# Mathematics Grade 9 P1 November EC 2016 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics Paper 1 question paper from the November EC 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr9-nov2016-afrikaans/e3111bde-defd-4d80-b2ef-38bb3f1c4934
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: November EC
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 P1 November EC 2016 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr9-nov2016-afrikaans/e3111bde-defd-4d80-b2ef-38bb3f1c4934)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · November EC · 2016 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          SENIOR FASE

                                GRAAD 9

                        NOVEMBER 2016

                             WISKUNDE

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                   WISKUNDE                          (EC/NOVEMBER 2016)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.    Lees die instruksies sorgvuldig deur.

 2.    Beantwoord AL die vrae.

 3.    Skryf netjies en leesbaar.

 4.    Nommer jou antwoorde presies soos die vrae genommer is.

 5.    Gee redes vir elke bewering in VRAAG 5 en VRAAG 6.

 6.    Toon ALLE bewerkings.

 7.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik.
       (nieprogrammeerbare en niegrafies).

 8.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 9.    Gebruik aangehegte BYLAAG A om VRAAG 3.3 te antwoord.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                     WISKUNDE                                            3

  VRAAG 1

  Skryf, in hierdie vraag, slegs die korrekte letter langs die ooreenstemmende
  nommer neer, bv. As D die korrekte antwoord vir vraag 1.1 is, skryf slegs 1.1 D.

  1.1 Wat is die korrekte paar getalle vir 𝑥, as (𝑥 − 3)(𝑥 + 2) = 0 ?

        A       𝑥 = −3 en 𝑥 = −2

        B       𝑥 = 3 en 𝑥 = −2

        C       D 𝑥 = −3 en 𝑥 = 2

        D       𝑥 = 3 en 𝑥 = 2                                                             (1)

  1.2 Wat is die HGD van 210 en 350?

        A       2×5×5×7

        B       2 x3×5×7

        C       2×5×7

        D       5×7                                                                        (1)

  1.3 Bereken: 6 + 6 ÷ 2 − 6 × (−2)

        A       21

        B       18

        C       12

        D       0                                                                          (1)

  1.4 Bepaal die volgende term in die patroon 2; 5; 9; 14; …?

        A       21

        B       20

        C       19

        D       18                                                                         (1)

  1.5 Watter van die volgende stellings is waar omtrent ŉ vlieër?

        A       Die langer hoeklyn halveer die korter hoeklyn teen 90°.

        B       Die korter hoeklyn halveer die langer hoeklyn teen 90°.

        C       Hoeklyne halveer mekaar.

        D       Hoeklyne is gelyk.                                                         (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                  WISKUNDE                              (EC/NOVEMBER 2016)

  1.6 Wat sal die volume van ŉ reghoekige prisma wees as al die afmetings
      verdubbel word?

       A     2 × die volume van die oorspronklike prisma.

       B     4 × die volume van die oorspronklike prisma.

       C     6 × die volume van die oorspronklike prisma.

       D     8 × die volume van die oorspronklike prisma.                               (1)

  1.7 Watter van die volgende stellings het dieselfde effek as om ŉ voorwerp om
      die lyn y = x te roteer?

       A     Roteer die voorwerp 270° anti-kloksgewys.

       B     Roteer die voorwerp 90° anti-kloksgewys.

       C     Roteer die voorwerp 180° kloksgewys.

       D     Roteer die voorwerp 90° kloksgewys.                                        (1)

  1.8 Wat sal die totale buite-oppervlakte van ŉ kubus met ŉ volume van
      64 cm3 wees?

       A     96 cm2

       B     64cm2

       C     16 cm2

       D     4 cm2                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                    WISKUNDE                                              5

  1.9     Wat is die lengte van AD in die figuur hieronder?

               A                                         D

           4 cm
                                           12 cm

              B        3 cm       C

          A     16 cm

          B     15 cm

          C     13 cm

          D     5 cm                                                                     (1)

  1.10    Wat is die modus van die tellings in die frekwensietabel hieronder?

                        Telling                          Frekwensie
                          111                                2
                         112,1                               7
                         114,3                               6
                          115                                2
                          211                                1

          A     118,5

          B     113,6

          C     112,1

          D     100                                                                      (1)
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                         WISKUNDE        (EC/NOVEMBER 2016)

  VRAAG 2

  2.1 Skryf 0,000 000 674 in wetenskaplike notasie.                         (1)

  2.2 Vereenvoudig:
                     3
       2.2.1         √𝑥 3 + 𝑥 0                                             (2)

       2.2.2         √0,03 𝑥 8 + 0,01𝑥 8                                    (2)

       2.2.3           (2𝑑2 𝑒)2
                     (4𝑑 −3 𝑒 −2 )−1                                        (3)

       2.2.4         2(𝑥 + 2)2 − 2(𝑥 + 1)(𝑥 + 2)                            (4)

  2.3 Faktoriseer volledig:

       2.3.1     𝑥 2 + 5𝑥 − 24                                              (2)

       2.3.2     2(𝑎 − 𝑏) − 𝑏 + 𝑎                                           (3)

  2.4 Los op vir x:                                                         (4)

       2.4.1         4𝑥 − 10 = 6                                            (2)

       2.4.2         3𝑥 − 10 2𝑥 − 5
                            =
                        2      3                                            (3)

       2.4.3         𝑥2 = 4                                                 (2)

       2.4.4         3𝑥 5 = 96                                              (2)
                                                                           [26]

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                         WISKUNDE                                            7

  VRAAG 3

  3.1 Bestudeer die meetkundige patroon hieronder en beantwoord die vrae wat
      volg.

         FIGUUR 1                      FIGUUR 2                    FIGUUR 3

        Figuur                     1                   2                   3

        Aantal lyne                6                   11

        3.1.1        Voltooi die tabel.                                                     (1)

        3.1.2        Skryf die algemene reël vir patroon, in die vorm 𝑇𝑛 =… neer.           (2)

  3.2 Bestudeer die reguit lyn grafieke hieronder en beantwoord die vrae wat
      volg.

                             D-                      B
                                                            -
                                                            -

                           C

                             A

        3.2.1    Skryf die vergelyking van AB neer.                                         (1)

        3.2.2    Skryf die vergelyking van AD neer.                                         (1)

  3.3 Op die aangehegte rooster, teken die grafiek wat deur 𝑦 = −2𝑥 + 1
      gedefinieer word. Verwyder die BYLAAG en plaas dit in jou
      ANTWOORDEBOEK.                                                                        (3)
                                                                                            [8]
Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                     WISKUNDE                               (EC/NOVEMBER 2016)

  4.1 Hoe lank sal dit ŉ belegging van R5 000 teen ŉ rentekoers van 12% per
      jaar enkelvoudige rente neem, om R1 800 rente te verdien?                              (3)

  4.2 Die som van twee getalle is 143 en hulle verskil is 7, wat is die getalle?             (3)

  4.3 Daar is 10 bokse, vyf bevat potlode, vier bevat penne en twee bevat penne
      en potlode. Hoeveel bokse bevat geen penne en potlode nie?                             (2)

  4.4 ŉ Kar wat teen ŉ gemiddelde spoed van 100 km/h ry lê ŉ sekere afstand in
      3 uur af. Teen watter gemiddelde spoed moet die kar ry om dieselfde
      afstand in 2 uur af te lê?                                                             (4)
                                                                                            [12]

  VRAAG 5

  5.1 In die diagram hieronder is 𝐴𝐵̂ 𝐸 = 65° en 𝐷𝐶̂ 𝐹 = 32°.

                 E                 ≫                    B
                                                  65°

                  32° C          ≫
         D                                    A

             F

       5.1.1     Bereken die grootte van 𝐸𝐵̂ 𝐶. Gee redes vir jou antwoord.                  (2)

       5.1.2     Bereken die grootte van 𝐴̂𝐵. Gee redes vir jou antwoord.                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                           WISKUNDE                                          9

                                   ̂̂ 𝐵 = 2𝑥 − 48°, 𝐴𝐵̂ 𝐶 = 𝑥 + 14° en
  5.2 In die diagram hieronder is, 𝐶𝐴
       𝐵𝐶̂ 𝐸 = 116°.

                                  E

                           C     116°

                2𝑥 − 48°              𝑥 + 14°
         A                                      B           D

        5.2.1     Bereken die waarde van 𝑥. Gee redes vir jou antwoord.                     (3)

        5.2.2                                      ̂̂𝐵 .
                  Bereken die werklike grootte van 𝐶𝐴                                       (2)

        5.2.3     Watter tipe driehoek is ∆ 𝐴𝐵𝐶? Gee redes vir jou antwoord.                (2)

                                      B

                                                    50° C

                                       O
                                      116°
                           32°
                     A                                  D

        5.3.1     Bereken die grootte van 𝐶𝐴̂𝐵. Gee ŉ rede vir jou antwoord.                (2)

        5.3.2                              ̂ 𝑂. Gee ’n rede vir jou antwoord.
                  Bereken die grootte van 𝐴𝐷                                                (2)
                                                                                           [16]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                     WISKUNDE                      (EC/NOVEMBER 2016)

  VRAAG 6

  6.1    In die diagram hieronder, bewys dat ∆ 𝐾𝐿𝑀 ≡ ∆ 𝐾𝑁𝑀.                          (4)

                                N

           K                                               M

                                L

  6.2    In die diagram hieronder is, AB ∥ PQ.

                 A
                         6 𝑐𝑚
            4 𝑐𝑚   ≫
                                    O              𝑥              Q
                     B   5 𝑐𝑚

                                                                   ≫
                                                   12 𝑐𝑚

                                                                       P

         6.2.1       Bewys dat ∆ ABO ||| ∆ PQO .                                     (4)

         6.2.2       Bereken die waarde van 𝑥.                                       (3)
                                                                                    [11]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)                   WISKUNDE                                           11

  VRAAG 7

  7.1 In die figuur hieronder is ABCD ŉ vierkant en AOD is die middellyn van die
      sirkel. Bereken die oppervlakte van die donker deel as 𝑟 = 7 𝑐𝑚.
                        22
      LET WEL: 𝜋 = 7                                                                   (4)

           C                     B

                       O
         D                      A

  7.2 ŉ reghoekige mat het ŉ omtrek van 16 𝑚 en ŉ oppervlakte van 15 𝑚2 . Wat
      is die afmetings vir die sye van die mat?                                        (4)
                                                                                       [8]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                                      WISKUNDE                                (EC/NOVEMBER 2016)

  VRAAG 8

  8.1    ŉ Spinbord met 5 kleure, rooi, geel, groen, swart en wit word gedraai en ŉ
         muntstuk word op dieselfde tyd opgegooi.

         8.1.1       Teken ŉ boomdiagram om die aantal moontlike uitkomste vir die
                     eksperiment voor te stel.                                                  (2)

         8.1.2       Wat is die waarskynlikheid om by enige kleur te stop en die
                     muntstuk op kop te land?                                                   (1)

         8.1.3       Wat is die waarskynlikheid om by rooi te stop?                             (1)

  8.2    Die sirkeldiagram hieronder toon verskillende vervoermiddels wat deur
         die leerders van Boiteko Junior Sekondêre Skool gebruik word wanneer
         hulle skool toe gaan. Die totale aantal leerders by die skool is 600.
         Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat daarop volg:

                        Grafiek toon hoe leerders skool toe
                                       kom

                                                 Eie Vervoer

                                                           Bus

                                        Stap

         8.2.1       Watter deel van die leerders stap skool toe? Gee jou antwoord
                     as ŉ breuk.                                                                (1)

         8.2.2       Druk die aantal leerders wat bus ry as ŉ persentasie uit.                  (2)

         8.2.3       Wat is die verhouding van leerders wat skool toe stap tot die wat
                     hulle eie vervoer gebruik?                                                 (2)
                                                                                               [10]

                                                                             TOTAAL:           100

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016)            WISKUNDE                            13

 BYLAAG A

 NAAM:

 VAN:

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS QP GR9 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov-2018-afrikaans/ea699aa0-0905-4006-a56f-199d25fa05dc) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS GR9 MEMO NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-memo-nov-2018-afrikaans/cd89345a-48f5-44e9-9854-0fdbe414cbf0) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr 9 Math P1 (English and Afrikaans) June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-p1-english-and-afrikaans-june-2023-memo/64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-marking-guideline/d0a376c6-1303-4cb4-9808-8f297ba32397) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
