# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2025-afrikaans-watermark/b676daba-7ecf-4c6c-80f5-0740379734e5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2025-afrikaans-watermark/b676daba-7ecf-4c6c-80f5-0740379734e5)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                       SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2025

                            WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                  Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye insluitend ŉ
                  inligtingsblad en ŉ antwoordeboek van 23 bladsye.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                       WISKUNDE V1                                    (EC/SEPTEMBER 2025)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien.

3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
      antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.    Jy mag ŉ goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
      niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

5.    Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.

6.    Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
      gebruik is.

9.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

10.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)                                 WISKUNDE V1                                 3

VRAAG 1

1.1    Los op vir x:

       1.1.1     x2 = 3 − 2 x                                                                (3)

       1.1.2     3x2 − 9x + 2 = 0           (korrek tot TWEE desimale plekke)                (3)

       1.1.3     9  − x ( x − 6)                                                            (4)

       1.1.4          x +5 − x =1                                                            (4)

1.2    Los gelyktydig op vir x en y:

        2 x = 1 − y en y 2 − 2 y − 3x + 1 = 3xy − 2 x 2                                      (6)

1.3                           1                1
       Gegee:        k=              en p = 2
                          x + 7x + 5
                           2
                                           x + 7x + 7

                                                1
       Bepaal die waarde van p , as 3 k = 4 6                                                 (5)
                                                                                             [25]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                            WISKUNDE V1                                  (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 2

2.1   Twee leerders, Amanda en Leroy was ŉ taak gegee om ŉ gemeenskaplike verhouding (r)
      te gee wat toepaslik sal wees om die som tot oneindigheid te bepaal, indien dit gegee
      word dat die eerste term, a = 2. Hieronder is die berekeninge:

      Amanda se berekening: a = 2 en r = 3

                                         2
                                 S =
                                        1− 3
                                      = −1

                                                   1
      Leroy se berekening:       a = 2 en r =
                                                   2
                                           2
                                 S =
                                               1
                                        1−
                                               2
                                      =4

      2.1.1    Watter leerder se antwoord is verkeerd?                                                   (1)

      2.1.2    Verduidelik, vervolgens, waarom die leerder se antwoord verkeerd is.                      (2)

                     10
                       3 k
2.2   Evalueer:         ( 2)
                  k =1 2                                                                                 (4)

                                      9                                        1
2.3   Watter term in die ry 8 ; 6 ;     ; . . . sal die eerste een kleiner as     wees?
                                      2                                       100                        (4)
                                                                                                        [11]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)                         WISKUNDE V1                                          5

VRAAG 3

3.1   Die volgende inligting van ŉ kwadratiese getalpatroon word gegee:

      •    T2 − T1 = − 4
      •    T3 − T2 = − 3
      •    Vierde term is gelyk aan 1

      3.1.1 Toon aan dat die algemene term van die kwadratiese getalpatroon
                1     11
            Tn = n2 − n + 15 is.
                2      2                                                                      (4)

      3.1.2 Bepaal die waarde van T16                                                         (1)

      3.1.3 Watter TWEE terme in die kwadratiese getalpatroon sal ŉ verskil van 45 hê?        (3)

3.2   Gegee: S n = 2n 2 − 6n

      3.2.1 Bereken die som van die eerste dertig terme.                                      (2)

      3.2.2 Bereken die waarde van n, as 𝑇𝑛 = 300                                             (3)
                                                                                             [13]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                         WISKUNDE V1                           (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 4

Gegee die funksie: f ( x ) = 3x − 5 , vir x  − 4;5

4.1   Bepaal die vergelyking van f −1                                                         (2)

4.2   Bereken die waarde van f ( 5)                                                           (1)

4.3   Skets die grafieke van f en f −1 op dieselfde assestelsel en toon die simmetrie-lyn
      en die koördinate van die eindpunte.                                                    (4)

4.4   Bereken die koördinate van die snypunt van f en f −1                                    (4)

4.5   Die volgende inligting word gegee:

      •   f ( x) = g / ( x).
                                            25
      • g ( x ) is ŉ parabool, met y-afsnit by .
                                            6
      Bepaal die minimumwaarde van h ( x ) as h ( x ) = 2 g ( x )                              (5)
                                                                                              [16]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)                             WISKUNDE V1                                              7

VRAAG 5

                                1               1               a
Die grafieke van f ( x ) = −      ( x + 2 ) + 4 en g ( x ) =
                                           2
                                                                   + q is hieronder geteken. Die
                                2               2             x+ p
                                               1      1
grafieke van f en g sny die y-as by 2 en − onderskeidelik. Een van die snypunte van
                                               2      2
die grafieke is A ( −3;4 ) . Punt C is ’n snypunt en x-afsnit van f en g . Die vertikale asimptoot
van g is x = −2 .

5.1    Skryf die koördinate van B neer.                                                               (1)

5.2    Bereken die waardes van a, p en q .                                                            (6)

5.3    Bepaal die waardeversameling van f .                                                           (2)

5.4    Bepaal ŉ vergelyking vir die simmetrie-as van g wat ŉ gradiënt gelyk aan –1 het.               (2)

5.5    Bepaal die gemiddelde gradiënt van f tussen B en C                                             (3)

5.6    Vir watter waardes van x is:

       5.6.1     f ( x)  0 ?                                                                         (2)

       5.6.2     g ( x ) .g / ( x )  0 ?                                                             (2)

5.7    As h ( x ) = x , bepaal die waarde(s) van k waarvoor f ( x ) = h ( x ) + k twee wortels
       met verskillende tekens het.                                                                    (2)
                                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                             WISKUNDE V1                       (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 6

6.1   Lester belê R8 000 teen 13% per jaar, kwartaalliks saamgestel. Aan die einde van die
      beleggingsperiode ontvang hy R22 350.

      Vir hoe lank het hy die geld belê?                                                       (4)

6.2   Brian deponeer R700 aan die einde van elke maand, vir 15 jaar, in ŉ spaarrekening.
      Presies 5 jaar na die eerste betaling, was R5 200 as ŉ addisionele betaling in die
      spaarrekening betaal. Die rente op die spaarrekening is 12% per jaar, maandeliks
      saamgestel.

      Bepaal die opgehoopte bedrag aan die einde van die beleggingsperiode.                    (5)

6.3   Mnr Faku was ŉ lening van R900 000, oor ŉ periode van 20 jaar, toegestaan. Die lening
      word in gelyke maandelikse paaiemente, aan die einde van elke maand terugbetaal. Die
      rentekoers is 11,5% per jaar maandeliks saamgestel. Die eerste paaiement word 4
      maande nadat die lening goedgekeur was, betaal.

      6.3.1 Bepaal mnr Faku se maandelikse paaiemente.                                         (4)

      6.3.2 Die balans onmiddellik na 16 jaar is R379 811,29. Bepaal hoeveel rente hy tot
            aan die einde van 16 jaar betaal het.                                               (3)
                                                                                               [16]

VRAAG 7

7.1   Bepaal f / ( x) vanuit eerste beginsels as f ( x) = x 2 + 2                              (4)

7.2   Bepaal:

      7.2.1      f  ( x ) as f ( x ) = ( 5x − 7 )( 5x + 7 )                                   (2)

                                                                      5
      7.2.2     Gegee dat p / ( x ) = 2 x3 , bepaal Dx  p( x) − 3 x + 4 
                                                                     x                        (4)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)                                WISKUNDE V1                                                   9

VRAAG 8

8.1   Gegee die funksie:       f ( x ) = − x3 + 5x2 + 8x −12

      8.1.1    Bepaal die x- en y-afsnitte van die grafiek van f .                                            (4)

      8.1.2    Bepaal die koördinate van die draaipunte van f .                                               (4)

      8.1.3    Skets die grafiek van f . Toon al die draaipunte sowel as die afsnitte met die
               asse duidelik aan.                                                                             (3)

8.2   Gegee: f ( x ) = kx3 + px2 + 4x − 3 en g ( x ) = − 6 x + 10 , waar g ( x ) = f / / ( x )
      Hieronder is ŉ skets van g .

      8.2.1    Bereken die waardes van k en p                                                                 (3)

      8.2.2    Vir watter waardes van x sal f ( x ) konkaaf op wees?                                           (2)
                                                                                                              [16]

VRAAG 9

Die som van twee getalle is 25. Bepaal die twee getalle, sodat die kwadraat van die een getal
plus driemaal die kwadraat van die ander getal ŉ minimum is.
                                                                                                              [7]

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                                            WISKUNDE V1                            (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 10

10.1    Twee onderling uitsluitende gebeurtenisse, A en B is sodat P ( A ) = 0,5 en
         P ( nie B) = 0,7

        10.1.1       Bepaal P ( B)                                                                   (2)

        10.1.2       Bepaal P  nie ( A of B )                                                    (3)

10.2    ŉ Opname was uitgevoer van watter tegnologiese toestelle leerders besit. ŉ Sekere
        aantal leerders was ondervra en die uitslae was aangeteken. Die opname het getoon
        dat daar leerders is wat selfone (C), tablette (T) en skootrekenaars (L) besit. Hieronder
        is die resultate (as waarskynlikhede) op ŉ Venn-diagram.

        10.2.1       Bepaal die waardes van x en y as die waarskynlikheid om ten minste
                                                          9
                     een van die drie toestelle te besit    is.
                                                         10                                          (3)

        10.2.2       Bereken die waarskynlikheid dat ŉ leerder ŉ selfoon en ŉ tablet besit.          (1)

        10.2.3       As die totale aantal deelnemers in die opname 150 is, bereken die aantal
                     leerders wat slegs skootrekenaars besit.                                         (2)
                                                                                                     [11]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2025)                           WISKUNDE V1                                           11

VRAAG 11

Kodes van 3 simbole word gevorm deur die ses-en-twintig letters van die alfabet (A–Z) en die
tien syfers (0–9) te gebruik. Herhaling word toegelaat.

11.1     Hoeveel kodes (letters en syfers) kan gevorm word deur ten minste een letter te
         gebruik?                                                                                 (4)

11.2     Wat is die waarskynlikheid dat ŉ kode in VRAAG 11.1 met ŉ vokaal/klinker sal
         begin en die tweede en derde simbole ŉ ewe getal vorm?                                   (1)
                                                                                                  [5]

                                                                                  TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                                                   WISKUNDE V1                                          (EC/SEPTEMBER 2025)

                                                     INLIGTINGSBLAD

           −b  b 2 − 4ac
      x=
                2a

      A = P(1 + ni)                      A = P(1 − ni)                A = P(1 − i) n                      A = P(1 + i) n
                                                n
      Tn = a + (n − 1)d                  Sn =     (2a + (n − 1)d )
                                                2

      Tn = ar n−1                                  Sn =
                                                           (
                                                          a r n −1   ) ;          r 1            S =
                                                                                                          a
                                                                                                              ; −1  r  1
                                                            r −1                                         1− r

      F=
             
           x (1 + i ) − 1
                          n
                                                             x 1 − (1 + i)−n 
                                                            P=                
                  i                                                    i
                       f ( x + h) − f ( x )
      f ' ( x) = lim
                  h→ 0          h
                                                                x + x2 y1 + y 2 
       d = ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2                     M  1      ;         
                                                                2         2 

                                                                            y 2 − y1
       y = mx + c                 y − y = m( x − x )
                                       1          1
                                                                      m=                          m = tan 
                                                                            x 2 − x1
                  2               2
       ( x − a) + ( y − b) = r2
                         a     b     c                                                         1
      In ABC:              =     =                       a2 = b2 + c2 − 2bc.cos A area  ABC = ab.sin C
                       sin A sin B sin C                                                       2
      sin ( +  ) = sin  .cos  + cos  .sin                       sin ( −  ) = sin  .cos  − cos  .sin 

      cos ( +  ) = cos  .cos  − sin  .sin                       cos ( −  ) = cos  .cos  + sin  .sin 

               cos 2  − sin 2 
               
      cos 2 = 1 − 2 sin 2                                          sin 2 = 2sin  .cos 
               2 cos 2  − 1
               
                                                                              n

                                                                             ( x − x )
                                                                                          2

     x=
           x                                                          2 = i =1
                                                                                    i

           n                                                                        n
                 n( A)
     P ( A) =                                                         P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                 n (S )

     ŷ = a + bx                                                      b=
                                                                            (x − x )( y − y )
                                                                             (x − x)         2

Kopiereg voorbehou                                                                                            Blaai om asseblief
        Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATH P1 S12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-s12-qp-eng/ef33eb12-cb63-4f62-87ac-1e57de849cee) — Mathematics · QP · 2012 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
