# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/8572c34f-22e2-48bc-9d8a-f78c7e29781d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-sept-2024-afrikaans/8572c34f-22e2-48bc-9d8a-f78c7e29781d)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2024

                          WISKUNDE V2

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ŉ
           inligtingsblad en ŉ antwoordeboek van 21 bladsye.

                  Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     WISKUNDE V2                                   (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.

3.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van
       die vrae gebruik het, duidelik aan.

4.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbare en
       niegrafies), tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     WISKUNDE V2                                                3

VRAAG 1

1.1    Die hoeveelheid liters diesel wat deur 15 trokbestuurders by ŉ petrolstasie gekoop is,
       is soos volg aangeteken.

                              82        64        55         50        41
                              71        78        88         98        96
                              63        66        80         84        88

       1.1.1    Skryf die modus neer.                                                              (1)

       1.1.2    Skryf die omvang neer.                                                             (1)

       1.1.3    Bereken die gemiddelde.                                                            (2)

       1.1.4    Bereken die standaardafwyking vanaf die gemiddelde.                                (1)

       1.1.5    Bepaal hoeveel trokbestuurders liters diesel gekoop het wat verder as een
                standaardafwyking onder die gemiddelde is.                                         (3)

1.2    Die gemiddelde gewig van 8 mense wat in ŉ hysbak klim is 75 kg. Die hysbak het ŉ
       gewigslimiet van 1 000 kg.
       Hoeveel mense kan nog in die hysbak klim, as dit aangeneem word dat die gemiddelde
       gewig 75 kg bly?                                                                            (4)
                                                                                                  [12]

VRAAG 2

Graad 8 uitslae van twee toetse, elk uit 50 punte geskryf, word hieronder gelys.

         TOETS A (x)        39     33     35     44     37        40   24   31     30      5
         TOETS B (y)        41     45     48     40     47        42   37   44     43     24

2.1      Identifiseer ŉ uitskieter vanaf die gegewe tabel.                                         (1)

2.2      Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn.                             (3)

2.3      Gebruik die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn om ŉ punt vir TOETS
         B te beraam as ŉ leerder 14 punte in TOETS A behaal het. Rond jou antwoord tot die
         naaste heelgetal af.                                                                      (2)

2.4      Lewer kommentaar oor die sterkte van die korrelasie tussen TOETS A en TOETS B.            (2)
                                                                                                   [8]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE V2                                    (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 3

Vierhoek AEBC is geteken. Koördinate van B is (3 ; 4). G, O en F(5 ; 0) is x-afsnitte van
lyne AC, AB en BC onderskeidelik. H(1 ; – 4) is ŉ punt op lyn AC. AB̂C =  .
Oppervlakte van ΔOBF = 12 vierkante eenhede en die inklinasie van lyn AB is 45° .
 HC = 2AH

                                                  y
                                                                    B (3 ; 4)

                                                                    
                                           E

                      G                          O    45°                        F (5 ; 0)        x

                                           A

                                                                •       H (1 ;– 4)

                                                                                              C

3.1     Bereken die lengte van BF. Laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm.                        (2)

3.2     Bereken die gradiënt van BF.                                                                    (2)

3.3     Bereken die grootte van  .                                                                     (3)

3.4     Bewys dat HF AB .                                                                               (4)

3.5     Dit word verder gegee dat, EC halveer AB loodreg (middelloodlyn). Watter tipe
        vierhoek is AEBC?                                                                               (1)

3.6     Bereken, vervolgens of andersins, die lengte van AC.                                            (4)

3.7     Bereken die oppervlakte van vierhoek AOFC.                                                      (3)
                                                                                                       [19]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                      WISKUNDE V2                                                5

VRAAG 4

4.1   In die diagram hieronder, is R die middelpunt van sirkel OPQ. Punt Q is die y-afsnit
      van die sirkel. SQT is ŉ raaklyn aan die sirkel by Q. Die vergelyking van SQT is
             3
       y =− x −8.
             4
                                                  y

              S
                                                  O                 P                 x

                                                         R

                                                Q

                                                                T

      4.1.1       Bereken die koördinate van Q.                                                     (2)

      4.1.2       Bepaal die vergelyking van QR in die vorm y = mx + c .                            (3)

      4.1.3       Bereken die koördinate van P, die x-afsnit van lyn QR.                            (2)

      4.1.4       Bereken die koördinate van R, die middelpunt van die sirkel.                      (3)

      4.1.5       Skryf neer die vergelyking van die sirkel met middelpunt R in die vorm:
                  (x − a )2 + ( y − b )2 = r 2 .                                                    (3)

      4.1.6       As y = k ŉ raaklyn aan die sirkel is, bepaal die waarde(s) van k.                 (3)

4.2   Bereken die maksimum lengte van die radius van die sirkel met vergelyking
      x 2 + y 2 − 2 x sin  − 4 y sin  = −2 .                                                      (5)
                                                                                                   [21]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          WISKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 5

5.1    In die diagram hieronder, word punt S (− 4 ; q ) en inspringendehoek  getoon. O is
       die punt by die oorsprong. OS = 3 2 .

                                                                  y

                                                                                        x
                                                                  O

                                                      3 2

                                       S(− 4; q )

       Sonder om ŉ sakrekenaar te gebruik, bepaal die waarde van:

       5.1.1 q                                                                                           (2)

       5.1.2    sin ( + 45o )                                                                           (4)

       5.1.3    cos ( 2 − 360o )                                                                        (4)

5.2    Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

        sin ( 90o −  ) .cos 480o + cos (180o −  )
                cos  .sin150o − tan180o                                                                 (5)

                       cos x cos 2 x
5.3    Bewys dat             −        = sin x
                      sin 2 x 2 sin x                                                                    (5)

                cos 60o sin 60o
5.4    Gegee:          −        =2
                 sin x   cos x

                                                      cos 60o sin 60o
       5.4.1 Toon aan dat die vergelyking                    −        = 2 geskryf kan word as
                                                       sin x   cos x
                cos ( x + 60o ) = cos ( 90o − 2 x )                                                      (3)

       5.4.2 Bepaal, vervolgens of andersins, die algemene oplossing van
                cos 60o sin 60o
                       −        =2
                 sin x   cos x                                                                           (4)

                                    a
5.5    Gegee dat cos 22,5o =          en a 2 + b2 = c 2 .
                                    c
                                                                      2ab     2
       Toon aan, met behulp van ŉ diagram of andersins dat               2
                                                                           =    .
                                                                       c     2                          (5)
                                                                                                       [32]

Kopiereg voorbehou                                                                        Blaai om asseblief

                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                       WISKUNDE V2                                                       7

VRAAG 6

Die grafiek van f ( x) = − sin( x − 30 ) is geteken, in die interval van x   −60 ; 180  .
                                      o                                            o      o

Gebruik die grafiek om die volgende vrae te beantwoord.

6.1     Skryf die periode van f neer.                                                                       (1)

6.2     Skryf die minimumwaarde van f neer.                                                                 (1)

6.3     Bepaal die waardeversameling/terrein van f ( x) + 1.                                                (2)

6.4     Vir watter waardes van x is die grafiek van f stygend/toenemend, waar
        x   −60o ; 180o  ?                                                                             (2)

6.5     Die grafiek van f is 60o na regs geskuif en daarna in die x-as gereflekteer om ŉ
        nuwe grafiek g te vorm. Bepaal die vergelyking van g in die eenvoudigste vorm.                      (3)

6.6     Teken die grafiek van g op dieselfde assestelsel. Toon die afsnitte met die asse en
        die draaipunte in die interval van x   −60 ; 180  duidelik aan.
                                                     o     o
                                                                                                            (3)
                                                                                                           [12]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 7

In ∆ABC hieronder, is AC = 2x, BC = (16 – 4x), Cˆ = 120o , B̂ =  .

                                                                                  B
             A                                                          θ

                       2x                                 (16 − 4x)

                                    120o

                                      C

7.1    Bepaal die oppervlakte van ∆ABC in terme van x, sonder die gebruik van ŉ
       sakrekenaar.                                                                             (3)

7.2    Vir watter waarde(s) van x sal die oppervlakte van ∆ABC ŉ maksimum wees?                 (3)
                                                                                                [6]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   WISKUNDE V2                                                  9

VRAAG 8

8.1   In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. BD is die koord van die
      sirkel. E is die middelpunt van koord BD.

                                             O

                                            1 2
                          B                  E                   D

      Gebruik die diagram wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is om die stelling te
      bewys wat meld dat: Die lynstuk getrek vanaf die middelpunt van die sirkel wat die koord
      halveer is, loodreg op die koord.

      Met ander woorde, bewys dat: OE ⊥ BD.                                                         (5)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   WISKUNDE V2                                 (EC/SEPTEMBER 2024)

8.2    In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. Q is die middelpunt van
       koord PR. OQS is die radius van die sirkel. PR = 8 eenhede, OQ = x eenhede en
       QS = 2 eenhede.

                                                O

                                                 x

                           P                     Q                 R
                                                 2

                                                S

       8.2.1    Bepaal, met redes, die grootte van OQ̂P .                                         (2)

       8.2.2    Bereken die lengte van PO.                                                        (5)
                                                                                                 [12]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                   WISKUNDE V2                                               11

VRAAG 9

9.1     A, B, C en D is punte op die omtrek van die sirkel met middelpunt O. AOB is die
                                   ˆ = 70o .
        middellyn van die sirkel. AOD

                                       D
                                                              C

                        A                  70o
                                                      1
                                                     O
                                                                        B
                                                 2

                                ̂ , verskaf redes.
        Bereken die grootte van C                                                              (5)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    WISKUNDE V2                               (EC/SEPTEMBER 2024)

9.2   PT is ŉ raaklyn aan die sirkel by T. PR TS en PQR is ŉ reguitlyn. Q, R en S is
      punte op die omtrek van die sirkel. R̂ 2 = y en Ŝ = x . QR = TS.

                P                                  Q                       R
                                               1       2           2
                                                               y       1

                                               1 2
                                                       3
                                           T                       x
                                                                   S

      9.2.1    Noem, met redes, TWEE ander hoeke elk gelyk aan y.                               (4)

      9.2.2    Bepaal, met rede, ŉ ander hoek wat gelyk aan T̂2 is.                             (2)

      9.2.3    Bewys dat TR die middellyn van die sirkel is.                                   (4)
                                                                                              [15]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                  WISKUNDE V2                                           13

VRAAG 10

BCDM is ŉ koordevierhoek. Koorde MD en BC is verleng om by punt A te ontmoet. N is ŉ
punt op CD. AC‖MN en AM = CD .
AC = 36 eenhede, AD = 48 eenhede en BM = 24 eenhede.

                                                     B                       C
                                                    2 1
          A

                                                   3 2                     1 N
                                                                           2
                                                   M      1

                                                                             D

10.1    Bewys dat ΔABM ||| ΔADC .                                                           (4)

10.2    Bewys dat CD2 = BM × AC.                                                            (3)

10.3    Bereken die lengte van CN.                                                         (6)
                                                                                          [13]

                                                                            TOTAAL:        150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                             WISKUNDE V2                                              (EC/SEPTEMBER 2024)

                                       INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

     − b  b 2 − 4ac
x=
           2a

A = P(1 + ni)                         A = P(1 − ni)                           A = P(1 − i) n            A = P(1 + i) n

  x (1 + i ) − 1                      x 1 − (1 + i )
                                                          −n 
                  n

F=              
                                      P= 
                                                            
         i                                       i

                                             n
Tn = a + (n − 1)d                     Sn =     (2a + (n − 1)d )
                                             2

Tn = ar   n −1
                                      Sn =
                                               (
                                           a r n −1   ) ;            r 1               S =
                                                                                                a
                                                                                                    ; −1  r  1
                                             r −1                                              1− r

               f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
          h→ 0          h

                                                           x + x2 y1 + y 2 
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                    M  1     ;         
                                                           2         2 

                                                                  y 2 − y1
y = mx + c            y − y1 = m( x − x1 )                m=                                     m = tan 
                                                                  x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2

                                                                                                       1
In ABC:
                   a
                      =
                         b
                            =
                               c
                                               a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A             area ABC =      ab. sin C
                 sin A sin B sin C                                                                     2
sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin                            sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin 

cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                            cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

         cos 2  − sin 2 
         
cos 2 = 1 − 2 sin 2                         sin 2 = 2 sin  . cos 
         2 cos 2  − 1
         
                             n          2

                             (x − x )
 x=
     x                            i
                                                          n( A)
                       = i =1
                        2
                                               P ( A) =                      P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
         n                        n                       n (S )

yˆ = a + bx                                               b=
                                                                   (x − x )( y − y )
                                                                    (x − x)    2

Kopiereg voorbehou                                                                                        Blaai om asseblief

                                      Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — Mathematics · QP · 2024
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Mathematics · Memo · 2024 · Afr
- [LP Maths Grade 12 June 2024 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-maths-grade-12-june-2024-p2-and-memo/ae975968-03fb-478d-83f9-e424fe245c15) — Mathematics · Memo · 2024
- [MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-june-2023-afrikaans/3f49dc17-3d6a-4adb-aab5-4d32cf7d95c0) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [Limpopo Mathematics P1 Sept 2024 Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/limpopo-mathematics-p1-sept-2024-grade-12/46a0450b-f1ea-4b00-b93e-f64991cd70c2) — QP · 2024
- [Mathematics Maths NSC P1 QP May June 2024 Mpumalanga](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-p1-qp-may-june-2024-mpumalanga/11788520-57e9-4034-9d0e-8cafc21388a8) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
