# Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-september-2014-afrikaans/7c3f8e14-4391-4b1f-a474-80598c439219
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-september-2014-afrikaans/7c3f8e14-4391-4b1f-a474-80598c439219)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                        SEPTEMBER 2014

                           WISKUNDE V1

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                             *MATHA1*

         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      WISKUNDE V1                                 (SEPTEMBER 2014)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.    Hierdie vraestel bestaan uit TWAALF vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
      van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

3.    ŉ Goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag gebruik
      word, tensy anders aangedui.

4.    Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

5.    Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
      anders aangedui.

6.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.    Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

9.    ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                         WISKUNDE V1                                                   3

 VRAAG 1

 1.1    Los op vir :

        1.1.1                                                                                   (2)

        1.1.2                                                                                   (4)

        1.1.3                                                                                   (3)

 1.2    Gegee die uitdrukking:

        1.2.1      Los op vir   as                                                              (4)

        1.2.2      Bepaal, vervolgens of andersins, vir watter positiewe waardes van   die
                   volgende uitdrukking reëel sal wees:

                                               √
                                                                                                (2)
                                                                                               [15]

 VRAAG 2

 2.1    Los gelyktydig vir      en   in die volgende vergelykings op:

                                                    en                                          (7)

 2.2    Bespreek, sonder om die vergelyking op te los, die aard van die wortels van die
        vergelyking:
                                                                                                (2)
                                                                                                [9]

 VRAAG 3

 Die eerste vier terme van ŉ kwadratiese ry is as volg:

 3.1    Gee die waarde van die volgende term in die ry.                                         (1)

 3.2    Bepaal die -de term van die ry.                                                         (4)
                                                                                                [5]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE V1                                (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 4

 4.1    Gegee die volgende getalpatroon wat ŉ kombinasie van ŉ lineêre en ŉ
        meetkundige getalpatroon is:

        4.1.1   Skryf die waardes van die volgende TWEE terme van die patroon neer.             (2)

        4.1.2   Bereken die som van die eerste vyf-en-dertig terme van die patroon.             (5)

 4.2    Bereken:

                     ∑
                                                                                                (4)
                                                                                               [11]

 VRAAG 5

 5.1    Die ry bestaande uit die natuurlike getalle van 25 tot 999 word as volg gegee:

        5.1.1   Skryf die eerste drie ewe getalle in die gegewe ry neer.                        (1)

        5.1.2   Bereken die som van al die ewe getalle in die gegewe ry.                        (5)

 5.2    Die -de term van ŉ rekenkundige ry is en die -de term van dieselfde ry is        .
        Bepaal die waarde van die gemene verskil ( ) indien                                     (4)
                                                                                               [10]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                          WISKUNDE V1                                                   5

 VRAAG 6

 6.1    Tembi koop ŉ nuwe motor vir R245 000. Die motor se waarde verminder
        volgens die verminderde saldo-metode teen ŉ koers van 13% per jaar.

        Na hoeveel jaar sal die motor se waarde R83 543 wees?                                    (4)

 6.2    Mnr. Williams koop ŉ huis vir R450 000. Hy betaal ŉ deposito van 10% en
        neem ŉ lening vir die balans by die bank uit.

        6.2.1      Bereken die waarde van die lening.                                            (2)

        6.2.2      Hy betaal die lening by wyse van gelyke maandelikse paaiemente oor ŉ
                   tydperk van 20 jaar terug. Die eerste betaling word een maand na die
                   toekenning van die lening gemaak. Rente word teen 8% per jaar,
                   maandeliks saamgestel, bereken.

                   Bereken die waarde van die maandelikse paaiement.                             (4)

        6.2.3      Hy besluit om die lening na 17 jaar af te betaal.

                   Bereken die uitstaande balans op die lening indien die laaste paaiement
                   aan die einde van die      jaar gemaak word.                                  (3)
                                                                                                [13]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       WISKUNDE V1                                          (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 7

 7.1   Die skets toon die grafiek van ( )                      (     ) is die snypunt van die
       asimptote van        is die -afsnit van .

                                        𝑦

                                            𝑂                             𝑥
                                                           𝑓
                                       𝐵
                               𝐴(       )
             𝑓

       7.1.1 Skryf die vergelyking van       neer.                                                         (2)

       7.1.2 Bereken die koördinate van .                                                                  (2)

       7.1.3 Bepaal die vergelyking van , die reguitlyn wat deur          en    gaan.                      (4)

       7.1.4 Bepaal vervolgens die koördinate van die ander snypunt van             en                     (4)

 7.2   Gegee:     ( )    ( )

       7.2.1 Is      ŉ toenemende of afnemende funksie? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                       (2)

       7.2.2 Skryf die waardeversameling van           neer indien ( )        ( )        .                 (1)

       7.2.3 Skryf die vergelyking van           , die inverse van , in die vorm     = … neer.             (2)

       7.2.4 Teken ŉ netjiese skets van           Toon alle afsnitte met die asse duidelik
             aan.                                                                                          (2)

       7.2.5 Vir watter waarde(s) van       is       ( )                                                   (2)
                                                                                                          [21]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                         WISKUNDE V1                                                             7

 VRAAG 8

 Die skets toon die grafieke van die funksies ( )                             en ( )

   en is die -afsnitte van terwyl die draaipunt van is. Die funksies sny mekaar
 by en . is ŉ punt op , is ŉ punt op en lê op die -as sodat            ŉ reguitlyn
 ewewydig aan die -as is.

                                                                     𝑦
                                                           𝑅

                                                                                  𝑔
                                           𝐾
                                                                              𝑇

                                           𝐿
                                    𝑃                                             𝑄
                                                                                             𝑥
                                              𝑀                  𝑂

                                 𝑓

 8.1    Bepaal die -koördinate van       en                                                               (3)

 8.2    Bepaal die koördinate van                                                                         (2)

 8.3    Bepaal die koördinate van       indien                 eenhede.                                   (4)

 8.4    Bepaal vir watter waarde(s) van        sal

                                                     ( )                                                  (2)

 8.5    Vir watter reële waarde(s) van     sal                            twee negatiewe,
        ongelyke wortels hê?                                                                              (2)

 8.6    Gee die vergelyking van in die vorm ( )                 (         )       indien   die
        refleksie van in die reguitlyn     is.                                                            (2)
                                                                                                         [15]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           WISKUNDE V1                                      (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 9

 9.1    Gegee:       ( )

        Bepaal       ( ) vanuit eerste beginsels.                                                          (5)

 9.2    Bepaal        as              √                                                                    (4)

 9.3    Gegee:       ( )

        Bereken die waarde(s) van          waar die gradiënt van         gelyk is aan                      (5)
                                                                                                          [14]

 VRAAG 10

 10.1   Die skets toon die grafiek van die funksie ( )

            en (           ) is die -afsnitte,       is die -afsnit en    en   is die stasionêre
        punte van

                                      𝑦
                             𝐷
                                      𝐹                                             𝑓

                                                                                                   𝑥
                 𝐴                               𝐵                                𝐶(     )

                                                                   𝐸

        10.1.1       Bepaal die koördinate van           en                                                (4)

        10.1.2       Bepaal die koördinate van           en .                                              (5)

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                           WISKUNDE V1                                                     9

 10.2   Die skets toon die grafieke van die volgende funksies:

                                     ( )

                                     ( )        ( )

        Die -afsnitte van     is (     ) en (     ) Die -afsnitte van     is (       ) en
        (     )

        Gebruik die gegewe inligting en skets om die volgende vrae te beantwoord:

        10.2.1       Bepaal die waarde van [ ( )]                                                   (2)

        10.2.2       Bereken die gemiddelde gradiënt van    oor die interval     [      ].          (2)

        10.2.3       Bepaal die waardes van     waarvoor   ( )      is.                             (2)
                                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                         WISKUNDE V1                            (SEPTEMBER 2014)

 VRAAG 11

 In die figuur is            ŉ vierkant.          . Reghoek          word binne vierkant
          getrek sodat

                                             𝑐𝑚
                         𝐾       𝑥    𝑃
                                                                 𝐿
                         𝑥

                         𝑆

                                                                 𝑄

                                                                 𝑥

                         𝑁                                𝑥      𝑀
                                                      𝑅

 11.1   Toon aan dat die oppervlakte ( ) van reghoek          uitgedruk kan word as:

                                                                                                (4)

 11.2   Bepaal vervolgens die maksimum oppervlakte van               Toon alle
        berekeninge.                                                                            (3)
                                                                                                [7]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                        WISKUNDE V1                                                 11

 VRAAG 12

 12.1     Daar is 115 mense in ŉ groep. Die onderstaande Venn-diagram toon die aantal
          mense wat van radio luister ( ) hou, van tuinmaak ( ) hou en/of van kosmaak
          ( ) hou. Daar is mense wat van al drie die aktiwiteite hou. Daar is mense
          wat nie van enigeen van die aktiwiteite hou nie.

              𝑆

                         𝑅                                            𝐶

                                    𝑥                             𝑥

                                              𝑥

                                                                           𝑦
                                𝐺

          12.1.1      As daar 28 mense is wat van tuinmaak hou, bereken die waarde
                      van                                                                        (1)

          12.1.2      Bepaal vervolgens die waarde van                                           (1)

 12.2     Daar is 5 bruinbrode (B) en 7 witbrode (W) op die rak by die plaaslike
          supermark. Twee kliënte kies elk ewekansig, een na die ander, ŉ brood op die
          rak en plaas dit in hul mandjie.

          12.2.1     Bepaal die waarskynlikheid dat die eerste kliënt ŉ witbrood sal vat.        (1)

          12.2.2     Aanvaar dat die winkeleienaar geen brode op die rak vervang nadat ŉ
                     kliënt ŉ brood gevat het nie.

                     Bepaal die waarskynlikheid dat albei kliënte ŉ bruinbrood sal vat.          (3)

          12.2.3     Indien die eerste kliënt ŉ witbrood vat, plaas die eienaar ŉ bruinbrood
                     by die ander brode op die rak. Indien die eerste kliënt ŉ bruinbrood
                     vat, plaas die eienaar ŉ witbrood by die ander brode op die rak.

                     Bepaal die waarskynlikheid dat ŉ witbrood en ŉ bruibrood aan die
                     twee kliënte verkoop word.                                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     WISKUNDE V1                               (SEPTEMBER 2014)

 12.3     Die 9 letters van die woord CELLPHONE word elk op ŉ kaartjie geskryf en
          herrangskik.

          12.3.1      Hoeveel verskillende rangskikkings kan gemaak word indien die
                      herhaalde letters (E en L) as verskillend beskou word?                   (1)

          12.3.2      Bepaal die waarskynlikheid dat die twee E’s langs mekaar geplaas
                      sal word indien die herhaalde letters as verskillend beskou word.        (3)

          12.3.3      Hoeveel verskillende kombinasies wat met die letter P begin, kan
                      gemaak word indien die herhaalde letters as dieselfde beskou word?       (2)
                                                                                              [15]

                                                                             TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                                    WISKUNDE V1                                                                 13

                                         INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

          b  b 2  4ac
    x
               2a
    A  P(1  ni)              A  P(1  ni)               A  P(1  i) n                             A  P(1  i) n

    Tn  a  (n  1)d          Sn 
                                      n
                                        2a  (n  1)d 
                                      2

    Tn  ar n1                         Sn 
                                                
                                               a r n 1  ;          r 1                  S 
                                                                                                     a
                                                                                                         ; 1  r  1
                                                 r 1                                               1 r

    F
             
           x 1  i   1
                     n
                                                P
                                                      x[1  (1  i)n ]
                  i                                           i
                      f ( x  h)  f ( x )
    f ' ( x)  lim
                 h 0          h
                                                               x  x y  y2 
     d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                   M  1 2 ; 1      
                                                               2       2 

                                                                              y 2  y1
     y  mx  c                y  y1  m( x  x1 )                  m                              m  tan
                                                                              x 2  x1

     x  a 2   y  b2  r 2
                           a     b     c                                                                               1
    In ABC:                                             a 2  b 2  c 2  2bc. cos A              area ABC          ab. sin C
                         sin A sin B sin C                                                                             2
    sin     sin  . cos   cos  .sin                        sin     sin  . cos   cos  .sin 
    cos     cos  . cos   sin  . sin                       cos     cos  . cos   sin  . sin 

             cos 2   sin 2 
             
    cos 2  1  2 sin 2                                           sin 2  2 sin  . cos 
             2 cos 2   1
             
                                                                                 n         2

     fx                                                                        x  x 
                                                                                       i
 x                                                                     2     i 1

         n                                                                             n
             n( A)
 P( A)                                                             P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
             nS 

 yˆ  a  bx                                                         b
                                                                               x  x ( y  y )
                                                                                (x  x)    2

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
