# Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr11-qp-nov2019-afrikaans/66a10383-33eb-44de-8552-7fa30bb2f1e4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr11-qp-nov2019-afrikaans/66a10383-33eb-44de-8552-7fa30bb2f1e4)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2019 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 11

                           NOVEMBER 2019

                      WISKUNDE V2 (EKSEMPLAAR)

 PUNTE:         150

 TYD:           3 uur

                           Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

Copyright reserved                                                    Please turn over

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   WISKUNDE V2                                (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig voordat vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.

 3.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy gebruik
       het om jou antwoorde te bepaal.

 4.    Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte toegeken word nie.

 5.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 6.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

 7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                               WISKUNDE V2                                          3

 VRAAG 1

 ŉ Kilokalorie is ŉ eenheid van energie. Byvoorbeeld, as voedsel 20 kilokalorieë bevat, is
 dit ŉ manier om te beskryf hoeveel energie jou liggaam kan kry wanneer jy voedsel eet.

 Die lys hieronder toon die hoeveelheid energie, in kilokalorieë per 100 g, van 10
 verskillende peuselstafies. (“snack bars”)

   440; 520; 480; 560; 615

   550; 620; 680; 540; 490

 1.1      Bereken die gemiddelde kilokalorieë per 100 g stafie.                                     (2)

 1.2      Bereken die standaardafwyking van kilokalorieë per 100 g stafie.                          (1)

 1.3      Gebruik die gegewe energie hoeveelhede en teken ŉ mond-en-snor diagram in die
          antwoordeboek.                                                                            (5)

 1.4      Beskryf die skeefheid van die verspreiding van energie hoeveelhede.                       (2)

 1.5      10 veskillende ontbyt graanpapsoorte wat energievlakke van kilokalorieë per 100g
          bevorder was gekies. Die gemiddelde energievlak van ontbyt graanpapsoorte was
          545,7 kilokalorieë en die standaardafwyking van die energievlakke van die ontbyt
          graanpapsoorte was 28 kilokalorieë.

          Watter kossoort, peuselstafies of ontbyt graanpapsoorte het die grootste
          variasie/verskeidenheid in energievlakke? Verduidelik jou antwoord.                       (3)
                                                                                                   [13]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   WISKUNDE V2                           (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 2

 Port Elizabeth word beskou as die winderige stad (windy city) van Suid-Afrika.
 Die tabel hieronder toon die frekwensie van windsnelhede wat in die middag by Port
 Elizabeth Internasionale lughawe, gedurende die maand van Oktober 2018, gemeet is.

                     Windsnelheid      Frekwensie        Kumulatiewe
                        (km/h)                            Frekwensie
                     10 < x ≤ 12            1                  1
                     12 < x ≤ 14            2                  3
                     14 < x ≤ 16                               6
                     16 < x ≤ 18            4                 10
                     18 < x ≤ 20            7
                     20 < x ≤ 22            7                  24
                     22 < x ≤ 24            4                  28
                     24 < x ≤ 26                               30
                     26 < x ≤ 28            1

 2.1      Voltooi die tabel in jou antwoordeboek.                                           (2)

 2.2      Teken ŉ ogief op die rooster in jou ANTWOORDEBOEK.                                (3)

 2.3      Gebruik jou grafiek en bepaal:

          2.3.1 die mediaan van die windsnelhede.                                           (2)

          2.3.2 die aantal dae wat die windsnelheid 23km/h oorskry het.                     (2)
                                                                                            [9]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                             WISKUNDE V2                                        5

 VRAAG 3

 In die diagram hieronder maak lynstuk AB ’n hoek van  met die x-as en lynstuk CD maak
                                                                             (       )
 ŉ hoek van  met die x-as. A en D is punte op die x-as. Die koördinate van B is 3 ;t .
                                           ˆ = 63,69o
 AB en CD sny by E, ŉ punt op die y-as en AED

 Die vergelyking van CD is 3x + 2y = 6

                                          y
                                      C           B
                                          E

                                 β                              α
                             A            O                 D       x

 3.1   Bepaal die koördinate van E.                                                             (2)

 3.2   Bepaal die gradiënt van CD.                                                              (2)

 3.3   Bereken die waarde van α .                                                               (2)

 3.4   Bepaal, vervolgens, die waarde van β                                                     (1)

 3.5   Bepaal die vergelyking van AB in die vorm y = mx + c .                                   (3)

 3.6   Bereken die waarde van t .                                                               (2)

 3.7   Bepaal die oppervlakte van ∆ABD.                                                         (5)
                                                                                               [17]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   WISKUNDE V2                                   (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 4

 Die diagram hieronder toon ’n  ABC met B̂ = 90o en punt B met koördinate (1 ; 3). A en
 C lê op die lyn x = 3. Die lengte van AB is 2 5 eenhede en die lengte van AC is 5 eenhede.

                            y
                                            A

                            B (1 ; 3)

                                                C
                                                          x
                        O                   x =3

 4.1   Bepaal die koördinate van A.                                                                 (4)

 4.2   Gee die koördinate van C.                                                                    (2)

 4.3   Toon aan dat (3 ; 4,5) die middelpunt van AC is.                                             (2)

 4.4   Bepaal die koördinate van D(a ; b) sodat ABCD ’n parallelogram is.                           (3)

 4.5   ABCD is gereflekteer in die lyn x = 5 en 3 eenhede af geskuif na A' B' C' D' toe.
       Skryf die koördinate van B' neer.                                                            (2)
                                                                                                   [13]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                WISKUNDE V2                                         7

 VRAAG 5

 MOET NIE ’N SAKREKENAAR VIR HIERDIE VRAAG GEBRUIK NIE.

 5.1    Gegee cos θ = − 1 en 0 ≤ θ ≤ 180
                               3
        Bepaal, met behulp van ŉ diagram, die waarde van die volgende:

        5.1.1        tan ( 180 + θ)                                                                (3)

        5.1.2        3sin (θ – 90 )                                                                (2)

                 sin(−210) cos( x + 90)
 5.2    Gegee:             +
                  cos(300) sin(360 + x)

                                                              sin(−210) cos( x + 90)
        5.2.1        Vereenvoudig die volgende uitdrukking:             +
                                                               cos(300) sin(360 + x)
                                                                                                    (5)

        5.2.2        Vir watter waardes van x is die uitdrukking in VRAAG 5.2.1 ongedefinieerd
                     vir − 360o ≤ x ≤ 360o?                                                         (2)

                                  1
 5.3     Bewys dat: tan                −1 = 1
                                sin 2                                                              (4)

 5.4    Bepaal die algemene oplossing vir die volgende vergelyking:

              2sin2 θ = 1 + sin θ                                                                   (6)
                                                                                                   [22]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  WISKUNDE V2                                    (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 6

 6.1    Teken, op dieselfde assestelsel, die grafieke van f(x) = – 2cos x en g(x) = sin 2x,
        vir die interval − 90o ≤ x ≤ 180o, op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK
        voorsien is. Toon die koördinate van die afsnitte op die asse en die draaipunte van
        die grafieke aan.                                                                           (6)

 6.2    Gebruik jou grafiek om die waarde(s) van x te vind waar:

        6.2.1 g(x) – f(x) = 2                                                                       (1)

        6.2.2 f(x) ≤ g(x)                                                                           (2)

        6.2.3 f(x) en g(x) beide toenemend is.                                                      (2)

 6.3    As f (x) in die x-as gereflekteer word en 30o horisontaal na regs geskuif word, gee
        die vergelyking van hierdie nuwe grafiek, h(x)                                              (2)

                                                                                                   [13]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                             WISKUNDE V2                                        9

 VRAAG 7

 7.1                                 ˆ = 50o ; C
        In die diagram hieronder is, A         ˆ = 90o ; ABD
                                                          ˆ = 20o en AD = 5 m.

                                                         B

                                               20o

                          50o
                     A      5m         D                 C

                                   ˆ .
        7.1.1 Gee die grootte van BDC                                                           (1)

        7.1.2 Bereken die lengte van BC.                                                        (5)

 7.2    Die diagram toon ŉ ingeskrewe reëlmatige agthoek, in ŉ sirkel met radius r cm en
        middelpunt O. A en B is twee hoekpunte van die agthoek op die omtrek van die
        sirkel.

                                                     A

                                   O
                                                     B

        7.2.1 Bepaal die omtrek van die agthoek in terme van r.                                 (3)

                                                                 2
        7.2.2 Toon aan dat die oppervlakte van die agthoek, 2 2.r cm2, is.                      (4)
                                                                                               [13]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                         WISKUNDE V2                                   (EC/NOVEMBER 2019)

 Gee redes vir jou bewerings in VRAE 8 en 9.

 VRAAG 8

 8.1 In die diagram hieronder is A, B, C en D punte op die omtrek van ŉ sirkel met
     middelpunt O. AC en DB sny by E. AB || DC en ˆ   BOC = 90o .

                                       A                               B

                                                   E
                                                   O

                                 D                                         C

        8.1.1 Bepaal, met redes, 3 hoeke elk gelyk aan 45o                                                 (3)

        8.1.2 Bewys, vervolgens, dat:

                (a)    CE = DE                                                                             (2)

                (b)    CD die middellyn is van die sirkel wat deur ECD gaan,                               (2)

 8.2    In die diagram hieronder is A, B, C en E punte op die omtrek van ŉ sirkel.
        BC verleng ontmoet AE verleng by punt D. AB = AC. D̂ = 35 en Â1 = 40

                                       A
                                           40o 2               E
                                                       1
                                                           2

                                                                               35o   D
                                                           1       2
                                 1 2                               C
                           B

        8.2.1    Bepaal, met redes:

                 (a)      Ĉ1                                                                              (2)

                 (b)      Â 2                                                                             (2)

                 (c)      B̂2                                                                              (2)

        8.2.2                                   ˆ halveer.
                 Bewys, vervolgens, dat BE vir ABC                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                WISKUNDE V2                                  11

 8.3    AB is die middellyn van ŉ sirkel met middelpunt O wat deur punte D en F gaan. CO
        ⊥ AB. ADC en BFC is reguitlyne.
                                                            A
                                              D
                                                1
                                              3 2

                                                          1
                         1                              2
                     C                                          O
                         2                               3

                                                            1
                                              F         2

                                                            B

        Bewys, met melding van redes, dat:

        8.3.1 CDOB ŉ koordevierhoek is.                                                       (4)

                                        ˆ
        8.3.2 as B̂1 = x , dan is D̂2 = C 1                                                   (2)
                                                                                             [22]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    WISKUNDE V2                               (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 9

 9.1    In die diagram hieronder is PT ŉ raaklyn aan die sirkel PQR by P.

                              R

                                                     Q

                                          P                  T

                                         ˆ = Rˆ
        Bewys die Stelling wat meld dat QPT                                                       (5)

 9.2    In die diagram hieronder is AB ŉ raaklyn aan die groter sirkel, terwyl AC ŉ raaklyn
        aan die kleiner sirkel is. AD is ŉ gemene koord. BDE en CDF is reguitlyne.
        Laat Â1 = x en Â 2 = y

                                            A

                                          12

                F                                                               E

                                      2 3
                          1       1           4
                              2
                          B           D

                                                              1   2

                                                                      C

        Bepaal, in terme van x en/of y

        9.2.1       B̂2                                                                            (2)

        9.2.2       D̂3                                                                            (2)

 9.3    Bewys dat AB || EC                                                                         (3)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                           WISKUNDE V2                                      13

 9.4    In die diagram hieronder is ABCD ŉ koordevierhoek. Die raaklyn by C ontmoet AD
        verleng by F en AB verleng by E. BD || EF.

                                        F

                                  D 3
                                   1    2     1
                                              2       C
                                                  3

                          1                           2
                              2                   1       3
                      A                                   B       E

        Bewys, met melding van redes, dat:

        9.4.1    ˆ = Fˆ
                 C                                                                            (3)
                  3

        9.4.2     ˆ = CDF
                 ACF   ˆ                                                                     (3)
                                                                                            [18]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                  WISKUNDE V2                                  (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 10

 Die ‘The Shard’-gebou, is saamgestel uit ’n verskeidenheid glas-
 segmente wat saamsmelt om ’n verlengde piramide te vorm.
 Hierdie ongewone gebou is naby die Teemsrivier in Londen geleë
 en is een van die hoogste geboue in die Verenigde Koninkryk.
 Die basis is ŉ vierkant van 50 m deur 50 m en die loodregte hoogte
 is 306 m.

 Beantwoord die vrae wat volg, deur gebruik te maak van die buite-
 oppervlakte formule van ŉ piramide hieronder.

     Totale buite-oppervlakte van ŉ piramide =
                         1
     basis oppervlakte +  omtrek van die basis × skuinshoogte
                         2

 10.1    Bepaal die buite-oppervlakte van die glas-sye van die “The Shard” gebou.                     (4)

 10.2    Bepaal die hoogtehoek van die skuins glaskante met die horisontale basis.                    (2)
                                                                                                      [6]

 VRAAG 11

 Die hoogtelyn van driehoek ABC wat h mm lank is, deel die basis, AB van die driehoek in
 lynstukke wat x mm en y mm lank is.

 As h2 = x y , bewys dat die driehoek reghoekig is.                                                   [4]

                                                                                 TOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [G11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/g11-math-p2-afrikaans-november-2019-question-paper/ef5d8a14-92a5-4e9c-ba98-30f5140b04de) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 GR11 MEMO NOV 2019 English+Afrikaans2](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr11-memo-nov-2019-english-afrikaans2/c5737a2c-1e54-41a6-8970-5bbb54f884f3) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr11 Math P2 (Afrikaans) November 2019 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr11-math-p2-afrikaans-november-2019-possible-answers/d5138457-8292-415c-8ae5-52ff1920ee97) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Mathematics · Memo · 2025 · Afr
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Mathematics · Addendum · 2024 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p2-and-memo/2985dbc8-dd94-4444-91a6-e97c85e7f5b7) — Memo · 2024
- [NW 11 MATHEMATICS P2 AB ENGAFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-mathematics-p2-ab-engafr-nov-2024/8ecc44b8-11a8-4044-8a89-cabd7fafe08c) — Addendum · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
