# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

          MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR
                 NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                      MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                 (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

 1.1    C                                                                               (1)

 1.2    B                                                                               (1)

 1.3    C                                                                               (1)

 1.4    A                                                                               (1)

 1.5    B                                                                               (1)

 1.6    C                                                                               (1)
                                                                                         [6]

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1    Gassweising (PPE):
         Oogbeskerming 
         Oorpak / leervoorskoot 
         Veiligheidstewels 
         Handskoene                                              (Enige 2 x 1)         (2)

 2.2    Veiligheidsreëls wat gevolg moet word terwyl die vlakslyper in
        werking is:
         Maak seker dat die vonke geen gevaar vir medewerkers inhou
            nie. 
         Moenie die materiaal op die slypwiel forseer nie. 
         Moenie dompelslyp nie. 
         Bring die materiaal stadig met die slypwiel in kontak. 
         Moenie die masjien skoonmaak of aanpas terwyl dit in beweging is
            nie. 
         Gebruik snyvloeistof. 
         Weet waar die noodstop geleë is. 
         Stop die masjien voor enige aanpassings. 
         Hou gereedskap weg van bewegende dele af.               (Enige 2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)           MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                              3

2.3    Voltooiing van ’n taak op enige masjien:
       Skakel die masjien af.                                                       (1)

2.4    TWEE veiligheidsmaatreëls voor die hoekslyper aangeskakel word:
        Maak seker dat daar geen krake of skaafsels op die skyf is nie. 
        Maak seker dat die emerie-skyf wat aangebring is bo die revolusies
         aangeslaan is wat deur die motor verander word. 
        Maak seker dat die spasie tussen die instrument-rus en die emerie-skyf
         nie 3 mm oorskry nie. 
        Verseker dat die skerms in plek is. 
        Moenie voor die masjien staan terwyl dit aangeskakel word nie; wag
         totdat dit volle spoed bereik. 
        Moenie die werkstuk teen die emerie-skyf forseer of stamp nie. 
        Slyp net op die voorste oppervlak van die wiel en nie die kante nie
        Alle slypmasjiene moet ’n etiket hê wat die revolusies waarteen die spil
         draai, aanwys.                                             (Enige 2 x 1)    (2)

2.5    Belangrikheid van sweishelm:
        Om jou oë en gesig teen ultra-violet strale en bestraling te
         beskerm                                                                    (1)

2.6    Tipes werkswinkeluitlegte:
        Prosesuitleg 
        Produkuitleg                                                               (2)
                                                                                    [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                      MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                   (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

 3.1
         MATERIAAL                  VERSKILLENDE TIPE TOETSE

                               Klank             Vyl              Buig

                         Baie dowwe          Maklik      Kan nie buig nie /
         Gietyster       klank                           ‘Snap’/Breek /
                                                          Kraak maklik 
                         Medium              Maklik      Buig maklik 
         Sagte staal     metaalagtige
                         klank 
                                                                                        (6)

 3.2    Hittebehandelingsproses:
         Is die verhitting en verkoeling van metale in hul soliede toestand om
            hulle eienskappe te verander                                               (1)

 3.3    Hardheidsfaktore:
         Werkstuk grootte 
         Bluskoers 
         Koolstofinhoud                                            (Enige 2 x 1)     (2)

 3.4    Hittebehandelingsproses:
        3.4.1 Tempering
                Is 'n proses wat op staal toegepas word en dit verlig die
                 spanning wat tydens die verhardingsproses toegepas word 
                Dit verminder die graad van hardheid
                Dit verhoog taaiheid 
                Dit verminder brosheid 
                Dit gee staal ŉ fyn korrelstruktuur                (Enige 2 x 1)     (2)

        3.4.2   Uitgloeiing
                 Verlig interne spanning 
                 Versag die metaal 
                 Maak die metaal rekbaar 
                 Verfyn die korrelstruktuur 
                 Verminder brosheid                               (Enige 2 x 1)      (2)

 3.5    Hardheid van staal is afhanklik van
         Koolstof-inhoud                                                             (1)
                                                                                      [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)        MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                5

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1    A                                                         (1)

 4.2    C                                                         (1)

 4.3    D                                                         (1)

 4.4    B                                                         (1)

 4.5    B                                                         (1)

 4.6    D                                                         (1)

 4.7    C                                                         (1)

 4.8    D                                                         (1)

 4.9    B                                                         (1)

 4.10   A                                                         (1)

 4.11   C                                                         (1)

 4.12   D                                                         (1)

 4.13   B                                                         (1)

 4.14   A                                                        (1)
                                                                 [14]

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                    (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 5.1    Borrelvloeimeter:
        5.1.1  Borrelvloeimeter                                                    (1)

        5.1.2    A – Krinkspilhelling-skaal 
                 B – Askanteling-skaal 
                 C – Wielvlug-skaal 
                 D – Nulmeter-skaal 
                 E – Monteer toerusting op wiele                                    (5)

        5.1.3     Askantelingshoek 
                  Wielvlughoek 
                  Krinkspilhelling                                                 (3)

 5.2    Opstelprosedure om wielvlug te lees:
          Verseker dat die wiele reguit vorentoe is. 
          Monteer die borrelvloeimeter op die middel van die wiel. 
          Stel die borrelvloeimeter op nul, op die nulskaal. 
          Neem die lesing op die wielvlugskaal. 
          Doen dieselfde vir die ander wiele.                                      (5)

 5.3    Dinamiese balansering op wiele:
          Die vlak van wanbalans 
          Die aard van ongebalanseerde kragte 
          Die rigting van hierdie kragte (kloksgewys en antikloksgewys) 
          Skewe bande en wielsamestelling                       (Enige 3 x 1)      (3)

 5.4    Gereedskap:

        5.4.1    Draaiskyf:
                 Om die voorwiel 20° te draai en die borrelvloeimeter te nul,
                 en die wiel 20° uit te draai om die askanteling te lees            (2)

        5.4.2    Wielbalanseerder:
                 Om die wiel van ŉ motorvoertuig vir statiese en dinamiese
                 balans te balanseer                                               (2)

        5.4.3    Optiese sporingstoets:
                 Om die binnesporing  en buitesporing van ’n motorvoertuig
                 na te gaan                                                        (2)
                                                                                   [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)           MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                                 7

 VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

 6.1    Oorsake van vibrasie:
         Die werking van ongebalanseerde kragte op die as 
         Die wringeffekte van die kragslag                                        (2)

 6.2    Tipes vibrasie-dempers:
          Wrywing-vlaktipe 
          Gekombineerde rubber- en wrywingskyf                                    (2)

 6.3    Kenmerke van ingeboude enjinbalans:
        6.3.1 Die krukasse is versigtig gebalanseer met ribbe wat uitgebrei en
              geboor word, om balansmassastukke op punte oorkant die
              aansluiting van die dryfstang te vorm.                              (2)

        6.3.2    Dryfstange en suiers word so lig as moontlik gehou om die
                 wederkerige kragte te verminder.                                 (2)

        6.3.3    Vliegwiele is versigtig gebalanseer en word gewoonlik slegs op
                 die krukasflens in een posisie gepas.                            (2)

 6.4    Faktore wat enjinkonfigurasie bepaal:
         Aantal silinders 
         Posisie van die silinders 
         Enjinuitleg 
         Ontstekingsorde 
         Enjinligging en montering                              (Enige 3 x 1)     (3)

 6.5    Tipes enjinkonfigurasie:
         Inlyn-enjin 
         V-tipe enjin 
         Horisontale teenliggende enjin                          (Enige 2 x 1)    (2)

 6.6    Identifikasie van enjinkonfigurasie:
        Die krukas van ’n V-enjin                                                  (1)

 6.7    Faktore wat ontsteking bepaal:
         Die posisie van die kruk op die krukas 
         Die rangskikking of samestelling van die kruk op die nokas               (2)

 6.8    Ontstekingsorde van ŉ 5-silinder in-lyn-enjin:
        12453 OF 13542                                                             (1)

 6.9    Turboaanjaer interne komponente:
        A – Turbine uitlaatgas uitlaat 
        B – Turbinewiel OF stuwer 
        C – Turbine uitlaatgas-inlaat 
        D – Kompressor lugontlading 
        E – Kompressor 
        F – Kompressor lug-inlaat                                                  (6)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                                 (EC/SEPTEMBER 2020)

 6.10 Nadele van ŉ turbo-aanjaer:
        Dit kanprobleme met turbo-vertraging lewer.
        Dit is geneig om die lug te verhit en digtheid te verminder. 
        Sommige benodig ’n afsluitproses. 
        Dit vereis druksmering vir hoёspoed laers.
        Die smeermiddel moet lugverkoel wees. 
        Oor-herwinde revolusies of tolle moet deur die morssluis beheer
         word.                                                  (Enige 3 x 1)                   (3)
                                                                                                [28]

 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

 7.1    Kompressieverhouding:
        Die kompressieverhouding van ŉ interne verbrandingsenjin is die
        verhouding van kompressie van die inlaatlading tydens die
        kompressieslag tot die totale volume van die silinder.                                  (2)

 7.2    Kompressieverhouding:
         Slagvolume:
                         ∏𝐷2
         𝑆𝑙𝑎𝑔 𝑣𝑜𝑙𝑢𝑚𝑒 =         𝐿    
                          4
                         ∏(9.02 )
                       =       × 11       
                           4
                       = 700 cm3 

                                        𝑆𝑉+𝑉𝑉
         Kompressieverhouding =
                                         𝑉𝑉
                                         700+70
                                    =
                                           70
                                                     
                                         11 : 1                                                  (6)        (6)

 7.3     Nuwe kompressieverhouding:
                                                  ∏(9,612 )
                               Slagvolume =                   × 11   
                                                     4

                                                  = 797,865 cm3       

                                                                 797,865+ 70
                               Kompressieverhouding =                          
                                                                     70
                                                          =12, 4 : 1                             (4)        (4)

 7.4    Metodes wat gebruik word om kompressieverhouding te verhoog:
           Verwyder vulplaatjies tussen die silinderblok en die silinderkop. 
           Pas ŉ dunner silinderkoppakstuk. 
           Masjineer die metaal van die silinderkop af. 
           Bewerk die metaal van die silinderblok af. 
           Pas die suier met ’n hoёr kruin. 
           Pas die krukas met ’n langer slag. 
           Verhoog die boor van die silinders.                  (Enige 4 x 1)                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                             9

 7.5    Aangeduide drywing:
        Aangeduide drywing is ŉ maatstaaf om die totale drywing te bepaal wat
        deur die verbranding van brandstof in die verbrandingskamer van ŉ
        binnebrandenjin ontwikkel word.                                            (2)

 7.6    Drywingsberekeninge:
        7.6.1  Aangeduide drywing = P × L × A × N × n

                                                    P = 1200000 Pa
                                   86
                              L=
                                1000
                               = 0,086 m 

                                        π𝐷2
                              A=
                                         4

                                         π×0,092
                                    =                    
                                                4

                                = 6,36 × 10-3 m2 

                                             4200
                                    N = 60 × 2 

                                         = 35 r/s 
                                N = 4 silinders

                      Aangeduide drywing = 1200000 × 0,086 × 6,36 × 10-3 × 35 × 4

                                        = 91889,28 W
                                        = 92 kW                                     (7)

        7.6.2    Remkrag = 2 π NT
                                  4200
                              N=
                                   60
                                70r/s 
                      = 2× π ×70×180 
                        =211115,03 W

                                    =79168,13 W
                                    =79,2 kW                                        (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                  (EC/SEPTEMBER 2020)

        7.6.3                                  𝐵𝑃
                Meganiese doeltreffendheid =        ×100%
                                               𝐼𝑃

                                                79,2
                                            =          × 100% 
                                                92

                                                = 82,5%                           (2)

 7.7    Termdefinisie:
        Dit is die persentasie energie wat ŉ enjin uitlaat as gevolg van ŉ
        meganiese nadeel as dit teen die ideale enjinkrag getoets word.         (2)
                                                                                 [32]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)           MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                               11

 VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 8.1    Redes vir hoё CO (koolstofmonoksied) lesing:
        8.1.1  Te ryk mengsel 
                Verkeerde ontsteking 
                Vuil of beperkte lugfilter 
                Onbehoorlike werking van die brandstofleweringstelsel 
                Foutiewe termostaat of koelmiddelsensor 
                Nie-funksionerende PVC-klepstelsel
                Katalitiese omskakelaar werk nie                  (Enige 3 x 1)            (3)

        8.1.2    Regstellende maatreёls:
                  Herset brandstofmengsels. 
                  Gaan na vir ketsing en herstel. 
                  Vervang lugfilter. 
                  Kontroleer en maak die brandstofleweringstelsel reg.
                                                                        (Enige 3 x 1)        (3)

        8.1.3    Geanaliseerde gasse:
                  CO2 
                  SO2 
                  NO 
                  HC 
                  O2                                                 (Enige 3 x 1)         (3)

 8.2    Silinder lekkasie toetsing:
         Nat toets                                                                         (1)

 8.3    Silinderlekkasie en oorsake:
        8.3.1 Lekkasie van inlaatklep                                                       (1)

        8.3.2    Geblaasde silinderkoppakking of gebarste silinderblok                      (1)

        8.3.3    Suierringe is geslyt                                                       (1)

 8.4    Oliedruktoetse:
         Oliedruk wanneer die enjin luier. 
         Oliedruk wanneer die enjin koud is. 
         Oliedruk wanneer die enjin warm is. 
         Oliedruk op hoё revolusie.                                                        (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR      (EC/SEPTEMBER 2020)

 8.5    Oorsake van lae-brandstofdruklesings:
          Foutiewe brandstofpomp 
          Geblokkeerde of beperkte brandstoffilter 
          Gekraakte of beperkte brandstoflyn 
          Verstopte pomp inlaatsif / filter 
          Lae spanning na brandstofpomp 
          Foutiewe brandstofdrukreguleerder 
          Foutiewe brandstofpomp-toevoer 
          Leё brandstoftenk                             (Enige 3 x 1)           (3)

 8.6    Verkoelingstelseldruktoets:
         Waterslange 
         Waterpomp 
         Verkoeler 
         Weggevrete kernvonkproppe 
         Inwendige verwarmingsverkoeler 
         Foutiewe verkoelerkop                         (Enige 3 x 1)         (3)
                                                                              [23]

Kopiereg voorbehou                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)           MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                                13

 VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS)
          (SPESIFIEK)

 9.1    Doel van die outomatiese ratkas:
        Om die bestuurder van koppelaar en ratwisseling af te los,  om
        sodoende die bestuurder die geleentheid te gee om op die pad te
        konsentreer.                                                                     (2)

 9.2    Voordele van outomatiese ratkas:
          Verminder bestuurmoegheid. 
          Dit verseker vermindering van die saamdraai van wiele onder slegte
           padtoestandE. 
          Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin
           stop/stol.
          Die stelsel demp alle enjin-vibrasies.                (Enige 3 x 1)           (3)

 9.3    Koppelomsitter:
        9.3.1 Koppelomsitter                                                             (1)

        9.3.2    Onderdele:
                 A – Eenrigting-koppelaar 
                 B – Turbine 
                 C – Pomp 
                 D – Turbine-as 
                 E – Ratkasomhulsel                                                      (5)

        9.3.3    Koppelomsitterfunksie:
                  Dra die wringkrag van die enjin na die transmissie oor. 
                  Vermenigvuldig die wringkrag van die enjin. 
                  Voorsien ŉ direkte aandrywing van enjin na transmissie. 
                  Dit demp alle motorvibrasies. 
                  Dit dien as vliegwiel.                         ( Enige 3 x1)          (3)

        9.3.4    Funksie van onderdele:
                 Dit plaas die vloeistof in beweging teen hoё druk na die
                 turbine, waardeur die turbine met groot wringkrag draai.               (2)

 9.4    Wringkrag-vermenigvuldiging:
        Soos die spoed verhoog,  loop die wringkrag-vermenigvuldiging
        geleidelik af.                                                                   (2)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                        MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                   (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 10:           STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
                     ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

 10.1 Eienskappe van ŉ goeie stuurmeganisme:
        Lig en maklik om te beheer 
        Vry van vibrasies en padskokke 
        Selfsentrerend 
        In staat om effektief onder die invloed van die vering- en remstelsel te
          werk 
        Dit moet so direk wees as moontlik om die bestuurder se aandag te
          verminder                                                  (Enige 4 x 1)               (4)

 10.2
        Binnesporing
                                                                   Stuurwiel 

             Wiel 

           Binnesporing 
           Toe-in 
                                             VOOR
                                                                                                  (4)

 10.3 Sporing:
      10.3.1 Naspoorhoek:
               Dit gee selfsentrerende aksie aan die stuurwiel  wat die wiele in ŉ
               reguit posisie hou.                                                               (2)

        10.3.2       Ackermann-beginsel:
                     Om te verhoed dat bande sywaarts gly  terwyl die pad rondom ŉ
                     draai gevolg word.                                                          (2)

        10.3.3       Krinkspilhelling:
                     Om die voorwiel weer reguit vorentoe te bring  nadat ŉ draai
                     sonder enige moeite van die bestuurder voltooi is.                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)          MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTOR                               15

 10.4 Wielvlug:
      10.4.1 Positiewe wielvlug                                                                 (1)

        10.4.2 A – Band 
               B – Vertikale lyn 
               C – Senterlyn 
               D – Positiewe wielvlughoek 
               E – Onderste beheerarms                                                          (6)
               F – Padoppervlak 

        10.4.3 Positiewe wielvlughoek is die uitwaartse kanteling van ŉ voorwiel weg
               van die voertuig as dit van vooraf gesien word.                                  (2)

 10.5 Faktore wat in ag geneem moet word voordat sporingsverstellings
      onderneem word:
        Rymassa moet teen vervaardigingspesifikasies gekontroleer word 
        Ongelyke slytasie op bande 
        Banddruk 
        Uitloop van wiele of skewe wiele 
        Krinkspil en busse 
        Vering koeёlgewrigte vir slytasie 
        Veringbusse vir oormatige vry beweging 
        Spoorstangkop 
        Verslapte vere 
        Oneffektiewe skokbrekers 
        U-bout vere 
        Onderstelraam vir moontlike krake 
        Die wiel moet gebalanseer wees 
        Wielsporing-spesifikasies 
        Dryfas konstante snelheidgewrigte                     (Enige 5 x 1)                    (5)

 10.6 Doel van wielbalansering:
      Om te verhoed dat die wielmontering skuur en bons, wat kan veroorsaak dat
      die stuurmeganisme en veringonderdele slyt.                                              (2)

 10.7 Wielbalansering:
       Statiese balans 
       Dinamiese balans                                                                        (2)
                                                                                                [32]

                                                                          TOTAAL:               200

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-afr/3f9a8d78-97b6-4d96-a459-e2cd2e0f4240) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Welding Metalwork) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-welding-metalwork-memo-eng/1c2f46e0-7366-454c-93bb-25a7a72400b1) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
