# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ca806350-d6e7-463f-98b4-e82d47bc6f98
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-sept-2023-afrikaans/ca806350-d6e7-463f-98b4-e82d47bc6f98)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                              SEPTEMBER 2023

                                 WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                 Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy
                     inligtingsblad en ŉ antwoordeboek van 25 bladsye.

### Page 2

2                                      WISKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2023)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.

3.     Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. aan, wat jy gebruik het om
       antwoorde te bepaal, duidelik aan.

4.     Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders vermeld.

7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     ŉ Inligtingblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)                            WISKUNDE V2                                           3

VRAAG 1

1.1   ŉ Skool se hokkiespan het die aantal opstote wat elke speler in een minuut voltooi
      aangeteken. Die getalle vir sewe spelers was:

                                    29    27   24   31    22   19   30

      1.1.1     Bereken die:

                (a)   Gemiddelde                                                                   (2)

                (b)   Standaardafwyking                                                            (1)

      1.1.2     Hoeveel spelers was binne een standaardafwyking vanaf die gemiddelde?              (3)

      1.1.3     Sewe spelers in die skool se rugbyspan het ook die aantal opstote wat hulle in
                een minuut voltooi aangeteken. Hulle getalle het ŉ gemiddelde van 26 en ŉ
                standaardafwyking van 3,2 gegee.

                Gebruik die standaardafwykings en die gemiddeldes om die aantal opstote van
                die spelers in die rugby- en hokkie-spanne te vergelyk.                            (2)

1.2   Die aantal punte aangeteken deur ŉ rugbyspan in elk van 10 wedstryde word deur die
      mond-en-snor diagram hieronder voorgestel. Die tellings van die 10 wedstryde was
      verskillend.

                               26        30                         48
                                                                                        

        |              |                  |               |               |        |
       10             20                 30              40              50       60

      1.2.1     In watter persentasie van die wedstryde het die span meer as 30 punte
                aangeteken?                                                                        (1)

      1.2.2     Watter een van die gemiddelde of mediaan is moontlik groter? Gee ŉ rede vir
                jou antwoord.                                                                      (2)
                                                                                                  [11]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

4                                                    WISKUNDE V2                                   (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 2

Die tabel toon die persentasies deur ŉ steekproef van 15 kandidate in die derde kwartaal en finale
eksamens van 2022 behaal. Die tabel en spreidiagram hieronder stel hierdie punte voor.

    Derde     71     80       59           38   41    98        80    88   91   94     64     94    70      42    64
    Finale    74     77       58           41   42    98        78    92   85   92     68     96    73      52    71

                                                     SPREIDIAGRAM
                                     120

                                     100

                                     80

                          FINALE %
                                     60

                                     40

                                     20

                                      0
                                           0     20        40        60    80    100        120
                                                     DERDE KWARTAAL %

2.1    Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn vir die data, rond jou
       antwoorde tot 3 desimale plekke af.                                                                             (3)

2.2    Skryf die waarde van die korrelasiekoëffisiënt, r, tussen die derde kwartaal en die
       finale eksamen persentasies, neer.                                                                              (1)

2.3    ŉ Kandidaat het 48% in die derde kwartaal behaal.

       2.3.1 Gebruik die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn om sy finale
             persentasie te beraam. Rond jou antwoord tot die naaste heelgetal af.                                     (2)

       2.3.2 Gee ŉ rede waarom die beraming as betroubaar beskou kan word.                                             (1)

2.4    Die kleinstekwadrate-regressielyn word gebruik om die finale persentasie van ŉ
       kandidaat, wie 50% in die derde kwartaal behaal het, te beraam en is 80%.

       2.4.1 Waarom sou hierdie beraming onbetroubaar wees?                                                            (1)

       2.4.2 Sal die byvoeging van die punt (20;10) tot die oorspronklike datastel die
             gradiënt van die kleistekwadrate-regressielyn vermeerder of verminder?                                    (1)
                                                                                                                       [9]

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)                      WISKUNDE V2                                             5

VRAAG 3

In die diagram hieronder vorm, D(4; 5), R(-2; 2), T en S ŉ vierhoek. RD sny die y-as by
N en T is ŉ punt op die y-as. Die inklinasies van RT en TS is onderskeidelik 𝛼 en 𝜃.
                                            1
RD∥TS en die vergelyking van TS is 𝑦 = 2 𝑥 − 2.

3.1   Skryf die koördinate van T neer.                                                         (1)

3.2   Bereken:

      3.2.1   Die gradiënt van RT                                                              (2)

      3.2.2                    ̂S
              Die grootte van RT                                                               (5)

3.3   Bepaal die vergelyking van RD in die vorm y = mx + c .                                   (3)

3.4   As RT∥DS, bereken die koördinate van M, die middelpunt van RS.                           (3)

3.5   Bereken die oppervlakte van  RTN .                                                      (4)
                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 6

6                                      WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4

In die diagram hieronder, raak ŉ sirkel met middelpunt by M(p; q ) , die x-axis by S en die
lyn OA is ŉ raaklyn aan die sirkel by N(6; - 8) .

4.1   Bereken die:

      4.1.1 Lengte van ON                                                                           (2)

      4.1.2 Die waarde van p                                                                        (2)

      4.1.3 Die gradiënt van NM                                                                     (3)

      4.1.4 Die waarde van q                                                                        (2)

4.2   Bepaal die vergelyking van die sirkel in die vorm: (𝑥 − 𝑎)2 + (𝑦 − 𝑏)2 = 𝑟 2 .                (3)

4.3   𝑥 = 𝑘 is ŉ raaklyn aan die sirkel. Skryf die waarde(s) van k neer.                            (2)
                     4
4.4   Die lyn 𝑦 = − 3 𝑥 + 𝑡 sny die sirkel by twee verskillende punte. Bepaal die
      waardes van t.                                                                                (6)

      ŉ Ander sirkel met vergelyking ( x − 10 ) + ( y − 6 ) = 25 word gegee.
                                              2          2
4.5

      Sal die twee sirkels raak, sny of nie? Gee ’n rede vir jou antwoord.                         (2)
                                                                                                  [22]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                        WISKUNDE V2                                            7

VRAAG 5

5.1    As sin54 = p , druk elk van die volgende, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar,
       in terme van p uit.

       5.1.1     sin 594°                                                                         (2)

       5.1.2     cos 36°                                                                          (2)

       5.1.3     cos 18°                                                                          (4)

5.2    Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar.

        cos 140  − sin( 90 −  )
                                                                                                  (6)
         sin 410  + cos( − )

5.3    Bepaal, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar, die waarde van die volgende
       trigonometriese uitdrukking.

       cos(x + 65). cos(x + 20) − sin( x + 245). sin( x + 20)                                 (4)

                                                                    1
5.4    Bepaal die algemene oplossing van: cos 2 x − sin 2 x =                                     (4)
                                                                    2

5.5    Gegee die identiteit:
                                         sin 2𝜃. tan 𝜃 = tan2𝜃
                                         cos 2𝜃 + 1

       5.5.1     Bewys die identiteit.                                                            (4)

       5.5.2     Bepaal die waardes van  waarvoor die identiteit ongedefinieerd is, as
                 0° ≤ 𝜃 ≤ 180°.                                                                  (4)
                                                                                                [30]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

8                                      WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 6

In die figuur hieronder, is B, C en D punte op dieselfde horisontalevlak. AB is ŉ vertikale toring
met hoogtehoek vanaf C na A gelyk aan 𝛼 en AĈD = 𝛽. BD = BC = 𝑥.

6.1   Waarom is AC = AD?                                                                         (1)

6.2   Skryf AC in terme van x en 𝛼.                                                              (2)

                          2𝑥 cos 𝛽
6.3   Toon aan dat CD =                                                                          (4)
                            cos 𝛼

6.4   Bepaal, vervolgens, die lengte van CD as 𝑥 = 25 𝑐𝑚, 𝛼 = 30° en 𝛽 = 65,62°.                 (2)
                                                                                                 [9]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)                      WISKUNDE V2                                             9

VRAAG 7

Geskets hieronder is ŉ grafiek van f ( x) = cos(x − 45) vir −45° ≤ 𝑥 ≤ 180°. Gebruik die
grafiek om die vrae wat volg te beantwoord.

7.1    Skryf die waardeversameling/terrein van 𝑓 , vir die gegewe interval, neer.              (2)

7.2    Teken die grafiek van ℎ(𝑥) = sin 2𝑥, vir 𝑥 ∈ [-45°;180°] op dieselfde assestelsel
       as f in die ANTWOORDEBOEK. Dui aan die koördinate van al die draaipunte en
       die afsnitte met die asse.                                                              (3)

7.3    Meld die periode van h.                                                                 (1)

7.4    Gebruik jou grafiek om die waardes van x te bepaal waarvoor f en h albei
       toenemend/stygend is.                                                                   (2)

7.5    Bepaal die waardes van x waarvoor 𝑓(𝑥) − ℎ(𝑥) = 1.                                      (2)

7.6    Die grafiek van f word 60° na links verplaas/geskuif om die grafiek van g te vorm.
       Skryf die vergelyking van g in die vorm 𝑔(𝑥) = _____ neer.                              (1)
                                                                                              [11]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

10                                     WISKUNDE V2                         (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 8

In die diagram hieronder, is PR die middellyn van sirkel PQRS met middelpunt O.
PR sny koord QS by T sodat PT   ̂ S = 90°. PR̂ S = 33°.

8.1   Bepaal, met redes, die grootte van:

      8.1.1   P̂ 1                                                                             (3)

      8.1.2   ̂
              Q                                                                                (2)
                2

8.2   As QS = 16 cm en PR = 20 cm, bepaal, met redes, die lengte van TO.                       (4)
                                                                                               [9]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)                      WISKUNDE V2                                        11

VRAAG 9

In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel en KP is ŉ raaklyn aan die
sirkel. LN, die middellyn van die sirkel, is verleng en ontmoet KP by P. Reguitlyne OK,
OM, KM en KN is geteken.

9.1   Skryf twee hoeke, elk gelyk aan 90  neer.                                            (2)

9.2      ̂ 4 = 𝑥, skryf, met redes, die volgende hoeke in terme van x neer.
      As K

      9.2.1   L̂1                                                                           (2)

      9.2.2   K̂ 1                                                                          (2)

      9.2.3   P̂                                                                            (2)

9.3   Verbind MP, wat ŉ raaklyn aan die sirkel is, en bewys vervolgens dat KOMP ŉ
      koordevierhoek is.                                                                    (3)
                                                                                           [11]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 12

12                                   WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 10

10.1   In die diagram hieronder, is ∆PQR en ∆MNO gegee met ̂ ̂, ̂
                                                           P=M  Q=̂
                                                                  N en ̂
                                                                       R=̂
                                                                         O.

       Gebruik die diagram in jou antwoordeboek om die Stelling te bewys wat meld dat:
                                         MN MO
                                            =
                                         PQ   PR                                               (6)

10.2   In die diagram hieronder, is PQ ŉ raaklyn aan die sirkel by Q. R is ŉ punt op die
       sirkel en S lê buite die sirkel. PR sny die sirkel by W en RS sny die sirkel by T.
       SW sny die sirkel by V. VT ∥ PS .

       Bewys dat:

       10.2.1   Ŝ1 = ̂
                      R1                                                                       (3)

       10.2.2    PWS ||| PSR                                                                 (3)

       10.2.3    PQ2 = PW.PR                                                                   (5)

       10.2.4    PQ = PS                                                                      (3)
                                                                                             [20]

                                                                             TOTAAL:          150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)                                     WISKUNDE V2                                                               13

                                          INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

       − b  b 2 − 4ac
    x=
             2a
    A = P(1 + ni)                A = P(1 − ni)               A = P(1 − i) n                             A = P(1 + i) n
     n                            n
                                        n(n + 1)                                                      n
    1 = n                       i =                       Tn = a + (n − 1)d               Sn =        (2a + (n − 1)d )
    i =1                         i =1      2                                                          2

    Tn = ar n −1                         Sn =
                                                   (
                                                a r n −1  ) ;          r 1                 S =
                                                                                                        a
                                                                                                            ; −1  r  1
                                                  r −1                                                 1− r

    F=
               
       x (1 + i ) − 1
                       n
                                                  P=
                                                        x[1 − (1 + i)−n ]
              i                                                 i
                        f ( x + h) − f ( x )
    f ' ( x) = lim
                   h→ 0          h
                                                                x + x2 y1 + y 2 
     d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                    M  1     ;         
                                                                2         2 

                                                                                y 2 − y1
     y = mx + c                  y − y1 = m( x − x1 )                  m=                               m = tan 
                                                                                x 2 − x1

     ( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
                          a     b     c                                                                             1
    In ABC:                 =     =                    a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A                 area ABC =      ab. sin C
                        sin A sin B sin C                                                                           2
    sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin                          sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin 
    cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                          cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

             cos 2  − sin 2 
             
    cos 2 = 1 − 2 sin 2                                             sin 2 = 2 sin  . cos 
             2 cos 2  − 1
             
                                                                                  n          2

     fx                                                                          (x − x )
                                                                                       i
 x=                                                                     = i =1
                                                                            2

           n                                                                           n
                   n( A)
    P ( A) =                                                          P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
                   n (S )

     yˆ = a + bx                                                       b=
                                                                                 (x − x )( y − y )
                                                                                  (x − x)       2

Kopiereg voorbehou                                                                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [Mathematics P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2023-eng/40715b6b-8bd6-423b-a1f5-07e7c1d1efa3) — Mathematics · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
