# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-afrikaans/97a13d52-3132-4e7d-8ca2-f8f3f0811de2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mec-tech-gr12-memo-sept2023-fitting-afrikaans/97a13d52-3132-4e7d-8ca2-f8f3f0811de2)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                    SENIORSERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2023

               MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                 PAS EN MASJINERING
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.

### Page 2

2                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)           (EC/SEPTEMBER 2023)

AFDELING A: VERPLIGTEND

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1   C                                                                                       (1)
1.2   D                                                                                       (1)
1.3   C                                                                                       (1)
1.4   C                                                                                       (1)
1.5   A                                                                                       (1)
1.6   B                                                                        (6 x 1)        (1)
                                                                                               [6]

VRAAG 2: VEILIGHEID

2.1   Boogsweis veiligheidsvoorsorgmaatreël:
      • Dra korrekte PBT. 
      • Maak seker dat die elektrodehouer goed geïsoleer is. 
      • Die omgewing moet vry van water en brandbare materiale wees. 
      • Verseker dat die omgewing goed geventileerd is.            (Enige 3 x 1)              (3)
2.2   Staanboormasjien veiligheidsvoorsorgmaatreël
      • Dra korrekte PBT. 
      • Maak seker alle skermers in plek is. 
      • Klamp die werkstuk veilig. 
      • Gebruik die korrekte boorpunt. 
      • Moenie verstellings maak terwyl die masjien in werking is nie. 
      • Gebruik die korrekte spoed. 
      • Moenie skaafsels met hand verwyder nie.                         (Enige 2 x 1)         (2)
2.3   Handguillotine se maksimum snydikte 1,20 mm.                                            (1)
2.4   2.4.1   Voordele van produkuitleg
              • Hantering van material word tot ŉ minimum beperk ✓
              • Tydsduur van vervaardiginssiklus is minder 
              • Produksiebeheer is bykans outomaties 
              • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik 
              • Minder totale inspeksie is nodig 
              • Minder vloerruimte per produksie-eenheid is nodig       (Enige 2 x 1)         (2)
      2.4.2   Voordele van prosesuitleg:
              • Hoë masjiengebruik omdat meer as een produk geproduseer word
              • Beter toesig as gevolg van verdeling van prosesse
              • Minder steuring in die vloei van werk wanneer masjiene foutief is
              • Laer toerusting koste, aangesien een masjien meer as een produk
                kan produseer.
              • Beter beheer van totale vervaardingingskoste
              • Meer buigsaamheid in die vervaardigingsproses           (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                          [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)        MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)                       3

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1 Doel van dopverharding:
    Om ŉ harde dop  oor die taai tern voort te bring.                                   (2)

3.2 Gebruik van hoë koolstofstaal vir dopverharding
    • Die hardheid sal die kern van die staal binnedring.                                (1)

3.3 Faktore vir hardheid:
    • Werkstukgrootte ✓
    • Blustempo ✓
    • Koolstofinhoud ✓                                                                    (3)

3.4 Tipe blusmiddels:
    • Water en sout (pekel/brine) ✓
    • Kraanwater ✓
    • Vloeibare soutwater ✓
    • Gesmelte lood ✓
    • Oplosbare olie en water ✓
    • Olie ✓                                                         (Enige 3 x 1)        (3)

3.5 Kleurkodering van ingenieursmateriaal:
    Om die tipe metale sowel as die koolstofinhoud van die staal te indentifiseer.       (3)

3.6 Tipe toetsing:

     3.6.1    • Vyltoets 
              • Masjieneringstoets                                    (Enige 1 x 1)      (1)

     3.6.2    • Klanktoets 
              • Vonktoets                                             (Enige 1 x 1)      (1)

     3.6.3    • Buigtoets                                                                (1)

3.7 Masjien vir vonktoets:
    • Staanslyper                                                                       (1)
                                                                                        [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)   (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1    D 

 4.2    D 

 4.3    B 

 4.4    A 

 4.5    A 

 4.6    B 

 4.7    C 

 4.8    B 

 4.9    D 

 4.10   B 

 4.11   C 

 4.12   B 

 4.13   D 

 4.14   B                                                           (14 x 1)    [14]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)                   5

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)

 5.1    Snydiepte:
        Snydiepte = 0,866 x P       ✓
                  = 0,866 x 2,5     ✓
                  = 2,17 mm        ✓                                                     (3)

 5.2    • Saamgestelde beitelslee-metode ✓
        • Loskopverplasingsmetode ✓                                                      (2)

 5.3    Sny van vierkantdraad

        5.3.1    Styging = Steek x Getal Aanlope
                         = 2 x 12   ✓
                         = 24 mm    ✓                                                    (2)

        5.3.2    Gemiddelde Diameter = BD – 0,5 Steek
                                    = 100 – 0,5 x 12 ✓
                                    = 94 mm ✓                                            (2)

        5.3.3    Tan θ = Styging / π x Dm
                 Tan θ = 24 / 94 ✓
                     θ = 14,32° ✓                                                        (2)

 5.4    Freesterminologie:

        5.4.1    Universele horisontale freesmasjien ✓                                   (1)

        5.4.2    Etikette:

                 A – Draspil          ✓
                 B – Freessnyer        ✓
                 C – Werkstuk          ✓
                 D – Parallelle        ✓
                 E – Masjienskroefklem ✓
                 F – Masjienblad       ✓                                                 (6)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

6                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)                           (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

 6.1    Voordele van groepfrees:
        • Verskeie oppervlakke kan gelyktydig gefrees word.
        • Hierdie metode is ŉ tydbespaarder.
        • Dit maak produksiewerk meer effektief.                                        (Enige 2 x 1)      (2)

 6.2    Gebruik van snyers:

        6.2.1     T-gleuf freessnyers is ontwerp vir die sny van T-gleuwe in masjientafels
                  en soortgelyke toepassings. ✓                                                            (1)

        6.2.2     Skagfrese word vir die bewerking van gleuwe, spygleuwe, sakke, smal
                  vlakke en snyprofiele gebruik. ✓                                                         (1)

        6.2.3     Saagfrese word gebruik om dun dele af te sny en om diep en smal
                  gleuwe te sny. ✓                                                                         (1)

 6.3    Module is die eenheid van grootte wat aandui hoe groot of hoe klein ŉ rat is. ✓                    (1)

 6.4    Freesmetodes
        Opfreeswerk

                                                                       ✓✓                                  (2)

 6.5    Differensiële indeksering:

                                                   Gatsirkels
         Kant 1      24    25        28       30        34        37    38    39   41     42      43
         Kant 2      46    47        49       51        53        54    57    58   59     62      66

                                                   Wisselratte
          24 x 2      28     32          40        44        48        56    64    72     86     100

        6.5.1     Indeksering Benodig:
                                    40
                  Indeksering = 𝐴             ✓
                                = 40/160
                                     1    7
                                =        x7 ✓
                                     4
                              = 7/28
                  Indeksering is 7 gate in ŉ 28-gat sirkel. ✓                                              (3)

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)         MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)                       7

        6.5.2    Verandering van ratte:
                                         𝐷𝑟𝑦𝑓𝑟𝑎𝑡         𝐴−𝑁    40
                 Ratverhouding:                      =         x 1 ✓
                                     𝐺𝑒𝑑𝑟𝑒𝑤𝑒 𝑟𝑎𝑡          𝐴

                                         160 −163
                                     =               x 40 ✓
                                           120

                                           3     8
                                     =-4 x 8 ✓

                                     = - 24/32

                 Die dryfrat het 24 tande.
                 Die gedrewe rat 32 tande. ✓                                                (4)

        6.5.3    Die rigting van beweging is antikloksgewys. ✓
                 Die krukhandvatsel sal die teenoorgestelde rigting as indeksplaat
                 (-) draai. ✓                                                               (2)

 6.6    Swaelstert-berekeninge

        6.6.1    Bereken Y en X

                 Y = 180 – 2(DE)
                 X = 180 – 2(DE) + 2(AC) + 2 (Radius) ✓

                 Berekeninge AC:

                 Berekeninge BE

                 Berekeninge Y

                 Y = 180 – 2(DE)
                   = 180 – 2(18,48) ✓
                   = 143,04 mm ✓

                 X = 180 – 2(DE) + 2(AC) + 2 (Radius)
                   = 143,04 + 2 (21,65) + 2 (12,5) ✓
                   = 211,34 mm ✓                                                           (11)
                                                                                           [28]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)          (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 7.1 Brinellhardheidstoets prosedure
     • Die vereiste las, in kilogram, word op die wyserplaat geselekteer deur die
        lugreguleerder te verstel. ✓
     • Die monster word op die aambeeld geplaas. Maak seker dat die monster
        skoon en vry van baard is. Dit behoort glad genoeg te wees sodat ŉ
        akkurate meting van die duik geneem kan word. ✓
     • Die monster word opgelig om met die Brinnell-bal in kontak te kom deur die
        handwiel te draai. ✓
     • Die las word nou toegepas deur die plunjerbeheer uit te trek. Hou die las op
        peil vir 30 sekondes vir nie-ysterhoudende metale, en 14 sekondes vir
        staal. ✓
     • Verwyder die monster uit die toetser en meet die deursnee van die duik. ✓         (5)

 7.2 Die DRIE maniere waarop hardheid gemeet word.
     • Weerstand teen indringing ✓
     • Elastiese hardheid ✓
     • Weerstand teen slytasie ✓                                                         (3)

 7.3 Bestudeer ingenieursapparaat

      7.3.1    Rockwell-hardheidstoetser ✓                                               (1)

      7.3.2    A – Hardheid aanwyser ✓
               B – Platform ✓
               C – Hoogteversteller ✓
               D – Aktiveringsknop ✓                                                     (4)
                                                                                        [13]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)                   9

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1 Resultant kragberekeninge:

     8.1.1    ∑Xkom = 4,7 – 3,1 cos 50 – 1,5 cos 40 ✓✓
                     = 3,856 kN ✓                                                        (3)

     8.1.2    ∑Ykom = 2,1 + 1,5 sin40 – 3,1 sin 50 ✓✓
                     = 0,69 kN ✓                                                         (3)

     8.1.3    R       = √(𝑋 2 + 𝑌²)
              R       = √[(3,856)2 + (0,69)2 ]
              R       = 3,92 kN ✓

              Tan θ = y/x 
              Tan Θ = 0,69/3,856
                  Θ = 10,145° ✓

              Ekwilibrant = Resultant MAAR IN DIE TEENOORGESTELDE RIGTING

              Ekwilibrant = 3,92 kN teen 190,145º ✓                                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

10                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)   (EC/SEPTEMBER 2023)

 8.2 Momente

      Herlei die EVL na ŉ puntlading.
      350 x 6,7 = 2345 kN @ 3,35 m vanaf die linkerkant. ✓

      Bereken die reaksies rondom die momente:
                     Momente rondom A

                      Momente rondom B

                                                                                  (7)

 8.3 Spanning en vervorming berekeninge:

      8.3.1    Bereken die deursnee van die pen.
               Dia = ? F = 100 kN; E = 210 PGa:
                                          Las (F)
               Spanning (𝜎) =
                                Deursnee-oppervlak (A)

                                 100 x 103
                          A=
                                 204 x 102
                                                         ✓
                            = 0,49 x 10-3 m2             ✓
                                𝜋𝑑2
                Maar area =
                                 4
                                     4𝐴
                         d=√                             ✓
                                     𝜋

                                     4 x 0,49 x 10−3
                         d=√                             ✓
                                             𝜋

                           = √0,624 x 10−3               ✓
                          = 0,025 m
                         d = 25 mm                       ✓                        (6)

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)        MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)                  11

       8.3.2    Vervorming in die pen

                                                                                       (3)

       8.3.3    Verandering in lengte

                                                                                       (3)

       8.3.4    Drukspanning ✓                                                         (1)

 8.4 Spanning/Vervormingsdiagram byskrifte
     A – Verhoudingsperk ✓
     B – Elastisiteitsgrens ✓
     C – Meegeepunt ✓                                                                  (3)
                                                                                      [33]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

12                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)           (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 9: INSTANDHOUDING

 9.1 Eienskappe van nylon:
     • Benodig geen smeermiddel nie. ✓
     • Kan skok weerstaan. ✓
     • Geen instandhouding ✓
     • Lig in gewig ✓
     • Maklik om te masjineer/bewerk ✓                                 (Enige 3 x 1)       (3)

 9.2 Redes vir die gebruik van snyvloeistof wanneer daar aan die draaibank
     gewerk word
     • Die snywerktuig se gebruiksduur word verleng. ✓
     • Dit verhoed dat die skaafsels of metaalskyfies aan die snygereedskap
       saamsmelt en vassit. ✓
     • Dit sal die hitte wat deur die draaiproses gegenereer word wegspoel.
     • Dit spoel skaafsels/metaalsplinters weg ✓
     • Dit verbeter die kwaliteit van die afwerking van die gedraaide oppervlak
                                                                        (Enige 2 x 1)      (2)

 9.3 Gevolge vir versuim om toerusting in stand te hou
     • Risiko van besering
     • Finansiële verlies vanweë lang onderbreking
     • Verlies van produksietyd                                                            (2)

 9.4 Redes vir die gebruik van koolstofvesel
     • Is lig in gewig ✓✓
     • Dit is taaier en sterker ✓✓
     • Dit kan na enige vorm gebuig word wanneer dit bo 150 ºC verhit word ✓✓
                                                                    (Enige 2 x 2)          (4)

 9.5 TWEE eienskap en TWEE gebruike van PVC

      SAMESTELLING              EIENSKAP                            GEBRUIKE
      PVC          - Weerstand teen water, ghries,           - Elektriese kabels,
                     hitte en korrosiebestand ✓                kunsleer, kleefplastiek,
                   - Buigbaar, rubberagtig, taai en            krediet- en
                     maklik om te bind.                       telefoonkaarte. ✓
                                            (Enige 2)                       (Enige 2)      (4)

 9.6 Voorkomende instandhouding
     • Inspeksie of kontrolering. ✓
     • Meet ✓
     • Skoonmaak          ✓
     • Smering ✓
     • Verstelling en vervanging van onderdele ✓                       (Enige 3 x 1)       (3)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2023)            MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)                  13

 VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

 10.1   Vierkantskroefdraad berekeninge:
        T = 48 mm ; m = 3

        10.1.1        PCD = T x m
                          = 48 x 3 = 144 mm ✓✓                                             (2)

        10.1.2        Add = Module = 3 mm ✓                                                (1)

        10.1.3        Tussenruimte = 0,157 x 3
                                   = 0,471 mm ✓✓                                           (2)

        10.1.4        Ded    = 1,157 x 3
                             = 3,471 mm ✓✓                                                 (2)

        10.1.5        OD    = PCD + 2 x 3
                            = 150 mm ✓✓                                                    (2)

        10.1.6        Sirkulêresteek = π x m
                                     =πx3
                                     = 9,424 mm ✓                                          (1)

 10.2   Linkerkantse vierkantige skroefdraad

        A – Voorsnyhoek ✓
        B – Nasnyhoek of sleephoek ✓
        C – Vryloop ✓
        D – Helikshoek ✓                                                                   (4)

 10.3   ŉ Meervoudige skroefdraad maak voorsiening vir ŉ vinniger beweging en is
        meer doeltreffend om minder krag te verloor aan wrywing in vergelyking met
        enkelvoudige draad. ✓✓                                                             (2)

 10.4   Internasionale Standaarde Organisasie ✓✓                                           (2)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

14                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)         (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (DRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)

 11.1   Druk is die aksie om krag op 'n liggaam of voorwerp te plaas ✓                    (1)

 11.2   Hidrouliese stelsel berekeninge.

        11.2.1       Bereken die diameter van Suier A

                     Bereken eerste die volume van silinder B

                     maar

                                                                                          (9)

        11.2.2       Bereken die druk wat toegepas word op Suier A.

                      Druk by A

                                                                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 15

(EC/SEPTEMBER 2023)            MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)                   15

        11.2.3        Bereken die druk wat toegepas word op Suier B.

                       LET WEL: Druk by A is gelyk aan druk by B

                                                                                            (4)

 11.3   Hidroulika verwys na die oordrag en beheer van kragte en beweging deur
        middel van vloeistof. Vloeistof (gewoonlik olie) word gebruik om energie oor te
        dra. ✓                                                                              (1)

 11.4   Bandaandrywing berekeninge:
        Nmotor x Dmotor = Nlem x Dlem

                 130 x 1205 = 385 x Dlem            ✓

        Dlem = 406,883 pm             ✓                                                     (2)

 11.5   Pneumatika simbole:

        11.5.1 Silinder
                                                 Silinder
                                                                  ✓                         (1)

        11.5.2 Akkumulator
                                               Akkumulator
                                                                  ✓                         (1)

        11.5.3 Electriese Motor
                                               Elektriese motor
                                                                      ✓                     (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

16                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PAS EN MASJINERING)   (EC/SEPTEMBER 2023)

 11.6   Dryfrat stelsel berekeninge:
        Data:

        11.6.1       Rotasiefrekwensie van die uitset as:

                                                                                    (3)

        11.6.2       Snelheidsverhouding:

                            NA
                     SV =
                            NF

                            1 401,90
                     SV =                                   ✓
                                 160

                        = 8,79 : 1                          ✓                       (2)

        11.6.3       Aangedrewe rat sal kloksgewys draai. ✓                         (1)
                                                                                   [28]

                                                                    TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MechTech Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechtech-eng-memo/84d5c26e-f528-44a8-8128-f874ce48eeff) — Mechanical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Gr12 MCHT S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-eng/153275b7-9d23-4a2c-bc3e-dadda11f387f) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [MECHANICAL TECH MEMO GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/7e098077-d0a2-4543-b071-55137986db85) — Mechanical Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
