# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-afr-sept2018/db4b0d21-8da4-49cb-b9c4-a36ea7e749c4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-afr-sept2018/db4b0d21-8da4-49cb-b9c4-a36ea7e749c4)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2018. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                        NASIONALE
                                    SENIOR SERTIFIKAAT

                                            GRAAD 12

                                      SEPTEMBER 2018

                                         WISKUNDE V2

 PUNTE:         150

 TYD:           3 uur

                     Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, 1 inligtingblad en ’n antwoordeboek
                                                    van 21 bladsye.

Copyright reserved                                                                       Please turn over

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   WISKUNDE V2                                     (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.    Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

 2.    Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.

 3.    Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat jy in die
       bepaling van jou antwoorde gebruik het.

 4.    Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte toegeken word nie.

 5.    Jy mag ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

 6.    Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

 7.    Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

 8.    ’n Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

 9.    Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                                          WISKUNDE V2                                            3

 VRAAG 1

 Elke jaar moet die Graad 9 leerders kies of hulle Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid gaan neem.
 15 leerders was willekeurig gekies en hulle punte as ’n persentasie, vir hulle Graad 9 rapport en
 hulle Graad 12 finale eksamen, word in die tabel voorgestel.

 Graad 9     27            40        53    55    65    67    68   76   79    79    80    83     88      94    94
 Graad 12    34            36        42    42    57    71    68   42   70    85    76    93     95      99    91

                                          GRAAD 12 PUNTE VERSUS GRAAD 9
                           100
                            90
                            80
                            70

                GRAAD 12
                            60
                            50
                            40
                            30
                            20
                            10
                             0
                                 0        10    20    30    40 50 60        70    80    90    100
                                                             GRAAD 9

 1.1   Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate regressielyn.                                                     (3)

 1.2   As ’n leerder in Graad 9 finale eksamen 41% behaal het, beraam watter punt (in
       persentasie) hy in Graad 12 gekry het. [Rond jou antwoord af tot die naaste heelgetal]                             (2)

 1.3   Teken die kleinste-kwadrate regressielyn op die spreidiagram.                                                      (2)

 1.4   Bereken die korrelasie koëffisiënt.                                                                                (2)

 1.5   Is die Graad 9 rapport punt ’n goeie aanduiding van die finale matriek punt? Motiveer
       jou antwoord.                                                                                                      (2)
                                                                                                                         [11]

Kopiereg voorbehou                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 2

 Die aantal leerders afwesig vanaf 11 naweek klasse in ’n jaar was soos volg opgeneem.

                      10   13   15    17   18   23   24   26 28   28   29

 2.1   Bepaal die omvang van bostaande data.                                                          (1)

 2.2   Bereken die gemiddelde aantal leerders wat afwesig is vanaf ’n naweek klas.                    (2)

 2.3   Bereken die standaardafwyking van bostaande data.                                              (3)

 2.4   Bepaal die aantal weke waar die bywoning van die leerders buite een standaardafwyking
       van die gemiddelde lê.                                                                         (2)
                                                                                                      [8]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                                  WISKUNDE V2                                             5

 VRAAG 3

 In die diagram hieronder, is punte A(p ; 3), B   3 ;  3  en C  t ; 5  die hoekpunte van
 driehoek ABC. Die lengte van BC  89 eenhede. Die vergelyking van lyn AB is
  y   3 x  12 . E is die x-afsnit van lyn AB.

                                        y
        A(p ; 3)                                                    C t ; 5 

                                   O         
                                                                                 x
          E

                  B  3 ;  3 

 3.1     Bereken die waarde van t                                                                            (5)

 3.2     Bereken die waarde van p                                                                            (4)

 3.3     Bepaal die koördinate van E                                                                         (2)

 3.4     Bepaal die koördinate van M, die middelpunt van AC as die waarde van t = 2 en                       (2)
         p = -5.

 3.5     Waarom is EM BC ?                                                                                   (4)

 3.6     Bereken die grootte van A Bˆ C                                                                      (4)
                                                                                                            [21]

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       WISKUNDE V2                                        (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 4

 In die diagram hieronder, is P  0 ;  3  , Q  9 ;  6  en R 8 ;  9  die hoekpunte van ’n driehoek
 in die Cartesiesevlak.

 4.1   Bepaal die lengte van PR                                                                               (2)

 4.2   Bepaal die koördinate van die middelpunt van PR                                                        (2)

 4.3   Toon aan dat P Qˆ R  90 0                                                                             (4)

 4.4   Bepaal die vergelyking van die sirkel wat deur P, Q en R gaan.                                         (2)

 4.5   Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan die sirkel P, Q en R, wat deur punt P gaan.                 (5)

 4.6   T is ’n punt met koördinate T (cos  ; sin  ) , en die afstand tussen T en R is       146
       eenhede, bepaal die waarde van tan  .                                                                 (5)
                                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                                                WISKUNDE V2                                         7

 VRAAG 5

                                     , waar A  90 0 ; 270 0  bepaal, deur ’n diagram te gebruik en sonder
                               3
 5.1   As sin A  
                               7
       die gebruik van ’n sakrekenaar die waarde van sin  A  30 0  .                                               (4)

 5.2   Vereenvoudig volledig tot een trigonometriese verhouding van x:
        sin
               2
                   90   0
                                                        
                              x  tan x . cos   x . sin  x  360
                                                                        0
                                                                                                                     (6)

 5.3   Toon aan dat, vir enige gegewe waarde van Aˆ , die wortels van die vergelyking
        2                 2
       x  2 x sin A  cos A , reëel en rasionaal is.                                                                 (3)

 5.4   Bewys die identiteit:
        cos 3 x              sin 3 x           2
                                        
         sin x                cos x          tan 2 x                                                                  (3)

 5.5   As cos 22 0  p en sin 38 0  q , bepaal, sonder die gebruik van ’n sakrekenaar, die
       volgende in terme van p en q.

       5.5.1             sin 68
                                     0
                                                                                                                      (2)

       5.5.2             cos 16
                                     0
                                                                                                                     (4)
                                                                                                                    [22]

Kopiereg voorbehou                                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         WISKUNDE V2                                               (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 6

 6.1   ’n Funksie word gedefinieer as f ( x )  a cos  x  p   1 .
       Die funksie bevredig die volgende omstandighede:

            Die periode is 360 0
            Die terrein is y  [  1 ; 3 ]
            Die koördinate van die maksimum punt is [ 210 0 ; 3 ]

       Skryf die waardes van a en p neer.                                                                                   (2)

 6.2   In die diagram hieronder, is die funksies f ( x )  cos  x  60 0  en g ( x )  sin 3 x geteken
       vir x  [  90 0 ; 180 0 ] .
                                              y

                                                                                                                    x

       Vir watter waardes van x is:

       6.2.1                              
                f ' ( x )  0 , waar x   90 ;180
                                                  0             0
                                                                    ?                                                      (1)

       6.2.2    f ( x )  g ( x ) , waar x  [  90
                                                      0             0
                                                              ; 30 ] ? Toon alle relevante berekeninge.                     (6)

       6.2.3    f ( x )  g ( x ) , waar x  [  90
                                                          0
                                                              ; 30 ] ?
                                                                        0
                                                                                                                            (2)
                                                                                                                           [11]

Kopiereg voorbehou                                                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                                    WISKUNDE V2                                    9

 VRAAG 7

 In die diagram hieronder is AD ’n vertikale struktuur. B, C en D is drie punte op dieselfde
 horisontalevlak. Die hoogtehoek van A vanaf C is  . BC = k meter, AB = 2BC en
 A Bˆ C  2 

                                                                           A

                      B   2θ                                              D

                           k
                                                   θ

                                               C

 7.1   Bewys dat AC  k        1  8 sin
                                           2
                                               
                                                                                                     (5)

 7.2   Bereken die waarde van AC, afgerond tot die naaste meter, as k  1 3 9 , 5 m e t e r en       (2)
          42
                 0

                                                                                                     [7]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       WISKUNDE V2                            (EC/SEPTEMBER 2018)

 Gee redes vir jou bewerings in VRAE 8, 9, 10 en 11.

 VRAAG 8

 In die diagram hieronder, is E die middelpunt van die sirkel wat deur A, B en C gaan. AE is
 verleng na D sodat DCEB ’n koordevierhoek van die groter sirkel is en sodat CD = EB. CA
 is verbind. C Eˆ D  28 0 .

                                                            D
                                                       1
                                          C             2
                                           2
                                     1            0
                                             28

                                     3
                              4
                                  2 E
                              1
                          1

                      2
               A                         2
                                         B

 8.1   Bepaal die grootte van Dˆ 2                                                               (2)

 8.2   Gee ’n rede waarom CE      BD                                                             (1)

 8.3   Toon aan dat CD = EC                                                                      (2)

 8.4   Bereken, met redes, die grootte van:

       8.4.1   Bˆ 2                                                                              (4)

       8.4.2   B Aˆ C                                                                            (3)
                                                                                                [12]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                                               WISKUNDE V2                                             11

 VRAAG 9

 In die diagram hieronder, is WXYZ ’n trapezium, met XY                           UV   WZ   . UZ : YZ  4 : 7 .
 Vˆ 3  Vˆ 4

                                                                                  W
                                                                       1
                                                                             2

       X
                   2
               1

                                             1           V
                                    2            5
                                         3       4

                   2
                       1
                                         2           1
                   Y                                                              1
                                                 U                           2
                                                                                       Z

 9.1                       YV       XV
        Bewys dat               
                           VW       VZ                                                                                    (3)

 9.2                                                         Area of ΔXVY
        Bepaal die numeriese waarde van                                          in eenvoudigste vorm.
                                                             Area of Δ WVZ                                                (4)

 9.3    Toon aan dat WXYZ ’n koordevierhoek is.                                                                           (3)

 9.4    Bewys dat UV ’n raaklyn aan die sirkel, wat deur X, V en Y gaan, is.                                              (2)
                                                                                                                         [12]

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      WISKUNDE V2                          (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 10

 Voltooi die bewys van die stelling in jou antwoordeboek, wat meld dat in  ABC en 
 PQR, Aˆ  Pˆ , Bˆ  Qˆ e n Cˆ  Rˆ .

                                                                   P

                          A

                                        C                                           R

     B

                                             Q

                     AB       AC                                                            (6)
 10.1    Bewys dat        
                     PQ       PR

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                                    WISKUNDE V2                               13

 10.2    SPQ is ’n gemeenskaplike raaklyn vir beide sirkels. M is die middelpunt van die
         groter sirkel. PM is die middellyn van die kleiner sirkel. RQ  PQ en P Mˆ N  x

                                                       P              Q
                         S                     1               4
                                                           3
                                                   2
                                                                      1
                                                                     2 R

                                               x
                                         N 1
                                          2            2 1
                                                   3           M

                             L

         Bewys dat:

         10.2.1      LN = NP                                                                     (3)

         10.2.2      PR halveer Q Rˆ L                                                           (4)

         10.2.3      Δ PNM ||| Δ PQR                                                             (4)

 10.3    As dit gegee word dat PR = 30 cm en QR= 15, bereken die:

         10.3.1      lengte van LR.                                                              (5)

         10.3.2      waarde van x                                                               (4)
                                                                                               [26]

                                                                              TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                                                                 WISKUNDE V2                                                                                   (EC/SEPTEMBER 2018)

                                                              INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

                                2
             b          b           4 ac
     x 
                          2a
                                                                                                                                           n                                                n
     A  P (1  ni )                                A  P (1  ni )                                           A  P (1  i )                                               A  P (1  i )
                                                                                       n
     T n  a  ( n  1) d                                                 Sn              2 a  ( n  1 ) d 
                                                                                       2

     T n  ar
                   n 1                                                                a r     n
                                                                                                     1    ;r 1                                            S 
                                                                                                                                                                           a
                                                                                                                                                                                ; 1 r 1
                                                                          Sn 
                                                                                               r 1                                                                      1 r

     F 
               
             x 1  i 
                              n
                                    1                                                                 x [1  (1  i )
                                                                                                                          n
                                                                                                                               ]
                                                                                               P 
                          i                                                                                      i
                                    f (x  h)  f (x)
      f ' ( x )  lim
                    h 0                                h

                                        2                                     2                                   x1  x 2                y1  y 2 
      d        ( x 2  x1 )                     ( y 2  y1 )                                               M                       ;            
                                                                                                                         2                   2      
                                                                                                                                                          y 2  y1
       y  mx  c                                                         y  y1  m ( x  x1 )                                                     m 
                                                                                                                                                          x 2  x1

            m  tan 
      x  a            y  b
                   2                            2                 2
                                                         r
                                                        a                     b                     c
      InABC:                                                                         
                                                sin A                     sin B                sin C
                                                        2                 2        2
                                                    a        b               c            2 bc . cos A
                                                                                           1
                                                    area Δ ABC                                 ab . sin C
                                                                                           2
     sin      sin  . cos   cos  . sin                                                                              sin      sin  . cos   cos  . sin 

     cos      cos  . cos   sin  . sin                                                                              cos      cos  . cos   sin  . sin 

                cos   sin                                          
                                    2                         2

               
     cos 2    1  2 sin 
                          2
                                                                                                                              sin 2   2 sin  . cos 
                        
                          2 cos   1
                               2

                        
                                                                                                                                                n               2

                                                                                                                                                x  x 
              x
                                                                                                                                                      i
                                                                                                                                               i 1
                                                                                                                           
                                                                                                                                   2
      x                                                                                                                               
               n                                                                                                                                      n
                    n(A )
     P(A)                                                                                                                 P(A or B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                       n S 

                                                                                                                                                          b 
                                                                                                                                                                      x  x ( y  y )
 yˆ  a  bx
                                                                                                                                                                       (x  x)
                                                                                                                                                                                   2

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [Maths P2 Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo/9dfb0dba-184a-4bdf-bfa0-61e65c033c18) — Mathematics · Memo · 2018
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [2018 GRADE 12 TRIAL EXAM P2 FS .pdf](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-trial-exam-p2-fs-pdf/f06a5592-1e1b-494c-b6ce-40234267eaea) — Mathematics · QP · 2018
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 MP](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-2-mp/75be9d76-1568-4e33-96ae-c09ea34accee) — Mathematics · QP · 2018
- [Mathematics P2 May June 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-may-june-2018-eng/4f3d38e9-a707-40ca-beee-fea324344ead) — Mathematics · QP · 2018 · Eng
- [2018 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 2 WC OVERBERG](https://www.hlayiso.com/library/2018-grade-12-math-trial-exam-paper-2-wc-overberg/2c04b71b-1ce2-4985-8996-aec90790d60b) — Mathematics · QP · 2018

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
