# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIORSERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                    SEPTEMBER 2023

               MEGANIESE TEGNOLOGIE:
               SWEIS- EN METAALWERK
                   NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)         (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1   C ✓                                                                                 (1)

1.2   D ✓                                                                                 (1)

1.3   C ✓                                                                                 (1)

1.4   C ✓                                                                                 (1)

1.5   A ✓                                                                                 (1)

1.6   B ✓                                                                                 (1)
                                                                             (6 x 1)      [6]

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1   Veiligheidsmaatreëls vir boogsweis:
      • Dra goedgekeurde PBT. 
      • Maak seker dat die elektrodehouer goed geïsoleerd is. 
      • Die omgewing moet vry wees van water en vlambare material. 
      • Verseker dat die omgewing se ventilasie goed is.          (Enige 3 x 1)          (3)
2.2   Veiligheidsmaatreëls vir staanboor:
      • Dra goedgekeurde PBT. 
      • Maak seker dat alle skerms in plek is. 
      • Klem die werkstuk stewig vas. 
      • Kies die korrekte boorpunt. 
      • Moenie enige verstelling maak terwyl die masjien in beweging is nie. 
      • Gebruik die regte spoed. 
      • Moenie boorsels met die hand verwyder nie.                   (Enige 2 x 1)       (2)
2.3   Handguillotine se maksimum snydikte is 1,20 mm.                                    (1)
2.4   2.4.1    Voordele van produkuitleg:
               • Hantering van materiaal word tot die minimum beperk. 
               • Tydsduur van vervaardigingsiklus is minder. 
               • Produksiebeheer is bykans outomaties. 
               • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik. 
               • Minder totale inspeksie is nodig. 
               • Minder totale vloerruimte is nodig per produksie-eenheid. 
                                                                       (Enige 2 x 1)      (2)
      2.4.2    Voordele van die prosesuitleg:
               • Hoё masjienbenutting omdat meer as een produk vervaardig
                 word. 
               • Beter toesig as gevolg van onderverdeling van prosesse. 
               • Minder onderbrekings in die vloei van werk wanneer masjiene
                 defek raak.
               • Laer toerustingkoste, aangesien een masjien meer as een produk
                 kan vervaardig.Beter beheer oor totale vervaardigingskoste 
               • Beter beheer oor totale vervaardigingskoste. 
               • Groter buigsaamheid in die produksieproses.          (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                         [10]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)        MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     3

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)
3.1 Doel van dopverharding:
    • Om ŉ harde dop  oor die taai kern voort te bring.                                 (2)
3.2 Gebruik van hoë koolstofstaal vir dopverharding.
    • Die hardheid sal die kern binnedring. ✓                                             (1)
3.3 Faktore van hardheid:
    • Werkstuk grootte 
    • Blustempo 
    • Koolstofinhoud                                                                     (3)
3.4 Tipes blusmiddels:
    • Water en sout (brine) 
    • Kraanwater 
    • Vloeibare soute 
    • Gesmelte lood 
    • Oplosbare olie en water 
    • Olie                                                           (Enige 3 x 1)       (3)
3.5 Kleurkodering van ingenieursmateriaal:
    • Om die tipe materiale sowel as die koolstofinhoud van die staal te
       identifiseer ✓                                                                     (1)

3.6 Tipe toetsing:

     3.6.1    • Vyltoets ✓
              • Masjineringstoets ✓                                   (Enige 1 x 1)       (1)

     3.6.2    • Klanktoets ✓
              • Vonktoets ✓                                          (Enige 1 x 1)        (1)

     3.6.3    •   Buigtoets ✓                                                             (1)

3.7 Masjien vir vonktoets:
    • Staanslyper ✓                                                                      (1)
                                                                                        [14]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

4                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1    D 

 4.2    D 

 4.3    C 

 4.4    A 

 4.5    A 

 4.6    D 

 4.7    A 

 4.8    B 

 4.9    A 

 4.10   A 

 4.11   D 

 4.12   B 

 4.13   A 

 4.14   D                                                            (14 x 1)     [14]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     5

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (TEMPLAAT) (SPESIFIEK)

 5.1 Ander kant bo/op                                                                   (1)

 5.2 Skets van dakkap:

                                                                ✓                   (6)

 5.3 Berekening van staalring:

       5.3.1    Gemiddelde Ꝋ = Buite Ꝋ - plaatdikte
                              OF
                                 Binne Ꝋ + plaatdikte
                Gemiddelde Ꝋ = 520 – 42 
                                = 478 mm 
                Gemiddelde Omtrek = 𝜋 x gemiddelde Ꝋ
                                     = 𝜋 x 478
                                     =1501,87 mm 
                Afgerond tot 1 502 mm vir een ring.                                     (4)

       5.3.2
                                              Buitediameter 

                                              Plaatdikte 

                                                  Gemiddelde diameter 

                                             Binnediameter 

                                                                                         (4)

 5.4 A – Kontoersimbool 
     B – Afrondingsimbool slyping 
     C – Lengte van sweislas 
     D – Steek van sweislas 
     E – Rondom sweis 
     F – Pyl 
     G – Afrondingsimbool masjinering 
     H – Stert                                                                         (8)
                                                                                       [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

6                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)       (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 6.1 A – Stroomversteller 
     B – Elektrodeterminaal 
     C – Elektrodehouer 
     D – Elektrode 
     E – Booggaping 
     F – Aardterminaal 
     G – Aardingsklamp 
     H – Stroomskaal                                                                   (8)

 6.2 Metaaltraegas (Metal inert gas).                                                  (1)

 6.3 CO2 en Terrell                                                                   (2)

 6.4 Die kragsaag/terugkerende saag word gebruik om groot metaalsnitte ruweg
     te sny  voor hulle verder gemasjineer of vir vervaardiging gebruik word. 
     Die bandsaag sny voortdurend in ŉ horisontale posisie vorentoe  omdat die
     band deurlopend ŉ sirkelbaan volg.                                                (4)

 6.5 Stok 
     Menger 
     Spuitstuk                                                                        (3)
                                                                                      [18]

 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

 7.1 7.1.1     Spanning
                         LADING
               Spanning = AREA

                            80 x 103
                        =      πD2
                                        
                                4

                            4 x 80 x 103
                 𝜋𝐷2 =                      
                             30 x 106

                            4 x 80 x 103
                     𝐷2 = π x 30 x 106 

                      D = 58,2 mm                                                      (5)

      7.1.2    Verspanning
                                   SPANNING
               Young se Modulus = VERVORMING

                                                     Spanning
                          Vervorming = Young se modulus 

                                                  30 x 106
                                                = 90 x 109 

                            Vervorming = 0,00033                                       (3)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)         MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                   7

       7.1.3    Verandering in lengte
                             Verandering in lengte
                Vervorming = Oorspronklike lengte

                 Verandering in lengte = Vervorming x Oorspronklike lengte 

                                         = 0,00033 x 4 

                                         = 0,00133 mm                                    (3)

 7.2 7.21       Reaksies

                Neem reaksies RL en RR

                RR x 10 = (3 x 3) + (10 x 4) + (6 x 7) 

                         = 9 + 40 + 42

                         = 91 

                      RR = 9,1 N 

                RL x 10 = (6 x 3) + (10 x 6) + (3 x 7) 

                         = 18 + 60 + 21

                         = 99 

                      RL = 9,9 N                                                         (6)

       7.2.2    B𝑀𝐴 : (9,9 x 3) = 29,7 N/m 

                B𝑀𝐵 : (9,9 x 5) – (3 x 2) = 43,5 N/m 

                B𝑀𝐶 : (9,9 x 7) – (3 x 4) – (10 x 3) = 27,3 N/m                         (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

8                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2023)

 7.3 Raamwerk:

       Lid            Stut   Bind/Stang   Krag
       AE                               15,3 N 
       BG                               11,3 N 
       CH                               12,2 N 
       FG                               6,9 N 
       EF
       DE                               13,25 N 
       DF                               13,25 N 
       DH                               6,2 N 
       GH                               7N 

                                                                                  (23)
                                                                                  [45]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)      MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                        9

 VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (SWEIS-INSPEKSIE)

 8.1 Die kleurstofpenetreerder word op die skoon oppervlak wat getoets gaan
     word, gespuit. 
     Laat ŉ kort tyd toe vir vloeistof om in te sypel. 
     Verwyder oortollige kleurstof met ŉ skoonmaakmiddel. 
     Was die oppervlak en laat toe om droog te word. 
     Wanneer die oppervlak droog is, spuit dit met ŉ ontwikkelaar om die kleur uit
     te bring wat enige krake of prikgate binnegedring het. 
     Fluoresserende vloeistof word ook gebruik, op die oppervlak wat geinspekteer
     word. 
     Na ŉ rukkie, verwyder die vloeistof met ŉ skoonmaakmiddel en wag vir dit om
     droog te word. 
     ŉ Swartligbron (ultraviolet lig) word dan na die oppervlak gebring. 
     Areas waar die fluoresserende vloeistof ingedring het, sal duidelik onder die lig
     wys.                                                                                  (8)

 8.2 Dit verwys na ŉ soorte holte-tipe  wat deur gas tydens die stolling  van
     gesmelte sweismetaal gevorm word.                                                     (3)

 8.3 Vorm van profiel 
     Eenvormigheid van oppervlak 
     Oorvleueling 
     Insnyding
     Penetrasiekraal
     Wortelgroef                                                        (Enige 3 x 1)       (3)

 8.4 Slakinsluiting 
     Porositeit 
     Gebrek aan smelting 
     Geoksideerde of verbrande metaal                                                      (4)

 8.5 Korrekte vlam vir die werk aanhande 
     Korrekte hoek van blaasvlam en staaf 
     Diepte van smelting en hoeveelheid penetrasie
     Die tempo van vordering langs die las                              (Enige 2 x 1)       (2)

 8.6 Goed vir ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale. 
     Lae koste 
     Maklik om toe te pas 
     Minimale opleiding nodig                                           (Enige 3 x 1)      (3)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

10                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)        (EC/SEPTEMBER 2023)

 VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERWRINGING) (SPESIFIEK)

 9.1 Moenie oorsweis (te veel sweis) nie. 
     Beheer die opvul. 
     Gebruik onderbroke of intermitterende sweislasse. 
     Gebruik die kleinste been grootte van ŉ hoeksweislas. 
     Gebruik minimum wortelopening.
     Gebruik minimum ingeslote hoek.
     Gebruik lasse wat minimum sweis metaal gebruik.                   (Enige 4 x 1)      (4)

 9.2 Moenie oorsweis (te veel sweis) nie. 
     Behoorlike voorbereiding is nodig. 
     Gebruik onderbroke of intermitterende sweislasse. 
     Gebruik so min lopies as moontlik. 
     Plaas sweislasse naby die neutraal as. 
     Gebruik terugstap-sweiswerk.
     Voorsien die krimpingskragte.
     Beplan die sweisvolgorde.
     Minimaliseer sweistyd.                                            (Enige 5 x 1)      (5)

 9.3 Lae koolstofstaal (0,15–0,30%)  bekend as sagte staal. 
     Medium koolstofstaal (0,31–0,70%)  bekend as veerstaal. 
     Hoё koolstofstaal (0,71–1,5%)  bekend as gereedskap staal.                         (6)

 9.4 Dit is algemeen in gasmetaalboog sweiswerk  en bestaan uit druppels
     gesmelte materiaal  wat in of naby die sweisboog ontstaan.                         (3)
                                                                                         [18]

 VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 10.1    Om verskeie tegnikusse te akkommodeer om instandhouding te doen,  en
         hul eie slotte te gebruik.                                                      (2)

 10.2    As oormatige kragte op die spillaers,  die slypwiel en die
         slypmasjienmotor toegepas word.                                                 (2)

 10.3    Die astappe en laers/busse moet goed gesmeer wees. 
         Versuim om die komponente te smeer sal wrywing en slytasie van die
         komponente tot gevolg hê.                                                       (2)

 10.4    Om die toestand van die masjien te monitor. 
         Om te help met die handhawing van waarborgvoorwaardes wat deel van die
         diensooreenkomste vorm.                                                         (2)
                                                                                          [8]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)              11

 VRAAG 11: TERMINOLOGIE (SPESIFIEK)

 11.1   11.1.1        Lengte CG = √602 + 1302 + 2602 

                                = √88100

                                = 296,82 mm                                          (2)

        11.1.2        Lengte BG = √602 + 1752 + 2602 

                                = √101825

                                = 319,10 mm                                          (2)

        11.1.3        Lengte AE = √602 + 1602 + 2602 

                                = √96800

                                = 311,13 mm                                          (2)

        11.1.4        Lengte GD = √1302 + 1402 + 2602 

                                = √104100

                                = 322,43 mm                                          (2)

        11.1.5        Lengte HC = √402 + 1302 + 2602 

                                = √86100

                                = 293,43 mm                                          (2)

        11.1.6        Lengte HK = √1302 + 2602 

                                = √84500

                                = 293,43 mm                                          (2)

 11.2   11.2.1        Lengte AB = 𝜋 x D ÷ 2 

                                = 𝜋 𝑋 800 ÷ 2 

                                =1 256,8 mm                                          (3)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

12                   MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2023)

        11.2.2       Omtrek van klein sirkel:

                     Omtrek = 𝜋 𝑥 𝐷 

                             = 𝜋 𝑋 350 

                             = 1 099,7 mm                                         (3)

        11.2.3       Lengte 0 – 2:
                     0–2=D÷2 

                          = 350 ÷ 2 

                          = 175 mm                                               (3)
                                                                                 [21]

                                                                   TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MechTech Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechtech-eng-memo/84d5c26e-f528-44a8-8128-f874ce48eeff) — Mechanical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Gr12 MCHT S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-eng/153275b7-9d23-4a2c-bc3e-dadda11f387f) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [MECHANICAL TECH MEMO GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/7e098077-d0a2-4543-b071-55137986db85) — Mechanical Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
