# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2023-afrikaans-dbe/369c6e3f-e57b-423b-94bb-bc0b10591b2e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2023-afrikaans-dbe/369c6e3f-e57b-423b-94bb-bc0b10591b2e)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                               SEPTEMBER 2023

                                  WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad.

### Page 2

2                                       WISKUNDE V1                                 (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling van
       jou antwoord gebruik het, duidelik aan.

3.     Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
       niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui.

4.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
       gebruik is.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                            WISKUNDE V1                                                3

VRAAG 1

1.1      Los op vir x:

         1.1.1       x2 + x − 30 = 0                                                                (3)

         1.1.2       x(2x − 6) = −3              (korrek tot TWEE desimale plekke)                  (4)

         1.1.3       x2 − 2 x + 1  0                                                               (3)

         1.1.4       2 x − 1 = 4 − 5x                                                               (4)

1.2      Los gelyktydig op vir x en y:

         y − 2 x = −1 en        2 y 2 + 4 xy = 6 x 2                                                (6)

1.3      Gegee die kwadratiese vergelyking: 2𝑥 2 − 𝑝𝑥 + 1 = 0, 𝑥 ∈ ℝ.
         Bepaal die moontlike waarde(s) van p, sodat die vergelyking twee ongelyke reële
         wortels sal hê.                                                                            (5)
                                                                                                   [25]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

4                                       WISKUNDE V1                                (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2

2.1    Die tiende en die sewentiende terme van ŉ rekenkundige ry is onderskeidelik 21 en 49.

       2.1.1    Bepaal die gemene verskil van die ry.                                               (3)

       2.1.2    Bereken: T1 + T18                                                                   (3)

                 m
2.2    Gegee:  (4n − 19) = 1189
                n =1

       2.2.1    Skryf die eerste drie terme van die reeks neer.                                     (1)

       2.2.2    Bereken die waarde van m .                                                          (4)

2.3    −78; − 76; − 72; − 66;... is ŉ kwadratiese getalpatroon.

       2.3.1    Skryf die volgende twee terme van die getalpatroon neer.                            (1)

       2.3.2    Bepaal die nde term van die getalpatroon in die vorm, Tn = an 2 + bn + c.           (4)

       2.3.3    ŉ Konstante, k word by Tn getel sodat al die terme van die kwadratiese
                getalpatroon positief word. Bepaal die waarde(s) van k.                            (2)
                                                                                                  [18]

VRAAG 3

3.1    Die eerste term van ŉ meetkundige ry is 81 en die gemene verhouding is r. Die som
       van die eerste en die derde terme van dieselfde meetkundige ry is 117. Bereken die
       waarde van r.                                                                                (4)

3.2    Gegee die konvergerende meetkundige reeks: 3x + 9x + 27x + 81x + ...

       3.2.1    Skryf die gemene verhouding in terme van x neer.                                    (1)

                                                    1
       3.2.2    Bereken die waarde van x, as S =     .
                                                    2                                               (3)
                                                                                                    [8]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                      WISKUNDE V1                                                       5

VRAAG 4

                    2
Gegee: f ( x) =        +3
                  x −5

4.1      Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                         (2)

4.2      Skryf die terrein van f neer.                                                                (1)

4.3      Bepaal die koördinate van die x- en y-afsnitte van f.                                        (3)

4.4      Skets die grafiek van f , toon duidelik alle asimptote en afsnitte met die asse aan.         (4)

4.5      Beskryf die transformasie wat die grafiek van f moet ondergaan om die grafiek van
                                     2
         h te vorm, waar h( x) = −      −5 .
                                   x −5                                                               (3)
                                                                                                     [13]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

6                                        WISKUNDE V1                                    (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 5

Die diagram hieronder toon die grafiek van f ( x) = logb x, waar b ŉ konstante is.
f gaan deur die punt A(9 ; − 2).

                       1
5.1    Toon aan dat b = .
                       3                                                                                (2)

5.2    Bepaal die vergelyking van f −1 , die inverse van f , in die vorm y = ...                        (2)

5.3    Vir watter waardes van x is f ( x)  0?                                                          (2)

5.4    Skryf die vergelyking van die asimptoot van g neer, as g ( x) = f −1 ( x + 1).                   (2)
                                                                                                        [8]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                         WISKUNDE V1                                               7

VRAAG 6

Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = x 2 − 6 x + 11 en g ( x) = ax + b. Die
grafieke van f en g sny by S en T, waar T die draaipunt van f is. Die inklinasiehoek van g
is 63, 44o .

6.1      Bereken die koördinate van T.                                                           (4)

6.2      Bepaal die vergelyking van g in die vorm y = mx + c.                                    (3)

6.3      Bepaal, vervolgens of andersins, die koördinate van S.                                  (4)

6.4      Bepaal die waardes van:

         6.4.1       x , waarvoor f ( x)  6                                                     (2)

         6.4.2       k , waarvoor f ( x) + k reële wortels sal hê                                (2)
                                                                                                [15]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

8                                      WISKUNDE V1                                (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 7

7.1    Lufezo het R97 000 in ’n rekening, wat rente teen 9,1% p.j. kwartaalliks saamgestel
       aanbied, gedeponeer. Bereken hoeveel jaar dit sy belegging geneem het om R166 433
       te bereik.                                                                                  (4)

7.2    Op 1 Januarie 2018 het ŉ skool ŉ nuwe bus vir R482 000 gekoop. Op daardie dag het
       hulle ook ’n delgingsvonds begin om voorsiening vir ŉ nuwe bus na 5 jaar te maak.

       7.2.1    Oor die volgende 5 jaar neem die bus se waarde af teen 14,7% p.j. op die
                verminderdesaldo-metode. Bereken die inruilwaarde/boekwaarde van die bus
                na 5 jaar.                                                                         (2)

       7.2.2    Die prys van hierdie busse vermeerder teen 8,1% per jaar. Bereken die prys
                van ’n nuwe bus op 1 Januarie 2023, d.w.s na 5 jaar.                               (2)

       7.2.3    Die bank het ŉ rentekoers van 7,3% p.j., maandeliks saamgestel vir die
                delgingsvonds aangebied. Die eerstebetaling, x rand, was op 1 Januarie 2018
                in die vonds gemaak en daarna was dieselfde bedrag op die eerste dag van elke
                maand inbetaal. Die laaste betaling was op 1 Desember 2022 gemaak.

                Op 31 Desember 2022 het die skool ŉ nuwe bus gekoop en die
                inruilwaarde/boekwaarde van die ou bus as ŉ deposito gebruik.

                Bereken die maandelikse betaling in die delgingsvonds.                            (6)
                                                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                       WISKUNDE V1                                                     9

VRAAG 8

8.1     Bepaal f / ( x) vanuit eerste beginsels, as f ( x) = 1 − x 2                                (5)

8.2     Bepaal:

                                 2
                         1
        8.2.1     Dx  x − 
                         x                                                                        (3)

                  dy       x5 2
        8.2.2        as y = −
                  dx       10  x                                                                    (3)
                                                                                                   [11]

VRAAG 9

Die diagram hieronder toon die grafiek van f ( x) = −2 x3 + ax 2 + bx − 3. D(2 ; 9) en E is die
draaipunte van f .

9.1     Bepaal die waardes van a en b.                                                              (5)

9.2     As f ( x) = −2 x3 + 5 x 2 + 4 x − 3 , bereken die koördinate van E.                         (3)

9.3     Bepaal die waardes van x waarvoor:

        9.3.1     f / ( x)  0                                                                      (2)

        9.3.2 Die grafiek van f konkaaf af is                                                       (3)

9.4     Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die grafiek van f by P(−1 ; 0) , in die
        vorm y = mx + c.                                                                            (4)
                                                                                                   [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

10                                         WISKUNDE V1                             (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 10

Die houtboks in die diagram is ŉ reghoekige prisma en dit is oop aan die bokant. Die afmetings
van die basis is 3x meter by x meter, en die hoogte is y meter. Die totale buite oppervlakte is
147 m2 .

                           147 − 3 x 2
10.1    Toon aan dat y =               .
                              8x                                                                     (2)

10.2    Bereken die waarde van x waarvoor die volume van die boks ŉ maksimum is.                     (5)
                                                                                                     [7]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                       WISKUNDE V1                                                 11

VRAAG 11

11.1     ŉ Opname was onder 210 mense gedoen om te bepaal of hulle verkies om rugby of
         sokker op TV te kyk. Die resultate word in die gebeurlikheidstabel hieronder getoon.

                                             KYK           KYK       TOTAAL
                                           SOKKER         RUGBY
                         Vroulik              72             a           120
                         Manlik               54            36            90
                         Totaal                b            84           210

         11.1.1       Bepaal die waardes van a en b.                                                (2)

         11.1.2       Gee die waarskynlik dat ŉ individu wat blindelings gekies word, ŉ vrou
                      is wat verkies om sokker te kyk.                                              (2)

         11.1.3       Is die gebeurtenisse ‘manlik wees’ en ‘kyk rugby’ onafhanklik? Staaf jou
                      antwoord met berekeninge.                                                     (4)

11.2     Die wagwoord van ŉ rekenaar bestaan uit 3 letters en 3 syfers, in daardie volgorde.
         Al 10 syfers en 26 letters van die alfabet mag, sonder herhaling, gebruik word.

         Voorbeeld:
           A      B      C     1     2     3

         11.2.1       Hoeveel verskillende wagwoorde kan uit die 10 syfers en 26 letters
                      gevorm word?                                                                  (2)

         11.2.2       Bereken die waarskynlikheid, dat die eerste letter van die wagwoord wat
                      gevorm is ŉ vokaal/klinker is en die laaste syfer van die wagwoord ŉ
                      faktor van 9 is.                                                              (4)
                                                                                                   [14]

                                                                                  TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

12                                                WISKUNDE V1                                    (EC/SEPTEMBER 2023)

                                       INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

          −b  b 2 − 4ac
     x=
               2a
     A = P(1 + ni)                    A = P(1 − ni)          A = P(1 − i) n              A = P(1 + i) n
                                                                    n
     Tn = a + (n − 1)d                                       Sn =     (2a + (n − 1)d )
                                                                    2

     Tn = ar n −1                     Sn =
                                              (     ) ;
                                             a r n −1        r 1                        S =
                                                                                                 a
                                                                                                     ; −1  r  1
                                               r −1                                             1− r

     F=
            
        x (1 + i ) − 1
                      n
                                                              x 1 − (1 + i)−n 
                                                             P=                
               i                                                        i
                     f ( x + h) − f ( x )
     f ' ( x) = lim
                h→ 0          h
                                                                 x + x2 y1 + y 2 
      d = ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                        M  1     ;         
                                                                 2         2 

                                                                    y 2 − y1
      y = mx + c                      y − y1 = m( x − x1 )   m=                          m = tan 
                                                                    x 2 − x1

      ( x − a) + ( y − b) = r2
                2             2

                                a     b     c
     In ABC:                      =     =
                              sin A sin B sin C
                              a2 = b2 + c2 − 2bc.cos A
                                          1
                              area  ABC = ab.sin C
                                          2
     sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin               sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin 

     cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin               cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

              cos 2  − sin 2 
              
     cos 2 = 1 − 2 sin 2                                  sin 2 = 2 sin  . cos 
              2 cos 2  − 1
              
                                                                     n

                                                                    ( x − x )
                                                                                 2

     x=
          x                                                  2 = i =1
                                                                          i

            n                                                             n
                n( A)
     P ( A) =                                                P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                n (S )

     yˆ = a + bx                                             b=
                                                                   (x − x )( y − y )
                                                                    (x − x)     2

Kopiereg voorbehou                                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
