# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June Exam 2024 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/939e7390-081b-4dfc-b06c-5a749585d2a6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-june-2024-afrikaans/939e7390-081b-4dfc-b06c-5a749585d2a6)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                           JUNIE 2024

                        WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend ŉ
                 formuleblad, en ŉ antwoordeboek van 25 bladsye.

### Page 2

2                                        WISKUNDE V2                                   (EC/JUNIE 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.

3.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou antwoorde
       te bepaal, duidelik aan.

4.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
       gebruik, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/JUNIE 2024)                          WISKUNDE V2                                                3

VRAAG 1

Die maksimum daaglikse temperature in Bloemfontein was vir die eerste 11 dae in Januarie
aangeteken soos aangetoon in die tabel hieronder:

          27      32     35      36      30      27      17    26      34      37       40

1.1     Bereken die gemiddelde vir die maksimum daaglikse temperature vir die eerste
        11 dae in Januarie.                                                                        (2)

1.2     Bereken die standaardafwyking.                                                             (1)

1.3     Hoeveel dae was die temperature meer as een standaardafwyking vanaf die
        gemiddelde?                                                                                (3)

1.4     Bepaal die interkwartielvariasiewydte van die data.                                        (3)

1.5     Teken ŉ mond-en-snor diagram op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK
        voorsien is.                                                                              (3)
                                                                                                 [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

4                                        WISKUNDE V2                                     (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 2

In ŉ sekere skool, was die analise van die matriek wiskunde uitslae in persentasies deur ŉ
kumulatiewe frekwensie grafiek (ogief), hieronder gegee, voorgestel.

Gebruik die grafiek hierbo om die volgende vrae te beantwoord.

2.1   Voltooi die frekwensietabel wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is.

        Persentasie behaal               Frekwensie               Kumulatiewe frekwensie
             0  x  20                                                     4
           20  x  40                                                     18
           40  x  60                                                     36
            60  x  80                                                    50
           80  x  100                                                    54                      (2)

2.2   Skryf neer die totale aantal matrikulante in die skool wat wiskunde geskryf het.             (1)

2.3   Skryf die modaleklas neer.                                                                   (1)

2.4   Beraam die mediaan-persentasie vir wiskunde van hierdie skool.                               (2)

2.5   Indien die vereiste vir ŉ leerder om by ŉ sekere instansie toelating te verkry 70% en
      meer in wiskunde is, bepaal hoeveel matrikulante vir toelating sal kwalifiseer.              (2)
                                                                                                   [8]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/JUNIE 2024)                           WISKUNDE V2                                                  5

 VRAAG 3

 In die diagram hieronder is, A (–2 ; p), B( – 4 ; 0), C(–1 ; –3) en D(4 ; –1) die hoekpunte van
 ŉ trapesium. AD||BC. Punt G is die y-afsnit van lyn AD. F lê op lyn AD.

                                                     y
                                       A (–2 ; p)

                                                     G
                                                     θ

                                                                 F
                  B (– 4 ; 0)
                                                     O                                  x

                                                                          D (4 ; –1)

                                       C (–1 ; –3)

 3.1     Bepaal die lengte van BC.                                                                  (2)

 3.2     Bepaal die gradiënt van BC.                                                                (2)

 3.3     Bepaal die vergelyking van lyn AD in die vorm y = mx + c.                                  (3)

 3.4     Bereken die waarde van p.                                                                  (2)

                                   5 1
 3.5     As die koördinate van F, ( ; ) is, toon aan dat CF ⊥ AD is.                                (2)
                                   2 2

 3.6     Bereken die grootte van θ.                                                                 (3)

 3.7     Bereken die oppervlakte van trapesium ABCD.                                                (4)
                                                                                                   [18]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

6                                        WISKUNDE V2                                    (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 4

In die diagram hieronder, is ŉ sirkel met middelpunt C(3 ; –1) en ŉ radius van 10 eenhede
geteken. PQR en PT is raaklyne aan die sirkel by Q en T onderskeidelik. PT is ewewydig aan
die x-as. R (k ; 21), C en P is hoekpunte van ∆RCP. QR = 20 eenhede.

                                         y
                                                           R (k ; 21)

                                Q

                                         O                                       x
                                                  C (3; − 1)

         P                                       T

4.1                          ̂ R neer.
      Skryf die grootte van CQ                                                                       (1)

4.2   Bereken die lengte van RC, en laat jou antwoord in wortelvorm.                                 (2)

4.3   Bereken die waarde van k, as R in die eerste kwadrant lê.                                      (4)

4.4   Bepaal die vergelyking van die sirkel met middelpunt C, wat deur T en Q gaan. Skryf jou
      antwoord in die vorm (x − a)2 + (y − b)2 = r2 .                                                (2)

4.5   Bepaal die vergelyking van PT.                                                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/JUNIE 2024)                            WISKUNDE V2                                                 7

4.6     Die vergelyking van lyn PR word deur 3y – 4x = 35 gegee.

        4.6.1     Bereken die koördinate van P.                                                       (2)

        4.6.2     Bereken, met ŉ rede, die lengte van PQ.                                             (2)

        4.6.3     Is die oppervlakte van ∆QRC = oppervlakte van ∆QCP? Motiveer jou antwoord.          (3)

4.7     Beskou ŉ ander sirkel met vergelyking (x − 3)2 + (y + 16)2 = 16 met middelpunt, M.

        4.7.1     Skryf die koördinate van die middelpunt, M neer.                                    (1)

        4.7.2     Skryf die lengte van die radius van die sirkel met middelpunt, M neer.              (1)

        4.7.3     Bewys dat die sirkel met middelpunt C en die sirkel met middelpunt M, nie
                  mekaar raak of sny nie.                                                            (3)
                                                                                                    [23]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 8

8                                             WISKUNDE V2                               (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 5

5.1    As sin 14° = p, bepaal, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, die waardes van die
       volgende in terme van p:

       5.1.1    cos 76°                                                                           (2)

       5.1.2    cos 44°                                                                           (4)

       5.1.3    2 sin 218°.cos 38°                                                                (3)

                            sin(90° + θ). cos(θ − 360° )
5.2    Gegee: 1 +
                     sin(θ − 30° ). cos θ −sin θ. cos(θ − 30° )

       5.2.1    Vereenvoudig tot ŉ enkel trigonometriese verhouding van θ, sonder die
                gebruik van ŉ sakrekenaar:

                            sin(90° + θ). cos(θ − 360° )
                1+
                     sin(θ − 30° ). cos θ − sin θ. cos(θ − 30° )                                  (6)

       5.2.2    Skryf neer die maksimum waarde van

                y = 1+
                                   (         ) (
                               sin 90 0 +  . cos  − 360 0   )
                            (          )                  (
                         sin  − 30 0 . cos  − sin  . cos  − 30 0   )                          (1)

                     sin 3x
5.3    Bewys dat            = 3 − 4 sin 2 x
                      sin x                                                                       (5)

5.4    Gegee: sin2 x + sin 2 x − 3 cos2 x = 0.

       5.4.1    Bepaal die algemene oplossing van die vergelyking hierbo.                         (5)

       5.4.2    Bepaal, vervolgens of andersins, die waardes van x in die interval
                     
                x  − 90 0 ;180 0 .                                                             (3)
                                                                                                [29]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/JUNIE 2024)                              WISKUNDE V2                                              9

VRAAG 6

                                                              1
6.1     Skets die grafieke van f ( x) = 3sin x en g ( x) = tan  x , in die interval van
                                                              2
                          
        x  − 180 0 ;180 0 op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is.
        Toon alle draaipunte, asimptote en afsnitte met die asse duidelik aan.                     (6)

6.2                                                                       
        Gebruik jou grafieke om die volgende vrae te beantwoord vir x  − 180 0 ;180 0 .  
        6.2.1     Skryf die periode van g neer.                                                    (1)

        6.2.2     Skryf die waarde(s) van x neer, waarvoor die grafiek van g
                  ongedefinieerd is.                                                               (2)

        6.2.3     Skryf die terrein van h neer, as h( x) = f ( x) − 2 .                            (2)

        6.2.4     Hoeveel oplossings bestaan vir f ( x) = g ( x) ?                                (1)
                                                                                                 [12]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

10                                       WISKUNDE V2                                      (EC/JUNIE 2024)

 VRAAG 7

 In die diagram hieronder, is PQ ŉ vertikale paal met hoogte, h meter. R, Q en T is drie punte
 op dieselfde horisontalevlak. PR en PT is kabels en die dieptehoek vanaf P na T is 30°.
 PR = 3h en hoek RP̂T = 2 x .

 7.1    Skryf die grootte van PT̂ Q neer.                                                           (1)

 7.2    Bepaal die lengte van PT, in terme van h.                                                   (3)

 7.3    Bereken die grootte van x as RT = 7h .                                                      (5)
                                                                                                    [9]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/JUNIE 2024)                          WISKUNDE V2                                                11

 VRAAG 8

 In die diagram hieronder, gaan die sirkel met middelpunt O deur U, T, S en V. PUK is ŉ
                                                              ˆ = 75o
 raaklyn aan die sirkel by U. TS || PK. UOG is ’n reguitlyn. TSU

 8.1     Bereken met redes die grootte van:

         8.1.1    Ô1                                                                                (2)

         8.1.2    Û 5                                                                               (2)

         8.1.3    T̂1                                                                                (3)

         8.1.4    V̂                                                                                 (3)

         8.1.5    Û 3                                                                               (2)

         8.1.6    Ĝ 2                                                                               (3)

 8.2     As dit verder gegee is dat TS = 80 , bereken, met redes, die lengte van TG, en laat
         jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm.                                                    (2)
                                                                                                    [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

12                                       WISKUNDE V2                                (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 9

9.1    In ∆ABC hieronder, is M ŉ punt op AB en N is ŉ punt op AC, sodat MN || BC.

                                         A

                     M                                      N

           B                                                            C

                                         AM AN
       Bewys die stelling wat meld dat     =   .
                                         MB NC                                                (5)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/JUNIE 2024)                           WISKUNDE V2                                              13

9.2     In die diagram hieronder, is ∆PQR geteken, EG || QF en EF is ŉ reguitlyn.
        QE : ER = 2 : 5 . PR = 49eenhede en FG = 10eenhede .

                                    Q

                                                   E

                             F    10      G
            P                                                                R
                                              49
        9.2.1     Bereken, met redes, die lengte van GR.                                         (4)

        9.2.2     Bewys dat FE || PQ.                                                           (3)
                                                                                               [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

14                                     WISKUNDE V2                                  (EC/JUNIE 2024)

VRAAG 10

In die diagram hieronder, is A, B, C en D punte op die omtrek van die sirkel. PC en QC is
geteken vanaf P en Q onderskeidelik en sny by C. QP is verbind. DB||PQ. QB = 5BC .

                                                                     D

                      P
                                       A
                                              2
                                        1               T

                                              2 1                      C
                                              B

     Q

Bewys dat:

         CT 1
10.1       =
         PC 6                                                                                 (3)

10.2     ΔQAC ||| ΔQBD                                                                        (4)

10.3     QD.QA = 30BC 2                                                                      (3)
                                                                                            [10]

                                                                              TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/JUNIE 2024)                                   WISKUNDE V2                                                             15

                                                INLIGTINGSBLAD

          − b  b 2 − 4ac
     x=
                2a
     A = P(1 + ni)            A = P(1 − ni)            A = P(1 − i) n                            A = P(1 + i) n
                                                               n
    Tn = a + (n − 1)d                                  Sn =      2a + (n − 1)d 
                                                               2

    Tn = ar n −1                                       Sn =
                                                                 (
                                                                a r n −1  ) ; r 1               S =
                                                                                                         a
                                                                                                             ; −1  r  1
                                                                  r −1                                  1− r

     F=
            
        x (1 + i ) − 1
                      n
                                                      P=
                                                              x[1 − (1 + i)−n ]
               i                                                      i
                     f ( x + h) − f ( x )
     f ' ( x) = lim
                h→ 0          h
                                                          x + x2 y1 + y 2 
      d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2             M  1     ;         
                                                          2         2 

                                                                                      y 2 − y1
      y = mx + c                       y − y1 = m( x − x1 )                    m=                        m = tan 
                                                                                      x 2 − x1

     ( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
                                a     b     c
     In ABC:                      =     =
                              sin A sin B sin C
                              a2 = b2 + c2 − 2bc. cos A
                                                 1
                              𝑎rea ΔABC = ab. sin C
                                                 2

     sin ( +  ) = sin . cos  + cos.sin                      sin ( −  ) = sin . cos  − cos.sin 
     cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                    cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 
              cos 2  − sin 2 
              
     cos 2 = 1 − 2 sin 2                                       sin 2 = 2 sin  . cos 
              2 cos 2  − 1
              
                                                                           n             2

         fx                                                               (x − x )
                                                                                  i
     x=                                                            = i =1
                                                                     2

            n                                                                     n

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — Mathematics · QP · 2024
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Memo · 2024
- [Limpopo Mathematics P1 Sept 2024 Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-mathematics-p1-sept-2024-grade-12/46a0450b-f1ea-4b00-b93e-f64991cd70c2) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
