waardes van a, b en c .                                                      (3)

      9.2.2 Bereken die waarskynlikheid dat ŉ selfoon wat blindelings gekies word, deur
            “Direct Phones” verskaf is.                                                             (1)

      9.2.3 Bereken die waarskynlikheid dat ŉ selfoon wat blindelings gekies word, is Nie-
            Foutief OF dit is van “Axis Phones” en Foutief.                                        (3)
                                                                                                  [14]

VRAAG 10

ŉ Sak bevat x balle waarvan 5 rooi is en die res groen is. Een bal word blindelings uit die sak
gehaal en nie vervang nie. ŉ Tweede bal word uit die sak gehaal. Die waarskynlikheid om
                            3
beide groen balle te kies is . Toon aan dat die waarskynlikheid om twee groen balle te kies
                            11
deur die vergelyking 4x2 − 59x +165 = 0 voorgestel kan word.                                        [4]

                                                                                   TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                                   WISKUNDE V1                                          (EC/NOVEMBER 2023)

                                       INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

        −b  b 2 − 4ac
     x=
             2a
     A = P(1 + ni)                     A = P(1 − ni)                A = P(1 − i )n                        A = P(1 + i)n
                                              n
     Tn = a + (n − 1)d                 Sn =     ( 2a + (n − 1)d )
                                              2

     Tn = ar n−1                       Sn =
                                                (
                                              a r n −1     ) ;      r 1                 S =
                                                                                               a
                                                                                                   ; −1  r  1
                                                    r −1                                      1− r
       x (1 + i ) − 1                                                           x 1 − (1 + i)− n 
                       n

     F=              
                                                                                P=                 
              i                                                                           i
                    f ( x + h) − f ( x )
     f / ( x) = lim
               h→ 0          h

                                                                        x + x2 y1 + y 2 
      d = ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                               M  1     ;         
                                                                        2         2 

                                                                           y 2 − y1
      y = mx + c               y − y1 = m( x − x1 )                 m=                             m = tan 
                                                                           x 2 − x1

      ( x − a) + ( y − b) = r2
               2           2

                     a     b     c                                                                             1
      In ABC:          =     =                            a2 = b2 + c2 − 2bc.cos A                area  ABC = ab.sin C
                   sin A sin B sin C                                                                           2

     sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin                      sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin 

     cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                      cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

              cos 2  − sin 2 
              
     cos 2 = 1 − 2 sin 2                                         sin 2 = 2 sin  . cos 
              2 cos 2  − 1
              
                                                                            n

                                                                           ( x − x )
                                                                                          2

     x=
          x                                                         2 = i =1
                                                                                   i

           n                                                                       n
               n( A)
     P( A) =                                                        P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
               n(S )

     yˆ = a + bx                                                    b=
                                                                          (x − x )( y − y )
                                                                           (x − x)           2

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 GR11 MEMO NOV 2019 English+Afrikaans2](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr11-memo-nov-2019-english-afrikaans2/c5737a2c-1e54-41a6-8970-5bbb54f884f3) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [MATHS P2 ANSBK GR11 NOV 2023 EA D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-ansbk-gr11-nov-2023-ea-d/b6683a8b-2232-4874-a625-d729a5ee335a) — Mathematics · QP · 2023
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
