# Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr11-qp-nov2016-afrikaans-fin/3b62ddbb-cba4-43fc-9c3e-326cc34f0b38
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr11-qp-nov2016-afrikaans-fin/3b62ddbb-cba4-43fc-9c3e-326cc34f0b38)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 11

                               NOVEMBER 2016

                                 WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en ŉ spesiale antwoordeboek.

### Page 2

2
               DownloadedWISKUNDE
                           fromV2hlayiso.com                               (EC/NOVEMBER 2016)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.    Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien.

3.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan, wat jy
      gebruik het om jou antwoorde te bepaal.

4.    Antwoorde alleenlik sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

5.    Indien nodig, rond jou antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders
      vermeld word.

6.    Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

7.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie programmeerbaar en
      nie grafies) gebruik, tensy anders vermeld word.

8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

3
                  DownloadedWISKUNDE
                              fromV2hlayiso.com                                   (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 1

Mnr. Ngwane is die verkoopsbestuurder vir ŉ meubelwinkel. Elke maand rapporteer sy
15 personeellede oor die aantal kliënte wat die vorige maand besoek het.
Die uitslae was soos volg gegee:

    12   15      15    19   22    23    26      26   32   33    33     33    33      35    35

1.1      Bepaal die:

         1.1.1    mediaan van die data/gegewens.                                             (1)

         1.1.2    interkwartiele reeks/wydte.                                                (3)

         1.1.3    gemiddelde van die data/gegewens.                                          (2)

         1.1.4    standaardafwyking van die data/gegewens.                                   (2)

1.2      Bepaal die persentasie van kliënte wat die meubelwinkel besoek het, wat buite
         een standaardafwyking vanaf die gemiddelde is.                                       (3)
                                                                                             [11]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 4

4
                                 DownloadedWISKUNDE
                                             fromV2hlayiso.com                   (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 2

ŉ Groep leerders het ŉ gestandaardiseerde Engels toets, wat uit 60 getel het, afgelê. Die
uitslae was op ŉ kumulatiewe frekwensie kurwe hieronder voorgestel.

                                   Kumulatiewe Frekwensie vir die punte behaal

       Kummulatiewe Frekwensie

                                                    Punte behaal

2.1    Hoeveel leerders het die toets geskryf?                                               (1)

2.2    Hoeveel leerders het ten minste 20 uit 60 behaal?                                     (2)

2.3    Gebruik die grafiek, en skat die toetspunt mediaan.                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

5
               DownloadedWISKUNDE
                           fromV2hlayiso.com                        (EC/NOVEMBER 2016)

2.4    Voltooi die frekwensietabel hieronder deur die SPESIALE ANTWOORDBOEK
       wat voorsien is, te gebruik.

                     Punte behaal                    Frekwensie
                       0 < x ≤ 10
                      10 < x ≤ 20
                      20 < x ≤ 30
                      30 < x ≤ 40
                      40 < x ≤ 50
                      50 < x ≤ 60                                                 (5)

2.5    Skryf die modale groep neer.                                              (1)
                                                                                [11]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

6
                DownloadedWISKUNDE
                            fromV2hlayiso.com                                     (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 3

In die diagram hieronder is ∆ PQS met hoekpunte P (-2 ; 3), Q (3 ; 6) en S in ŉ
Cartesiese-vlak geteken. Lyn QS gaan deur die oorsprong by O. PS║QR.
PŜQ  20,230 .

3.1    Bereken die gradiënt van QS.                                                           (2)

3.2    Bereken die grootte van  .                                                            (2)

3.3    Bepaal die:

       3.3.1    gradiënt van PS, afgerond tot die naaste heelgetal.                           (4)

       3.3.2    vergelyking van PS                                                            (3)

3.4    As dit verder gegee word dat die vergelyking van QS, y  2 x is, bepaal die
       koördinate van S.                                                                      (4)

3.5    Bereken die lengte van QS in eenvoudigste wortelvorm.                                  (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 7

7
                DownloadedWISKUNDE
                            fromV2hlayiso.com                                      (EC/NOVEMBER 2016)

3.6    Bereken die oppervlakte van ∆PQS, afgerond tot twee desimale plekke.                     (5)

3.7    As die verder gegee word dat PQRS ŉ parallelogram is, bepaal die koördinate
       van R.                                                                                   (3)

3.8    A(5 ; 4), B(0 ; -1) en C(t ; 2) is ko-linieêre punte, bepaal die waarde van t.           (4)
                                                                                               [30]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 8

8
                 DownloadedWISKUNDE
                             fromV2hlayiso.com                         (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 4

4.1    Gegee: p.sin   4  0 en p.cos   3  0 waar p  0

       4.1.1     Verduidelik waarom 𝛽 ∈ [90°; 180°]                                (3)

                                                 4
       4.1.2     Toon aan dat: tan   
                                                 3                                 (2)

       4.1.3     Bepaal die numeriese waarde van p.                                (2)

4.2    Vereenvoudig sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

       sin 1430. cos 127 0  sin 530. cos 37 0                                     (5)

                                         1 
4.3    Bewys die identiteit:  tan y                    
                                               1  cos 2 y  tan y
                                       tan y                                     (6)

                                                           1    5
4.4    Bepaal die algemene oplossing van: cos               
                                                         cos  6                   (6)
                                                                                  [24]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 9

9
                DownloadedWISKUNDE
                            fromV2hlayiso.com                                       (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 5

5.1    Teken op dieselfde assestelsel f ( x)   cos(450  x) en g ( x)  tan( x) in die
       interval van  90 0  x  180 0 . Maak gebruik van die assestelsel in die
       SPESIALE ANTWOORDEBOEK .

5.2    Vir watter waardes van x is f ( x)  g ( x)  0 for x ∈ [−90° ; 90°]                      (2)

5.3    Skryf die vergelyking van h(x) neer, as h( x)   f ( x  450 ) .                         (2)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

10
                  DownloadedWISKUNDE
                              fromV2hlayiso.com                             (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 6

6.1    Voltooi:      a 2  b 2  2ab cos 𝐶̂                                             (1)

6.2    TRS is ŉ snylyn van die sirkel, en SU is ŉ raaklyn by U. TU = 16 cm, TR = 12 cm
       en T̂  410 .

       Bereken die:

       6.2.1      lengte van UR, korrek tot twee desimale.                                (3)

       6.2.2      grootte van Û 2                                                        (3)

       6.2.3      lengte van die snylyn TRS                                               (5)
                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

11
                DownloadedWISKUNDE
                            fromV2hlayiso.com                                  (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 7

Buiteoppervlak  2πrh                                       Buite oppervlak = 4𝜋𝑟 2
         1
Volume  lbh                                                 Volume  lbh
         3

Die prent hieronder toon ŉ stoor tenk waarin ŉ plaasboer sy graan stoor. Die tenk bestaan uit ŉ
regte silinder en ŉ hemisfeer bo op. Die loodregte hoogte van die tenk tot by die toppunt is
7 500 cm en die radius van die tenk is 10 m.

                                                                7 500 cm

                                           10 m

7.1    Bereken die totale buite-oppervlakte van die tenk.                                   (5)

7.2    Bereken die volume van die tenk.                                                     (5)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

12
                  DownloadedWISKUNDE
                              fromV2hlayiso.com                               (EC/NOVEMBER 2016)

GEE REDES VIR ALLE BEWERINGS IN VRAE 8, 9 EN 10.

VRAAG 8

In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. Vierhoek ABCO is geteken
met A en C op die omtrek van die sirkel. AB in ŉ raaklyn aan die sirkel by punt A en BC
is ŉ raaklyn aan die sirkel by punt C. D is die middelpunt van koord AC en AD = DC.
E is ŉ punt op die omtrek van die sirkel met middelpunt O.

Die lengte van:
AC = 8 cm,
OD = 3 cm,
BE = x en
AB = x + 4.

8.1    Skryf, met ŉ rede, die grootte van D̂1 neer.                                        (2)

8.2    Bereken die lengte van OA.                                                          (2)

8.3    Bereken die grootte van Â en gee ŉ rede vir jou antwoord.                          (2)

8.4    Bereken die waarde van x , as x  1 .                                               (4)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

13
                DownloadedWISKUNDE
                            fromV2hlayiso.com                               (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 9

In die diagram is ∆LNR geteken met punte L en R op die omtrek van ŉ sirkel. NR sny
die sirkel by M. K is ŉ punt op LR met KN die halveerlyn van LN̂R . KN sny die koord
LM by O. LK = LO. LÔK  650 en KN̂M  25 0 .

9.1    Bewys dat LN ŉ middellyn van ŉ sirkel is wat deur L, M en N gaan.                 (5)

9.2    Bepaal die grootte van L̂ .                                                       (5)

9.3    Toon aan dat LN ŉ raaklyn aan sirkel LMR is.                                      (3)

9.4    Is LR ŉ middellyn van sirkel LMR? Motiveer jou antwoord.                          (2)
                                                                                        [15]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

14
                DownloadedWISKUNDE
                            fromV2hlayiso.com                                     (EC/NOVEMBER 2016)

VRAAG 10

O is die middelpunt van die groter sirkel. O lê op die omtrek van die kleiner sirkel. O,
W, V en U is punte op die omtrek van die kleiner sirkel. T, S, V en U is punte op die
omtrek van die groter sirkel.

10.1   Noem, met redes, VIER ander hoeke elk gelyk aan x .                                    (8)

10.2   Bepaal, met redes, die grootte van Ŵ2 in terme van x .                                (4)

10.3   Bewys dat WS = WV.                                                                     (5)
                                                                                             [17]

                                                                              TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2016-question-paper/8c810d47-4010-4894-ae81-1c209d8e67f4) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [MATH P2 G11 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/math-p2-g11-qp-nov2020-afrikaans/5b9b4cbe-0a28-4fa0-814e-7f11685a69b3) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) June 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-june-2016-question-paper/7ea1ce61-afcd-483b-a4fa-ea2b49b96e56) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr11 Math P1 (Afrikaans) November 2016 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p1-afrikaans-november-2016-question-paper/e18ca4fc-229b-4d0b-8b3f-ec859a499bea) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2020-afrikaans/5ca32234-93ec-4023-9309-03a2a886d110) — Mathematics · QP · 2020 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Memo · 2025 · Afr
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Addendum · 2024 · Afr
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
