# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/5f59e3f9-b7f5-4c67-872f-65e970ca3dee
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/5f59e3f9-b7f5-4c67-872f-65e970ca3dee)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                        GRAAD 12

                               SEPTEMBER 2024

                                  WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

            Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy inligtingsblad.

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       WISKUNDE V1                                 (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.      Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.

2.      Beantwoord AL die vrae.

3.      Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het
        om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.      Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
        niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

5.      Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

6.      Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.      Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.      Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
        gebruik is.

9.      ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

10.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                                      WISKUNDE V1                                               3

VRAAG 1

1.1    Los op vir x:

       1.1.1      (2x − 4)( x −1) = 0                                                                        (2)

       1.1.2      2 x 2 − 3( x + 2) = 4                (korrek tot TWEE desimale plekke)                     (4)

       1.1.3      x2 + 4x − 21  0                                                                           (3)

       1.1.4      − x −1 = 3 − 2x                                                                            (4)

1.2    Los gelyktydig op vir x en y:

       2x = 1− y         en       xy − x 2 + y 2 = 5                                                         (6)

1.3    Gegee dat:
       •   f ( x) = x 2 + 3x
                              1
       •       2 x − t ( x)  2 = 0

                                                                          t (2k )
       Vir watter waardes van k sal die vergelyking f (− x) +                     = 0 gelyke wortels hê?
                                                                             4                              (5)
                                                                                                           [24]

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief
                                       Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE V1                              (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 2

 2.1    Gegee die kwadratiese getalpatroon: –5; –4; –1; 4; ...

        2.1.1 Bepaal die nde term van die kwadratiese getalpatroon in die vorm
              Tn = an2 + bn + c                                                                 (4)

        2.1.2 Bereken die 35ste term van die kwadratiese getalpatroon.                          (1)

        2.1.3 Watter TWEE opeenvolgende terme van die eerste verskille ry sal ŉ produk
              van 1 155 hê?                                                                     (4)

 2.2    Gegee die rekenkundige ry: 60; 65; 70; . . .
        Bereken die waarde van p waarvoor Tp = 430 .                                            (3)

 2.3    Die som van die eerste drie terme van ŉ stygende rekenkundige reeks is 30 en die
        produk van dieselfde drie terme is 510. Bepaal die waardes van a en d, die
        eerste term en die algemene verskil van die reeks onderskeidelik.                      (5)
                                                                                              [17]

 VRAAG 3

 3.1      ŉ Oneindige geometriese/meetkundige reeks het ŉ eerste term van 2 en ŉ
                                  1
          konstante verhouding van .
                                   3

          3.1.1      Bereken die volgende twee terme.                                           (1)

          3.1.2      Bereken die waarde van S .                                                (2)

 3.2      Bepaal die waarde van 𝑚 as:
           m

          ∑ 8(2)k−1 = 131 040
          k=3                                                                                   (5)
                                                                                                [8]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                          WISKUNDE V1                                                5

VRAAG 4

                                   −1
Beskou die funksie:    f ( x) =       −2
                                  x+5

4.1   Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer.                                            (2)

4.2   Bepaal die koördinate van die x-afsnit van f.                                                   (2)

4.3   Bepaal die koördinate van die y-afsnit van f.                                                   (2)

4.4   Skets die grafiek van f, toon duidelik alle asimptote en afsnitte met die asse.                 (3)

4.5   Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as wat ŉ gradiënt van –1 het.                         (2)
                                                                                                    [11]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                           WISKUNDE V1                              (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 5

 Die grafieke van f ( x) = x 2 − 5 x + 6 en g ( x) = x + 1 is hieronder geteken. B en C is
 snypunte van f en g . Die grafiek van f het x-afsnitte by (2;0) en (3;0) en ŉ
 y-afsnit by A.

 5.1    Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as van f.                                           (2)

 5.2    Bereken die koördinate van B en C.                                                           (4)

 5.3    PQ is die vertikale afstand tussen die grafieke g en f tussen B en C.
        Bepaal die maksimum lengte van PQ.                                                           (4)

 5.4    Bepaal die terrein van t ( x) as f ( x) − 2 = t ( x) .                                       (2)

 5.5    Vir watter waardes van 𝑥 is f ( x).g / ( x)  0 ?                                           (2)
                                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief
                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                          WISKUNDE V1                                                  7

 VRAAG 6

 Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = − log c x en g ( x) = d x 2 ; x  0 .
              1 1
 Die punt P (2 ; 2) is die snypunt van die grafieke f en g .

 6.1     Bereken die waardes van c en d.                                                            (3)

 6.2     Bepaal:

         6.2.1 Die vergelyking van g −1 ( x) in die vorm y = ...                                    (2)

         6.2.2 Die vergelyking van h−1 ( x) in die vorm y = ... , as h ’n refleksie van f
               in die x-as is                                                                       (2)

         6.2.3 Die x-waardes waarvoor h −1 ( x)  0                                                 (1)
                                                                                                    [8]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief
                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                            WISKUNDE V1                               (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 7

 7.1    ŉ Motor se waarde is R180 000, en neem af teen 13% p.j. jaarliks op die
        verminderdesaldo-metode saamgestel. Bereken die waarde van die motor in 6 jaar.               (3)

 7.2    Lumi het ŉ 15-jaar spaarplan-rekening, wat rente betaal teen 8% p.j. maandeliks
        saamgestel, geopen. Sy spaar ŉ bedrag van R900 elke maand vir die eerste 10 jaar.
        Haar eerste betaling was aan die einde van die eerste maand. Vir die laaste 5 jaar van
        haar spaarplan kon sy daarin slaag om haar maandelikse betalings tot R1 300 te
        vermeerder.

        Bereken die waarde van haar spaargeld aan die einde van die spaarperiode.                     (5)

 7.3    Mnr. Leanya het ŉ huis vir R850 000 gekoop. Hy het ŉ lening teen ŉ rentekoers van
        13% p.j. maandeliks saamgestel vanaf ŉ bank verkry om vir die huis te betaal. Hy
        het ooreengekom om maandelikse paaiemente van R9 958,39 vir 20 jaar te betaal.

        7.3.1        Bereken die balans van sy lening onmiddellik na sy 75ste paaiement.              (3)

        7.3.2        Mnr. Leanya het na sy 75ste paaiement finansiële probleme ondervind, en
                     het nie die 76ste tot die 79ste paaiemente betaal nie. Aan die einde van die
                     80ste maand het hy sy maandelikse paaiement vermeerder om sodoende die
                     lening in dieselfde periode soos aanvanklik beplan af te betaal.

                     Bereken die waarde van sy nuwe aangepaste maandelikse paaiement.                (5)
                                                                                                    [16]

 VRAAG 8

 8.1    Bepaal f / ( x) vanuit eerste beginsels as f ( x) = x 2 − 3 .                                 (4)

 8.2    Bepaal:

                     dy
        8.2.1           as y = −3x 2 + 7 x                                                            (2)
                     dx

                         x3 − 5 x 2    
        8.2.2        Dx      3
                                     − x                                                             (4)
                         x             

 8.3    Veronderstel g ( x) stel die tempo van verandering van h( x) = − x3 − 3x 2 + 1 voor.
        Bereken die grootste waarde van g ( x) .                                                     (3)
                                                                                                    [13]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief
                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                            WISKUNDE V1                                              9

VRAAG 9

9.1   Die skets hieronder toon die grafiek van f ( x) = −3x3 + mx 2 + nx . Die grafiek van f
      gaan deur die oorsprong en het ŉ lokale minimum en ŉ lokale maksimum by
      A( 1; −12 ) en B( 3;0 ) onderskeidelik.

      9.1.1 Toon aan dat m = 18 en n = −27                                                              (5)

      9.1.2 Verduidelik die verskil tussen f (a) en f / (a ) .                                          (2)

      9.1.3     g ( x) is ’n raaklyn aan die kurwe van f ( x) by die buigpunt/infleksiepunt. Bepaal
                die vergelyking van h( x) , die reguitlyn wat loodreg op g ( x) is en deur die
                oorsprong gaan.                                                                         (5)

      9.1.4 Vir watter waardes van x sal f / / ( x)  0 ?                                               (2)

9.2   Die funksie t word gedefinieer deur t ( x) = 2 x3 + bx + c , en het die volgende eienskappe.

      •       t (−3) = t (3) = t (0) = 0
      •       t / (−1,5) = t / (1,5) = 0

      Gebruik hierdie inligting om ’n netjiese sketsgrafiek van t, met byskrifte, te teken,
      sonder om vir b en c op te los.                                                                  (3)
                                                                                                      [17]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief
                                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       WISKUNDE V1                                 (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 10

Die aantal skrifte wat deur ŉ sekere merker by ŉ merksentrum gemerk is, was t dae
gemonitor nadat die merkproses begin het, voorgestel deur die funksie S (t ) = −3t 2 + 30t ,
1 ≤ t ≤ 10, t ∈ ℤ, waar S (t ) die aantal skrifte per dag voor stel.

10.1   Bepaal die aantal skrifte wat op die derde dag deur die merker gemerk is.                     (2)

10.2   Op watter dag sal die merker die maksimum aantal skrifte wat per dag gemerk word,
       bereik?                                                                                       (3)

10.3   Die totale aantal skrifte wat ŉ merker vir die 10 dae moes merk was 500. Het hierdie
       merker die kwota behaal? Staaf jou antwoord met berekeninge.                                  (2)
                                                                                                     [7]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief
                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                            WISKUNDE V1                                           11

 VRAAG 11

 11.1    Twee gebeurtenisse A en B word in die Venn-diagram hieronder voorgestel.
         Dit word gegee dat P [nie (A of B)] = 0,41.

         Bepaal:

         11.1.1      Die waarde van x en vervolgens P(A)                                           (2)

         11.1.2      P (A of nie B)                                                                (2)

 11.2    Die uitslae vir die sokkerklub, City Brothers FC se 30 wedstryde gedurende die
         2022–2023 seisoen word hieronder voorgestel.

                                        TUIS-              WEG-
                                                                           TOTAAL
                                      WEDSTRYD           WEDSTRYD
              WEN                         3                  4                  7
              VERLOOR                     7                  7                 14
              GELYK OP                    5                  a                  9
              TOTAAL                     15                 15                 30

         11.2.1      Skryf die waarde van a neer.                                                  (1)

         11.2.2      Wat is die waarskynlikheid dat indien ŉ wedstryd willekeurig gekies
                     word, dat City Brothers FC die verloorspan was?                               (1)

         11.2.3      Is die gebeurtenisse ‘wen wedstryd’ en ‘speel op tuisveld’ onafhanklik?
                     Staaf jou antwoord met berekeninge.                                           (3)
                                                                                                   [9]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief
                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                          WISKUNDE V1                               (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 12

Die provinsie KwaZulu-Natal het ŉ nuwe nommerplaatstelsel vanaf Desember 2023 ingestel.
Die nuwe nommerplaatkode bestaan uit 2 letters, twee syfers en dan twee letters. Die stelsel
gebruik die syfers, 0–9 en die letters van die alfabet behalwe die vokale/klinkers. Hieronder
is ŉ voorbeeld van ŉ nuwe nommerplaat. Let wel, alle nommerplate met die agtervoegsel ZN
wat onafhanklik van die kode is kom.

                     [Bron: KZN Provinsiale Gazette 2614-nuwe nommerplate vir KZN]

12.1   Hoeveel nommerplaatkodes is moontlik met die nuwe stelsel, as die syfers en letters
       nie herhaal mag word nie?                                                                       (2)

12.2   Bereken die waarskynlikheid dat ŉ nommerplaatkode met ŉ letter voor G sal begin,
       met die eerste syfer ŉ saamgestelde getal en die laaste syfer ŉ faktor van 4. Syfers en
       letters mag nie herhaal word nie.                                                               (4)
                                                                                                       [6]

                                                                                     TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief
                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                                        WISKUNDE V1                                                       13

                                           INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

       −b  b 2 − 4ac
    x=
            2a

    A = P(1 + ni)                        A = P(1 − ni)               A = P(1 − i) n                       A = P(1 + i) n

                                                n
    Tn = a + (n − 1)d                    Sn =     (2a + (n − 1)d )
                                                2

    Tn = ar n −1                         Sn =
                                                  (
                                                a r n −1 ) ;         r 1              S =
                                                                                                  a
                                                                                                      ; −1  r  1
                                                  r −1                                           1− r

    F=
           
       x (1 + i ) − 1
                     n
                                                            x 1 − (1 + i)−n 
                                                           P=                
              i                                                       i
                    f ( x + h) − f ( x )
    f ' ( x) = lim
               h→ 0          h
                                                                x + x2 y1 + y 2 
     d = ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                       M  1      ;         
                                                                2         2 

                                                                            y 2 − y1
     y = mx + c                  y − y1 = m( x − x1 )                m=                           m = tan 
                                                                            x 2 − x1

     ( x − a) + ( y − b) = r2
               2             2

                     a     b     c                                                           1
    In ABC:            =     =                         a2 = b2 + c2 − 2bc.cos A area  ABC = ab.sin C
                   sin A sin B sin C                                                         2
    sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin                        sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin 

    cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                        cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

             cos 2  − sin 2 
             
    cos 2 = 1 − 2 sin 2                                           sin 2 = 2 sin  . cos 
             2 cos 2  − 1
             
                                                                             n

                                                                            ( x − x )
                                                                                         2

   x=
        x                                                            2 = i =1
                                                                                  i

         n                                                                        n
            n( A)
   P ( A) =                                                          P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
            n (S )

   yˆ = a + bx                                                       b=
                                                                           (x − x )( y − y )
                                                                            (x − x)         2

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief
                                       Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
