# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept-2020-welding-afrikaans/06f1b348-2bdf-4288-abfd-34203671190c
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2020 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept-2020-welding-afrikaans/06f1b348-2bdf-4288-abfd-34203671190c)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

         MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN
                  METAALWERK
                 NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 18 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2              MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK            (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

 1.1    C                                                                            (1)

 1.2    B                                                                            (1)

 1.3    C                                                                            (1)

 1.4    A                                                                            (1)

 1.5    B                                                                            (1)

 1.6    C                                                                            (1)
                                                                                      [6]

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1    Gassweising
         Oogbeskerming 
         Oorpak / leervoorskoot 
         Veiligheidstewels 
         Handskoene                                            (Enige 2 x 1)        (2)

 2.2    Veiligheidsmaatreëls wat gevolg moet word terwyl die
        oppervlakslyper in werking is:
         Maak seker dat die vonke geen gevaar vir die medewerkers inhou
            nie. 
         Moenie die materiaal op die slypwiel forseer nie. 
         Moenie dompelslyp nie. 
         Bring die materiaal stadig in kontak met die slypwiel. 
         Moenie die masjien skoonmaak of aanpas terwyl dit in beweging is
            nie. 
         Gebruik snyvloeistof. 
         Weet waar noodstop geleë is. 
         Stop masjien voor enige aanpassings. 
         Hou gereedskap weg van bewegende dele.                 (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)     MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK                        3

2.3    Voltooiing van ŉ taak op enige masjien
       Skakel die masjien af.                                                         (1)

2.4    TWEE veiligheidsmaatreëls voor die hoekslyper aangeskakel word:

          Maak seker dat daar geen krake of skaafsels op die skyf is nie. 
          Maak seker dat die emery-skyf wat aangebring is bo die revolusies
           aangeslaan is wat deur die motor verander word. 
          Maak seker dat die spasie tussen die instrument rus en die emery-
           skyf nie 3 mm oorskry nie. 
          Verseker dat die skerms in plek is. 
          Wanneer die masjien aangeskakel word, moenie daarvoor staan
           totdat dit sy volle spoed bereik het nie. 
          Moenie die werkstuk teen die emery-skyf forseer of stamp nie. 
          Slyp net op die voorste oppervlak van die wiel en nie die kante nie 
          Op alle slypmasjiene moet daar ŉ kennisgewing wees wat die
           omwentelinge waarteen die spil roteer, aandui            (Enige 2 x 1)     (2)

2.5    Belangrikheid van sweishelm
        Om jou oë en gesig teen ultra-violet strale en bestraling te beskerm         (1)

2.6    Tipes werkswinkel-uitlegte:
        Prosesuitleg 
        Produkuitleg                                                                 (2)
                                                                                      [10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4               MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK           (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

 3.1                                VERSKILLENDE TIPE TOETSE
        MATERIAAL
                               Klank               Vyl             Buig

                          Baie dowwe           Maklik      Kan nie buig nie /
        Gietyster         klank                            ‘Snap’/Breek /
                                                            Kraak maklik 
                          Medium               Maklik      Buig maklik 
        Sagte staal       metaalagtige
                          klank                                                      (6)

 3.2    Hittebehandelingsproses
         Is die verhitting en verkoeling van metale in hul soliede toestand om
            hulle eienskappe te verander.                                            (1)

 3.3    Hardheidsfaktore:
         Werkstukgrootte 
         Bluskoers 
         Koolstofinhoud                                        (Enige 2 x 1)        (2)

 3.4    Hittebehandelingsproses:

        3.4.1    Tempering
                  Is ŉ proses wat toegepas word op staal wat die verspanning
                   tydens die verhardingsproses verlig 
                  Dit verminder die graad van hardheid 
                  Dit verhoog taaiheid 
                  Dit verminder brosheid 
                  Dit gee staal ŉ fyn korrelstruktuur           (Enige 2 x 1)       (2)

        3.4.2    Uitgloeiing
                  Verlig interne spanning 
                  Versag die metaal 
                  Maak metaal rekbaar 
                  Verfyn korrelstruktuur 
                  Verminder brosheid                            (Enige 2 x 1)       (2)

 3.5    Hardheid van staal is afhanklik van
         Koolstofinhoud                                                            (1)
                                                                                    [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)     MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK                 5

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1    A                                                                   (1)

 4.2    D                                                                   (1)

 4.3    C                                                                   (1)

 4.4    C                                                                   (1)

 4.5    D                                                                   (1)

 4.6    B                                                                   (1)

 4.7    D                                                                   (1)

 4.8    D                                                                   (1)

 4.9    A                                                                   (1)

 4.10   A                                                                   (1)

 4.11   A                                                                   (1)

 4.12   B                                                                   (1)

 4.13   B                                                                   (1)

 4.14   A                                                                   (1)
                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6               MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK           (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

 5.1    Maatsolder:
        Is die hart van die strukturele werkswinkel.                              (2)

 5.2    DRIE kwaliteite / eienskappe van ŉ goeie maatsolder:
         Akkuraatheid 
         Stilte 
         Beter beligting 
         Weg van die hoofwerkswinkel 
         Plankvloere met dowwe afwerking 
         Groot ruimte om verlangde werk te akkommodeer     (Enige 3 x 1)          (3)

 5.3    Ribmaatvorm
            Word gebruik vir die nasien van die posisies van gate op die rib
             van die kanaalyster en lêerprofiel.                                  (2)

 5.4    Staalring

        5.4.1    Mate van die vereiste materiaal:

                 Gemiddelde diameter = Buitediameter – Plaatdikte 
                                     = 500 – 30 
                                     = 470 mm 

                 Gemiddelde omtrek = π x Gemiddelde diameter 
                                   = π x 470 
                                  = 1 476,55 mm                                    (6)

        5.4.2    Maak ŉ netjiese skets van die staalring wat die gemiddelde
                 deursnee, buitedeursnee en die dikte van die materiaal
                 aandui:

                 1 476,55 mm van 30 x 30 mm vierkantige staalstaaf word benodig
                 om die ring te vervaardig.

                 Materiaal     30 mm
                 dikte

                                                                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)     MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK                7

 5.5    Hoeksweislas op ŉ T-las:

                                                                Boog
                                       10         60 – 100
                                                       
                                  

                                                                              (6)
                                                                             [23]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8              MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK           (EC/SEPTEMBER 2020)

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1   Gebruik van die masjiene

      6.1.1    Guillotine
                Om plaatmetaal te sny 
                Om metaal te sny                                                (2)

      6.1.2   Hoekslyp
               Handslyp-snygereedskap 
               Snyslypgereedskap                                                 (2)

      6.1.3    Persmasjien
                Word gebruik om komponente soos laers of busse in
                  masjiene of meganiese toestelle te installeer of te
                  verwyder                                                      (2)

6.2   Hegtingstoestel-byskrifte:

      6.2.1    A – Meter 
               B – Uitlaat 
               C – Inlaat 
               D – Kap                                                           (4)

      6.2.2    Suurstof reguleerder                                              (1)

6.3   Funksie van tap en snymoere:
       Hulle word gebruik om interne en eksterne drade van boute en
        moere te sny.                                                            (1)

6.4   Funksie van reguleerders:
      Om die silinderdruk te verminder  na werksdruk.                           (2)

6.5   Werksbeginsel van plasmasnyer:

      Die proses behels die omskepping van ŉ elektriese kanaal van
      geïoniseerde gas  wat die werkstuk sny,  en vorm ŉ elektriese stroom
      terug na die plasmasnyer deur middel van ŉ aardklamp.  Dit word
      uitgevoer deur lug wat in die rigting van die werkstuk deur ŉ gefokusde
      spuitstuk blaas.                                                          (4)
                                                                                [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)        MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK                                          9

 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

 7.1    Term definisie
        7.1.1 Krag: is ŉ invloed wat verander of die neiging het om die toestand
              van die rus van ŉ liggaam of beweging te verander. 
                                              OF
              Dit is dikwels meer gerieflik om te dink oor ŉ “trek” of “stoot”.
                                                                     (Enige 1 x 2)                         (2)

        7.1.2    Hooke se Wet: Verspanning is direk eweredig aan die spanning
                 wat dit veroorsaak, indien die perk van proporsionaliteit nie
                 oorskry word nie.                                                                       (2)

 7.2    Spanning en vervorming

                           𝝅𝑫𝟐
        7.2.1 Area =
                            𝟒

                           𝜋 x (0,024)2
                       =
                                     4

                       = 4,525 x 10−4 𝑚2

                                     𝐾𝑟𝑎𝑔
                Spanning =
                                         𝐴𝑟𝑒𝑎

                                         60 𝑥 103
                                 =                   
                                     4,525 𝑥 10−4

                                 = 132,579 x 106 Pa                                                       (2)

        7.2.2                                 𝑉𝑒𝑟𝑎𝑛𝑑𝑒𝑟𝑖𝑛𝑔 𝑖𝑛 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒
                 Verspanning =
                                              𝑂𝑜𝑟𝑠𝑝𝑟𝑜𝑛𝑘𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑙𝑒𝑛𝑔𝑡𝑒
                                              0,22 𝑥 10−3
                                          =                 
                                              212 𝑥 10−3

                                          = 1,038 x 10−3

                                          = 1,04 x 10−3                                                   (2)

        7.2.3                                                               𝑆𝑝𝑎𝑛𝑛𝑖𝑛𝑔
                 Young se modulus van elastisiteit (E) =                                     
                                                                          𝑉𝑒𝑟𝑠𝑝𝑎𝑛𝑛𝑖𝑛𝑔

                                                                          132,58 𝑥 106
                                                                      =                  
                                                                          1,04 𝑥 10−3

                                                                      = 127,48 x 109 

                                                                      = 127,48 GPa                      (4)

Kopiereg voorbehou                                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10              MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK             (EC/SEPTEMBER 2020)

 7.3    Bereken die reaksies, buigmomente en skuifkragte.

        7.3.1    Momente rondom RL: RR x 8 = (2 x 4) + (6 x 5) + (3 x 6) 
                                            = 8 + 30 + 18
                                            = 56 
                                        RR = 7 N 

                 Momente rondom RR: RL x 8 = (3 x 2) + (6 x 3) + (2 x 4) 
                                           = 6 + 18 + 8
                                           = 32 
                                       RL = 4 N                                      (6)

        7.3.2    Die buigmomente by punte A, B en C.
                 𝐵𝑀𝐴 = (4 x 4) = 16 N 
                 𝐵𝑀𝐵 = (4 x 6) – (2 x 2) – (6 x 1) = 14 N 
                 𝐵𝑀𝐶 = (4 x 7) – (2 x 3) – (6 x 2) – (3 x 1) = 7 N                   (3)

        7.3.3    Skuifkragte by punte A, B en C
                 𝑆𝐹𝐴 = 4 2 = 2 
                 𝑆𝐹𝐵 = 4 – 2 – 6 = -4 
                 𝑆𝐹𝐶 = 4 – 2 – 6 – 3 = -7                                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)     MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK                 11

        7.3.4

                                                                             (5)
                                  Buigmomente diagram
        7.3.5

                                                                              5)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12             MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK                           (EC/SEPTEMBER 2020)

     7.4                                          100 kN

                                  A                                 B
                                            D

                25kN                                                                      75kN
                                           7000

                           Ruimte diagram = 1 punt 
                                                                            a

                                                           

                                                                               c
                                       d

                                                    

                                                                                

                                                                        b

                          Deel         Krag                 Aard
                     AD               29 kN               Stut 
                     BD               76 kN               Stut 
                     CD               14 kN               Bind                                          (11)
                                                                                                          [45]

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)     MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK                         13

VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (SWEISINSPEKSIE) (SPESIFIEK)

8.1    Boogsweis
        Tempo van die brandende staaf en die vordering van die sweislas 
        Hoeveelheid penetrasie en smelting 
        Die manier hoe die sweismetaal vloei 
        Die geluid van die boog wat die korrekte stroom en spanning vir die
          spesifieke sweislas aandui.                         (Enige 2 x 1)             (2)

       Oksi-asetileen
        Korrekte vlam vir die werk 
        Korrekte hoek van die spuitstuk en staaf, afhangende van die metode
         wat gebruik word 
        Diepte van die samesmelting en penetrasie 
        Die tempo van vordering/vooruitgang langs die las     (Enige 2 x 1)            (2)

8.2     HAZ 
        Senterlynkrake
        Kraterkrake 
        Dwarskrake                                                 (Enige 2 x 2)       (4)

8.3    A – Penetrasie 
       B – Breedte 
       C – Hoogte 
       D – Sweiskraal 
       E – Moedermetaal                                                                 (5)

8.4        Vorm van profiel 
           Eenvormigheid 
           Oorvleueling 
           Insnyding 
           Penetrasie-kraal 
           Wortelgroef                                             (Enige 2 x 1)       (2)

8.5    8.5.1    Spatsel
                Word veroorsaak deur die stroom wat te laag is,  of ampère
                wat te hoog is.                                                         (2)

       8.5.2    Onvoldoende penetrasie
                 Die sweiskraal dring nie die volle diepte van die sweis of in die
                  wortel van die sweis nie.
                 Twee opponerende sweiskrale inter-penetreer nie 
                 Die sweis dring nie tot die toon van ŉ hoeksweislas in nie, maar
                  oorbrug dit net.                                  (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14              MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK              (EC/SEPTEMBER 2020)

 8.6    Boogsweiswerk
         Tempo van die brandende staaf en die vordering van die sweislas 
         Hoeveelheid penetrasie en samesmelting 
         Die manier waarop die sweis metaal vloei 
         Die geluid van die boog, wat die korrekte stroom en spanning aandui
          vir die spesifieke sweis                              (Enige 2 x 1)           (2)
 8.7    Toetsers

        8.7.1    Kerfbreektoets:
                 Bepaal die interne kwaliteit van die sweismetaal  en kan die
                 interne defekte vasstel                                                (2)

        8.7.2    Masjineerbaarheidstoets
                 Bepaal die hardheid  en sterkte  van die sweislas.                    (2)
                                                                                        [25]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)     MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK                      15

VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING) (SPESIFIEK)

9.1    Term definisie
       9.1.1 Sweiskromtrekking: Vind plaas in ŉ sweislas deur ongelyke
             uitbreiding en sametrekkings  as gevolg van intense hitte van die
             boog of oksiasetileenvlam                                                   (2)

       9.1.2    Residuele spanning: is die interne spanningsverspreiding wat in
                die materiaal vasgevang is;  hierdie spanning is teenwoordig selfs
                nadat alle eksterne laste of kragte verwyder is                          (2)

9.2   Faktore wat greingrootte beïnvloed
       Die vorige hoeveelheid koue werk 
       Die temperatuur en tyd van die uitgloeiingsproses 
       Samestelling en toestand 
       Sy smeltpunt                                                 (Enige 2 x 1)       (2)

9.3    Lae koolstofstaal                     0,15 ‒ 0,30% 
       Medium koolstofstaal                  0,31 ‒ 0,70% 
       Hoё koolstofstaal                      0,71 ‒ 1,5%
                                                                      (Enige 2 x 2)       (4)

9.4   Blusmediums
       Pekel 
       Water 
       Olie 
       Metaalsout 
       Lug                                                          (Enige 2 x 1)       (2)

9.5   Faktore wat krimping in sweiswerk beïnvloed
       Grootte van die werkstuk 
       Sweisdikte 
       Termiese geleidende eienskappe van moedermetaal              (Enige 2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16               MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK              (EC/SEPTEMBER 2020)

 9.6    9.6.1        Dwarskrimping

                                                                                        (2)

        9.6.2        Oorlangse / Longitudinale inkrimping

                                                                                        (2)
                                                                                       [18]

 VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 10.1 Hou rekords en help met die handhawing van waarborge omdat
      diensvereistes onvermydelik deel uitmaak van ooreenkomste.                       (1)

 10.2 As gevolg van die gevaar wat verband hou met ŉ groot masjien, is dit
      van kritieke belang om die masjien heeltemal te isoleer voordat enige
      instandhouding onderneem word,  om te verseker dat niemand die
      masjien aanskakel nie                                                            (2)

 10.3 Wrywing kan verminder word deur die toepassing van snyvloeistof of
      ligte olie aan die boor toe te pas.                                              (1)

 10.4 10.4.1         Om plate van oormatige dikte  of hardheid te sny, sal
                     beide die lem en hidrouliese stelsel oorlaai.                     (2)

        10.4.2       Die voerspoed wat hoër is as die tempo waarteen die
                     kragsaag kan sny,  lei daartoe dat die lem in die materiaal
                     geforseer word.                                                   (2)
                                                                                        [8]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)       MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK               17

 VRAAG 11: ONTWIKKELING (SPESIFIEK)

 11.1 11.1.1

                        Cˆ  70
                        EC  BC  BE
                                 2 1                       
                                 1m
                                       EC           EC
                         Cos 70          DC 
                                       DC          Cos 70
                                 1
                        DC                 DC  2,92m
                               Cos 70                                            (5)

        11.1.2                 BC
                      Cos 70 
                               AC
                             BC
                      AC          
                           Cos 70
                              2
                      AC 
                           Cos 70
                       AC  5.85m                                                (4)

        11.1.3        𝑜𝑚𝑡𝑟𝑒𝑘 = 𝜋𝐷
                             = 𝜋(4)
                               = 12,57 𝑚                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18             MEGANIESE TEGNOLOGIE: SWEIS- EN METAALWERK           (EC/SEPTEMBER 2020)

 11.2    Vierkant–na-ronde oorgangstuk

         11.2.1      Die ware lengte FG word eerstens benodig om die patroon
                     te teken.
                     IK = 300 (2 eenhede)
                      IH = 150 (1 eenheid)
                      HK= 1√3 (1 eenheid x √3 )

                     Die ware lengte FG:
                     Plan lengte FG = FG – GK 
                                    = 400 – 300
                                    = 100 mm 

                     Die ware FG is gelyk aan 𝐻 ′ F
                     𝐻 ′ 𝐹 2 = 𝐻 ′ 𝐺 2 + 𝐺𝐹 2 
                             = 8002 + 1002
                     𝐻 ′ 𝐹 2 = √650000 
                     Ware lengte FG = 806 mm                                         (5)

         11.2.2      Om die planlengte CI te bepaal, moet die kante CE en EI van
                     die driehoek CEI eers bereken word.
                     CE = CF – EF
                         = 400 – 150
                         = 250 mm 

                     Maar EI = FH
                          FH = FK – HK
                              = 400 – 259,8
                              = 140,2 mm 

                     Ware lengte (CI) = 𝐹𝐻 2 + 𝐸𝐼 2 
                                      = 2502 + 140,22
                                      = √82156,04
                                      = 286,63 mm                                    (4)
                                                                                     [21]

                                                                       TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-eng/62bbe2de-9d39-485e-a55f-c51567c03422) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Eng
- [MT Nov 2020 (Fitting Machining) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-fitting-machining-memo-afr/c4d9ece6-0cba-42c1-a1e6-01ad8f18a69c) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MT Nov 2020 (Automotive) Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/mt-nov-2020-automotive-memo-afr/3f9a8d78-97b6-4d96-a459-e2cd2e0f4240) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
