# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2024

                 MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                 SWEIS- EN METAALWERK
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2              MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)              (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1 B ✓                                                                                   (1)
1.2 A ✓                                                                                   (1)
1.3 C ✓                                                                                   (1)
1.4 C ✓                                                                                   (1)
1.5 A ✓                                                                                   (1)
1.6 D ✓                                                                                   (1)
                                                                                          [6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1 Gassilinder veiligheidsvoorsorgmaatreëls:
    • Stoor en gebruik gassilinders altyd in ŉ regop posisie. ✓
    • Moet nooit silinders bo-op mekaar pak nie. ✓
    • Moenie op silinders slaan of aan dit werk nie. ✓
    • Moet nooit toelaat dat silinders val nie. ✓
    • Geen olie of ghries moet in aanraking met gassilinders of passtukke kom nie.
    • Hou die klep op die gassilinder vir beskerm               (Enige 2 x 1)             (2)
2.2 Werkgewers se verantwoordelikheid rakende veiligheid:
    • Verskaf instandhouding van ŉ veilige stelsel van werk, werkomgewing,
      toerusting en gereedskap. ✓
    • Om enige gevaar of potensiële gevaar uit te skakel of te verminder. ✓
    • Vervaardig, hanteer, stoor en vervoer goedere veilig ✓
    • Om te verseker dat elke persoon voldoen aan die vereistes van hierdie Wet.
    • Om maatreëls af te dwing indien nodig, in die belang van gesondheid en
      veiligheid.
    • Om ŉ persoon wat opgelei is en die outoriteit het, om te verseker dat
      werknemers voorsorgmaatreëls volg, aan te stel.                  (Enige 2 x 1)      (2)
2.3 Veiligheidsmaatreëls voordat ŉ hoekslyper aangeskakel word:
    • Maak seker dat daar geen krake of kerfies in die skyf is nie. ✓
    • Maak seker daar is geen vlambare materiale naby is nie. ✓
    • Maak seker die veiligheidskerm of skutte is in plek. ✓
    • Dra geskikte PBT veral oogbeskerming. ✓                         (Enige 2 x 1)       (2)
2.4 Sweisskerm:
    • Om jou oë teen strale of vonke te beskerm. ✓
    • Om jou oë teen hitte te beskerm. ✓
    • Om te kan sien waar om te sweis. ✓                               (Enige 2 x 1)     (2)
2.5 Nadele van proses uitleg:
    • Produksie is nie altyd deurlopend nie. ✓
    • Vervoerkoste tussen prosesafdelings kan hoog wees. ✓
    • Bykomende tyd word aan toetsing en uitsortering bestee, soos die produk na
      die onderskeie afdelings beweeg. ✓
    • Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)        (2)
                                                                                        [10]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                    3

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1 Redes vir die sny vanaf die ongemerkte ent:
    • Merke word nie verlore nie ✓
    • Om die materiaal maklik te identifiseer ✓                       (Enige 1 x 1)        (1)

3.2 Hitte-behandelingsprosesse eienskappe:

                  PROSES                              EIENSKAP
     3.2.1    Verharding        Uiterse hardheid, maksimum treksterkte en bros ✓
     3.2.2    Tempering         Taai, hard ✓
     3.2.3    Uitgloeiing       Sag, rekbaar, lae treksterke ✓
     3.2.4    Normalisering     Taaier en masjineerbaar ✓                                  (4)

3.3 Hitte-behandelingsproses stappe:
    • Verhit die metaal stadig tot ŉ temperatuur onder kritiese temperatuur. ✓
    • Week dit teen daardie temperatuur vir ŉ tydperk. ✓
    • Blus/Afkoeling in ŉ geskikte blusmedium van metaal teen ŉ sekere tempo by
       kamertemperatuur. ✓                                                                 (3)

3.4 Blusmedia:
    • Water 
    • Pekel 
    • Olie                                                                                (3)

3.5 Tipe toetse:
    3.5.1 Vyltoets ✓                                                                       (1)

     3.5.2    Vonktoets ✓                                                                  (1)

     3.5.3    Buigtoets ✓                                                               (1)
                                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4              MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1     A✓                                                                   (1)

4.2     D✓                                                                   (1)

4.3     C✓                                                                   (1)

4.4     C✓                                                                   (1)

4.5     B✓                                                                   (1)

4.6     A✓                                                                   (1)

4.7     C✓                                                                   (1)

4.8     B✓                                                                   (1)

4.9     C✓                                                                   (1)

4.10    D✓                                                                   (1)

4.11    A✓                                                                   (1)

4.12    C✓                                                                   (1)

4.13    B✓                                                                   (1)

4.14    D✓                                                                  (1)
                                                                           [14]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                 5

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (TEMPLATE) (SPESIFIEK)

5.1    Templaatgalery is van die werkswinkel geskei omdat:
       • Dit is stiller ✓
       • Die beligting is beter ✓
       • Alle toerusting is byderhand ✓
       • Dit is ŉ permanente basis ✓
       • Die afmerkwerk op die vloer verbeter akkuraatheid ✓     (Enige 3 x 1)     (3)

5.2    5.2.1    OSU ✓                                                              (1)

       5.2.2    Gegalvaniseerd ✓                                                   (1)

       5.2.3    Bokant bo ✓                                                        (1)

5.3    Afmetings van die vereiste materiaal:
       5.3.1 Gemiddelde diameter = Buite-diameter ‒ plaatdikte
                                  = 600 – 20 ✓
                                  = 580 mm ✓                                       (2)

       5.3.2    Gemiddelde omtrek = π x gemiddelde diameter ✓
                                  = π x 580 ✓
                                  = 1 822,13 mm
                                  = 1 822 mm ✓                                     (3)

5.4    Sweiselemente:
       A ‒ Stert ✓
       B ‒ Sweissimbool (Hoeklas) ✓
       C ‒ Steek van die sweislas ✓
       D ‒ Ter plaatse sweis ✓
       E ‒ Pyl ✓
       F ‒ Rondom sweis ✓                                                          (6)

5.5    Masjiengereedskapstukke wat in die templaatgalery gebruik word:
       • Bandsaag ✓
       • Skaafmasjien ✓
       • Boormasjien ✓
       • Uitsnysaag ✓
       • Skuurmasjien ✓
       • Skêr om karton mee te sny ✓
       • Sweismasjien ✓
       • Hoekslyper ✓
       • Bankslyper ✓
       • Guillotine ✓
       • Afsnykragsaag ✓                                        (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6              MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)            (EC/SEPTEMBER 2024)

5.6 Weerstandsweislassimbole:
    5.6.1 Puntsweissimbool:

                                                   ✓✓                                 (2)
     5.6.2   Projeksie simbool:

                                                  ✓✓                                   (2)
                                                                                      [23]

VRAAG 6: GEREEDSKAP (SPESIFIEK)

6.1 Werkswinkelmasjiene en hul funksies:
    6.1.1 Staanboor ✓
          Funksie:
          • Kan gebruik word om ŉ groot verskeidenheid materiale insluitend
             ysterhoudende en nie-ysterhoudende metale en saamgestelde
             plastiek, te boor. ✓                                                      (2)
     6.1.2   Hidrouliese pers ✓
             Funksie:
             • Om komponente soos laers of busse in meganiese toestelle te
                installeer of verwyder. ✓                                              (2)
     6.1.3   Bankslyper ✓
             Funksie:
             • Word gebruik vir slypwerk, snygereedskap en verwydering van
               oortollige materiaal. ✓                                                 (2)
6.2 Gassweistoerusting:
    6.2.1 Reguleerder ✓                                                                (1)
     6.2.2   A ‒ Meter ✓
             B ‒ Uitlaat ✓
             C ‒ Inlaat ✓
             D ‒ Drukstelknop ✓                                                        (4)
6.3 Werksbeginsel van ŉ kragaangedrewe guillotine:
    Kragaangedrewe guillotine:
    • ŉ Onderste snylem is horisontaal vas gemaak. ✓
    • ŉ Boonste snylem beweeg afwaarts. ✓
    • Dit word aangedryf deur ŉ elektriese motor wat deur ŉ af-pedaal/voetpedaal
      geaktiveer word. ✓
    • Dit word aangedryf deur ŉ vliegwiel, ratkas en as. ✓
    • Dit sak die lem deur eksentriese beweging of aksie. ✓                            (4)
6.4 Handguillotine etikette:
    A ‒ Geveerde af-pedaal/voet pedaal ✓
    B ‒ Snyblad ✓
    C ‒ Drukplaat/Lemskerm ✓                                                           (3)
                                                                                      [18]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)    MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                 7

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1 Ruimte-diagram:
    Skaal 1 : 100
                  500 N                  100 N

     200 N                    400 N           (4 marks)

     Kragdiagram (LET WEL: Diagram is NIE volgens skaal NIE’ merkers moet
     die diagram oor teken.)

     Skaal: 1 mm = 5 N                                         (5 punte)

                 LID             KRAG(N)               AARD
                 AE              275 N ✓              STUT ✓
                 EF              425 N ✓              STUT ✓
                 FC              300 N ✓              STUT ✓
                 BF              200 N ✓              BINT ✓
                 ED              200 N ✓              BINT ✓
                                                                     (10 punte)

     LET WEL: (Toleransie:  2 mm) (2 mm = 10 N)
                                                                                   (19)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8               MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2024)

 7.2    Berekening van reaksiekragte:

        7.2.1   Neem momente om RL:
                (5 x 3) + (3 x 7) = RR x 10 ✓
                    15 + 21 = 10 RR

                          36    = 10 RR ✓

                         36
                                = RR
                         10

                         3,6 KN = RR ✓

                Neem momente om RR:
                (3 x 3) +(5 x 7) = 10 x RL ✓
                          9 + 35 = 10 RL
                              44 = 10 RL ✓
                              44
                                 = RL
                              10
                         4,4 KN = RL ✓                                        (6)

        7.2.2   Berekening van buigmomente:
                BMA = (4,4 x 0 ) = 0 KN.m ✓
                BMB = (4,4 x 3) = 13,2KN.m ✓
                BMC = (4,4 x 7) ‒ (5 x 4) – (3 x 0)
                    = 30,8 ‒ 20 ‒ 0
                    = 10,8 KN.m ✓
                BMD = (4,4  10) ‒ (5  7) ‒ (3  3)
                    = 44 − 35 − 9
                    = 0 KN.m ✓                                                (4)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)        MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                              9

        7.2.3    Diagram van buigmomente:
                 LET WEL: (Diagram NIE volgens skaal geteken NIE.)

                                                                                                    (4)

 7.3    Spanning en vervorming:
        7.3.1    Spanning
                            Lading
                 Spanning = Area ✓
                                     2
                          π × (38)
                 Area =        6
                            10

                       = 4,536459792  10-3 ✓
                                   100 × 103
                 Spanning =                    ✓
                                     𝜋 (38)2
                                      106

                             = 22 043 620,93 Pa ✓
                             = 22,04 MPa ✓                                                          (6)
        7.3.2    Vervorming
                                                                  ∆𝑙
                                                   Vervorming = 𝑜𝑙 ✓
                                                                  0,5
                                                   Vervorming = 150 ✓

                                                                = 3,333333333 × 10-3 ✓
                                                                = 3,33 × 10-3                       (3)
        7.3.3    Young se modulus van elastisiteit
                                                      Spanning
                 Young se modulus van elastisiteit = Vervorming ✓
                                                                22043620,93
                                                         =                        ✓
                                                             3,333333333 × 10-3
                                                         = 6 613,09 Pa ✓                            (3)
                                                                                                   [45]
Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

                              Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10             MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)             (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISING) (SPESIFIEK)

8.1   Visuele inspeksieproses:
      • Vorm van profiel ✓
      • Eenvormigheid van oppervlak ✓
      • Oorvleueling ✓
      • Insnyding ✓
      • Penetrasiekraal ✓
      • Wortelgroef ✓                                               (Enige 3 x 1)      (3)

8.2   Hitte-invloedsone ✓                                                              (1)

8.3   Inspeksie tydens oksi-asetileen sweiswerk:
      • Korrekte vlam vir die werk voorhande. ✓
      • Korrekte hoek van blaasvlam en staaf, afhangende van die metode wat
         gebruik word. ✓
      • Diepte van smelting en hoeveelheid penetrasie. ✓
      • Die tempo van vordering met die las langs. ✓               (Enige 3 x 1)       (3)

8.4   Sweislasmeter:
      • Hoek van penetrasie ✓
      • Onbelyning ✓
      • Been van hoeksweislas/oortollige sweismetaal ✓
      • Keel van hoeksweislas ✓
      • Insnyding ✓                                                (Enige 3 x 1)       (3)

8.5   Inkeepbreek-toets:
      • Maak ŉ snit met ŉ ystersaag aan albei kante deur die middel van die
         sweislas. ✓
      • Plaas die gesaagde monster op twee staalstutte/bankskroef. ✓
      • Gebruik ŉ voorhamer om die monster in die area van die snitte te breek. ✓
      • Ondersoek die blootgestelde sweismetaal in die breek ✓ vir onvolledige
         samesmelting, slak-insluiting (of ander sweisdefekte). ✓                      (5)

8.6   Sweisdefekte:
      8.6.1 Slakinsluiting:
            • Ingeslote hoek te nou ✓
            • Vinnige verkoeling ✓
            • Sweistemperatuur te laag / stroom te laag ✓
            • Hoë viskositeit van gesmelte metaal ✓
            • Slak nie verwyder van vorige sweislopie nie ✓
            • Verkeerde sweistegniek ✓
            • Oppervlakbesoedeling ✓
            • Weefaksie is te groot ✓
            • Spoed is te stadig langs die sweislas ✓
            • Booglengte te kort ✓                                  (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                       11

       8.6.2    Onvolledige penetrasie:
                • Sweisstroom is te laag ✓
                • Beweegsnelheid is te vinnig ✓
                • Verkeerde elektrodehoek ✓
                • Swak randvoorbereiding ✓
                • Onvoldoende wortelgaping ✓
                • Gasvloei te laag (gassweiswerk) ✓                      (Enige 2 x 1)       (2)

 8.7 Nadele van die gebruik van vloeibare kleurstofpenetrant:
     • Kan probleme onder die oppervlak mis. ✓
     • Kan nie op poreuse materiale werk nie. ✓                                              (2)

 8.8 Sweisdefekte:
     8.8.1 Spatsel ✓                                                                         (1)

       8.8.2    Insnyding ✓                                                                 (1)
                                                                                           [23]

 VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

 9.1 Vervorming:
     • Sweisvervorming is die vervorming van die basismetaal ✓ wat deur hitte
       van die sweisboog/vlam veroorsaak word. ✓                                             (2)

 9.2 Blusmedia:
     • Olie ✓
     • Water ✓
     • Pekel / sout water ✓
     • Vloeibare soute ✓
     • Gesmelte lood ✓                                                                       (3)

 9.3 Yster-koolstof-ewewigsdiagram:
     A ‒ Ferriet en perliet ✓
     B ‒ Ferriet en austeniet ✓
     C ‒ Austeniet ✓
     D ‒ Sementiet en austeniet ✓
     E ‒ Perliet and sementiet ✓                                                             (5)

 9.4 Definisie van terme:

       9.4.1    Elastiese vervorming – vind plaas wanneer die las na sy
                oorspronklike posisie herstel ✓ sodra die spanning verlig is. ✓              (2)

       9.4.2    Krimping – is ŉ vorm van plastiese vervorming ✓ waar die metaal
                vervorm het as gevolg van sametrekking tydens afkoeling. ✓                   (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12               MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                 (EC/SEPTEMBER 2024)

9.5     Metodes om vervorming te verminder:
        • Moenie oorsweis nie ✓
        • Pas onderbroke sweiswerk toe ✓
        • Plaas sweislasse naby die neutrale as ✓
        • Gebruik so min lopies moontlik ✓
        • Gebruik terugstap-sweiswerk ✓
        • Voorsien die krimpingskragte ✓
        • Beplan die sweisvolgorde ✓
        • Gebruik rugsteune ✓
        • Gebruik klampe, setmate en hegstukke ✓                        (Enige 2 x 1)        (2)

9.6     Tipes krimping:
        9.6.1 Dwars-krimping ✓                                                               (1)

        9.6.2    Oorlangse-krimping ✓                                                       (1)
                                                                                           [18]

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1    Gevolge van oorbelasting van die volgende masjiene:
        10.1.1 Oorlaai van ŉ pons- en skeermasjien:
                • Die lemme/ponse kan breek of stomp word. ✓
                • Plaas spanning op die motor en dryfmeganisme. ✓ (Enige 1 x 1)              (1)

        10.1.2       Walsmasjien:
                     • Beperk die lewensduur van laers, ratkas en motor. ✓                   (1)

10.2    Sluit groot masjiene uit voor onderhoud/instandhouding:
        • As gevolg van die gevare verbonde aan groot masjiene. ✓
        • Om te verseker dat isolasieskakelaars afgeskakel is. ✓
        • Om te verseker dat niemand die masjien kan aanskakel terwyl
           onderhoud/instandhouding gedoen word nie. ✓             (Enige 2 x 1)             (2)

10.3    Doel van die aanhou van diensrekords:
        • Help met die monitering van die toestand van die masjiene. ✓
        • Help dat die waarborgvoorwaardes gehou word. ✓
        • Help om ŉ geskiedenis van onderhoud/instandhouding en herstelwerk te
          hou. ✓                                                                             (2)

10.4    Smering is nie van toepassing op bankslypers nie, want die laers op die spilas
        is fabrieksgesmeer ✓ en verseël met ŉ olieseël om lekkasie te voorkom. ✓             (2)
                                                                                             [8]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                             Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)         MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                     13

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK)

11.1    Oorgangsstukke:

        11.1.1        Uit-middelpunt – geutbak skets

                                                       ✓✓
                                                                                             (2)

        11.1.2        Op-middelpunt – geutbak skets

                                                           ✓✓

11.2    Koniese geutbak

        11.2.1        Vertikale hoogte (DE):
                                teenoorstaande
                      Tan 𝜃 =
                                   skuinssy

                      DE   = tan 70° x EC ✓

                           = 2,75 x 1

                           = 2,71 m ✓                                                       (2)

        11.2.2        Hoofradius (AC):
                                                           aanliggende
                                                 cos θ =
                                                            skuinssy

                                                                 BC
                                                   AC =                   ✓
                                                            COS 70°

                                                           2,5
                                                      =               ✓
                                                           0,34

                                                      = 7,35 m ✓                            (3)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14               MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)      (EC/SEPTEMBER 2024)

        11.2.3       Klein radius (AD):

                               aanliggende
                     cos θ =
                                   skuinssy

                                   EC
                     DC =                 ✓
                               COS 70°

                               1
                        =
                            0,34

                        = 2,94 m ✓

                     Nou AD = AC − DC
                            = 7,35 − 2,94 ✓
                            = 4,41 m ✓                                            (4)

        11.2.4       Omtrek = π  GD
                            =π5✓
                            = 15,71 m ✓                                           (2)

 11.3   Ware lengtes berekeninge:

        11.3.1       A–1 = √1252 + 1002 + 4502 ✓

                            = 477,62 ✓                                            (2)

        11.3.2       A–2 = √5002 + 1252 + 4502 ✓

                         = 684,2 ✓                                                (2)

        11.3.3       B–3 = √475 + 100
                                      2       2       2
                                                  + 450 ✓

                         = 661,91 ✓                                              (2)
                                                                                [21]

                                                                  TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

                                   Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afrikaans/f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
