# Mathematics Grade 9 November EC 2018 Question Paper (Afr)

> Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2018 (Afrikaans), 18 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov-2018-afrikaans/ea699aa0-0905-4006-a56f-199d25fa05dc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 November EC 2018 Question Paper (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov-2018-afrikaans/ea699aa0-0905-4006-a56f-199d25fa05dc)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · November EC · 2018 · Afrikaans. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                  SENIOR FASE

                                    GRAAD 9

                            NOVEMBER 2018

                                 WISKUNDE

PUNTE:   140

TYD:     2½ uur

               Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye insluitend 2 bylae.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      WISKUNDE                          (EC/NOVEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.1.   Lees die instruksies sorgvuldig deur voordat jy die vrae beantwoord.
2.
3.2.   Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae.

4.3.   Beantwoord AL die vrae.

5.4.   Nommer jou antwoorde presies soos die vrae in die vraestel genommer is.

 5.    Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
       niegrafies) gebruik.

6.6.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om
       jou antwoorde te bepaal, duidelik aan.

7.7.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

8.8.   Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    WISKUNDE                                           3

 VRAAG 1
 Verskillende opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Skryf
 slegs die korrekte letter (A–D) langs die ooreenstemmende nommer neer,
 byvoorbeeld indien A die korrekte antwoord vir 1.1 is, skryf slegs 1.1 A.

 1.1   Watter EEN van die volgende getalle is irrasionaal?
       A               
               3, 7
       B       3
                27
       C        3
       D               7
                   1
                       9                                                                 (1)

 1.2           3x.3x 3
       Wanneer          vereenvoudig word, is die antwoord:
                3x  2
       A       3x1
       B       3 x 5
       C       3x
       D       92 x 3
               3x  2                                                                    (1)
 1.3   Die vergelyking van die reguitlyn wat hieronder geteken is, is:

       A       y  2x  2
       B       y  x2
       C       y  2 x  2
       D       y  x  2                                                                (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        WISKUNDE                          (EC/NOVEMBER 2018)

 1.4   Indien x(2 x  8)  0 , dan is die waarde van x :

       A       0 or 4
       B       0 or  4
       C       2 of − 2
       D       Geen van die bogenoemde nie                                                 (1)

 1.5   Die algemene reël (Tn) vir die patroon 5 ; 1 ; 3 ; 7 ; … is:

       A       Tn  4n  9
       B       Tn  4n  9
       C       Tn  4n  9
       D       Tn  4n  9                                                                 (1)

 1.6   Die waarde (in wetenskaplike notasie) van 5, 2 105  3 103 is:

       A       15, 6 101
       B       1,56 101
       C       0,156 101
       D       15, 6 101                                                                  (1)

 1.7   ŉ Silindervormige koek het ŉ middellyn van 220 mm en hoogte van 100 mm
       Indien die koek in 12 gelyke stukke gesny word, sal die volume van een stuk
       gelyk wees aan:

                      22
       ⌊Gebruik π =      ⌋
                       7

       A       3 802 857 mm3
       B       1 267 619 mm3
       C       316 905 mm3
       D       15 211 429 mm3                                                              (1)

 1.8   Daar is 3 groen en 2 rooi balle in ŉ sak. Twee balle word een na die ander
       een uit die sak gehaal en elke keer weer teruggeplaas. Die waarskynlikheid
       dat beide balle groen sal wees, is:

       A       0
       B       100%
       C       3
               5
       D        9
               25                                                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                   WISKUNDE                                            5

 1.9    Indien 12 werkers ŉ sekere gedeelte van die Swartkopsrivier in 4 dae kan
        skoonmaak, dan sal 8 werkers dieselfde gedeelte kan skoonmaak in:

        A       2 dae
        B       24 dae
        C       6 dae
        D       3 dae                                                                    (1)

 1.10   In PQR word QR verleng na S.

        Die grootte van  Q is:

        A       40
        B       20
        C       140                                                                      (1)
        D       60                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                WISKUNDE   (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 2

 2.1   Skryf 1 042 000 000 in wetenskaplike notasie.                        (1)

 2.2   Vereenvoudig:

       2.2.1             2      7z 
                 3z 2   4 z 3  
                         3      2                                         (3)

       2.2.2     2( x  3)2  3( x  1)(2 x  5)                            (3)

       2.2.3                    2
                  2 x 1 y 
                       2 
                  3y                                                      (3)

       2.2.4                  y 
                                       0

                     169 x   99 
                          6

                              p q
                          3 12
                           x                                                (3)

 2.3   Faktoriseer volledig:

       2.3.1     ax 2  5ax  6a                                            (3)

       2.3.2     (2 x  3 y)  (3 y  2 x) x 2                              (3)

 2.4   Los op vir x :

       2.4.1     x 2x  3
                         1
                 2   3                                                      (2)

       2.4.2     x 2  x  12                                               (2)

       2.4.3              1
                 5x2 
                          25                                                (2)
                                                                           [25]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                        WISKUNDE                                          7

 VRAAG 3

 3.1    Bestudeer die figure hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

          Figuur 1                   Figuur 2                            Figuur 3

        3.1.1    Verwys na die tabel hieronder en skryf neer die waardes van q en r.

                 Figuur               1          2         3        4       …          r
                 Aantal hoeke         5          9         13       q       …         101        (1)

        3.1.2    Bepaal die algemene reël ( 𝑇𝑛 ) vir die patroon.                                (2)

        3.1.3    Bereken vervolgens watter figuur 205 reghoeke sal hê.                           (2)

 3.2    Gegee die volgende getalpatroon: 2; 5; 10; 17; ...

        3.2.1    Voorsien ŉ reël om die verwantskap tussen die getalle in die getalpatroon
                 te beskryf.                                                                     (2)

        3.2.2    Gebruik jou reël om die 10de term in die getalpatroon te vind.                  (2)

 3.3    Bestudeer die vloeidiagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

        3.3.1    Wat is die uitsetwaarde by A?                                                   (2)

        3.3.2    Wat is die insetwaarde by B?                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         WISKUNDE                          (EC/NOVEMBER 2018)

 3.4   Gebruik die tabel hieronder om die vrae wat volg te beantwoord.

            x              3           2          1      0         …           q
            y             10           7          4      1        …           8

       3.4.1    Vind die reël in die vorm y  ...                                           (2)
       3.4.2    Bepaal die waarde van q.                                                    (2)
 3.5   ŉ Reguitlyn grafiek word gedefinieer deur y   x  3 .

       3.5.1    Bepaal die 𝑥-afsnit van die grafiek.                                        (1)
       3.5.2    Teken die grafiek en toon al die afsnitte met die asse duidelik aan.
                Gebruik BYLAAG 1.                                                           (3)
 3.6   Die volgende grafiek toon die aantal pakkies lekkers wat ŉ winkeleienaar
       gedurende ŉ week verkoop het.

       3.6.1 Op watter dae was daar ŉ toename in verkope?                                   (1)

       3.6.2    Wat was die toename in verkope op die dae wat in VRAAG 3.6.1
                gemeld is?                                                                  (1)
       3.6.3    Gedurende watter dae was daar ŉ afname in verkope?                          (1)
       3.6.4    Was die afname konstant of het dit varieer?                                 (1)
       3.6.5    Wat gebeur van Dinsdag tot Donderdag aangaande die aantal
                pakkies wat verkoop was?                                                    (1)
                                                                                           [26]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                     WISKUNDE                                              9

 VRAAG 4

 4.1    Dhanielle belê R1 800 vir 5 jaar teen r % per jaar enkelvoudige rente. Die rente
        op die belegging is R720. Bereken die rentekoers.                                   (3)

 4.2    ŉ Speelgrond is in die vorm van ŉ reghoek met die lengte 1 m langer as die
        breedte. ŉ Nuwe reghoekige speelgrond word beplan waar die lengte 3 m
        langer as die oorspronklike lengte sal wees en die breedte 1 m korter as die
        oorspronklike breedte. Bepaal die verskil in omtrek van die twee speelgronde.       (5)

 4.3    Lenneth ry van Kaapstad na Worcester, ŉ afstand van 120 km, in
        1 uur 30 minute. Hy ry dan vanaf Worcester na Stellenbosch, ŉ afstand van
        90 km in 1 uur. Bereken die gemiddelde spoed vir sy hele reis.                      (4)
                                                                                           [12]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  WISKUNDE                      (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 5

 5.1     In die diagram hieronder is AC ∥ HF en BF ∥ CD. CBF  85 en GFH  50
         Bepaal, met redes, die grootte van:

         5.1.1       𝓍                                                                   (2)

         5.1.2       𝒴                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      WISKUNDE                                            11

 5.2    In die diagram hieronder is MNO met MN ∥ QP, OMN  55 ,
         QPO  3x  40 en MON  2 x  5 .

        5.2.1        Bereken die waarde van x. Gee redes vir jou antwoord.                        (4)

        5.2.2        Bereken die werklike grootte van MON .                                      (2)

 5.3    Die figuur hieronder is ruit ABCD met hoeklyn BD. AB word verleng na E en
        𝐴̂ = 700 .

        5.3.1        Bereken, met redes, die grootte van ADB.                                    (3)

        5.3.2        Bereken, met redes, die grootte van ADC.                                    (3)

        5.3.3        Bereken, met redes, die grootte van DBE.                                    (2)

        5.3.4        Gee ŉ rede waarom ABD  BDC.                                                (1)
                                                                                                  [19]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    WISKUNDE                        (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 6

 6.1    In parallelogram MNOP met hoeklyn PN, is MN ∥ PO en MP ∥ NO.

        Gebruik kongruensie om te bewys dat PM  NO.                                         (5)

 6.2    In die diagram hieronder is AC ∥ DF, AB ∥ CF, BE = 8 cm, EC = 10 cm en
        CF = 5 cm.

        6.2.1   Bewys dat DBE ||| FCE.                                                     (4)

        6.2.2   Bepaal vervolgens die lengte van DB.                                          (3)
                                                                                             [12]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    WISKUNDE                                            13

 VRAAG 7

 7.1   ŉ Waterpyp word van beton gegiet. Die binne-radius van die pyp is
       15 sentimeter en die buite-radius is 18 sentimeter. Die hoogte van die pyp is
       120 sentimeter.

       7.1.1     Bepaal, korrek tot TWEE desimale plekke, die totale buite-oppervlakte
                 in cm 2 indien die pyp oop is aan beide kante.                                 (4)

       7.1.2     Bepaal, korrek tot TWEE desimale plekke, die volume beton
                 in cm3 wat nodig is om ŉ 120 sentimeter lange pyp te maak.                     (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                    WISKUNDE                         (EC/NOVEMBER 2018)

 7.2   Die diagram hieronder toon ŉ gelykbenige driehoek ABC met BC  5 cm en
       hoogte BF  4 cm. Vierkant ACDE het ŉ sirkel daarbinne wat aan al vier kante
       van die vierkant raak.

       Bereken die geskakeerde oppervlakte in die diagram, korrek tot twee desimale
       plekke, indien die hoogte van die driehoek h = 4 cm is.                                 (5)
                                                                                              [13]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                     WISKUNDE                                        15

 VRAAG 8

 Gebruik die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

 8.1     ABC word verklein met ŉ skaalfaktor van ½ om die oorsprong.
        Teken A/ B / C / op BYLAAG 2.                                                       (3)

 8.2    Reflekteer ABC in die lyn y  x om All B ll C ll te vorm.
        Teken All B ll C ll op BYLAAG 2.                                                    (3)

 8.3    Vierhoek P/Q/R/S/ is die beeld van vierhoek PQRS wat getransleer word
        volgens die volgende reël:  x; y    x  1 ; y  2  .
        Teken die oorspronklike vierhoek PQRS op BYLAAG 2.                                    (4)
                                                                                             [10]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                                     WISKUNDE                            (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 9

 9.1 Al die graad 9-leerlinge van ŉ sekere skool is gevra of hulle selfone het of nie.
     Indien hulle wel ŉ selfoon het, moes hulle ook aandui of hulle dit op kontrak
     (wat deur die ouer/voog betaal word) of vooruitbetaald (‘pre-paid’) het. Hul
     response word in die tabel hieronder aangetoon:

                                   Vooruitbetaald        Geen
                       Kontrak                                            Totaal
                                     ‘Pre-paid’         selfoon

          Seuns           a               57               24              100
         Dogters          23              b                37              150
          Totaal          42             147                c              250

      9.1.1     Bereken die waarde van a, b en c in die tabel.                             (2)

      9.1.2     ŉ Graad 9-leerder word lukraak gekies by hierdie skool. Wat is die
                waarskynlikheid dat hierdie leerder:

                (a)    ŉ Dogter sal wees?                                                  (2)

                (b)    ŉ Seun wat ŉ selfoon besit sal wees?                                (2)

                (c)    ŉ Leerder wat nie ŉ selfoon besit nie, sal wees?                    (2)

 9.2 Die gemiddelde maandelikse salaris van al die personeel by maatskappy
     Gringos is R7 550 per maand, maar die mediaansalaris is R5 225.

      9.2.1     Verduidelik en gee ŉ rede waarom die twee opsommende statistieke
                so verskil.                                                                (3)

      9.2.2     Watter opsommende statistiek gee die beste weergawe van die
                salarisse van die maatskappy? Gee ŉ rede vir jou antwoord.                 (2)
                                                                                          [13]

                                                                            TOTAAL:       140

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)            WISKUNDE                            17

 BYLAAG 1

 VRAAG 3.5.2

 NAAM:

 VAN:

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                             WISKUNDE        (EC/NOVEMBER 2018)

 BYLAAG 2

 VRAAG 8.1; VRAAG 8.2 and VRAAG 8.3

 NAAM:

 VAN:

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

## Related documents

- [MATHS GR9 MEMO NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-memo-nov-2018-afrikaans/cd89345a-48f5-44e9-9854-0fdbe414cbf0) — Mathematics · Memo · 2018 · Afr
- [Gr9 Math (Afrikaans) November 2018 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr9-math-afrikaans-november-2018-question-paper/cd375df1-7439-454a-9fbe-1ad1128f40ff) — Mathematics · QP · 2018 · Afr
- [MATHS P1 QP GR9 NOV2016 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr9-nov2016-afrikaans/e3111bde-defd-4d80-b2ef-38bb3f1c4934) — Mathematics · QP · 2016 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p1-afrikaans-2023-question-paper/3bb2171c-2597-4455-beda-80e4db341aec) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Gr 9 Mathematics P2 (Afrikaans) 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-9-mathematics-p2-afrikaans-2023-question-paper/573efe48-5a3e-4262-b948-fe2c092ef322) — Mathematics · QP · 2023 · Afr
- [Maths Afrikaans P1 Test](https://www.hlayiso.com/library/maths-afrikaans-p1-test/b788b5a3-4b9d-4309-b3d7-aa577730d883) — Mathematics · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024
- [Grade 9 March Test Memo 2024](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-march-test-memo-2024/921339eb-25c9-46e0-9f5c-c210f2245598) — Memo · 2024
- [grade 09 test memo 2025](https://www.hlayiso.com/library/grade-09-test-memo-2025/e9fdeb99-d415-4627-ab29-933f035e3f0a) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
