# Mathematics Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)

> Grade 10 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr10-qp-november-2020-afrikaans/65c235b5-0803-4469-9ee1-4751c1a97e43
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/mathematics) › [Mathematics Grade 10 P2 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr10-qp-november-2020-afrikaans/65c235b5-0803-4469-9ee1-4751c1a97e43)

## About this document

Mathematics · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 10

                            NOVEMBER 2020

                              WISKUNDE V2
                             (EKSEMPLAAR)

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en ŉ antwoordeboek van 14 bladsye.

### Page 2

2                                     WISKUNDE V2                                    (EC/NOVEMBER 2020)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 6 vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

 3.    Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik in die
       beantwoording van die vrae, duidelik aan.

 4.    Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

 5.    Jy kan ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies), tensy anders vermeld.

  6.   Indie nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
1.                                                                                  2.
  7.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 8.    Nommer die antwoord volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik is.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                               WISKUNDE V2                                           3

 VRAAG 1

 1.1   Die Wiskunde-toetspunte vir ŉ graad10 A-klas is soos in die tabel hieronder aangedui.
       Daar is 28 leerlinge in die klas.

             PUNTE             FREKWENSIE         MIDDELPUNT              MIDDELPUNT ×
                                                                           FREKWENSIE
            0 < x ≤ 30                  2               15                      30
           30 < x ≤ 40                  3               35                     105
           40 < x ≤ 50                 11               45                     495
           50 < x ≤ 60                  7               55
           60 < x ≤ 70                  3                                        195
           70 < x ≤ 80                  2               75                       150
          80 < x ≤ 100                  0               90                        0

       1.1.1 Vooi die tabel deur die twee ontbrekende waardes te bereken.                              (2)

       1.1.2 Bereken die benaderde gemiddelde waarde.                                                  (2)

       1.1.3 Stel die data op ŉ frekwensie-poligoon voor.                                              (3)

       1.1.4 In watter interval sal die:

               (a)   mediaan lê?                                                                       (2)

               (b)   80ste persentiel lê?                                                              (2)

 1.2   Die Wiskunde-toetspunte vir die graad 10-B klas is as volg:

        45     49     50     51      51     53    54   57      57    59     60    64
        65     66     70     71      73     74    75   76      83    89     89

       1.2.1 Skyf neer wat die mediaanpunt vir hierdie klas is.                                        (1)

       1.2.2 Bereken die interkwartiel variasiewydte vir hierdie klas.                                 (3)

       1.2.3 Stel die data op ŉ mond-en-snordiagram voor.                                              (3)

       1.2.4 Lewer kommentaar oor die verspreiding van die data met verwysing na die
             mond-en-snordiagram.                                                                      (2)
                                                                                                      [20]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

4                                   WISKUNDE V2                                  (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 2

 In die diagram hieronder word die koördinate van ∆ ABC gegee as A(– 2 ; 4) , B(– 6 ; – 2)
 en C(8 ; 2). P en Q is die middelpunt van AB en BC onderskeidelik.

                                    A( – 2 ;4)

                        P•                                        C(8;2)

                                      •
                                       Q

    B (– 6 ; – 2 )

 2.1   Bereken die koördinate van P en Q.                                                          (4)

 2.2   Toon aan dat:

       2.2.1 PQ // AC                                                                              (4)

       2.2.2           1
               PQ =      AC
                       2                                                                           (4)

 2.3   Bepaal, korrek tot twee desimale plekke, die omtrek van ∆ ABC.                              (4)
                                                                                                  [16]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                               WISKUNDE V2                                         5

 VRAAG 3

 3.1   Indien x = 229,5° en y = 117,6°, bereken korrek tot twee desimale plekk die
       waardes van:

       3.1.1 sin (x + y)                                                                          (2)

       3.1.2 cos 2y                                                                               (2)

       3.1.3 cosec x                                                                              (2)

 3.2   Bepaal, korrek tot een desimale plek, die waarde van x:

       3.2.1 cos 2x = 0,50                                                                        (2)

       3.2.2 7 sec x – 11 = 0                                                                     (3)

 3.3                 3
       As cos x =      en 0° < x < 90° , bepaal die waarde van tan x.
                     4                                                                            (3)

 3.4                 6
       As tan  =      en sin  < 0 , bepaal die waarde van sec  – cosec 
                     8                                                                            (5)

 3.5   Sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik, bepaal die waarde van x in die diagram
       hieronder.

                     A

                                      1 250 km
                         x

                                         30°
                      B                            C                                             (2)
                                                                                                [21]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

6                                      WISKUNDE V2                                   (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 4

 In die diagram hieronder is die grafiek van f(x) = tan x geteken vir x  [0° ; 360°].

 4.1   Teken op dieselfde assestelsel die grafiek van g(x) = sin 2x vir x  [0° ; 360°].                (4)

 4.2   Wat is die amplitude van f ?                                                                     (1)

 4.3   Skryf die periode van g neer.                                                                    (1)

 4.4   Vir watter waarde(s) van x is:

       4.4.1 f(x) < 0                                                                                   (2)

       4.4.2 f(x) . g(x) < 0                                                                            (2)

 4.5   Skryf die waardeversameling van k(x) as k(x) = g(x) – 1 neer.                                   (2)
                                                                                                      [12]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                              WISKUNDE V2                                         7

 VRAAG 5

 5.1   Gebruik die diagram hieronder om te bewys dat die teenoorstaande sye van ŉ
       parallelogram gelyk is, m.a.w. AB = CD and AD = BC.

       Wenk: bewys dat ∆ ABD  ∆ CDB
                  A                                                B
                                                       2
                                                               1

                     2
                         1
           D                                           C                                           (4)

 5.2   In die diagram hieronder is KLMN ŉ parallelogram met ̂
                                                            N = 7x – 30° en
       ̂
       L = 5x + 18°.
                                          M

                                            N
                         L
                             5x + 18°
                                                 30°
                                            7x – N         N

                                  K

       5.2.1    Bereken die waarde van x.                                                          (4)

       5.2.2                                  ̂ N = 4y, bepaal die waarde van y.
                As dit verder gegee word dat LK                                                    (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

8                                   WISKUNDE V2                                   (EC/NOVEMBER 2020)

 5.3   In die onderstaande diagram is ABCD ŉ parallelogram met AD = BE,
       ̂
       A = 124°, ED halveer BE ̂ F en BEFD is ŉ vierhoek.

       Bereken met redes die waardes van x en y.

                                                                                                   (6)

 5.4   In die diagram hieronder is FT = 5 cm, ET = 7 cm, EF = 9 cm, CT = 10 cm,
       DT = 14 cm en CD = 18 cm.

                                         F

                         9
                                         5

           E         7               T
                                                        10                    C

                               14

                                                   18

                           D

       5.4.1 Bewys dat ∆ EFT ||| ∆ DCT.                                                            (3)

       5.4.2 As dit verder gegee word dat DFˆC = TDˆ C , bewys dat 𝐹𝐸̂ 𝐶 = 𝑇𝐹̂ 𝐶.                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/NOVEMBER 2020)                             WISKUNDE V2                                     9

 5.5   5.5.1    Voltooi die volgende stelling vir  ABC:

                Indien D ŉ punt is op lyn AB en E is ŉ punt op lyn AC sodat AD = DB en
                DE || BC, dan is …                                                            (1)

       5.5.2    In ∆ DEF, DS = SE , EU = UF and ST || EF.
                                                D

                                           S                  T

                                    E                                F
                                                       U
                Bewys dat SEUT ŉ parallelogram is.                                           (4)
                                                                                            [28]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

10                                   WISKUNDE V2                                   (EC/NOVEMBER 2020)

 VRAAG 6

 Die silinder hieronder het ŉ middellyn van 4x eenhede en ŉ hoogte van h meter. Die
 silinder is oop aan die bokant en sy totale buite-oppervlakte is gelyk aan 32 meter.

 Bereken die hoogte van die silinder h, in terme van x.

                                      4x

                                                     h

                                                                                                    (3)
                                                                                                    [3]
                                                                                  TOTAAL:          100

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/69ffc6f5-2910-4e27-ae44-2b5710a1f059) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/8543eb3f-55cd-49e8-9a46-31a2262278ea) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P2 GR10 MEMO NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr10-memo-nov2019-afrikaans/39dbc8fd-f1d1-418a-86e7-d500f002f90f) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P1 (Afrikaans) 2020 Exemplars Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p1-afrikaans-2020-exemplars-question-paper/17292946-17d9-4c93-81f3-dc74772f4815) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P1 GR10 QP NOV2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr10-qp-nov2019-afrikaans/e820bb12-6cf8-44df-8806-2af34a69ac0e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr10 Math P2 (Afrikaans) June 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr10-math-p2-afrikaans-june-2019-question-paper/263631af-e143-4e33-ac4f-f9901208b72e) — Mathematics · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 10 Mathematics

- [Gr 10 Maths ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-maths-atp-2023-24/80c1c337-e011-4b8b-a37b-d2e0df9daaf6) — ATP
- [KZN Maths Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-june-2025-p1-and-memo/dc5ae33f-46ec-4eae-b577-25a82956eaec) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-march-2025-qp-and-memo/bc27cbbf-ec6d-4c60-bf7e-25a154d363e4) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p1-and-memo/ece9abee-2009-4e22-8de3-34ccb229e5cb) — QP + Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 10 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-10-november-2025-p2-and-memo/417e9b18-c39d-4fb2-9e32-c089e8fbfd22) — QP + Memo · 2025
- [FS Maths Grade 10 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-10-june-2024-p1-and-memo/1ddce2ea-fd25-43c9-b543-3eaa0394b126) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
