# Mathematics Grade 9 P2 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics Paper 2 question paper from the GEC Test 2023 (Afrikaans), 26 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: GEC Test
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 26

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 P2 GEC Test 2023 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-test/469906bd-339b-433f-8f1b-f55c896fcb71)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · GEC Test · 2023 · Afrikaans. Question paper, 26 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [Maths P2 Afrikaans Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-afrikaans-marking-guideline/c5298565-1253-45f9-bd19-82899801ab15) — Memo · 2023 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          NASIONALE ASSESSERING
    ALGEMENE ONDERWYSSERTIFIKAAT (AOS)

                    2023 GRAAD 9 PROEFSTUDIE

Vak:            Wiskunde
Vraestel:       2

Punte:          75

Tydsduur:       120 Minute
                15 minute leestyd uitgesluit

         Hierdie toets bestaan uit 24 bladsye, die voorblad uitgesluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

Instruksies aan die leerder:
1.    Jy sal 15 minute leestyd ontvang voordat jy hierdie vraestel begin beantwoord.
2.    Lees alle instruksies en vrae noukeurig deur.
3.    Beantwoord alle vrae.
4.    Beantwoord al die vrae in die antwoordblad wat verskaf word.
5.    Doen die nodige berekeninge voordat jy die korrekte antwoord in Afdeling A kies.
6.    ALLE bewerkings in Afdeling B moet getoon word.
7.    Nie-programmeerbare sakrekenaars mag gebruik word, tensy dit anders vermeld
      word in sommige vrae.
8.    Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie; alle lyne word beskou as
      reguitlyne tensy anders vermeld.

                      Hierdie toets begin op die volgende bladsy.

            Moenie begin skryf voordat jy aangesê word om dit te doen nie.

Graad 9 Wiskunde V2                      1

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING A

 1.

       Lyne AB en CD is reguitlyne.
       Waarom is 𝑝 = 88° ?

       A     Dit is aangrensend aan 88° .
       B     Dit is verwisselend met 88° .
       C     Dit is regoorstaande aan 88° .
       D     Dit is ooreenkomstig met 88° .      (1)

 2.

       AB⊥CD
                              ̂ 1?
       Wat is die grootte van A

       A     270°
       B     180°
       C     45°
       D     90°                                 (1)

Graad 9 Wiskunde V2                          2

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

 3.

      Wat is die verwantskap tussen die hoeke wat 𝑎 en 𝑏 gemerk is?

       A     Komplementêre hoeke.
       B     Ko-binnehoeke.
       C     Ooreenkomstige hoeke.
       D     Verwisselende hoeke.                                     (1)

 4.

       Wat is die waarde van 𝑝?

       A   125°
       B   55°
       C   145°
       D   35°                                                        (1)

Graad 9 Wiskunde V2                    3

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

 5.

                               ̂ B?
       Wat is die grootte van EO

       A     54°
       B     90°
       C     18°
       D     36°                              (1)

 6.

       Wat is die waarde van 𝑓?

       A     68°
       B     66°
       C     46°
       D     44°                             (1)

Graad 9 Wiskunde V2                   4

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

 7.

       Wat is die waarde van 𝑏?

       A     10°
       B     20°
       C     40°
       D     60°                                                       (1)

 8.    ‘n Reghoekige driehoek is ‘n driehoek met …

       A     een regte hoek en twee skerphoeke.
       B     een regte hoek en twee stomphoeke.
       C     een regte hoek, een inspringende hoek en een skerphoek.
       D     een regte hoek, een inspringende hoek en een stomphoek.   (1)

Graad 9 Wiskunde V2                     5

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

 9.    Watter een van die volgende driehoeke is ‘n gelyksydige driehoek?

       A                                        C

       B                                        D

                                                                                   (1)

 10.   Watter een van die volgende stellings beskryf ‘n vlieër die beste?

       A     Die hoeklyne is loodreg, een hoeklyn halveer die ander hoeklyn en
             een hoeklyn halveer die hoeke by die hoekpunte.
       B     Die hoeklyne is loodreg en halveer mekaar, halveer die hoeke by die
             hoekpunte.
       C     Die hoeklyne is loodreg en halveer mekaar.
       D     Die hoeklyne is loodreg en halveer nie die hoeke by die hoekpunte     (1)
             nie.

 11.   Watter een van die volgende stellings is waar vir ‘n vierkant.

       A     ‘n Vierkant is ‘n trapesium.
       B     ‘n Reghoek is ‘n vierkant.
       C     ‘n Ruit is ‘n vierkant.
       D     ‘n Vierkant is ‘n reghoek.                                            (1)

Graad 9 Wiskunde V2                         6

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

 12.

                              ̂?
       Wat is die grootte van A

       A     85°
       B     95°
       C     47°
       D     38°                             (1)

 13.

       MN ∥ PQ
       Wat is die waarde van 𝑦?

       A     162°
       B     92°
       C     127°
       D     35°                             (1)

Graad 9 Wiskunde V2                7

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

 14.

       Wat is die lengte van sy AB?

       A     4 cm
       B     8 cm
       C     6 cm
       D     7 cm                            (1)

 15.

       AEC is ‘n reguitlyn.
                              ̂ 1?
       Wat is die grootte van E

       A     115°
       B     180°
       C     50°
       D     65°                             (1)

Graad 9 Wiskunde V2                   8

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

 16.

       ∆ RMS ≡ ∆TMS
       Wat is die waarde van 𝑥?

       A     80°
       B     78°
       C     76°
       D     82°                              (1)

 17.

       MNOP is ‘n parallelogram en QR ∥ MO.
       Wat is die lengte van MO?

       A     15 cm
       B     13 cm
       C     11 cm
       D     16 cm                              (1)

Graad 9 Wiskunde V2                   9

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

 18.

       Watter een van die volgende transformasies stel ‘n refleksie in die X-as voor?

       A                                      C

       B                                      D

                                                                                        (1)

Graad 9 Wiskunde V2                      10

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

19.

       Watter twee vorms is refleksies van mekaar in die 𝑦 = 𝑥 lyn?
       A     P en R
       B     S en T
       C     R en T
       D     Q en R                                                             (1)

 20.   P(3 ; −1) → P′(1 ; 3)
       Beskryf die reël wat gebruik word om P na sy beeld P′ te transformeer.

       A     Transleer 2 eenhede opwaarts en 4 eenhede na links.
       B     Transleer 4 eenhede na links en 2 eenhede opwaarts.
       C     Transleer 2 eenhede na links en 4 eenhede opwaarts.
       D     Transleer 4 eenhede opwaarts en 2 eenhede na links.                (1)

 21.    P′(−2 ; −7 ) is die refleksie van P in die X-as.
       Wat is die koördinate van P?

       A     P( −2 ; 7 )
       B     P( 2 ; −7 )
       C     P( 7 ; −2 )
       D     P( −7: 2 )                                                         (1)

Graad 9 Wiskunde V2                        11

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com

 22.   Wat is die koördinate van die beeld van Q(3 ; −5 ) wanneer dit in die X-as
       gereflekteer word en 2 eenhede na links getransleer word?

       A     Q′(−3 ; −7)
       B     Q′(1 ; −5)
       C     Q′(1 ; 5)
       D     Q′(−5 ; 7)                                                               (1)

 23.   Punt (𝑥; 𝑦) word in die Y-as gereflekteer en 1 eenheid afwaarts getransleer.
       Wat is die reël wat gebruik word om punt (𝑥; 𝑦) te transformeer?

       A     (𝑥; 𝑦) → (𝑥 − 1 ; 𝑦)
       B     (𝑥; 𝑦) → (−𝑥 ; 𝑦 − 1)
       C     ( 𝑥; 𝑦) → (−𝑥 ; 𝑦)
       D     (𝑥; 𝑦) → (−𝑥 ; − 𝑦)                                                      (1)

 24.   Lyn AB met A(−5; 9) en B(1; 2) word in die 𝑦 = 𝑥 lyn gereflekteer.

       Wat is die koördinate van A′ en B′?

       A     A′(9 ; 5) en B′(2 ; −1)
       B     A′(−5 ; 9) en B′(2 ; 1)
       C     A′(5 ; −9) en B′(−1 ; −2)
       D     A′(9 ; −5) en B′(2 ; 1)                                                  (1)

Graad 9 Wiskunde V2                      12

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

 25.

       X(−2 ; 4); Y(−3; 3) en Z(−1 ; 1) is die koördinate van ∆XYZ.
       Watter driehoek verteenwoordig die refleksie van ∆XYZ in die 𝑦 = 𝑥 lyn?

       A     ∆ABC
       B     ∆DEF
       C     ∆GHI
       D     ∆KLM                                                                (1)

 26.   Driehoek ABC is ‘n gelyksydige driehoek met AB = 5 cm.
       Wat is die omtrek van driehoek ABC?

       A     25 cm2
       B     15 cm
       C     25 cm
       D     15 cm3                                                              (1)

Graad 9 Wiskunde V2                      13

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

 27.   PQRS is ‘n reghoek.
       Watter formule word gebruik om die oppervlakte van PQRS te bereken?

                      1
       A     Opp = 2 𝑏ℎ

       B     Opp = 𝑙𝑏
       C     Opp = 𝑙 + 𝑏
       D     Opp = 2(𝑙 + 𝑏)                                                       (1)

 28.   2𝜋𝑟 word gebruik om die … te bereken.

       A     oppervlakte van ‘n sirkel
       B     omtrek van ‘n sirkel
       C     radius van ‘n sirkel
       D     deursnee van ‘n sirkel                                               (1)

 29.   Watter formule word gebruik om die oppervlakte van ‘n sirkel te bereken?

       A     Opp = 2𝜋𝑟 2
       B     Opp = 𝜋 2 𝑟
       C     Opp = 2𝜋𝑟
       D     Opp = 𝜋 𝑟 2                                                          (1)

 30.   ‘n Sirkel het ‘n oppervlakte van 198 cm2.
       Wat is die deursnee, afgerond tot TWEE desimale plekke?

       A     63,05 cm
       B     15,88 cm
       C     12,92 cm
       D     31,53 cm                                                             (1)

Graad 9 Wiskunde V2                      14

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

 31.

       Wat is die omtrek van figuur ABCDEF?

       A     65
       B     70
       C     45
       D     90                                          (1)

 32.

       PQRS is ‘n vlieër met PR = 16 cm en TS = 30 mm.
       Wat is die oppervlakte van die vlieër ?

       A     11 cm2
       B     24 cm2
       C     48 cm2
       D     96 cm2                                      (1)

Graad 9 Wiskunde V2                      15

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com

 33.

       Die diagram verteenwoordig ‘n driekwart van ‘n sirkel.
       Die deursnee van die sirkel is 30 cm.
       Wat is die oppervlakte van die gearseerde gedeelte (afgerond tot die naaste
       telgetal)?

       A     177 cm2
       B     530 cm2
       C     617 cm2
       D     707 cm2                                                                     (1)

 34.   DEFG is ‘n ruit met hoeklyne DF = 6𝑥 cm en EG = 0,08𝑥 m.
       Wat is die omtrek van die ruit DEFG in terme van 𝑥 (afgerond tot die naaste
       telgetal)?

       A     12𝑥 cm
       B     20𝑥 cm
       C     14𝑥 cm
       D     11𝑥 cm                                                                      (1)

 35.   ‘n Speelgoedmotortjie se wiel het ‘n deursnee van 5 cm.
       Hoeveel keer sal die wiel draai oor ‘n afstand van 2 m (afgerond tot die naaste
       telgetal) ?
       A     7 keer
       B     8 keer
       C     10 keer
       D     13 keer                                                                     (1)

Graad 9 Wiskunde V2                      16

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

 36.

       Die volume van ’n kubus is 64 cm3.
       Wat is die lengte van ‘n sy van die kubus in mm?

       A     0,04 mm
       B     400 mm
       C     40 mm
       D     0,4 mm                                              (1)

 37.

       Wat is die buite-oppervlakte van die reghoekige prisma?

       A     328 cm2
       B     240 cm2
       C     124 cm2
       D     248 cm2                                             (1)

Graad 9 Wiskunde V2                     17

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

 38.

       Wat is die buite-oppervlakte van die prisma?

       A     1120 cm2
       B     1060 cm2
       C     745 cm2
       D     831 cm2                                                                 (1)

 39.

       Watter formule word gebruik om die buite-oppervlakte van die silinder te bepaal?

       A     BO = 𝜋𝑟 2 + 2𝜋𝑟𝐻
       B     BO = 2𝜋𝑟 2 + 2𝜋𝑟𝐻
       C     BO = 2𝜋𝑟 + 𝜋𝑟𝐻
       D     BO = 2𝜋𝑟 + 2𝜋𝑟𝐻                                                         (1)

Graad 9 Wiskunde V2                     18

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

 40.

       Die prisma het ‘n vierkantige basis met ‘n sy van 0,05 m en ‘n hoogte van 10 cm.
       Wat is die volume in cm3?

       A     0,025 cm3
       B     125 cm3
       C     250 cm3
       D     2,50 cm3                                                           (1)

 41.

       Die afmetings aan die binnekant van ‘n vistenk is 90 cm by 400 mm by 600 mm.
       Wat is die kapasiteit van die tenk?

       A     216 000 liter
       B     216 liter
       C     216 cm3
       D     216 000 cm3                                                              (1)

Graad 9 Wiskunde V2                      19

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

 42.

       Die hoogte van die hondehok is 1,4 m.
       Bepaal die volume van die hondehok in m3 .

       A     1,197 m3
       B     1,242 m3
       C     100,35 m3
       D     127,68 m3                                        (1)

 43.

       Wat is die buite-oppervlakte van die halwe silinder?

       A     3,28 m2
       B     8,20 m2
       C     244,08 m2
       D     128,24 m2                                        (1)

Graad 9 Wiskunde V2                      20

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

 44.

       Die hoogte van die watertenk is 197 cm en die deursnee is 180 cm.
       Nadat dit baie gereën het, lê die watervlak op die 450 𝑙 merk in die tenk.

       Watter persentasie van die tenk is met water gevul?

       A     4,04%
       B     8,98%
       C     0,81%
       D     24,76%                                                                  (1)

 45.

       ‘n Kartonhouer kan gevul word met 300 ml sjokolademelkskommel.
       Wat is die hoogte van die houer, soos hierbo aangedui?

       A     150 cm
       B     150 mm
       C     9,9 mm
       D     1,5 cm                                                                  (1)
                                                                                    [45]

Graad 9 Wiskunde V2                       21

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com

AFDELING B

 46.

       Transleer die poligoon vyf eenhede na links en een eenheid opwaarts.   (3)

 47.

       Reguitlyne AD, BE en CF sny by O.

       Wat is die waarde van 𝑥?                                               (4)

 48.   Die oppervlakte van ‘n driehoek is 100 cm2 en sy basis is 40 mm.

       Wat is die loodregte hoogte van die driehoek?                          (3)

Graad 9 Wiskunde V2                     22

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com

 49.

                              ̂1?
       Wat is die grootte van T                                                       (5)

 50.

       TVUN is ‘n parallelogram.
       Wat is die lengte van ON?                                                      (5)

 51.   ‘n Maatskappy stoor bokse in ‘n kamer met ‘n lengte van 5 m, breedte van 3 m
       en hoogte van 2 m.
       Hoeveel bokse kan in die kamer pas, indien elke boks 10 cm lank, 6 cm          (4)
       breed en 4 cm hoog is?

Graad 9 Wiskunde V2                     23

### Page 25

Downloaded from hlayiso.com

 52.

       ‘n Graad 9 klas wil die hoogte vanaf die grond van die skool se vlagpaal bepaal.
       Hulle gebruik ‘n laserligbron, wat gemonteer is op ‘n struktuur wat 2 m hoog is,
       om oor ‘n houtbalk te skyn.
       Die lig skyn bo-oor die balk wat 20 m hoog is tot by bo-punt van die vlagpaal.
       Die afstand tussen die houtbalk en die vlagpaal is 100 m.
       Die afstand tussen die houtbalk en die ligstruktuur is 10 m.

       Bepaal die hoogte van die vlagpaal.                                           (6)
                                                                                    [30]

                                     Einde van toets

Graad 9 Wiskunde V2                      24

### Page 26

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Marking guideline](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-marking-guideline/d0a376c6-1303-4cb4-9808-8f297ba32397) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) November 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-november-2022-question-paper/64742e93-0989-4613-b159-5a184fe589d9) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Gr 9 Math P1 (English and Afrikaans) June 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-math-p1-english-and-afrikaans-june-2023-memo/64da2fd8-8c05-4874-ad59-cd3d93c2508f) — Mathematics · Memo · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
