# Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/e7e36b53-b4cb-4f19-b2fb-fa90c980cd8e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-sept-2025-afrik-watermark/e7e36b53-b4cb-4f19-b2fb-fa90c980cd8e)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                              SEPTEMBER 2025

                                 WISKUNDE V2

PUNTE:    150

TYD:      3 uur

           Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ŉ inligtingsblad en ŉ
                               antwoordeboek van 22 bladsye.

       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                          WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2025)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.

2.     Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat voorsien word.

3.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van
       die vrae gebruik het, duidelik aan.

4.     Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.

5.     Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies), tensy anders vermeld.

6.     Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

7.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.     ŉ Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.

9.     Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)                             WISKUNDE V2                                         3

VRAAG 1

Die ouderdomme (in jare) van besoekers wat ŉ gastehuis (B&O) op ŉ spesifieke dag
besoek het, is soos volg aangeteken.

    15          17          20          20         20           21         22           24
    29          29          30          11t      11t + 2        36         38           55

1.1      Identifiseer die modus van die data.                                                       (1)

1.2      Dit word verder gegee dat die interkwartielvariasiewydte van die ouderdomme van
         die besoekers 14 is. Bereken die waarde van t.                                             (3)

1.3      Bereken die gemiddelde ouderdom van die besoekers as t = 3.                                (2)

1.4      Bereken die standaardafwyking van die data.                                                (1)

1.5      Hoeveel besoekers het ouderdomme wat minder as een standaardafwyking vanaf
         die gemiddelde is?                                                                        (3)
                                                                                                  [10]

VRAAG 2

ŉ Atleet se eindtye en die daaglikse temperature was gemonitor gedurende 10 jaar se
Comrades Marathons om die verwantskap tussen temperatuur en wedloop voltooi tyd te
ondersoek. Die tabel hieronder toon die data van die 10 jaar.

Jaar                         1     2     3      4    5     6         7    8     9        10
Temperature
(grade Celsius)        x    41     9     30     15   25    20        20   35    39       16
Eindtyd van atleet
(in minute)            y    72     30    66     29   45    43        41   66    68       31

2.1      Bereken die korrelasiekoëffisiënt van die data.                                            (1)

2.2      Lewer kommentaar op die sterkte van die verhouding tussen temperature en
         eindtye.                                                                                   (1)

2.3      Bereken die vergelyking van die kleinste-kwadrate regressielyn van die data.               (3)

2.4      Gebruik die vergelyking van die kleinste-kwadrate regressielyn om die temperatuur
         te beraam as ŉ atleet 57-minute geneem het om die wedloop te voltooi. Rond die
         antwoord tot die naaste heelgetal af.                                                      (2)

2.5      Teken die kleinste-kwadrate regressielyn op die rooster wat in die SPESIALE
         ANTWOORDEBOEK voorsien is.                                                                 (2)
                                                                                                    [9]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                            WISKUNDE V2                         (EC/SEPTEMBER 2025)

 VRAAG 3

 A(‒3; ‒8), B, C(3; 4) en D(3; ‒ 6) is hoekpunte van ŉ vierhoek. Hoeklyne BD en AC sny by
 K. E en K is y-afsnitte van AD en BD onderskeidelik. G, F en H is x-afsnitte van BD, CA en
 CD onderskeidelik.
                                            4
 Vergelyking van lyn BD word deur y = − x − 2 gegee.
                                            3

                                         y

                                                           C (3 ; 4)

                           B

                                                                                                x
                                  G               F        H

                                         K

                                                           D (3 ; ‒ 6)

                                              E
                         A (‒3 ; ‒8)

 3.1     Bereken die lengte van AC. Laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm.                   (2)

 3.2     Bereken die gradiënt van AC.                                                               (2)

 3.3     Bepaal die vergelyking van lyn AD in die vorm y = …                                        (3)

 3.4     Bepaal die grootte van CK̂D .                                                              (5)

 3.5     As dit verder gegee word dat AC = 2KC , bepaal die oppervlakte van ∆CKD.                   (5)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)                           WISKUNDE V2                          5

 3.6     Skryf die vergelyking van CD neer.                                       (1)

                                           Oppervlakte van ΔCKD
 3.7     Bepaal die numeriese waarde van                        .
                                           Oppervlakte van EKCD                  (5)
                                                                                [23]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                          WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2025)

 VRAAG 4

 In die diagram hieronder is, x 2 + y 2 − 2 x + 4 y − 3 = 0 die vergelyking van die groter sirkel
 met middelpunt B. Middellyn ABC van die groter sirkel is geteken en verleng na D. GD is die
 lyn ewewydig aan die x-as geteken en gaan deur D die middelpunt van die kleiner sirkel. FCE
 is ŉ gemeenskaplike raaklyn aan beide sirkels by C en sny die x- en y-as by E en F
 onderskeidelik. Die vergelyking van lyn GD is y = −5 . ABCD is ŉ reguitlyn. AE = 8 eenhede.

                                               y

                                      A                                                               x
                                                                                       E

                                                     B

                                                               C

                                           G                          D

                                               F

 4.1   Bepaal die koördinate van B, die middelpunt van die groter sirkel.                            (3)

 4.2   Bepaal die koördinate van A, die x-afsnit van die groter sirkel.                              (3)

 4.3   Bereken die gradiënt van AB.                                                                  (2)

 4.4   Bereken die lengte van CE.                                                                    (4)

 4.5   Bepaal die koördinate van D.                                                                  (4)

 4.6   Bepaal die vergelyking van sirkel met middelpunt D, in die vorm
       (x − a )2 + ( y − b )2 = r 2                                                                  (3)
                                                                                                    [19]

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)                                       WISKUNDE V2                            7

 VRAAG 5

                          5
 5.1     Gegee: tan  = −   , waar 900    2700 . Met behulp van ŉ skets en sonder die
                          4
         gebruik van ŉ sakrekenaar, bepaal die waarde van:

         5.1.1    cos                                                                          (2)

         5.1.2    2 sin 2                                                                      (2)

         5.1.3    cos(90 0 − 2 )                                                               (4)

                          3 cos 2 x + 3 cos 2 x + 9 sin 2 x      3
 5.2     Bewys dat:                                         =
                                    4 − 4 sin x
                                              2
                                                              2 cos 2 x                         (4)

 5.3     Vereenvoudig, sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

                      (           )                          (
         cos x. cos 90 0 − x sin( 48 0 − x) + sin 2 x cos 48 0 − x        )
                        sin (− x ). cos 24 0. cos 66 0                                          (7)

 5.4              
         Gegee: cos (60 0 − x ) + cos (60 0 + x )     
                                                      2

         5.4.1 Vereenvoudig tot ŉ enkele trigonometriese verhouding van x:
                 cos(60 − x) + cos(60 + x) 
                              0               0       2
                                                                                                (3)

         5.4.2 Bepaal, vervolgens of andersins, die algemene oplossing van:
                  (                  )   ( 2
                cos 60 0 − x + cos 60 0 + x =
                                              3
                                              4
                                                    )                                         (4)
                                                                                              [26]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                            WISKUNDE V2                                (EC/SEPTEMBER 2025)

 VRAAG 6

 Geskets hieronder is die grafiek van f (x ) = cos x −
                                                         1
                                                         2
                                                                                    
                                                           in die interval van x  − 120 0 ;240 0   

 6.1     Bepaal die waardeversameling van f (x ) + 1                                                     (2)

 6.2                                                                 (        )
         Op dieselfde assestelsel, skets die grafiek van g (x ) = sin x + 30 0 in die interval van
                            
         x  − 120 ;240 op die rooster wat in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK
                     0   0

         verskaf word. Toon duidelik afsnitte met die asse aan.                                          (3)

 6.3     Skryf neer die waarde(s) van x waar g ŉ minimumwaarde het.                                      (2)

 6.4     Vir watter waardes van x is f / ( x )  0 .                                                     (2)

 6.5     Skryf die amplitude van f neer.                                                                 (1)

 6.6     Beskryf die transformasie van f na h(x ) = − cos x                                              (2)
                                                                                                        [12]

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2025)                              WISKUNDE V2                                       9

VRAAG 7

In die diagram hieronder, is PS ŉ vertikale toring wat op ŉ horisontale vlak QRS staan.
QR = y , Q̂1 =  , Q̂2 =  en QSR ˆ = .

                                                       P

                                                           S
                                                       

                  R
                  =
                  R                                    y                      θ
                                                                        α

                                                                                     Q

7.1      Skryf die grootte van SȒQ in terme van  en  neer.                                           (1)

                             y .tan  .sin (  +  )
7.2      Toon aan dat PS =
                                     sin                                                              (3)

7.3      Bepaal, vervolgens of andersins, die lengte van PS as y = 116m ,
          = 57 ,  = 102 en  = 27                                                                 (2)

7.4      Bepaal die hoogtehoek vanaf R na P.                                                         (4)
                                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 10

10                                        WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2025)

 VRAAG 8

 8.1   In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. Die sirkel gaan deur
       punte P, Q, R en S.

       Gebruik die diagram in die ANTWOORDEBOEK om die stelling te bewys wat sê dat
       as PQRS ŉ koordevierhoek is, dan is P̂ + R̂ = 1800                                            (5)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2025)                            WISKUNDE V2                                         11

 8.2    PR is ŉ raaklyn aan die sirkel by Q. QWZ is ŉ reguitlyn. Q, S, V en W is punte op
                                                 ˆ = 57 en SQW
                                     ˆ = 108 , QSW
        die omtrek van die sirkel. VWZ                           ˆ = 67 o .

                                    V
                                                                                               Z

                                                                      1080
                         1                                     2
                     S                                         1       W
                         57 0

                                        67 0
  P
                                3        2
                                               1
                                        Q

                                                                                R

 8.2.1 Bepaal die grootte van V̂                                                                    (2)

 8.2.2 Bepaal die grootte van Ŝ1                                                                   (2)

                                ˆ
 8.2.3 Berekem die grootte van WQR                                                                  (2)
                                                                                                   [11]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 12

12                                         WISKUNDE V2                              (EC/SEPTEMBER 2025)

 VRAAG 9

 In die diagram hieronder is, A, B en E punte op die omtrek van die sirkel. AB is verleng
 om EC by C te ontmoet. AE is verleng om CD by D te ontmoet. EC is ŉ raaklyn aan die
 sirkel by punt E. CD= EC

                                                                      C

                                                                  2 1
                                                         B
                                                             3
                                                     1
                                                             2

                                                         3                      2
                                                     2       4              1
                                                                                    D
               A                                    1    E

        Bewys dat:

        9.1        BCDE ŉ koordevierhoek is                                                         (5)

        9.2           CEB |||  CAE                                                                (3)

                            EB.AC
        9.3          CD =
                             AE                                                                     (2)

        9.4        CD ŉ raaklyn aan sirkel ABD is                                                   (3)

        9.5          EB 2 BC
                         =
                     AE 2 AC                                                                       (6)
                                                                                                  [19]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2025)                         WISKUNDE V2                                  13

 VRAAG 10

 In die diagram hieronder is, PQRS ŉ reghoek. PR sny XY by W. XY ⊥ PS .
 QY:YR = 4 : 3 . PQ= 28 eenhede en PR = 42 eenhede

                 P                   28                           Q
                         1
                     2

                     1
             X                         1   W                  2 Y
                     2                           2            1

                                                              2
                                                          1
              S                                                   R

 10.1    Bewys dat XY || PQ .                                                              (2)

 10.2    Bepaal, met redes, die lengte van WR.                                             (4)

 10.3    Bepaal die lengte van XW.                                                        (5)
                                                                                         [11]

                                                                          TOTAAL:         150

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief
          Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 14

14                                                     WISKUNDE V2                                           (EC/SEPTEMBER 2025)

                                               INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

     − b  b 2 − 4ac
x=
           2a

A = P(1 + ni)                 A = P(1 − ni)                 A = P(1 − i) n                A = P(1 + i) n
  x (1 + i ) − 1                        x 1 − (1 + i )
                                                            −n 
                  n

F=              
                                        P= 
                                                              
         i                                         i

                                               n
Tn = a + (n − 1)d                       Sn =     (2a + (n − 1)d )
                                               2

Tn = ar   n −1
                                        Sn =
                                                 (
                                             a r n −1   ) ;            r 1               S =
                                                                                                  a
                                                                                                      ; −1  r  1
                                               r −1                                              1− r

               f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
          h→ 0          h

                                                             x + x2 y1 + y 2 
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2                      M  1     ;         
                                                             2         2 

                                                                    y 2 − y1
y = mx + c            y − y1 = m( x − x1 )                  m=                                     m = tan 
                                                                    x 2 − x1

( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2

                                                                                                           1
In ABC:
                   a
                      =
                         b
                            =
                               c
                                                 a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A             area ABC =        ab. sin C
                 sin A sin B sin C                                                                         2
sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin                              sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin 

cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin                              cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin 

         cos 2  − sin 2 
         
cos 2 = 1 − 2 sin 2                           sin 2 = 2 sin  . cos 
         2 cos 2  − 1
         
                              n          2

                             (x − x )
 x=
     x                              i
                                                            n( A)
                       =
                        2    i =1                P ( A) =                      P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
         n                          n                       n (S )

yˆ = a + bx                                                 b=
                                                                     (x − x )( y − y )
                                                                      (x − x)    2

Kopiereg voorbehou                                                                                           Blaai om asseblief
             Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Mathematics · Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Mathematics · Memo · 2025
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2018-afrikaans-1/48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr12-qp-sept2017-afrikaans/b7b5f8fb-f791-4893-b24f-2cabdd8f677e) — Mathematics · QP · 2017 · Afr
- [MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-qp-gr12-june-2022-afrikaans/49feb536-3d0c-4e63-b857-c88def50a8c1) — Mathematics · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-possible-answers/b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-mathematics-p1-afrikaans-june-2024-question-paper/141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2) — QP · 2024 · Afr
- [KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-maths-grade-12-march-2024-qp-and-memo/49c516f7-1294-466c-8f55-9d573aae2c13) — QP + Memo · 2024
- [Mathematics Maths NSC Prac P1 QP May June 2024 KZN](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-maths-nsc-prac-p1-qp-may-june-2024-kzn/f4a136af-f532-49fe-878e-dea9f5333405) — QP · 2024
- [KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024](https://www.hlayiso.com/library/kzn-gr-12-maths-p2-sept-2024/6db62b2f-3c0b-4c51-8d6b-e875f4b5d67a) — QP · 2024

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
