# Mathematics Grade 9 November EC 2019 Question Paper

> Grade 9 Mathematics question paper from the November EC 2019, 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov2019-afrd/97daf14b-4406-46e4-a89a-dafcbc13752c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 9
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: November EC
- Curriculum: CAPS
- Pages: 24

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 9](https://www.hlayiso.com/library/grade-9) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-9/mathematics) › [Mathematics Grade 9 November EC 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov2019-afrd/97daf14b-4406-46e4-a89a-dafcbc13752c)

## About this document

Mathematics · Grade 9 · November EC · 2019. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                SENIOR FASE

                                     GRAAD 9

                            NOVEMBER 2019

                                 WISKUNDE

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

                                        *9WISK*

               Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, wat 2 bylae insluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     WISKUNDE                          (EC/NOVEMBER 2019)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.

 1.   Hierdie vraestel bestaan uit TIEN (10) vrae en ŉ diagramvel vir
      VRAAG 5.2.1 en VRAAG 7.1.1.

 2.   Beantwoord AL die vrae.

 3.   Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik is.

 4.   Jy mag ŉ goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare
      en niegrafies), gebruik tensy anders vermeld.

 5.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het
      om jou antwoord te bepaal, duidelik aan.

 6.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal getrek NIE.

 7.   Skryf netjies en leesbaar.

 8.   Antwoorde alleenlik sal nie noodwendig volpunte verdien nie.

 9.   Indien nodig, rond antwoorde af tot TWEE desimale plekke, tensy anders
      vermeld.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                            WISKUNDE                                  3

 VRAAG 1

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
 korrekte antwoord en gee slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer,
 byvoorbeeld indien die korrekte antwoord vir 1.1 A is, skryf jou antwoord slegs
 as 1.1 A.

 1.1   Watter van die volgende getalle is ŉ rasionale getal?

       A       √3
       B       √16
       C       √ 9
       D       √13
                                                                                       (1)

 1.2   Daar is 120 leerders in graad 8 by Greenview-hoërskool. Indien die verhouding
       van meisies tot seuns 3 : 5 is, hoeveel seuns is daar in graad 8?

       A       75
       B       55
       C       15
       D       8                                                                       (1)

 1.3   Herlei die volgende getal na wetenskaplike notasie: 0,00000000089123.

       A       0,00000000089123          10
       B       8,9123 10
       C       8,9123 10
       D       89,123 10                                                               (1)

 1.4   As       1         2   0 dan is        …

       A         1 or 0
       B       1 of 2
       C       1
       D         2                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE                    (EC/NOVEMBER 2019)

 1.5   Wat is die volume van ŉ kubus met sylengte van 7      ?

                                               7

       A      49
       B      28
       C      343
       D      14                                                                   (1)

 1.6   Die transformasie van ∆      na ∆     word … genoem.

       A      ŉ refleksie
       B      ŉ vermindering
       C      ŉ vergroting
       D      ŉ translasie                                                         (1)

 1.7   Die volgende getal in die getalpatroon 1 ; 9 ; 25 ; … is:

       A      33
       B      36
       C      49
       D      50                                                                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        WISKUNDE                                       5

 1.8    Watter 3-D figuur het 5 gesigte, 5 hoekpunte en 8 kante?

        A      Silinder
        B      Dodecaëder (‘Dodecahedron’)
        C      Vierkantige piramiede
        D      Driehoekige piramiede                                                     (1)

 1.9    Waarom is ∆        ≡∆         ?

        A        , ,
        B       90°, hyp, S (R,H,S)
        C        , ,
        D         , ,                                                                    (1)

 1.10   Wat sal die waarskynlikheid wees indien ŉ onewe getal van die getalle 1–13
        geneem word?

        A

        B

        C

        D
                                                                                        (1)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                                 WISKUNDE   (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 2

 2.1    Vereenvoudig die volgende:

        2.1.1       4                10
                                                                             (3)

        2.1.2       3     6
                         2                                                   (2)

 2.2    Vind die produk van die volgende:

        2.2.1       3 2               5       4                              (2)

        2.2.2             3               4                                  (2)

        2.2.3             5                   5   5   10                     (4)

 2.3    Faktoriseer die volgende volledig:

        2.3.1       3                12                                      (3)

        2.3.2                3        10                                     (2)

        2.3.3       4                     3                                  (3)

 2.4    Los op vir       :

        3       1   2
                                 2                                           (3)
            2        3
                                                                            [24]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        WISKUNDE                                     7

 VRAAG 3

 3.1 Philani sien die volgende advertensie:

                                                 BROMPONIE TE KOOP
                                                 R15 000 KONTANT
                                                 HUURKOOP-OOREENKOMS
                                                 BESKIKBAAR

       Omdat hy nie die bromponie kontant kan koop nie, besluit hy om dit volgens
       die huurkoop-ooreenkoms te koop met die volgende voorwaardes:

       15% deposito
       24 maandelikse betalings
       Rentekoers: 10% per jaar

       3.1.1     Hoeveel sal sy deposito wees?                                        (1)

       3.1.2     Bereken die totale bedrag wat hy nog moet betaal.                    (3)

       3.1.3     Bereken sy maandelikse paaiemente.                                   (2)

 3.2 Bongiwe belê ŉ sekere bedrag geld in ŉ spaarrekening teen 6,5%
     saamgestelde rente per jaar. Indien die finale bedrag R15 300 is na 5 jaar,
     watter bedrag geld het sy aanvanklik belê?                                       (3)
                                                                                      [9]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      WISKUNDE                            (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 4:

 4.1   Skryf neer wat die volgende getal is in die onderstaande getalpatroon:

                                  3    ;   8   ;   13   ;   …                               (1)

 4.2   Beskryf die getalpatroon in VRAAG 4.1 in woorde.                                     (1)

 4.3   Skryf neer die algemene term van die getalpatroon in die vorm          ____.         (2)

 4.4   Watter term sal ŉ waarde van 38 hê?                                                  (3)
                                                                                            [7]

 VRAAG 5

 Bestudeer die onderstaande grafiek.

                                       y

                                   3                        P
                                                                    y=x

                                                                    x

 5.1 Wat is die koördinaat van P is (die snypunt van die twee grafieke)?                   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        WISKUNDE                                        9

 5.2 Op die Kartesiese vlak hieronder word die grafiek van         2    4 is
     aangedui.

                                           A

                                                                           B

       5.2.1    Skets die reguitlyngrafiek van       2   4 op die BYLAAG wat
                verskaf is.
                (Dui aan die afsnitte met die asse en noem die grafiek CD.)              (3)

       5.2.2    Wat kan ons aflei van die twee grafieke, AB en CD? Gee ŉ rede vir
                jou antwoord.                                                            (2)
                                                                                         [6]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       WISKUNDE                                                      (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 6

 6.1 In die figuur hieronder is,     ŉ reguitlyn met                   2   75° en       3       55°.

                                                                                        E
                             D

                                                         75°
                                                 1
                                                          2
                                                               3   55°
           A                                             B                                                     C

       Bepaal met redes, die waarde van           .                                                                         (2)

 6.2 In die diagram hieronder is     ǁ       ,                 70°,                 en                   .

       C                                             A                                                                 S

                                                 70°

                       1    2                                                 1     2
       H               E                                                          W                                N

       6.2.1     Gee ŉ rede waarom       2        .                                                                         (1)

       6.2.2     Bepaal vervolgens die waarde van                  .                                                        (3)

 6.3           is ŉ parallelogram. Bereken die waarde van .                                                                 (4)

                                         A                                                                         B
                                                         50°

                                 2   20°
                            D                                                               C

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                                   WISKUNDE                                                        11

 6.4 In die diagram hieronder is                         en                    .

                                                                   A

                                                                   1 2

                                                               1       2

                                                                   D

                        B                                                                                  C

       6.4.1    Bewys dat ∆            ≡∆        .                                                                        (4)

       6.4.2    Vervolgens, bewys dat                vir           halveer.                                               (1)

 6.5 In ∆        en ∆       , is   ǁ    ,            10        ,           3           en   6       .

                              P

                                            10

           Q
                                                           1
                                                               R
                                                               2

                                                                                                                T

                                                                                   6
                                                                                                            3 cm

                                                                                                S

       6.5.1    Toon aan dat ∆              ⦀∆       .                                                                    (4)

       6.5.2    Bereken die lengte van PQ.                                                                               (3)
                                                                                                                        [22]

Kopiereg voorbehou                                                                                      Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 7

 7.1   Bestudeer die onderstaande diagram.

                       A

                                      B

                       C

       7.1.1    Reflekteer die bostaande diagram om die y-as deur van die bylae aan
                die einde van die vraestel gebruik te maak.                                  (2)

       7.1.2    Skryf neer die reël wat jy gebruik het in VRAAG 7.1.1 in die
                vorm    , → …;…                                                              (1)
                                                                                             [3]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                        WISKUNDE                                       13

 VRAAG 8

 8.1 ∆    is ŉ ingeskrewe sirkel hieronder.         5       ,   4    .   is die
     middellyn van die sirkel.

                                 A

                                 B                      C

       8.1.1    Bereken die lengte van    .                                                 (2)

       8.1.2    Bereken die oppervlakte van ∆      en die oppervlakte van die sirkel.

                                                                                            (3)
                LET WEL: Gebruik         3,14. Rond alle antwoorde af tot 1 desimale
                         plek.

       8.1.3    Vervolgens, bereken die oppervlakte van die geskakeerde gedeelte.           (1)

 8.2 Bereken die volume van ŉ silinder met die volgende dimensies:
        7    en      20   .

       LET WEL: Gebruik         3,14. Rond jou antwoord af tot 1 desimale plek.             (3)
                                                                                            [9]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                     WISKUNDE                           (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 9

 Die dubbelle staafgrafiek hieronder dui die wiskunde toetspunte van drie graad-9
 klasse aan.

  26
  25
  24
  23
  22
  21
  20
  19
  18
  17
  16
  15
  14
  13                                                                          SLAAG
  12
  11                                                                          DRUIP
  10
   9
   8
   7
   6
   5
   4
   3
   2
   1
   0
                 9A                    9B                    9C

 9.1    Watter klas het die meeste leerlinge wat die toets geslaag het?                   (1)

 9.2    Wat is die gemiddelde punt van die leerlinge wat die toets gedruip het
        (die gemiddelde punt vir al 3 klasse)?                                            (2)

 9.3    Gebruik jou antwoord in VRAAG 9.2 en lewer kommentaar in terme van of die
        onderwyser gelukkig sal wees met die punte van die 3 klasse. Gee ŉ rede vir
        jou antwoord.                                                                     (2)
                                                                                          [5]

 VRAAG 10

 ŉ Munstuk word gegooi en ŉ dobbelsteen word gerol.

 10.1   Stel die scenario as ŉ boomdiagram voor.                                          (2)

 10.2   Hoeveel verskillende moontlike uitkomste is daar?                                 (1)

 10.3   Wat is die waarskynlikheid om ŉ stert en ŉ priemgetal te kry?                     (2)
                                                                                          [5]

                                                                           TOTAAL:       100

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                 WISKUNDE                     15

 BYLAE

 VRAAG 5.2.1

 NAAM:

 VAN:

                               A

                                               B

                                                               (3)

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
16                               WISKUNDE      (EC/NOVEMBER 2019)

 BYLAE

 VRAAG 7.1.1

 NAAM:

 VAN:

                      A

                             B

                      C

                                                                   (2)

Kopiereg voorbehou                                 Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com

### Page 21

Downloaded from hlayiso.com

### Page 22

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 23

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 24

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [MATHS QP GR9 NOV2019 EngD](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov2019-engd/c0f3caac-f681-4ede-8844-1f50c9eb56c4) — Mathematics · QP · 2019
- [MATHS GR9 NOV2019 ERRATA](https://www.hlayiso.com/library/maths-gr9-nov2019-errata/0b0dbb6e-5fe3-4bb4-aff0-5cb8319af1ee) — Mathematics · Errata · 2019
- [MATHS MEMO GR9 NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/maths-memo-gr9-nov2019-afr-d/2826bd2f-e14b-4756-98e7-adfc98792152) — Mathematics · Memo · 2019 · Afr
- [Gr9 Math (Afrikaans) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2019-gauteng-november-exam-question-paper-afrikaans/0ef621dd-6804-4cf9-92b9-d8816c80afc9) — Mathematics · QP · 2019 · Afr
- [Gr9 Math (English) November 2019 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2019-gauteng-november-exam-question-paper-english/9785fe8a-9f2e-491d-a7d3-a45de7c67b35) — Mathematics · QP · 2019 · Eng
- [MATHS QP GR9 NOV 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-qp-gr9-nov-2018-afrikaans/ea699aa0-0905-4006-a56f-199d25fa05dc) — Mathematics · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 9 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 9 Mathematics P2 November 2026 Mock Memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-mathematics-2026-november-mock-exam-memorandum-paper-2/5fbec12a-33f0-47a8-bdc2-65573d99d0db) — Memo · 2026 · Eng
- [FS Maths Grade 9 MOCK November 2025 P2 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-maths-grade-9-mock-november-2025-p2-and-memo/411ff601-2320-4073-a074-74427663bad7) — QP + Memo · 2025
- [KZN Zululand Maths Grade 9 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/kzn-zululand-maths-grade-9-march-2025-qp-and-memo/a5d0e368-52a3-4816-b3aa-3597ee4f5a9f) — QP + Memo · 2025
- [Maths Grade 9 June 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-9-june-2025-qp-and-memo/1c92dc3a-8522-46ea-9bc2-251685906fd8) — QP + Memo · 2025
- [Grade 9 formal test 2024 memo](https://www.hlayiso.com/library/grade-9-formal-test-2024-memo/46db1a9d-b9d3-4f68-b6a9-2931fa2f8fc3) — Memo · 2024

## Collection

- [Grade 9 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-9/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
