# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/b715959b-99a3-4e2b-9e6c-afcf5bb6ca5d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/b715959b-99a3-4e2b-9e6c-afcf5bb6ca5d)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                 NASIONALE
                             SENIORSERTIFIKAAT

                                    GRAAD 12

                             SEPTEMBER 2024

                     MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                     SWEIS- EN METAALWERK

PUNTE:    200

TYD:      3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 20 bladsye, insluitende ŉ 1-bladsy formuleblad.

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.    Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK.

2.    Lees ALLE vrae noukeurig.

3.    Beantwoord AL die vrae.

4.    Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
      vraestel gebruik word.

5.    Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

6.    Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE desimale
      plekke af.

7.    Jy mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en tekeninstrumente
      gebruik.

8.    Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.

9.    ALLE afmetings is in millimeter tensy anders in die vraag aangedui.

10.   ŉ Formuleblad is by die vraestel aangeheg.

11.   Skryf netjies en leesbaar.

12.   Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.

                                                                            TYD in
         VRAAG                     INHOUD                    PUNTE
                                                                            minute
                                  GENERIES
            1        Meervoudigekeuse-vrae                      6             6
            2        Veiligheid                                 10            10
            3        Materiale                                  14            14
                                  SPESIFIEK
            4        Meervoudigekeuse-vrae                      14            10
            5        Terminologie (Maatvorms)                   23            20
            6        Gereedskap en Toerusting                   18            15
            7        Kragte                                     45            40
            8        Hegtingsmetodes (Sweis-inspeksie)          23            20
                     Hegtingsmetodes (Spanning en
            9                                                   18            20
                     Verwringing)
            10       Instandhouding                             8             10
            11       Terminologie (Ontwikkeling)               21             15
                                                 TOTAAL        200            180

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                   3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) (VERPLIGTEND)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A‒D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.7 A.

1.1 Watter veiligheidswet stel dit dat alle werkgewers seker moet maak dat die
    werksplek veilig is en dat werknemers nie die risiko loop om by die werk met MIV
    besmet te word nie?

     A     Die kode van goeie praktyk oor MIV/Vigs en indiensneming.
     B     Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (WBGV), 1993 (Wet 85 van 1993).
     C     Wet op Gelyke Indiensneming (WGI), 1998 (Wet 55 van 1998).
     D     Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997 (Wet 75 van 1997).              (1)

1.2 Om asemhaling, hartklop, bewussyn, polsslag en bloedverlies van ŉ beseerde
    persoon na te gaan, word … genoem.

     A     belangrike lewensfunksies
     B     diagnose-aanduidings
     C     sigbare tekens en simptome
     D     omgewingswaarneming                                                          (1)

1.3 Die veilige werksdruk moet nooit oorskry word nie.

     By watter van die volgende toerusting is die veiligheidsvoorsorgmaatreël genoem
     in die bogenoemde stelling van toepassing?

     A     Boorpers/staanboor
     B     Bankslyper
     C     Hidrouliese pers
     D     Guillotine-masjien                                                           (1)

1.4 Dit is belangrik om net in droë omgewings te staan en werk. Hou altyd jou hande
    en klere droog.

     In watter las-toerusting is die stelling hierbo van toepassing?

     A     Handklinktoestel
     B     Gassweis
     C     Boogsweis
     D     Al die bogenoemde                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4              MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)            (EC/SEPTEMBER 2024)

1.5 FIGUUR 1.5 toon ŉ vonktoets wat op ŉ materiaal uitgevoer is. Identifiseer die
    materiaal wat tydens die vonktoets gebruik is.

                                     FIGUUR 1.5

     A     Hoëkoolstofstaal
     B     Laekoolstofstaal
     C     Gietyster
     D     Geeneen van die bogenoemde nie                                             (1)

1.6 FIGUUR 1.6 hieronder toon een van die hittebehandelingsprosesse. Watter
    hittebehandelingsproses word deur FIGUUR 1.6 voorgestel?

                                     FIGUUR 1.6

     A     Verhardingsproses
     B     Temperingproses
     C     Normaliseringproses
     D     Uitgloeiingsproses                                                          (1)
                                                                                       [6]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                      5

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1    Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wanneer gassilinders in ŉ
       werkswinkel hanteer word.                                                          (2)

2.2    Beskryf die werkgewer se verantwoordelikheid met betrekking tot veiligheid in
       die werkplek.                                                                      (2)

2.3    Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat waar geneem moet word voordat ŉ
       hoekslyper aangeskakel word.                                                       (2)

2.4    Gee enige TWEE redes waarom dit belangrik is om ŉ sweisbril tydens
       gassweiswerk te dra.                                                               (2)

2.5    Noem TWEE nadele van ŉ prosesuitleg van masjiene.                                 (2)
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6              MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)              (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1 Metale is gewoonlik gemerk of het kleurkodes op die punte. Hoekom is dit
    belangrik om van die ongemerkte punt van die metaal af te sny?                       (1)

3.2 Tabuleer die volgende hittebehandelingsprosesse en identifiseer EEN
    eienskap van elk.

                        PROSES                          EIENSKAP
     3.2.1   Verharding
     3.2.2   Tempering
     3.2.3   Uitgloeiing
     3.2.4   Normalisering                                                               (4)

3.3 Verduidelik DRIE faktore wat in ag geneem moet word wanneer hittebehandeling
    van staal gedoen word.                                                               (3)

3.4 Noem DRIE tipes blusmiddels wat gebruik word om staal te verhard.                    (3)

3.5 Noem die tipe toets wat gebruik kan word om die volgende eienskappe van
    metale te verkry:

     3.5.1   Hardheid                                                                    (1)

     3.5.2   Koolstofinhoud                                                              (1)

     3.5.3   Rekbaarheid                                                                (1)
                                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)      MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                   7

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK) (VERPLIGTEND)

4.1 Watter van die volgende komponente is deel van ŉ hoekslyper?

     A     Veiligheidskerm
     B     Staander
     C     Slypwiel-bywerker
     D     Werkstukrus                                                                (1)

4.2 Waarvoor staan die afkorting “OSU” met betrekking tot template/maatvorms?

     A     Slegs reguit
     B     Slegs hierdie kant bo
     C     Ander staalgebruikers
     D     Anderkant bo                                                               (1)

4.3 Wat is die waarde van X in die diagram hieronder?

     A     90 mm
     B     60 mm
     C     30 mm
     D     120 mm                                                                     (1)

4.4 Wat is die funksie van ŉ kloukop op ŉ boorpers/staanboor?

     A     Verander die spoed van die boor.
     B     Pas die voer van die boor aan.
     C     Hou die boorpunt in posisie.
     D     Verstel die boorpunt.                                                      (1)

4.5 Die maksimum gaping tussen die gereedskaprus en die slypwiel op ŉ
    bankslypmasjien is …

     A     6 mm.
     B     3 mm.
     C     5 mm.
     D     4 mm.                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8              MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)             (EC/SEPTEMBER 2024)

4.6   Watter EEN van die volgende is ŉ voorbeeld van ŉ templaatmaker se
      handgereedskap?

      A     Stokpasserpenne
      B     Boogsweismasjien
      C     Skuurmasjien
      D     Sirkelsaag                                                                  (1)

4.7   Spanning kan gedefinieer word as ŉ interne krag in ŉ materiaal wat weerstand
      teen ŉ … bied.

      A     bewegende lading
      B     spinlas
      C     interne lading
      D     eksterne lading                                                             (1)

4.8   By boogsweis word die elektriese boog tussen ŉ … geskep.

      A     aardingsterminaal en elektrode
      B     elektrode en moedermetaal
      C     elektrode en elektrode terminaal
      D     moedermetaal en aardingsterminaal                                           (1)

4.9   Watter EEN van die volgende toetsmetodes wat gebruik word om sweislasse
      te toets, is ŉ vernietigende toets?

      A     X-straaltoets
      B     Kleurstofpenetrasietoets
      C     Kerfbreektoets/Kernbreektoets
      D     Ultrasoniesetoets                                                           (1)

4.10 Bereken Young se elastisiteitsmodulus van ŉ metaal met ŉ vervormingswaarde
     van 2 × 10−3 deur spanning van 6 MPa veroorsaak.

      A     12 MPa
      B     3 MPa
      C     12 GPa
      D     3 GPa                                                                       (1)

4.11 Watter EEN van die volgende gereedskap word gebruik om interne drade te
     sny?

      A     Stel tappe
      B     Ovaal snymoer
      C     Tapdraaier
      D     Ronde snymoerdraaier                                                        (1)

4.12 Wat is die maksimum dikte van plaatmetaal wat met ŉ handguillotine gesny kan
     word?

      A     3,2 mm
      B     1,6 mm
      C     1,2 mm
      D     2,1 mm                                                                      (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                 9

4.13 Een van die redes vir die uitsluiting en merk van toerusting, is om ander
     werkers in te lig dat …

       A     daar ŉ kragonderbreking is.
       B     instandhoudingswerk aan die gang is.
       C     ŉ ongeluk gebeur het.
       D     instandhoudingswerk voltooi is.                                         (1)

4.14 Hoe kan wrywing verminder word wanneer gate geboor word?

       A     Verminder voerspoed.
       B     Verminder boorspoed.
       C     Wend smeermiddel aan.
       D     Al die bogenoemde.                                                     (1)
                                                                                   [14]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10             MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                    (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 5:     TERMINOLOGIE (MAATVORMS) (SPESIFIEK)

5.1 Noem enige DRIE redes waarom die templaatgalery/maatsolder oor die
    algemeen van die hoofwerkswinkel geskei is.                                                (3)

5.2 Standaard simbole en afkortings spaar tyd en verseker dat almal die tekening op
    dieselfde manier lees en interpreteer.

     Voltooi die tabel deur óf die ontbrekende term óf afkorting in te vul. Skryf slegs die
     vraagnommers (5.2.1 tot 5.2.3) en die antwoord in jou ANTWOORDEBOEK.

                        TERM                                 AFKORTING
                     Ander kant bo                              5.2.1
                        5.2.2                                  GALV
                      Bokant bo                                 5.2.3                          (3)

5.3 ŉ Staalring met ŉ buitedeursnee van 600 mm moet vanaf ŉ 20 x 20 vierkante staaf
    vervaardig word.

     Bereken die volgende:

     5.3.1    Die gemiddelde deursnee van die ring                                             (2)

     5.3.2   Die gemiddelde omtrek van die ring (Rond jou antwoord tot die naaste
             heelgetal af.)                                                                    (3)

5.4 FIGUUR 5.4 toon ŉ tekening met sweissimbole.

                                         FIFUUR 5.4

     Identifiseer elemente A–F.                                                                (6)

5.5 Noem enige TWEE masjiengereedskapstukke wat in die templaatgalery gebruik
    word.                                                                                      (2)

5.6 Teken die sweissimbole vir die volgende tipes weerstandslasse:

     5.6.1   Punt                                                                              (2)

     5.6.2   Projeksie                                                                         (2)
                                                                                              [23]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                    11

VRAAG 6: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

6.1 Identifiseer die masjiene soos hieronder geïllustreer en gee EEN funksie van elk.

     6.1.1                                  6.1.2

     6.1.3                                                                     (3 x 2)    (6)

6.2 Die diagram hieronder toon ŉ komponent van ŉ gassweistoerusting. Beantwoord
    die vrae wat volg.

     6.2.1    Identifiseer die komponent wat in die bostaande diagram getoon word.        (1)

     6.2.2    Benoem dele A–D.                                                            (4)

6.3 Verduidelik die werk-/bedryfsbeginsel van ŉ kraggedrewe guillotine.                   (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12             MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2024)

6.4 FIGUUR 6.4 hieronder toon ŉ handguillotine.

                                    FIGUUR 6.4

     Benoem dele A–C.                                                       (3)
                                                                           [18]

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)      MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                       13

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1 FIGUUR 7.1 hieronder toon ŉ staalraamwerk.

                                500 N                                  100 N

              200 N                                  400 N
                                        FIGUUR 7.1

     Bepaal grafies die grootte en aard van die kragte in die volgende lede: AE, BF, CF,
     DE en EF.

     SKAAL: Ruimtediagram: 1 : 100
            Kragdiagram: 1 mm = 5 N                                                         (19)

7.2 FIGUUR 7.2 hieronder toon ŉ balk wat 10 m lank is en aan twee vertikale kragte
    onderwerp word. ŉ Krag van 5 kN is 3 m vanaf punt A en ŉ krag van 3 kN is 7 m
    vanaf punt A.

                                        FIGUUR 7.2

     Bereken die volgende:

     7.2.1    Reaksies by stutte LR en RR                                                        (6)

     7.2.2    Buigmomente (BM) by elke punt (A–D) op die balk                                    (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14              MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)            (EC/SEPTEMBER 2024)

     7.2.3   Teken ŉ buigmomente (BM) diagramme.

             Skaal: Ruimtediagram: 1 : 100

             BM-diagram: 5 mm = 1 kN.m                                                  (4)

7.3 ŉ Staalstaaf met ŉ deursnee van 38 mm word met 0,5 mm verleng wanneer ŉ
    treklas van 100 kN daarop toegepas word. Die oorspronklike lengte van die staaf
    is 150 mm.

     Bereken:

     7.3.1   Die spanning                                                               (6)

     7.3.2   Die vervorming                                                             (3)

     7.3.3   Young se modulus van elastisiteit                                          (3)
                                                                                       [45]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)        MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                   15

VRAAG 8: HEGTINGSMETODES (INSPEKSIE VAN SWEISLAS) (SPESIFIEK)

8.1 Noem DRIE elemente wat deur visuele inspeksie van ŉ boogsweislas
    geïnspekteer moet word.                                                             (3)

8.2 Waarvoor staan die afkorting HIS met betrekking tot ŉ sweislas?                     (1)

8.3 Noem DRIE faktore wat tydens oksi-asetileensweising oorweeg moet word om
    ŉ goeie sweislas te verseker.                                                       (3)

8.4 Noem enige DRIE afmetings wat deur ŉ sweislasmeter gemeet kan word.                 (3)

8.5 Beskryf die stappe wat gevolg moet word wanneer ŉ kerfbreektoets/kernbreek-
    toets op ŉ sweislas uitgevoer word.                                                 (5)

8.6 Noem TWEE oorsake van elk van die volgende boogsweisdefekte:

     8.6.1    Slakinsluiting                                                            (2)

     8.6.2    Onvolledige penetrasie                                                    (2)

8.7 Noem TWEE nadele van die gebruik van ŉ vloeibare kleurstofpenentrasietoets
    op ŉ sweislas.                                                                      (2)

8.8 Identifiseer die boogsweisdefekte in die stuiklas wat in FIGURE 8.8.1 en 8.8.2
    hieronder getoon word.

     8.8.1

                                          FIGUUR 8.8.1                                  (1)

     8.8.2

                                       FIGUUR 8.8.2                                     (1)
                                                                                       [23]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16             MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)              (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 9: HEGTINGSMETODES (SPANNING EN VERVORMING) (SPESIFIEK)

9.1 Definieer die term sweisvervorming.                                                 (2)

9.2 Noem enige DRIE blusmiddels wat tydens die hittebehandeling van staal
    gebruik word.                                                                       (3)

9.3 FIGUUR 9.3 hieronder toon die yster-koolstof-ewewigsdiagram.

                                      FIGUUR 9.3

     Benoem die strukture van staal volgens die letters A–F.                            (5)

9.4 Definieer die volgende terme.

     9.4.1   Elastiese vervorming                                                       (2)

     9.4.2   Inkrimping                                                                 (2)

9.5 Noem TWEE metodes wat gebruik word om vervorming te verminder.                      (2)

9.6 Identifiseer die volgende tipes krimping wat in FIGURE 9.6.1 en 9.6.2 hieronder
    getoon word.

     9.6.1

                                          FIGUUR 9.6.1                                  (1)

     9.6.2

                                          FIGUUR 9.6.2                                  (1)
                                                                                       [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)      MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                      17

VRAAG 10: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

10.1   Noem EEN effek van oorbelasting op elk van die volgende masjiene:

       10.1.1    Pons-en-knipmasjien                                                      (1)

       10.1.2    Walsmasjien                                                              (1)

10.2   Bespreek TWEE redes vir die uitsluit van groot masjiene voor instandhouding.       (2)

10.3   Wat is die doel daarvan om diensrekords van kragmasjiene te hou?                   (2)

10.4   Verduidelik hoekom smering nie van toepassing is op bankslypers nie.               (2)
                                                                                          [8]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18              MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)   (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 11: TERMINOLOGIE (ONTWIKKELING) (SPESIFIEK)

11.1   Gebruik vryhandsketse om die volgende aan te dui:

       11.1.1   Uitmiddelpuntige geutbak                                      (2)

       11.1.2   Opmiddelpuntige geutbak                                       (2)

11.2   FIGUUR 11.2 hieronder toon ŉ koniese geutbak.

                                        FIGUUR 11.2

       Bereken die volgende ten opsigte van die geutbak:

       11.2.1   Die vertikale hoogte (DE)                                     (2)

       11.2.2   Die hoofradius (AC)                                           (3)

       11.2.3   Die klein radius (AD)                                         (4)

       11.2.4   Die omtrek                                                    (2)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)      MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)                   19

11.3   FIGUUR 11.3 hieronder toon die boaansig van ŉ geutbak met ŉ vertikale
       hoogte (VH) van 450 mm. Beantwoord die vrae wat volg.

                                      FIGUUR 11.3

       Bereken die ware lengtes van die volgende:

       11.3.1    A‒1                                                                    (2)

       11.3.2    A‒2                                                                    (2)

       11.3.3    B‒3                                                                    (2)
                                                                                       [21]

                                                                        TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com
20               MEGANIESE TEGNOLOGIE (SWEIS- EN METAALWERK)               (EC/SEPTEMBER 2024)

                      FORMULABLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE
                             (SWEIS- EN METAALWERK)

1.     SPANNING EN VORMVERANDERING

                     Krag                     F
 1.1   Spanning =                OF     σ=
                     Area                     A

                                   Spanning                       σ
 1.2   Young se modulus =                               OF   E=
                                Vormverandering                   ε

                                Verandering in lengte                 Δl
 1.3   Vormverandering =                                 OF   ε=
                                Oorspronklike lengte                  ol

2.     STELLING VAN PYTHAGORAS EN TRIGONOMETRIE

                                r
         y

                                          ϴ
                            x

               y
2.1    sin  =
               r
               x
2.2    cos  =
               r
               y
2.3    tan  =
               x
2.4    r 2 = x2 + y2        OF        a 2 = b2 + c2

3.     MAATVORMS EN ONTWIKKELINGS

       Gemiddeldeφ = Buite φ − Plaatdikte OF
3.1
       Gemiddeldeφ = Binneφ + Plaatdikte

3.2    Gemiddelde omtrek = π x Gem φ

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                                Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-eng/c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-afr/ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-afr/b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
