# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/1d160ba7-d039-41fd-8ebe-cb16e2b3a763
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2022-afrikaans/1d160ba7-d039-41fd-8ebe-cb16e2b3a763)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2022

                                WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy inligtingsblad,
                                en ŉ 18-bladsy antwoordeboek.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       WISKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2022)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf
       word.

3.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts, wat jy in die
       beantwoording van die vrae gebruik, duidelik aan.

4.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.     Jy kan ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar
       en niegrafies), tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
1.                                                                               2.
7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   WISKUNDE V2                                              3

VRAAG 1

ŉ Honderd atlete het aan ŉ verspring-kompetisie deelgeneem. Die afstand, in sentimeter,
van hulle beste spronge is in die tabel hieronder opgesom.

                      Afstand van Spronge (in cm)            Aantal atlete
                             420  d ≤ 460                         6
                             460  d ≤ 500                         14
                             500  d ≤ 540                         16
                             540  d ≤ 580                         42
                             580  d ≤ 620                         14
                             620  d ≤ 660                         2
                             660  d ≤ 700                         3
                             700  d ≤ 740                         2
                             740  d ≤ 780                         1

1.1   Voltooi die kummulatiewe frekwensiekolom in jou ANTWOORDEBOEK.                        (2)

1.2   Teken ŉ ogief (kummulatiewe frekwensiekurwe), in jou ANTWOORDEBOEK, om
      die bostaande inligting voor te stel.                                                 (4)

1.3   Gebruik jou grafiek om die mediaan sprong van die kompetisie te beraam.               (2)

1.4   Watter persentasie van die atlete het oor 560 cm gespring?                            (2)
                                                                                           [10]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE V2                                (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 2

Die volgende tabel toon ŉ vergelyking van afstande (sentimeters) wat deur 6 verspringers
gespring is en die ure wat hulle per week spandeer om hulle spronge te oefen.

Verspringer                           1         2         3        4         5           6
x: Ure geoefen                       4,5        2        3,5       4         8           3
y: Afstand gespring (cm)             650       420       580      490       780         525

2.1   Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data.                   (3)

2.2   Voorspel/Beraam die afstand wat deur ŉ verspringer gespring word, wat 5,4 ure
      geoefen het.                                                                                 (2)

2.3   Lewer kommentaar oor die geldigheid van jou antwoord in VRAAG 2.2. Motiveer
      jou antwoord.                                                                                (2)

2.4   Aan die einde van die verspring-item het hulle ontdek dat die maatband wat gebruik
      was stukkend is, en al die afstande was met 13 cm verminder. Hoe beïnvloed dit die:

      2.4.1   Gemiddelde sprong van die item?                                                      (1)

      2.4.2   Omvang van die spronge vir hierdie item?                                             (1)

      2.4.3   Standaardafwyking?                                                                   (1)
                                                                                                  [10]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   WISKUNDE V2                                                  5

VRAAG 3

In die diagram hieronder, is E(p; 8), F(–2; –3), G en H(8; 7) die hoekpunte van ruit/rombus
EFGH. Die hoeklyne EG en HF sny by M en sny die x-as by K en R onderskeidelik.

3.1   Bereken die:

      3.1.1   Koördinate van M                                                                  (2)

      3.1.2   Gradiënt van FH                                                                   (2)

      3.1.3                ̂R
              Grootte van MK                                                                    (4)

3.2   Gebruik die eienskappe van ŉ ruit/rombus om die waarde van p te bereken.                  (4)

3.3   Bereken die koördinate van G.                                                             (2)

3.4   Die ruit/rombus word in die lyn x = –3 gereflekteer. N is die beeld van M na die
      refleksie. Bereken die lengte van MN.                                                     (3)
                                                                                               [17]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          WISKUNDE V2                                  (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 4

In die diagram hieronder, gaan ŉ sirkel met middelpunt R(4; 2) deur die oorsprong O, S en
N(6 ; y). Raaklyne word vanaf P, ŉ punt buite die sirkel, na O en N geteken.

      Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm ( x − a ) + ( y − b ) = r 2 .
                                                                   2          2
4.1                                                                                                     (3)

4.2   Bereken die waarde van k.                                                                         (4)

4.3   Bepaal die vergelyking van NP in die vorm y = mx + c .                                            (5)

4.4   Dit word verder gegee dat die vergelyking van OP, y = −2x is.

      Bereken die:

      4.4.1   Koördinate van P                                                                          (3)

      4.4.2   Omtrek van PNRO                                                                           (4)

4.5   ŉ Ander sirkel, met T as middelpunt, word geteken en raak die sirkel met middelpunt
      R uitwendig by S. Die radiusse se lengtes van albei sirkels is gelyk. Bepaal die
      koördinate van T.                                                                                 (4)
                                                                                                       [23]

Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                       WISKUNDE V2                                                 7

VRAAG 5

5.1    Gegee dat: cos 26° = p
       Druk elk van die volgende in terme van p uit, sonder die gebruik van ŉ
       sakrekenaar.

       5.1.1   sin 26                                                                             (2)

       5.1.2   tan154                                                                             (3)

       5.1.3   sin13.cos13                                                                       (2)

5.2    Bepaal, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, die waarde van die volgende
       uitdrukkings:

       5.2.1 cos ( -θ). tan ( 180° + θ)
                  2 cos ( 90°+ θ)                                                                  (5)

       5.2.2   1 + 2cos105.sin15                                                                 (4)

5.3              1 − cos 2 x − sin x
       Beskou:                       = tan x
                   sin 2 x − cos x

       5.3.1 Bewys die identiteit.                                                                 (4)

       5.3.2 Vir watter waarde(s) van x, in die interval 𝑥 ∈ [–180° ; 180°], is die identiteit
             nie geldig nie?                                                                       (3)

5.4    Bepaal die algemene oplossing van: sin2 x + 2 sin x cos x = 3 cos2 x.                       (7)
                                                                                                  [30]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                        WISKUNDE V2                             (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 6

                                         x
Hieronder is die grafiek van f(x) = cos ( ), in die interval 𝑥 ∈ [–180°; 180°] geskets.
                                         3
                                                    y

                                               2

                                               1

                                                                                               x
          –180°               –90°             0°                 90°                  180°

                                              –1

                                              –2

6.1   Teken, op die rooster wat in die ANTWOORDEBOEK gegee is, die grafiek van
      g ( x) = sin x +1, toon duidelik aan ALLE afsnitte met die asse sowel as die koördinate
      van alle draaipunte.                                                                           (3)

6.2   Skryf neer die:

      6.2.1   Periode van f                                                                          (1)

      6.2.2   Terrein van g ( x) − 3                                                                 (2)

6.3   Bepaal die maksimum afstand van g ( x) − h( x) , waar h ŉ refleksie van g in die x-as
      is, in die interval 𝑥 ∈ [– 180°;180°].                                                         (2)

6.4   Vir watter waardes van x in die interval 𝑥 ∈ [– 180° ;180°] sal f(x).g' (x)>0?                 (2)

6.5   Die grafiek van g ondergaan ŉ transformasie om ŉ nuwe grafiek
      k ( x) = sin( x −15) te vorm. Beskryf, in woorde, die transformasie vanaf g na k.             (2)
                                                                                                    [12]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   WISKUNDE V2                                                   9

VRAAG 7

In die diagram hieronder, stel TP die hoogte van ŉ gebou voor. Die voet van die gebou,
P en die punte Q en R is in dieselfde horisontale vlak. Die hoogtehoek vanaf Q na die bopunt
van die gebou is 60°. PQ̂ R = 150°, QP̂ R = 𝑥 en die afstand tussen P en R is 300 meter.

                       T

                                                 60°
                       P          x                            Q
                                                       150°

                                                                      R

7.1   Skryf ̂
            R in terme van x neer.                                                               (1)

7.2   Bepaal die lengte van PQ in terme van x.                                                   (3)

7.3   Toon, vervolgens, aan dat: TP = 300 3(cos x − 3 sin x)                                     (4)
                                                                                                 [8]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      WISKUNDE V2                         (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 8

In die diagram is PRQT ŉ koordevierhoek in die sirkel met QR = QT. Koord RT is verleng
                                       ̂ T = 42° en QT
na S en radiusse OP en OT is geteken. PR              ̂ S = 146°.

                                           Q

                     R   1             O
                             42
                                                             146
                                                         T
                                                                        S

                                               P

Bepaal, met redes, die grootte van die volgende hoeke:

8.1    ̂T
      PO                                                                                    (2)

8.2   R̂1                                                                                   (2)

8.3    ̂T
      RP                                                                                    (3)
                                                                                            [7]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                       WISKUNDE V2                                                 11

VRAAG 9

In die diagram raak die twee sirkels mekaar intern by M. MK is ŉ gemene raaklyn aan die
sirkels. A, E en C is punte op die groter sirkel en B en D is punte op die kleiner sirkel. Koord
CA is verleng om die raaklyn by K te ontmoet.  MEC is geteken. CA en EM ontmoet by B.
KB is ŉ raaklyn aan die kleiner sirkel by B. D is ŉ punt op CM. AM en BD is geteken.
Laat KM̂ B = 𝑥.

                                                             K

                                                  A 1
                                                   2

                                                              x
                         E            B 1
                                      4                               1
                                              2                   2
                                          3                               M
                                                                  3

                                              1
                                      2
                              1 2
                                          D
                          C

9.1   Noem, met redes, VIER ander hoeke, elk gelyk aan x.                                           (5)

9.2   Bewys, met redes, dat:

      9.2.1   BD || EC                                                                              (2)

      9.2.2   ̂2 = B
              A    ̂2                                                                               (3)

      9.2.3   ME × MD = MC × MB                                                                     (2)
                                                                                                   [12]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                        WISKUNDE V2                        (EC/SEPTEMBER 2022)

VRAAG 10

10.1                                                        ̂ =̂
       In die diagram hieronder is ΔABC en ΔDEF gegee sodat A               ̂ = F̂ .
                                                                  ̂ = ̂E en C
                                                               D, B

                                     A                              D

                                                                •           
                                                            E                   F

                     •                            
               B                                        C

       Bewys die stelling wat meld dat as twee driehoeke gelykhoekig is, dan is hulle sye
                                         DE DF
       eweredig, d.w.s. bewys dat:         =
                                         AB AC
                                                                                                 (6)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2022)                   WISKUNDE V2                                                13

10.2   In die diagram is AB ŉ middellyn van die sirkel met middelpunt O.  ABS is
       geteken met S ŉ punt op die sirkel. M is ŉ punt op BS en OM is verleng na T sodat
       AS || OM. TS is geteken sodat BOST ŉ koordevierhoek is.

                                B

                                                      1   O
                                                          2
                                     M 1
                                      3 2
                                                                           A

                T
                                              2 1
                                                 S

       Bewys, met redes, dat:

       10.2.1   TS ŉ raaklyn aan die sirkel by S is                                           (4)

       10.2.2   TS die middellyn van die sirkel is wat deur punte T, M en S gaan              (5)

       10.2.3   ΔABS ||| ΔSTM                                                                 (3)

       10.2.4   AS . MT = 2SM2                                                                (3)
                                                                                             [21]

                                                                               TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                                   WISKUNDE V2                                            (EC/SEPTEMBER 2022)

                                         INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

            − b  b 2 − 4ac
     x=
                  2a

     A = P(1 + ni)            A = P(1 − ni)                   A = P(1 − i) n                           A = P(1 + i) n
      n                         n
                                       n(n + 1)
     1 = n
     i =1
                              i =
                               i =1       2
                                                Tn = a + (n − 1)d                 Sn =
                                                                                            n
                                                                                            2
                                                                                              (2a + (n − 1)d )

     Tn = ar n −1                       Sn =
                                                (
                                               a r n −1    ) ;            r 1                 S =
                                                                                                       a
                                                                                                           ; −1  r  1
                                                 r −1                                                 1− r

     F=
             
        x (1 + i ) − 1
                    n
                                                   P=
                                                         x[1 − (1 + i) −n ]
               i                                                 i
                      f ( x + h) − f ( x )
     f ' ( x) = lim
                 h→ 0          h
                                                                  x + x 2 y1 + y 2 
      d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                     M  1      ;         
                                                                  2          2 

                                                                                y 2 − y1
      y = mx + c               y − y1 = m( x − x1 )                       m=                           m = tan 
                                                                                x 2 − x1
      ( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
                          a     b     c
     In ABC:                =     =                     a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A       area ABC =
                                                                                                           1
                                                                                                             ab. sin C
                        sin A sin B sin C                                                                  2
     sin ( +  ) = sin  . cos  + cos . sin                           sin ( −  ) = sin  . cos  − cos . sin 

     cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                            cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

              cos 2  − sin 2 
              
     cos 2 = 1 − 2 sin 2                                   sin 2 = 2 sin  . cos 
              2 cos 2  − 1
              
                                                                                  n             2

            x                                                                    (xi − x )
     x=                                                                   2 = i =1
             n                                                                          n
                 n( A)
     P ( A) =                                                            P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                 n (S )

      yˆ = a + bx                                                        b=
                                                                                (x − x )( y − y )
                                                                                 (x − x)       2

Kopiereg voorbehou                                                                                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [MATHS P2 GR12 ANSWER BOOK SEPT 2022 Afr Engl](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-answer-book-sept-2022-afr-engl/4744df95-ec05-48bc-b20c-0ae44310bc55) — Mathematics · Addendum · 2022 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2022 English Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-memo-june-2022-english-afrikaans/9b15b6bd-06b3-48e5-b6d7-c1e74e052ebf) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
