# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 12

                                     JUNIE 2022

                                 WISKUNDE V2

PUNTE:      150

TYD:        3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en ’n antwoordeboek van 19 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       WISKUNDE V2                                     (EC/JUNIE 2022)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

 1.     Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE
        ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

 2.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
        van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

 3.     Jy mag ŉ goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
        tensy anders aangedui.

 4.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

 5.     Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
        anders aangedui.

 6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

 7.     Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
        vraestel gebruik is.

 8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

 9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                            WISKUNDE V2                                                    3

VRAAG 1

Die mond-en-snor diagramme hieronder toon die Wiskunde uitslae van klas A en klas B in
die Junie eksamen. Dit word ook gegee dat klas B ’n mediaan van 65% het.

1.1       Watter klas het die top leerders?                                                         (1)

1.2       Bepaal watter klas die grootste Interkwartielvariasiewydte het?                           (1)

1.3       Watter persentasie van klas A het minder as 60% behaal?                                   (1)

1.4       Indien al die leerders in klas A ’n ekstra 5% gegee word, wat sal met die
          standaardafwyking van die punte in klas A gebeur?                                         (1)

1.5       Bepaal die semi-interkwartielvariasiewydte van klas B.                                    (1)
                                                                                                    [5]

VRAAG 2

’n Groep van 30 leerlinge was, tydens hulle graad 11-kamp, gevra om ’n hindernisbaan te
voltooi. Die tye (in sekondes) wat dit leerlinge geneem het om die hindernisbaan te voltooi
word in die tabel hieronder gegee.

Tyd geneem        60 ≤ 𝑡 < 90   90 ≤ 𝑡 < 120     120 ≤ 𝑡 < 150      150 ≤ 𝑡 < 180   180 ≤ 𝑡 < 210
Aantal
                       3               6                7                8                 6
leerlinge

2.1       Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel vir bostaande data in die SPESIALE
          ANTWOORDEBOEK.                                                                            (1)

2.2       Teken ’n kumulatiewe frekwensiekurwe vir die bostaande data op die rooster wat
          voorsien is.                                                                              (4)

2.3       Dui op jou grafiek aan waar jy sal aflees:

          2.3.1      Die aantal leerlinge wat 135 sekondes geneem het om die baan te voltooi.
                     (Gebruik die letter A)                                                         (1)

          2.3.2      Die waarde van 𝑡 as 60% van die leerlinge minder as 𝑡 sekondes
                     geneem het om die hindernisbaan to voltooi. (Gebruik die letter B)             (1)

          2.3.3      Die 75ste persentiel. (Gebruik die letter C)                                   (1)
                                                                                                    [8]
Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        WISKUNDE V2                                       (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 3

 Beskou die volgende stel van vier positiewe heelgetalle en hulle frekwensie.

 Telling                𝑥+3                 2𝑥               𝑥−1                    6
 Frekwensie              4                   3                2                     2

 3.1      Bepaal die mediaan-telling.                                                                 (1)

 3.2      Bepaal die gemiddelde in terme van 𝑥.                                                       (3)

 3.3      Indien slegs tellings in ag geneem word (sonder frekwensie), bepaal die
          standaardafwyking as dit gegee word dat 𝑥 = 5.                                              (2)
                                                                                                      [6]

 VRAAG 4

 In die diagram hieronder is die koördinate van A(−4; 5), C(−1; −4) en B(4; 1) die
 hoekpunte van ’n driehoek in die Cartesiese vlak. CE ⊥ AB met E op AB. E is die
 middelpunt van reguitlyn CD.

                                                  𝑦            D
                                A(−4; 5)

                                                      E

                                                             B(4; 1)            𝑥

                                   C(−1; −4)

 4.1      Bepaal die gradiënt van AB.                                                                 (2)

 4.2      Bepaal die vergelyking van CD.                                                              (4)

 4.3      Bepaal die koördinate van E.                                                                (6)

 4.4      Bepaal die koördinate van D.                                                                (2)

 4.5      Bepaal die vergelyking van die reguitlyn, ewewydig aan AC en wat deur punt D
          gaan.                                                                                       (4)

 4.6      Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, of die x-afsnit van die reguitlyn CD ook
          op die hoogtelyn van A na BC lê.                                                           (6)
                                                                                                    [24]
Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                          WISKUNDE V2                                                    5

 VRAAG 5

 In die figuur hieronder, is M die gemene middelpunt van twee sirkels. Die groter sirkel
 het vergelyking 𝑥 2 + 𝑦 2 = 4𝑦 − 2𝑥 + 44.
 Die kleiner sirkel raak die reguitlyn 𝑦 = −𝑥 + 5 by punt A. Die reguitlyn 𝑦 = 0 sny
 beide sirkels.

                                                                 A

                                                M    •               K        𝑦=0

 5.1      Bepaal die koördinate van M.                                                            (4)

 5.2      Bepaal die koördinate van A.                                                            (5)

 5.3      Bepaal die vergelyking van die kleiner sirkel.                                          (3)

 5.4      Skryf die koördinate van K neer.                                                        (1)

 5.5      Die reguitlyn 𝑦 = −𝑥 + 5 ontmoet die reguitlyn 𝑦 = 0 by punt K. Bepaal die
          oppervlakte van ∆ AMK.                                                                  (3)
                                                                                                 [16]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          WISKUNDE V2                                 (EC/JUNIE 2022)

    VRAAG 6

                          1
           As cos 26 =
                      o
    6.1                     . Bepaal die volgende in terme van p .
                          p

           6.1.1     sin 26°                                                                    (3)

           6.1.2     cos 52°                                                                    (3)

           6.1.3     tan2 64° × ( p + 1)                                                        (4)

                                sin(−β) + sin(360° − β)
    6.2    Vereenvoudig:
                                sin(180° − β) + sin 180°                                        (5)

    6.3    Bepaal die waarde van p , korrek tot twee desimale plekke, as
                               𝜃
           𝜃 = 82° en 2𝑝 tan ( 2) = sin(2𝜃).                                                    (3)

    6.4    Bewys die identiteit: 4 sin 𝜃 . cos 3 𝜃 − 4 cos 𝜃. sin3 𝜃 = sin 4𝜃                  (6)
                                                                                              [24]

    VRAAG 7

    Gegee: f(𝑥) = sin(𝑥 − 30° ) en g(𝑥) = cos 3𝑥.

    7.1    Los op vir 𝑥: cos 3𝑥 = sin(𝑥 − 30o ) vir 𝑥 ∈ [−60° ; 180° ].                         (7)

    7.2    Teken die grafieke van 𝑓 en 𝑔 vir 𝑥 ∈ [−60° ; 180° ] op die voorsiende
           rooster.                                                                             (6)

    7.3    Gebruik jou grafiek en antwoorde in VRAAG 7.1 om die volgende vraag te
           beantwoord.

           Vir watter waarde(s) van 𝑥 is 𝑓(𝑥) × 𝑔(𝑥) < 0?                                      (4)
                                                                                              [17]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                           WISKUNDE V2                                                   7

 VRAAG 8

 Verwys na die onderstaande figuur. PQRS stel ’n reguit pad voor met TQ ’n ander pad
 wat loodreg met pad PQRS is. Die afstand, RS = 𝑑 kilometer.
 𝑇̂1 = 𝑇̂3 = 𝛼 en 𝑄𝑇̂𝑆 = 𝛽

                     P                   Q              R          𝑑           S
                                                      1 2

                                              𝛽

                                       𝛼     𝛼
                                        12 3

                                         T

 8.1       Skryf die grootte van 𝑄𝑇̂𝑅 in terme van 𝛼 en 𝛽 neer.                                   (1)

 8.2       In ∆ 𝑆𝑄𝑇, skryf die grootte van 𝑆̂ neer.                                               (1)

 8.3       In ∆ 𝑃𝑄𝑇, skryf die grootte van 𝑃̂ neer.                                               (1)

 8.4       Bepaal die lengte van RT in terme van 𝛼 en 𝛽.                                          (3)

                                                               𝑑 cos 𝛽 sin 𝛽
 8.5       Vervolgens, of andersins, toon aan dat:      𝑃𝑅 =
                                                               sin 𝛼. cos 𝛼                       (3)
                                                                                                  [9]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       WISKUNDE V2                                     (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 9

 9.1      Voltooi die stelling: Die hoek by die ... is gelyk aan tweemaal die omtrekshoek
          van die sirkel.                                                                          (1)

 9.2      Sien diagram hieronder. O is die middelpunt van die sirkel met punte A, B en C
                                         ̂ C = 𝑥 en OB
          op die omtrek van die sirkel. BA            ̂ C = 𝑥.
                                                            3
          Bepaal, met redes, die waarde van 𝑥.                                                     (6)

                                                           A
                                                           𝑥

                                                     O
                                                     •

                                         𝑥
                                         3
                                 B                                      C

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                           WISKUNDE V2                                                     9

 9.3       In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel wat deur A, B, C en
           M gaan. K is die middelpunt van ’n sirkel (nie geteken nie) wat deur punte A, B
           en C van ∆ ABC gaan sodat K op radius BO lê. ̂A1 = 30° . BO halveer AB  ̂ C.

                                          A
                                               2
                                           1

                                                                                     M

                                                        O

                             1       .K
                        B     2

                                                2
                                                    3
                                           1
                                            C

           9.3.1     Bepaal die grootte van 𝐵̂1. (Verskaf redes vir jou antwoord.)                  (5)

           9.3.2               ̂ = 2𝐴̂1
                     Bewys dat 𝑀                                                                    (3)
                                                                                                   [15]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     WISKUNDE V2                                    (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 10

                                                                        ̂ Q met Y op PQ.
 In die diagram hieronder is, P, Q en R punte op ’n sirkel. YR halveer PR
 PQ is verleng en ontmoet RS by S sodat SR = SY. QX ∥ 𝑆𝑅.

                                                                        R

                                                                1 2 3
                                                X
                                                 1 2

                     P
                                          1 2
                                                                2
                                          Y                 1       3
                                                                Q

                                                                                       S

 10.1     Bewys dat SR ’n raaklyn aan die sirkel by R is.                                        (6)

 10.2     Bewys dat QR ’n raaklyn aan die sirkel, wat deur Q, X en P gaan, is.                   (3)
                                                                                                 [9]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                        WISKUNDE V2                                               11

 VRAAG 11

 11.1      In die diagram hieronder, is D en E punte op sye AB en AC van ∆ 𝐴𝐵𝐶 sodat
           DE ∥ BC.
                                                                      AD   AE
           Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat meld dat: DB = EC                   (6)
                                                    A

                                       D              ≫            E

                           B                            ≫                       C
 11.2      In die diagram hieronder, is OP ∥ LM sodat die oppervlakte van ∆ KOP = oppervlakte
           van vierhoek OLMP. KYX is loodreg op OP en LM by Y en X onderskeidelik.

           Bewys dat:
           11.2.1    ∆ KOP ||| ∆ KLM                                                            (3)
           11.2.2    KY OP
                       =                                                                        (2)
                     KX LM
           11.2.3    KO   1
                        =
                     KL √2                                                                     (6)
                                                                                              [17]
                                                                             TOTAAL:           150

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                                  WISKUNDE V2                                               (EC/JUNIE 2022)

                                        INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

   − b  b 2 − 4ac
x=
         2a

A = P(1 + ni)                   A = P(1 − ni)               A = P(1 − i) n             A = P(1 + i) n

                                                           −n 
   x (1 + i ) − 1                      x 1 − (1 + i )
              n
                                                          
F=                                     P= 
          i                                       i

Tn = a + (n − 1)d                      Sn =
                                              n
                                                (2a + (n − 1)d )
                                              2

Tn = ar n −1                           Sn =
                                                (
                                              a r n −1 ) ;r 1                        S =
                                                                                              a
                                                                                                  ; −1  r  1
                                                r −1                                         1− r

                f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
           h→ 0          h

                                                               x + x2 y1 + y 2 
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                        M  1       ;       
                                                               2         2 
                                                                 y − y1
y = mx + c          y − y1 = m( x − x1 )                   m= 2                                m = tan 
                                                                 x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2

                 a     b     c                                                                          1
In ABC:            =     =                     a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A          area ABC =         ab. sin C
               sin A sin B sin C                                                                        2

sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin                             sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin 

cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                             cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

         cos 2  − sin 2 
         
cos 2 = 1 − 2 sin 2                          sin 2 = 2 sin  . cos 
         2 cos 2  − 1
         

                            n

                          ( x − x )
                                        2

x=
     x             2 = i =1
                                  i
                                                P ( A) =
                                                             n( A)
                                                                              P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
       n                          n                          n (S )

yˆ = a + bx                                     b=
                                                      (x − x )( y − y )
                                                       (x − x)        2

Kopiereg voorbehou                                                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2022 English Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-memo-june-2022-english-afrikaans/9b15b6bd-06b3-48e5-b6d7-c1e74e052ebf) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [Gr12 Mathematics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mathematics-p1-afrikaans-sep-2022-possible-answers/38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae) — Mathematics · Memo · 2022 · Afr
- [MATHS P2 GR12 ANSWER BOOK SEPT 2022 Afr Engl](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-answer-book-sept-2022-afr-engl/4744df95-ec05-48bc-b20c-0ae44310bc55) — Mathematics · Addendum · 2022 · Afr
- [FS Maths Grade 12 SEPT 2022 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-12-sept-2022-p2-and-memo/99fbca0f-2edf-40fb-8442-d4705610d749) — Mathematics · Memo · 2022
- [Mathematics P2 Nov 2022 Answer Book Eng Afr](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2022-answer-book-eng-afr/59f5f409-6bc6-455e-ba28-da6a96e11a91) — Mathematics · Addendum · 2022 · Eng
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — Mathematics · QP · 2024 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
