# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-afr-sept2015/3740a254-a75d-4fd7-8875-08e16e21a026
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-afr-sept2015/3740a254-a75d-4fd7-8875-08e16e21a026)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2015

                               WISKUNDE V2

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

                                     *MATHA1*

         Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye insluitende ŉ inligtingsblad, en ŉ
                            SPESIALE ANTWOORDEBOEK.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                         WISKUNDE V2                         (EC/SEPTEMBER 2015)
 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae.

 2.    Beatwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien.

 3.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy
       gebruik het om jou antwoorde te bepaal.

 4.    Antwoorde alleenlik sal nie noodwendig volpunte toegeken word nie.

 5.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld word.

 6.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld
       word.

 7.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel
       gebruik is.

 8.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                         WISKUNDE V2                                                3

 VRAAG 1

 Die data in die tabel hieronder stel die punte voor wat deur 10 graad 12-leerders, vir
 Engels Huistaal (HT) en Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT), behaal is.

  Engels HT              42     54     85      32    63     71     92     62     58       66
  Afrikaans EAT          50     58     80      45    60     65     98     75     71       58

 1.1    Teken ’n spreidiagram vir die data hierbo deur gebruik te maak van die rooster
        wat in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien is.                                           (4)

 1.2    Bereken die vergelyking van die kleinste-kwadrate-regressielyn vir die data.             (3)

 1.3    Bereken die korrelasie koëffisiënt.                                                      (2)

 1.4    Beskryf die korrelasie tussen Engels Huis Taal en Afrikaans Eerste Addisionele
        Taal.                                                                                    (1)

 1.5    Voorspel/Skat die finale Engels Huis Taal-punt vir die leerder wat 74 punte in
        Afrikaans Eerste Addisionele Taal behaal het.                                            (2)
                                                                                                [12]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 2

 Die gewigte (in kilogram) van die 20 seuns in die hokkie-oefengroep van Skool A is
 hieronder gegee:

            69       59     59     66     64     58     63    58     62     61

            57       53     60     51      60     48    47     60    40     60

 2.1    Bepaal die gemiddelde en die variansie vir die gewigte van die Skool A-
        oefengroep.                                                                             (3)

 2.2    Die volgende inligting was van Skool B se seuns hokkie-afrigter aangaande die
        gewigte van die seuns in sy oefen groep verkry.

                           ∑                    ∑

        2.2.1    Hoeveel seuns is in Skool B se oefengroep?                                      (1)

        2.2.2    Bepaal die gemiddelde gewig vir die Skool B-oefengroep.                         (2)

        2.2.3    Bepaal die standaardafwyking vir die Skool B-oefengroep.                        (2)

 2.3    As vyf seuns van gelyke gewig by die oefengroep van Skool A gevoeg word
        sodat die gemiddeldes van die twee skole dieselfde is, wat moet die gewig van elk
        van die vyf seuns wees?                                                                  (2)
                                                                                                [10]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                          WISKUNDE V2                                                5

 VRAAG 3

 In die figuur is A(3 ; 5), B(x ; y), C(5 ; 3) en D(–1 ; 1) die hoekpunte van parallelogram ABCD.
 AC en BD, die hoeklyne van die parallelogram, sny by E.

                      y

                                                                         B(x ; y)
                                  A(3 ; 5)

                                                E

                                                    C(5 ; 3)
        D(–1 ; 1)

                          O                                                          x

 3.1     Bepaal:

         3.1.1 die koördinate van E                                                                 (2)

         3.1.2 die koördinate van B                                                                 (3)

         3.1.3 die koördinate van die middelpunt F, van CD en vervolgens die
               vergelyking van die lyn wat deur F gaan en ewewydig aan AD is.                       (5)

 3.2     Die punte G(t +1 ; 2,5) , D( 1 ; 1) en E(4 ; 4) is ko-linieêr. Bereken die waarde
         van t.                                                                                     (4)

 3.3     Bepaal, deur berekening, of ABCD ŉ ruit/rombus is of nie. Gee ŉ rede vir jou
         antwoord.                                                                                  (5)
                                                                                                   [19]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                        WISKUNDE V2                           (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 4

 In die diagram hieronder lê M(3 ; 1), Q en N op die omtrek van die sirkel met middelpunt
 P( 1 ; 4) en vorm ΔMQN. NPM is ŉ reguitlyn.

                                                     y

                         N
                             α

                                          P( 1 ;4)

                                                            M(3 ; 1)
                                                 𝛽                    𝜃
                             Q                                            x

 4.1    Bepaal die vergelyking van die sirkel.                                                 (4)

 4.2    Waarom is ̂              ?                                                             (1)

 4.3    Toon aan dat die koördinate van Q, (–4 ; 0) is.                                        (3)

 4.4    Bereken die gradiënt van MN.                                                           (2)

 4.5    Bereken, vervolgens, die grootte van α.                                                (5)

 4.6    Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel by M.                           (5)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                       WISKUNDE V2                                               7

 VRAAG 5

 5.1      Bewys, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, dat:
                                                       √
                                                                                                (4)

 5.2      Bepaal die algemene oplossing van:
                                                                                                (7)

 5.3      Bewys die identiteit:

                                                                                                (3)

 5.4      Vereenvoudig:

                                                                                                (6)
                                                                                               [20]

 VRAAG 6

 Gegee                         en                    vir

 6.1      Skryf die periode van g neer.                                                         (1)

 6.2      Gebruik die assestelsel, wat in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK voorsien
          is, om sketsgrafieke van f en g vir x [–90°; 90°] te teken. Toon duidelik al die
          afsnitte met die asse, die koördinate van al die draaipunte en eindpunte van
          beide kurwes aan.                                                                     (6)

 6.3      Gebruik die grafieke om die waarde(s) van x te bepaal, vir x              ],
          waar:

          6.3.1                                                                                 (2)

          6.3.2                                                                                 (2)

 6.4      Bepaal die terrein van h(x) = 3f(x) – 1.                                              (2)
                                                                                               [13]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        WISKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 7

 In die diagram hieronder, is C ŉ punt op die eenkant van die Buffelsrivier en is 3 m
 bokant die water. A is ŉ punt op die anderkant van die rivier direk oorkant C op ŉ hoër
 bank. B is ŉ boot op die rivier. A, B en C is in dieselfde vertikale vlak. Die dieptehoek
 van B vanaf A is 33,7o. Die dieptehoek van C vanaf A is 15,6o en van B vanaf C is 16,7o.

               A

                                                                        C

                                                                            3m

                                           33,7o       16,7°
               D                                   B                     E

 7.1     Bereken die lengte van BC.                                                             (3)

 7.2     Bereken die lengte van AB.                                                             (3)

 7.3     Bereken die lengte van AD.                                                             (3)
                                                                                                [9]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                      WISKUNDE V2                                               9

Gee redes vir ALLE stellings in VRAE 8, 9, 10 en 11.

 VRAAG 8

 In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel wat deur P, T, R en S gaan.
 PTRS is ’n koordevierhoek en ST is getrek. ̂

                                                                       S
                                                           1       2
                                                               x
                                                                       3

               P
                                          O   1
                                                                             R

                                                             1
                                                         3 2

                                                                   T

 8.1      Druk elk van die volgende hoeke (met redes), in terme van x uit.

          8.1.1      ̂1                                                                        (2)

          8.1.2 ̂                                                                              (2)

          8.1.3 ̂                                                                              (2)

 8.2      Bereken, vervolgens, die waarde van x as SOTR ŉ parallelogram is.                    (3)
                                                                                               [9]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     WISKUNDE V2                           (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 9

 In die diagram hieronder is M die middelpunt van koord PT van sirkel met middelpunt O.
 OR is ŉ radius wat deur M gaan. QR is verleng en sny raaklyn TA by A, sodat TA  RA.
 T en R is verbind.

                                       P
                                                               Q

                                                           1       R
                                                           2
                                O     M                        3

                                           1                           A
                                               2

                                           T

 Bewys, meld redes, dat:

 9.1      MTAR ŉ koordevierhoek is                                                           (4)

 9.2      PR = TR                                                                            (5)

 9.3      ̂1 = ̂ 2                                                                           (3)
                                                                                            [12]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                           WISKUNDE V2                                              11

 VRAAG 10

 10.1     Voltooi die bewoording van die volgende stelling:
          As twee driehoeke gelykhoekig is dan is hulle ooreenkomstige sye … en die twee
          driehoeke is gelykvormig.                                                                  (1)

 10.2     In die figuur hieronder is AB ŉ raaklyn aan die sirkel met middelpunt O.
          AC = AO en BA║CE. DC verleng sny raaklyn BA by B.

                              E
                                      2               1
                                  1                            A
                                                       2
                                                           3
                                                               4
                                                                   x
                                               F2
                                              3 1
                                               4

                                          O
                                                                       2                     B
                                                                           3
                                                                   1
                                                                           C
                      2
                          1
                D

          10.2.1          As A4 = x, bepaal met redes drie ander hoeke elk gelyk aan x.              (3)

          10.2.2          Bewys dat ∆ACF ||| ∆ADC.                                                   (3)

          10.2.3          Bewys dat
                                                                                                     (4)
                                                                                                    [11]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                       WISKUNDE V2               (EC/SEPTEMBER 2015)

 VRAAG 11

 11.1      Maak gebruik van die diagram in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK om
           die stelling te bewys dat as DE║BC dan is     .

                                             A

                                 D                  E

                         B                              C                         (6)

 11.2      In die diagram hieronder is, DE ║ BC, AN  DE en BC.
                                                A

                                            M
                             D                          E

                     B                          N           C

           Skryf die waardes neer van:

           11.2.1
                                                                                  (2)

           11.2.2
                                                                                  (4)

           11.2.3
                                                                                  (3)
                                                                                 [15]

                                                                  TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                                  WISKUNDE V2                                                               13

                                       INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

            b  b 2  4ac
    x
                 2a
    A  P(1  ni)             A  P(1  ni)               A  P(1  i) n                            A  P(1  i) n
     n                         n
                                     n(n  1)
    1  n                    i                        Tn  a  (n  1)d                         Sn 
                                                                                                          n
                                                                                                            2a  (n  1)d 
    i 1                      i 1      2                                                                 2

    Tn  ar n1                       Sn 
                                                
                                              a r n 1  ;          r 1                 S 
                                                                                                   a
                                                                                                       ; 1  r  1
                                                r 1                                              1 r

    F
            
       x 1  i   1
                     n
                                               P
                                                     x[1  (1  i)n ]
              i                                              i
                     f ( x  h)  f ( x )
    f ' ( x)  lim
                h 0          h
                                                             x  x2 y1  y 2 
     d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                 M  1     ;         
                                                             2         2 

                                                                                   y 2  y1
     y  mx  c                       y  y1  m( x  x1 )                  m                              m  tan
                                                                                   x 2  x1

     x  a 2   y  b2  r 2
                       a     b     c                                                                                 1
    In ABC:                                           a 2  b 2  c 2  2bc. cos A              area ABC          ab. sin C
                     sin A sin B sin C                                                                               2
    sin     sin  . cos   cos  .sin                       sin     sin  . cos   cos  .sin 

    cos     cos  . cos   sin  . sin                      cos     cos  . cos   sin  . sin 

             cos 2   sin 2 
             
    cos 2  1  2 sin 2                                          sin 2  2 sin  . cos 
             2 cos 2   1
             
                                                                                     n              2

         fx                                                                         x  x i
     x                                                                       i 1
                                                                               2

                n                                                                             n
                n( A)
    P( A)                                                         P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                nS 

     yˆ  a  bx                                                    b
                                                                          x  x ( y  y )
                                                                           (x  x)       2

Kopiereg voorbehou                                                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [2015 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 KZN](https://www.hlayiso.com/library/2015-grade-12-math-trial-exam-paper-2-kzn/4aa2eb25-577f-4180-861e-a176411663c1) — Mathematics · QP · 2015
- [Mathematics P2 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-june-july-2015-eng/f0dc57ae-b1ff-4f0d-8e51-76a1a169619f) — Mathematics · QP · 2015 · Eng
- [Mathematics P2 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2015-eng/bbf0bced-85a3-4ad4-bb68-72371428eb70) — Mathematics · QP · 2015 · Eng
- [Mathematics P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2015-afr/f52dfa4b-dbf2-49fd-b128-54cc089cde28) — Mathematics · QP · 2015 · Afr
- [MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2023-sesotho/c7f32f8f-0bd8-44d0-859e-c65051ed3646) — Mathematics · QP · 2023 · Sesotho
- [Mathematics P2 Nov 2020 ANSBK Afr Eng (2) final](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2020-ansbk-afr-eng-2-final/199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f) — Mathematics · QP · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
