# Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

> Grade 11 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape November Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c52d7b98-7d80-46a9-959d-e5a3747a4b2e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/mathematics) › [Mathematics Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c52d7b98-7d80-46a9-959d-e5a3747a4b2e)

## About this document

Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIORSERTIFIKAAT

                                  GRAAD 11

                             NOVEMBER 2023

                                WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                                         *Iwis2*

            Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye, insluitend 1 inligtingsblad en
                              ŉ antwoordeboek van 20 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       WISKUNDE V2                                 (EC/NOVEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.

3.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens., wat jy gebruik het om jou
       antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9      Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                           WISKUNDE V2                                           3

VRAAG 1

Die mond-en-snor diagram hieronder toon die September eksamen punte van ŉ groep van
24 graad 11 seuns. Die mediaan is 84 en die gemiddelde is 87.

                     68          78     84           105          127

1.1   Hoeveel seuns het meer as 105 behaal?                                                     (1)

1.2   In watter rigting is die skeefheid van die punte?                                         (1)

1.3   Bereken die omvang van die data.                                                          (2)

1.4   Toe die antwoordeboek van die kandidaat wat 127 behaal het nagegaan word, is ŉ
      optelfout gevind en die punt is na 147 verander. Bepaal die gevolglike waarde van die
      volgende:

      1.4.1   Die mediaan                                                                       (1)

      1.4.2   Die gemiddelde                                                                    (2)
                                                                                                [7]

VRAAG 2

55 leerders was by die skool se snoepwinkel vir ŉ steekproef gebruik om hulle wagtyd in
minute, voordat hulle gehelp word, te meet. Die uitslae was in die tabel hieronder
aangeteken:

                           Wagtyd             Aantal       Kumulatiewe
                           (minute)          leerders       frekwensie
                          0< ≤4                  6
                           4<         ≤8         10
                          8<      ≤ 12           19
                          12 <        ≤ 16       15
                          16 <        ≤ 20       5

2.1   Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel in die ANTWOORDEBOEK.                             (2)

2.2   Teken, vervolgens, die kumulatiewe frekwensiegrafiek op die rooster in die
      ANTWOORDEBOEK.                                                                            (4)

2.3   Gebruik jou grafiek om die aantal leerders wat vir meer as 14 minute gewag het, te
      beraam.                                                                                   (3)

2.4   Skryf die modale klas van die data neer.                                                  (1)

2.5   Gebruik jou grafiek om die interkwartielewydte/omvang van die data te beraam.             (3)
                                                                                               [13]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       WISKUNDE V2                             (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 3

3.1    Saamlynige punte is punte wat op dieselfde reguitlyn lê. As A(−8; 0),
       B( − 5; −8) en C( ; −14) saamlynig is, bereken dan die waarde van x.                     (5)

3.2    A(2; 10); B(6; −2) en C(0; −6) is die hoekpunte van ŉ driehoek. Punte D en E is
       x-afsnitte van reguitlyne AC en AB onderskeidelik.
       Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

       3.2.1    Bereken die koördinate van M, die middelpunt van BC.                            (2)

       3.2.2    Bereken die lengte van AC en laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm.      (2)

       3.2.3    Skryf die koördinate van F neer, as ABCF ŉ parallelogram is.                    (2)

       3.2.4    Toon aan dat ABCF nie ŉ reghoek is nie.                                         (3)

       3.2.5    Bepaal die vergelyking van reguitlyne AB en AC.                                 (5)

       3.2.6    Bereken, vervolgens of andersins, die grootte van A.                            (6)

       3.2.7    Bereken die oppervlakte van ∆ADE.                                              (5)
                                                                                              [30]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                                       WISKUNDE V2                                        5

 VRAAG 4

 4.1      As 7 tan      = 3 en cos           < 0, gebruik ŉ skets in die korrekte kwadrant om die
                             sin θ + cos θ
          waarde van                          te bepaal, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.             (6)
                                2 sin θ

 4.2      As sin 32° = p, druk elk van die volgende in terme van p uit:

          4.2.1      tan (-32°)                                                                            (3)

          4.2.2      sin 418°                                                                              (2)

 4.3      Vereenvoudig die volgende volledig sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

           sin 120°. tan 300°
          cos(-60°). tan 225°                                                                              (7)

 4.4      Bewys die volgende identiteit:

          cos2 x     cos x     sin2 x          1          1
                                        =            −                                                     (5)
            2 sin x cos x + sin x            tan x       sin x

 4.5      Bepaal die algemene oplossing van: sin(5 ) = cos( − 40°)                                        (6)
                                                                                                         [29]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                           WISKUNDE V2                            (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 5

In die diagram hieronder is PQ ŉ vertikale toring. Q, R en S is punte op dieselfde horisontale
vlak. Die hoogtehoek vanaf R na P is . QRS = 120° en PQ = RS = x.

5.1    Bepaal QR in terme van       en x.                                                         (2)

                                1           1
5.2    Toon aan dat QS =              +         +1
                                                                                                  (4)

5.3    As      = 15 cm en   = 22°, bereken:

       5.3.1    QS                                                                                (2)

       5.3.2    QPS                                                                               (2)
                                                                                                 [10]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                       WISKUNDE V2                                        7

VRAAG 6

Gegee:    ( ) = sin 2 en ( ) = tan − 1

6.1      Teken die sketsgrafieke van f en g op dieselfde assestelsel wat in die
         ANTWOORDEBOEK voorsien is vir x[45q ;180q] . Dui alle eindpunte, afsnitte
         met die asse, draaipunte sowel as asimptote aan.                                   (6)

6.2      Gebruik jou grafieke om die waarde(s) van x te bepaal waarvoor:

         6.2.1       sin 2 > 0                                                              (1)

         6.2.2        ( ). ( ) ≥ 0                                                          (3)

6.3      As ℎ( ) = ( ) + 2, skryf die waardeversameling/terrein van h neer.                (2)
                                                                                          [12]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       WISKUNDE V2                               (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 7

7.1    In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. SR = 40 cm en OT ⊥ SR.
       Dit is ook gegee dat UT = en OU = 2 .

       Bepaal:

       7.1.1     Die lengte van OR in terme van x                                                  (1)

       7.1.2     Die waarde van x, laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm                    (5)

7.2    In die diagram hieronder is O die middelpunt van die sirkel. ABCD is punte op die
       omtrek van die sirkel. OD ∥ AB en OBA = 54°.

       Bepaal:

       7.2.1     Die grootte van A2                                                                (4)

       7.2.2     Die grootte van C                                                                 (2)

       7.2.3     Bewys dat DA halveer OAB                                                         (3)
                                                                                                 [15]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                        WISKUNDE V2                                              9

VRAAG 8

8.1      In die diagram hieronder is DA ŉ raaklyn aan die sirkel met middelpunt O.

         Gebruik die diagram hierbo om die stelling te bewys wat meld dat:
         DAB = BCA.                                                                                (5)

8.2      In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel QPRU.
         OQR = 17° en QRU = 51°.

         Bereken, met redes, die grootte van:

         8.2.1       R1                                                                            (2)

         8.2.2       O1                                                                            (2)

         8.2.3       Q1                                                                            (2)

         8.2.4       U1                                                                           (2)
                                                                                                 [13]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    WISKUNDE V2                               (EC/NOVEMBER 2023)

VRAAG 9

ABC is ŉ raaklyn aan sirkel BFE by B. Vanaf C is ŉ reguitlyn ewewydig aan BF getrek en
ontmoet FE verleng by D. EC en BD is geteken. FEB = BEC = en ECD = .

9.1      Bereken, in terme van x en y, die groottes van elk van die volgende hoeke. Gee
         redes vir jou antwoorde.

         9.1.1       ABF                                                                        (2)

         9.1.2       BCD                                                                        (2)

9.2      Waarom is BEDC ŉ koordevierhoek?                                                       (1)

9.3      Watter ander twee hoeke is gelyk aan x? Gee redes vir jou antwoorde.                   (4)
                                                                                                [9]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2023)                        WISKUNDE V2                                        11

VRAAG 10

In die diagram hieronder is ABCD ŉ koordevierhoek met AC = AD. Raaklyne AC en CT raak
die sirkel by A en C onderskeidelik.

Bewys dat:

10.1     B1 = B2                                                                             (4)

10.2     BECH ŉ koordevierhoek is.                                                           (3)

10.3     CA ŉ raaklyn aan die sirkel is wat deur die punte A, B en T gaan.                  (5)
                                                                                           [12]

                                                                             TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
12                                                                    WISKUNDE V2                                                 (EC/NOVEMBER 2023)

                                                        INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

            b r b 2  4ac
     x
                 2a
     A     P(1  ni)                        A      P(1  ni)                A    P(1  i) n                               A   P(1  i) n
      n                                     n
                                                       n(n  1)                                                        n
     ¦1 n
     i 1
                                            ¦i
                                            i 1           2
                                                                            Tn    a  (n  1)d               Sn
                                                                                                                       2
                                                                                                                         2a  (n  1)d

                                                              a r n 1                                                   a
     Tn     ar n 1                                     Sn                   ;        r z1                   Sf              ; 1  r  1
                                                                r 1                                                    1 r

     F
                >
            x 1 i
                              n
                                  1@                             P
                                                                       x[1  (1  i)n ]
                 i                                                             i
                         f ( x  h)  f ( x )
     f ' ( x)           lim
                    ho 0          h
                                                                               § x  x2 y1  y 2 ·
      d         ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                             M ¨¨ 1     ;         ¸
                                                                               © 2         2 ¸¹

                                                                                              y 2  y1
      y     mx  c                          y  y1       m( x  x1 )                  m                                  m tan T
                                                                                              x 2  x1
                    2                   2
          xa            y b                    r2

                                a                 b         c                                                                       1
     In 'ABC:                                                          a2    b 2  c 2  2bc. cos A                   area 'ABC       ab. sin C
                              sin A             sin B     sin C                                                                     2
     sin D  E                    sin D . cos E  cosD .sin E                         sin D  E            sin D . cos E  cosD .sin E
     cos D  E                    cosD . cos E  sin D . sin E                        cos D  E            cosD . cos E  sin D . sin E

                         ­cos 2 D  sin 2 D
                         °
     cos 2D              ®1  2 sin D
                                   2
                                                                                      sin 2D         2 sin D . cos D
                         °2 cos 2 D  1
                         ¯
                                                                                                n             2

          ¦ fx                                                                                 ¦ xi  x
 x                                                                                   V2        i 1

           n                                                                                           n
                        n( A)
     P ( A)                                                                          P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                        nS

     yˆ    a  bx                                                                     b
                                                                                           ¦ x  x ( y  y)
                                                                                            ¦(x  x)              2

Kopiereg voorbehou                                                                                                                  Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [MATHS P2 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr11-nov-2023-afrikaans/17065526-5498-4c8a-b44d-031e45899cfc) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR11 NOV 2023 Afrikaans D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr11-nov-2023-afrikaans-d/c2f240dc-7fd6-4ceb-81c1-a511d86b6035) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P2 ANSBK GR11 NOV 2023 EA D](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-ansbk-gr11-nov-2023-ea-d/b6683a8b-2232-4874-a625-d729a5ee335a) — Mathematics · QP · 2023
- [MATHS P2 MEMO GR 11 NOVEMBER 2025 (ENG & AFR) watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr-11-november-2025-eng-afr-watermark/6bc83e22-926c-4a81-95ea-4dee0141ce24) — Mathematics · Memo · 2025 · Afr
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr11-2024-eng-afr-d-watermark/91fd4f6b-a252-4d30-b6b1-f8f546015336) — Mathematics · Addendum · 2024 · Afr
- [Gr 11 Math P1 (Afrikaans) June 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-math-p1-afrikaans-june-2023-question-paper/3a6596d1-46af-4766-9815-0901dee27aaa) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 11 Mathematics

- [MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-memo-gr11-nov-2025-e-a-watermark/5af2bd74-cc9d-4651-895a-310a59d8ce25) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 11 November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-november-2025-p2-and-memo/a2aac931-a969-41c8-bde2-85d23035d042) — QP + Memo · 2025
- [MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG AFR MARKING GUIDELINE watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-grade-11-nov-2024-eng-afr-marking-guideline-watermark/0f16be7d-4a28-41e1-9e8d-57c649490c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p1-and-memo/95105f0d-8c1a-4872-b9d1-23d423531e17) — Memo · 2024
- [KZN Maths Grade 11 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-11-june-2024-p2-and-memo/2985dbc8-dd94-4444-91a6-e97c85e7f5b7) — Memo · 2024
- [NW 11 MATHEMATICS P2 AB ENGAFR NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-mathematics-p2-ab-engafr-nov-2024/8ecc44b8-11a8-4044-8a89-cabd7fafe08c) — Addendum · 2024

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
