# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2021

                              WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       WISKUNDE V1                                  (EC/SEPTEMBER 2021)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae.

 2.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
        van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

 3.     Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
        tensy anders aangedui.

 4.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

 5.     Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
        anders aangedui.

 6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 7.     Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

 9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                           WISKUNDE V1                                                   3

 VRAAG 1

 1.1      Los op vir x:

          1.1.1       x2 + 2x −15 = 0                                                                 (3)

          1.1.2       3x2 + x −1 = 0         (korrek tot TWEE desimale plekke)                        (3)

          1.1.3       x( x − 3)  −2                                                                  (4)

          1.1.4         43 − x − x + 1 = 0                                                            (5)

 1.2      Los gelyktydig vir x en y op:

           2y − x = 3     en   y 2 + 3x = 2 xy                                                        (5)

 1.3      Die wortels van ’n kwadratiese vergelyking word as volg gegee:

                5  p(6 − p) − 9
           x=
                      2

          Bepaal die waarde(s) van p waarvoor die vergelyking nie-reële wortels sal hê.               (4)
                                                                                                     [24]

 VRAAG 2

 2.1      Gegee die kwadratiese getalpatroon: −16 ; −16 ; −12 ; − 4 ; ...

          2.1.1       Skryf die volgende term van die patroon neer.                                   (1)

          2.1.2       Bepaal die algemene term van die patroon in die vorm Tn = an 2 + bn + c .       (4)

          2.1.3       Bereken die waarde van die 38ste term van die patroon.                          (2)

          2.1.4       Bepaal watter twee opeenvolgende terme van die patroon ’n verskil van
                      400 sal hê.                                                                     (3)

 2.2      Gegee die rekenkundige reeks: 2 + 5 + 8 + . . . + 89 = k, bereken:

          2.2.1       Die aantal terme in die reeks                                                   (2)

          2.2.2       Die waarde van k                                                                (3)
                                                                                                     [15]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                          WISKUNDE V1                            (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 3

 3.1      Gegewe dat in ’n meetkundige ry is T9 = 768 en T13 = 12 288 . Bepaal die
          waarde(s) van die algemene verhouding en die eerste term van die ry.                       (3)

                                                                                 54
 3.2      Die som tot oneindigheid van ’n konvergerende meetkundige reeks is 19 . Die
                                                                                  24
          som tot oneindigheid van dieselfde reeks, bereken vanaf die 3de term is 19 .

          3.2.1      Bereken die som van die eerste twee terme van die reeks.                        (1)

                                            30
          3.2.2      Toon aan dat: a =                                                               (1)
                                         19(1 + r )

          3.2.3      Bepaal die waarde van r, as r  0                                               (4)
                                                                                                     [9]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                          WISKUNDE V1                                                5

  VRAAG 4

                                                       −3
                                                           − 1 en g ( x) = b , waar b > 0 .
                                                                            x
  Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) =
                                                      x+2
  A en C is die x en y-afsnitte van f onderskeidelik, terwyl D die y-afsnit van g is.
     1
  E  3 ;  is ’n punt wat op g lê.
     8

  4.1      Skryf die koördinate van D neer.                                                       (1)

  4.2      Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                   (2)

  4.3      Skryf die gebied/definisie-versameling van f neer.                                     (2)

  4.4      Bepaal die waarde van b.                                                               (2)

  4.5      Bepaal die koördinate van A en C.                                                      (3)

  4.6      Skryf die vergelyking van g −1 , in die vorm y = ... neer.                             (2)

  4.7      Bepaal die waardes van x, waarvoor:

           4.7.1      f ( x).g ( x)  0 is                                                        (2)

           4.7.2      g −1 ( x)  3 is                                                            (2)
                                                                                                 [16]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                         WISKUNDE V1                              (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 5

 Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = − x 2 − 2 x + 8 .
 R en S is x-afsnitte en V die y-afsnit van f .
 T is die draaipunt van f.

 5.1       Bepaal die lengte van RS.                                                               (4)

 5.2       Bepaal die koördinate van T.                                                            (3)

 5.3       Die gradiënt van die raaklyn aan die grafiek van f by ’n punt W is gelyk aan 2.

           5.3.1     Bepaal die koördinate van W.                                                  (4)

           5.3.2     Bepaal die vergelyking van ’n reguitlyn, g , wat loodreg op die raaklyn
                     is en deur V gaan.                                                            (2)

 5.4       Die grafiek van f word een eenheid na regs geskuif en word dan in die x-as
           gereflekteer om ’n nuwe funksie h te vorm. Bepaal die vergelyking van h in die
           vorm: h( x) = ax 2 + bx + c.                                                           (4)
                                                                                                 [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                           WISKUNDE V1                                                  7

 VRAAG 6

 6.1       Eli het 4 jaar gelede ’n skootrekenaar (laptop) gekoop. Die waarde van die
           skootrekenaar verminder vanaf R9 670,00 op ’n saldo-verminderings metode tot
           sy huidige waarde van R5 509,70. Bereken die jaarlikse verminderingskoers van
           die skootrekenaar.                                                                       (3)

 6.2       Mnr. Duda het besluit om geld vir sy seun se tersiêre opleiding soos volg te spaar:

           • Hy het R600 per maand in ’n rekening wat 8,7% rente per jaar maandeliks
             saamgestel betaal.
           • Sy eerste betaling was aan die einde van Januarie in die jaar wat sy seun met
             graad 1 begin het en sy laaste betaling was aan die einde van Desember toe
             sy seun graad 12 voltooi het. Sy seun het geen graad herhaal nie.
           • Hy het al sy spaargeld, ’n maand na sy laaste betaling, onttrek.

           Bereken die bedrag wat in sy rekening was toe mnr. Duda al die besparings
           onttrek het.                                                                             (4)

 6.3       Pilisa neem ’n lening uit om ’n motor wat R350 000 kos te koop. Die bank bied
           haar ’n rentekoers van 9,3% per jaar maandeliks saamgestel en ’n
           betalingsperiode van 6 jaar aan. Haar eerste paaiement is betaalbaar aan die einde
           van die eerste maand nadat die lening uitgeneem is.

           6.3.1      Bereken Pilisa se maandelikse paaiement.                                      (3)

           6.3.2      Bereken die balans van haar lening nadat die 40ste betaling gemaak is.        (3)

           6.3.3      Pilisa besluit om, na haar 40ste betaling, haar maandelikse paaiement
                      tot R7 000 per maand te vermeerder. Hoe lank, na die 40ste betaling, sal
                      dit haar neem om die lening terug te betaal?                                 (4)
                                                                                                  [17]

 VRAAG 7

 7.1       Bepaal f '( x) vanuit eerste beginsels, as f ( x) = 5 − 2 x 2                            (5)

 7.2       Bepaal:

                      dy              2x2
           7.2.1         as y = 7 x +
                                   4

                      dx                x                                                           (3)

                          3x 2 − 7 x − 6 
           7.2.2      Dx                 
                                x                                                                (4)
                                                                                                  [12]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           WISKUNDE V1                                  (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 8

 8.1      Die diagram hieronder toon die grafiek van f ( x) = 2 x3 + bx 2 + cx + d .
          Punte J(–1 ; 0), K( 1 ; 0) en L(3 ; 0) is die x-afsnitte en G die y-afsnit van f .
                               2
          M en N is die draaipunte en H is die infleksiepunt van f.

          8.1.1      Bepaal die waardes van b, c en d in die vergelyking van f .                          (4)

          8.1.2      As dit gegee word dat f ( x) = 2 x3 − 5 x 2 − 4 x + 3 , bepaal die koördinate
                     van N, die minimum draaipunt van f.                                                  (4)

          8.1.3      Vir watter waardes van x , is:

                     (a)     f ( x)  0?                                                                 (2)

                     (b)     f konkaaf af?                                                                (3)

 8.2      As g ( x) = px3 + qx 2 + rx ’n kubieke funksie wat verder aan die volgende
          voorwaardes voldoen:
          • p0
          • g(m) = g (m) = 0 , waar m  0
          Teken ’n sketsgrafiek van g ; toon duidelik een van die draaipunte van g in terme
          van m, en alle afsnitte, aan.                                                                  (3)
                                                                                                        [16]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                      WISKUNDE V1                                                   9

 VRAAG 9

 Die diagram hieronder toon ’n soliede driehoekige prisma. Die driehoek is reghoekig met
 ’n hoogte van 8x meter, ’n basis van 15x meter en die skuinssy is 17x meter, soos op die
 diagram aangetoon. Die lengte van die prisma is y meter en die totale buite-oppervlakte
 van die prisma is 5 760 m2.

                             5760 − 120 x 2
 9.1      Toon aan dat y =                  .                                                    (2)
                                 40 x

 9.2      Toon, vervolgens, aan dat die volume van die prisma as V( x) = 8 640 x − 180 x3
          uitgedruk kan word.                                                                    (2)

 9.3      Bepaal die waarde van x waarvoor die volume van die prisma ’n maksimum sal
          wees.                                                                                  (4)
                                                                                                 [8]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       WISKUNDE V1                                (EC/SEPTEMBER 2021)

 VRAAG 10

 10.1      A en B is twee onafhanklike gebeurtenisse sodat P(A) = 0,2 en P(nie B) = 0,45.
           Bepaal:

           10.1.1    P(B)                                                                            (1)

           10.1.2    P(A of B)                                                                       (3)

 10.2      Asanda gaan skool toe op haar fiets of met ’n taxi. Die waarskynlikheid dat sy
           met ’n taxi gaan is x. Die waarskynlikheid dat sy laat vir skool sal wees as sy
                                 2
           haar fiets gebruik is 5 en die waarskynlikheid dat sy laat sal wees as sy met ’n
                         1
           taxi gaan is 2 .
           Bepaal die waarde van x as die waarskynlikheid dat Asanda nie laat vir skool is
                 8
           nie, 15 is.                                                                               (4)
                                                                                                     [8]

 VRAAG 11

 In ’n sekere provinsie het voertuignommerplaatkodes die volgende formaat:
 @ @ @ # # # , (drie letters gevolg deur drie syfers) waar @ ’n letter van die alfabet
 en # enige syfer vanaf 0 tot 9 voorstel.
 Die volgende voorwaardes geld vir elke nommerplaatkode wat aan ’n voertuig toegeken
 word:

 •      Al die letters behalwe E, G en O kan gebruik word en geen letter kan herhaal word
        nie.
 •      Geen nommerplaatkode kan met ’n vokaal/klinker begin nie.
 •      Alle syfers kan gebruik word en elke syfer kan herhaal word.

 11.1      Hoeveel voertuie kan volgens hierdie sisteem ’n nommerplaatkode toegeken word?            (3)

 11.2      Bereken die waarskynlikheid dat ’n nommerplaatkode wat blindelings, uit die
           nommerplate in VRAAG 11.1 gekies word, slegs een vokaal/klinker sal hê en met
           ’n ewegetal eindig.                                                                       (5)
                                                                                                     [8]

                                                                                  TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                                  WISKUNDE V1                                                            11

                                        INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

   − b  b 2 − 4ac
x=
         2a

A = P(1 + ni)                   A = P(1 − ni)                  A = P(1 − i) n            A = P(1 + i) n

                                                           −n 
   x (1 + i ) − 1                      x 1 − (1 + i )
              n
                                                             
F=                                     P= 
          i                                       i

Tn = a + (n − 1)d                      Sn =
                                              n
                                                (2a + (n − 1)d )
                                              2

Tn = ar n −1                           Sn =
                                                (
                                            a r n −1      ) ;r 1                       S =
                                                                                                a
                                                                                                    ; −1  r  1
                                              r −1                                             1− r

                f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
           h→ 0          h

                                                               x + x2 y1 + y 2 
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                        M  1       ;       
                                                               2         2 
                                                                 y − y1
y = mx + c          y − y1 = m( x − x1 )                   m= 2                                  m = tan 
                                                                 x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2

                 a     b     c                                                                            1
In ABC:            =     =                     a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A            area ABC =         ab. sin C
               sin A sin B sin C                                                                          2

sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin                               sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin 

cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                               cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

         cos 2  − sin 2 
         
cos 2 = 1 − 2 sin 2                          sin 2 = 2 sin  . cos 
         2 cos 2  − 1
         

                            n

                          ( x − x )
                                        2

x=
     x             2 = i =1
                                  i
                                                    P ( A) =
                                                               n( A)
                                                                                P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
       n                          n                            n (S )

yˆ = a + bx                                     b=
                                                         (x − x )( y − y )
                                                          (x − x)       2

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Mathematics P2 Nov 2020 ANSBK Afr Eng (2) final](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2020-ansbk-afr-eng-2-final/199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f) — Mathematics · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
