# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-afrikaans/e907819d-7dba-4982-b841-dc3b39610e05
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-afrikaans/e907819d-7dba-4982-b841-dc3b39610e05)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIORSERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2024

                 MEGANIESE TEGNOLOGIE:
                PASWERK EN MASJINERING
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 16 bladsye.

                    Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2             MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)             (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1 B ✓                                                                                   (1)
1.2 A ✓                                                                                   (1)
1.3 C ✓                                                                                   (1)
1.4 C ✓                                                                                   (1)
1.5 A ✓                                                                                   (1)
1.6 D ✓                                                                                   (1)
                                                                                          [6]
VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1 Gassilinder veiligheidsvoorsorgmaatreëls:
    • Stoor en gebruik gassilinders altyd in ŉ regop posisie. ✓
    • Moet nooit silinders bo-op mekaar pak nie. ✓
    • Moenie op silinders slaan of aan dit werk nie. ✓
    • Moet nooit toelaat dat silinders val nie. ✓
    • Geen olie of ghries moet in aanraking met gassilinders of passtukke kom nie.
    • Hou die klep op die gassilinder vir beskerm               (Enige 2 x 1)             (2)
2.2 Werkgewers se verantwoordelikheid rakende veiligheid:
    • Verskaf instandhouding van ŉ veilige stelsel van werk, werkomgewing,
      toerusting en gereedskap. ✓
    • Om enige gevaar of potensiële gevaar uit te skakel of te verminder. ✓
    • Vervaardig, hanteer, stoor en vervoer goedere veilig ✓
    • Om te verseker dat elke persoon voldoen aan die vereistes van hierdie Wet.
    • Om maatreëls af te dwing indien nodig, in die belang van gesondheid en
      veiligheid.
    • Om ŉ persoon wat opgelei is en die outoriteit het, om te verseker dat
      werknemers voorsorgmaatreëls volg, aan te stel.                  (Enige 2 x 1)      (2)
2.3 Veiligheidsmaatreëls voordat ŉ hoekslyper aangeskakel word:
    • Maak seker dat daar geen krake of kerfies in die skyf is nie. ✓
    • Maak seker daar is geen vlambare materiale naby is nie. ✓
    • Maak seker die veiligheidskerm of skutte is in plek. ✓
    • Dra geskikte PBT veral oogbeskerming. ✓                         (Enige 2 x 1)       (2)
2.4 Sweisskerm:
    • Om jou oë teen strale of vonke te beskerm. ✓
    • Om jou oë teen hitte te beskerm. ✓
    • Om te kan sien waar om te sweis. ✓                               (Enige 2 x 1)      (2)
2.5 Nadele van proses uitleg:
    • Produksie is nie altyd deurlopend nie. ✓
    • Vervoerkoste tussen prosesafdelings kan hoog wees. ✓
    • Bykomende tyd word aan toetsing en uitsortering bestee, soos die produk na
      die onderskeie afdelings beweeg. ✓
    • Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering. ✓
                                                                    (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                         [10]
Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                    3

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1 Redes vir die sny vanaf die ongemerkte ent:
    • Merke word nie verlore nie ✓
    • Om die materiaal maklik te identifiseer ✓                       (Enige 1 x 1)      (1)

3.2 Hitte-behandelingsprosesse eienskappe:

                  PROSES                              EIENSKAP
     3.2.1    Verharding        Uiterse hardheid, maksimum treksterkte en bros ✓
     3.2.2    Tempering         Taai, hard ✓
     3.2.3    Uitgloeiing       Sag, rekbaar, lae treksterke ✓
     3.2.4    Normalisering     Taaier en masjineerbaar ✓                                (4)

3.3 Hitte-behandelingsproses stappe:
    • Verhit die metaal stadig tot ŉ temperatuur onder kritiese temperatuur. ✓
    • Week dit teen daardie temperatuur vir ŉ tydperk. ✓
    • Blus/Afkoeling in ŉ geskikte blusmedium van metaal teen ŉ sekere tempo by
       kamertemperatuur. ✓                                                               (3)

3.4 Blusmedia:
    • Water 
    • Pekel 
    • Olie                                                                              (3)

3.5 Tipe toetse:
    3.5.1 Vyltoets ✓                                                                     (1)

     3.5.2    Vonktoets ✓                                                                (1)

     3.5.3    Buigtoets ✓                                                               (1)
                                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4             MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)   (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 4: MEERVOUGIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1     B✓

4.2     A✓

4.3     A✓

4.4     C✓

4.5     C✓

4.6     C✓

4.7     D✓

4.8     D✓

4.9     C✓

4.10    B✓

4.11    B✓

4.12    D✓

4.13    A✓

4.14    D✓                                                                [14]

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                 MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                  5

VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIEN) (SPESIFIEK)

5.1 Ingeslote hoek:
           𝜃       D−d
     Tan       =            ✓
           2           2𝑙
           𝜃       40 − 31,6
     Tan       =                ✓
           2           2 × 60
               𝜃
                   = tan-1 (0,07)
               2

               𝜃
                   = 4º ✓
               2

               𝜃 = 8º ✓                                                                          (4)
5.2 Spygleuf

     5.2.1                               D
                   Breedte           =4

                                         48
                                     =        ✓
                                         4

                                     = 12 mm ✓                                                   (2)

     5.2.2                               D
                   Dikte              =6

                                         48
                                     =        ✓
                                         6

                                     = 8 mm ✓                                                    (2)

     5.2.3         Lengte            = 1,5 × D

                                     = 1,5 × 48 ✓

                                      = 72 mm ✓                                                  (2)

     5.2.4         Afstand tussen die snybeitel en winkelhaak.
                                     Diameter van werkstuk – dikte van frees
                   𝜒        =                                                  ✓
                                                       2
                                     48−12
                            =                 ✓
                                         2

                            =        18 mm ✓                                                     (3)

5.3 Etikette A–E:
    A ‒ Werkstuk ✓
    B ‒ Spygleuf ✓
    C ‒ Staalliniaal ✓
    D ‒ Snybeitel ✓
    E ‒ Winkelhaak ✓                                                                             (5)
                                                                                                [18]

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

                                     Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6              MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)
 6.1   Indeksplaat laat toe dat een revolusie van die slinger verder in breukdele van
       ŉ omwenteling onderverdeel word , veral waar die breukdeel ŉ factor van 40
       is. ✓✓                                                                              (2)

 6.2   Rat-terminologie
       6.2.1                     SSD
               M             =    T

                                 108
                             = 36 ✓

                             = 3 mm ✓                                                      (2)
       6.2.2   BD        = SSD + 2 (m)
                         = 108 + 2 (3) ✓
                         = 114 mm ✓                                                        (2)

 6.3   Reguittandrat snywerk

       6.3.1   Eenvoudige indeksering
                             40
               Indeksering = A ✓

                                             40
                                           = 120 ✓

                                             1     8
                                           =3×8

                                             8
                                           = 24

               Indeksering is 8 gate in ŉ 24-gat-sirkel ✓                                  (3)

       6.3.2   Wisselratte

                   Dryfrat         A−N           40
                           =                × 1 ✓
               Gedrewe rat             A

                                      120 −129             40
                                 =                     ×        ✓
                                           120             1

                                       −3         24
                                  = 1 × 24

                                       −72
                                  = 24            ✓

               Dryfrat het 72 tande ✓
               Gedrewe rat het 24 tande ✓                                                  (5)

       6.3.3   Indeksplaat draai in die teenoorgestelde rigting as die slinger. ✓          (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                                      Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)              7

6.4    Swaelstert berekeninge
       Bereken die afstand “X” tussen die rollers:
       Χ    = 150 + 2(AB) – 2(CD) – 2 (r)

                  BC
       Tan 𝜃 = AB ✓
                      35
       Tan 60º =            ✓
                      AB
                           35
       AB         = tan 60

                 = 20,21 mm ✓

             θ    DE
       Tan 2 = CD ✓
                       15
       Tan 30º = CD ✓
                           15
       CD         = tan 30

                  = 25,98 mm ✓
       Χ         = 150 + 2(AB) – 2(CD) – 2 (r) ✓
                 = 150 + 2(20,21) – 2(25,98) – 2(15) ✓
                 = 150 + 40,42 – 51,96 – 30
                 = 108,46 mm ✓                                                          (9)

6.5    Balanseermetodes
       • Statiese balansering ✓
       • Dinamiese balansering ✓                                                        (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8             MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)               (EC/SEPTEMBER 2024)

 6.6   Balansering voordele:
       • Voorkom vibrasie ✓
       • Voorkom swak afwerking/verseker goeie afwerking ✓
       • Voorkom slytasie aan laers/komponente ✓
       • Voorkom ongelukke ✓
       • Verbeter produksie ✓
       • Bevorder akkuraatheid ✓
       • Voorkom skade aan werkstuk ✓
       • Voorkom dat komponente losraak ✓                              (Enige 2 x 1)     (2)
                                                                                        [28]

 VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 7.1   Brinell- en Rockwell-hardheidstoetsers:
       Brinell-hardheidstoets
       • Die Brinell-hardheidstoets behels die induiking van die toetsmateriaal met ŉ
         stuk verharde staal of karbiedbal van 10 mm. Die deursnee van die induiking
         wat op die toetsmateriaal gelaat word, word met ŉ lae krag mikroskoop
         gemeet. ✓✓

       Rockwell-hardheidstoets:
       • Rockwell-hardheidstoetsmetode behels die induiking van die
         toetsmateriaal met ŉ diamantkeёl of verharde staalbalinduiker. ✓✓                (4)

 7.2   EEN funksie van ŉ momenttoetse:
       • Om die reaksies aan weerskante van n eenvoudige belaste balk te
         bepaal. ✓
       • Om die begrip kragtedriehoek te illustreer. ✓            (Enige 1 x 1)           (1)

 7.3   Presisie meetinstrumente:
       • Buitemikrometer ✓
       • Binnemikrometer ✓
       • Dieptemikrometer ✓                                                               (3)

 7.4   Mikrometer-lesings:
         ✓ ✓         ✓       ✓
       100 + 11,00 + 0,50 + 0,09
        = 111,59 mm ✓                                                                    (5)
                                                                                        [13]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                     9

VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

8.1    Kragtestelsels

       8.1.1    Som van die horisontale komponente:

                ∑HC = ‒350 cos 0 + 280 cos 50 ‒ 300 cos 30 ‒ 200 cos 35
                    = ‒350 ✓ + 179,98 ✓– 251,81 ✓ ‒ 163,83 ✓
                    = ‒593,66 N ✓                                                           (5)

       8.1.2    Som van die vertikale komponente:

                ∑VC = ‒350 sin 0 + 280 sin 50 ‒ 300 sin 30 ‒ 200 sin 35
                    = 0 + 214,49 ✓– 150 ✓ – 114,72 ✓
                    = 249,77 N ✓
                                               OF

                 Krag  𝜽             Vertikale komponente      Horisontale komponente
                 350  180            350 sin 180 0             350 cos 180 ‒350
                 280  50             280 sin 50   214,49       280 cos 50   179,98
                 300  150            300 sin 150 150           300 cos 150 ‒259,81
                 200  215            200 sin 215 ‒114,72       200 cos 215 ‒163,83
                  TOTAAL                  Y       249,77 N          X        ‒593,66 N      (4)

       8.1.3    Omvang van die resultant:
                R2   = X2 + Y 2
                     = (593,66)2 + (249,77)2 ✓
                     = √414 817, 25
                R    = 644,06 N ✓                                                           (2)

       8.1.4    Hoek en die rigting van die resultant:
                            Y
                Tan 𝜃 =         ✓
                            X
                            249,77
                        =            ✓
                            593,66

                        = tan-1 (0,4207 …)

                      𝜃 = 22,82º N of W ✓       OF   157,82º                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

                                 Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10             MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)             (EC/SEPTEMBER 2024)

 8.2   EVL-balk

       8.2.1   Eenvormig verspreide las
               6 x 100 ✓
               = 600 N ✓                                                               (2)

       8.2.2   Bereken A
               Neem momente rondom B
               ∑Kloksgewys momente   = ∑ antikloksgewys momente

               (2500 x 4) + (600 x 7) +(1400 x 10) = (A x 12) ✓
                 10 000 + 4 200 + 14 000         = A ✓
                             12                     1
                       A = 2 350 N ✓                                                   (3)

       8.2.3   Bereken B
               Neem momente rondom A
               ∑Kloksgewys momente   = ∑Antikloksgewys momente

                     (1 400 x 2) + (600 x 5) +(2 500 x 8) = (B x 12) ✓
                     2 800 + 3 000 + 20 000        = B✓
                              12                      1
                     B = 2150 N ✓                                                      (3)

 8.3   Spanning en vervorming

       8.3.1   Spanning
               20 mm = 0,02 m
               50 kN = 50 x 103

               A       = 𝜋 r2
                       = 𝜋 (0,01)2 ✓
                       = 3,14 x 10-4 m2 ✓
                               F
               𝜎       =           ✓
                               A

                       =      50 x 103 ✓
                              3,14 x 10-4
                       =      1,59 x 108 Pa ✓      OF     159, 15 MPa                  (5)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                   11

     8.3.2    Vervorming
                         ∆𝑙
              𝜀     =       ✓
                         𝐿

                           605 – 600
                      =                ✓
                               600

                      =    8,33 x 10-3 ✓                                                   (3)

     8.3.3    Young se modulus
                           𝜎
              K       =      ✓
                           𝜀
                      =    1,59 x 108 ✓
                           8,33 x 10-3
                      =    1,91 x 1010 Pa ✓    OF     19,1 GPa                             (3)
                                                                                          [33]

VRAAG 9: INSTANDHOUDING

9.1 Versuim om instandhouding te doen:
    • Risiko van moontlike besering of dood, byvoorbeeld remme wat versuim ✓
    • Finansiёle verlies vanweё skade wat gely word as gevolg van ŉ onderdeel
      wat onklaar raak ✓
    • Verlies van produksietyd ✓                                                           (3)

9.2 Koëffisiënt van wrywingskoёffisient
    • Kontakdruk ✓
    • Oppervlakgrofheid ✓
    • Temperatuur ✓
    • Skuifsnelheid
    • Tipe smeermiddel ✓
    • Tipe materiaal ✓                                                   (Enige 3 x 1)     (3)

9.3 Snyvloeistof
    Om wrywing te verminder ✓
    Verwyder metaalsplinters ✓
    Wat splinters, hou snygereedskap koel en voorkom roes ✓              (Enige 1 x 1)     (1)

9.4 Voorkomende instandhouding

     9.4.1    V-bandaandrywing
              • Kontrolering vir slytasie op band ✓
              • Kontrolering van bandbelyning ✓
              • Kontrolering van die spanninginstelling
              • Kontrolering van die spanningstoestelle, byvoorbeeld leikatrolle
                                                                         (Enige 2 x 1)     (2)

     9.4.2    Rataandrywing
              • Die kontrolering en die aanvullingvan smeringsvlakke ✓
              • Versekering dat ratte behoorlik op asse vas is ✓
              • Die skoonmaak en vervanging van oliefilters ✓
              • Rapportering van oormatige geraas en slytasie, vibrasie en
                oorverhitting. ✓                                        (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12            MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)        (EC/SEPTEMBER 2024)

9.5 Redes vir die gebruik van glasvesel om motorvoertuie te vervaardig:
    • Duursaam en sterk ✓
    • Kan gesny en geboor word ✓
    • Kan tot fyn afwerking gepoleer word ✓
    • Kan gekleur word ✓
    • Brandweerstand ✓
    • Lae instandhouding ✓
    • Weerbestand ✓
    • Liggewig ✓
    • Korrosiebestandheid ✓
    • Chemiese weerstand ✓                                      (Enige 2 x 1)       (2)

9.6 Element wat gebruik word om die sterkte van glasvesel te verbeter.
    • Poliёster hars ✓                                                              (1)

9.7 Termoverhardende of termoplastiese samestellings:

     9.7.1   Termoplastiek ✓                                                        (1)

     9.7.2   Termoverhardend ✓                                                      (1)

     9.7.3   Termoverhardend ✓                                                      (1)

     9.7.4   Termoplastiek ✓                                                       (1)
                                                                                  [18]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)        MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                 13

VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

10.1   Mees algemeenste skroefdraad wat in Suid-Afrika gebruik word.
       • Metrieke skroefdraad ✓                                                           (1)

10.2   Ingeslote hoek van skroefdraad:

       10.2.1    V-skroefdraad 60º ✓                                                      (1)

       10.2.2    Vierkantskroefdraad 90º ✓                                                (1)

10.3   M24 x 2,5
       • 2,5 is die steek van die draad ✓                                                 (1)

10.4   Berekeninge van vierkantskroefdraad:

       10.4.1    Styging      = Styging x getal aanlope
                              =5x2✓
                              = 10 mm ✓                                                   (2)

       10.4.2                            1
                 Steekdiameter = OD ‒ 2 steek

                                         1
                                 = 82 ‒ 2 (5) ✓

                                 = 79,5 mm ✓                                              (2)

       10.4.3                             styging
                 Helikshoek: tan 𝜃 = steekomtrek ✓

                                                    10
                                       tan 𝜃 = 𝜋 × 79,5 ✓✓

                                       𝜃 = tan-1 (0,04)

                                    𝜃 = 2,29º ✓                                           (4)

       10.4.4    Voorsnyhoek = 90º – (helikshoek + vryloophoek)
                             = 90º – (2,29º + 3º) ✓
                             = 84,71º ✓                                                   (2)

       10.4.5    Nasnyhoekhoek/Sleephoek = 90º + (helikshoek – vryloophoek)
                                         = 90º + (2,29º ‒ 3º) ✓
                                         = 89,29º ✓                                       (2)

10.5   ŉ Meervoudige skroefdraad maak voorsiening vir ŉ vinniger beweging en is meer
       doeltreffend in vergelyking met ŉ enkelvoudige skroefdraad. ✓✓                     (2)
                                                                                         [18]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14              MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)            (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (DRYFSTELSEL) (SPESIFIEK)

11.1   Faktore om die gebruik van rataandrywings te bepaal:
       • Waar hoё vlakke van wringkrag en krag oorgebring moet word ✓
       • Waar die rigting van kragoorbrenging moet verander ✓
       • Waar daar beperkte ruimtes is ✓
       • Waar wisselende rotasiesnelhede vereis word ✓            (Enige 2 x 1)         (2)

11.2   Rataandrywings:

       11.2.1    Rotasiefrekwensie van die uitset:

                 Ninset Produk van die gedrewe ratte
                        =                            ✓
                 Nuitset   Produk van die dryfratte

                 1440 ✓          40 x 48 x 90 ✓
                 Nuitset =       24 x 20 x 42

                 Nuitset   =     1 440 x 24 x 20 x 42
                                    40 x 48 x 90

                           =     168 r/min ✓                                            (4)

       11.2.2    Snelheidsverhouding

                 SV        =     Ninset
                                 Nuitset

                           =     1 440 ✓
                                  168
                           =     8,6 : 1 ✓
                                                           OF

                                           Produk van die dryfkatrolle
                 Ratverhouding =
                                      Produk van die gedrewe katrolle

                                           40 x 48 x 90 ✓
                                  =        24 x 20 x 42

                                  =           8,6 : 1 ✓                                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)             15

11.3    Bandaandrywingstelsel:
        T2

        11.3.1        Rotasiefrekwensie:

                      NA × DA      =        NB × DB

                      NA × 0,35    =        1 000 × 0,25 ✓
                                            1 000 x 0,25
                      NA           =                       ✓
                                                  0,35

                                   =        714,29 r/min ✓                            (3)
                                            𝜋𝐷𝑁
        11.3.2        Bandspoed =                  ✓
                                             60

                                            𝜋 × 0,25 × 1 000
                                   =                   ✓
                                                    60
                                   =        13,09 m/s ✓                               (3)

        11.3.3        Krag =       (T1 – T2) V ✓
                           =       (200 - 90) 13,09 ✓
                           =       1439,9 W ✓ OF 1,44 kW                              (3)

11.4    Hidroulika:

        11.4.1        Vloeistofdruk:
                      38 mm       = 0,038                r (0,019)
                      175 mm      = 0,175                r (0,0875)

                      AA = 𝜋 r2

                           = 𝜋 (0,019)2 ✓

                           = 1,13 × 10-3 m2 ✓

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16            MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                (EC/SEPTEMBER 2024)

                                  𝐹
                     P     =          ✓
                                  𝐴

                           =      300 ✓
                                  1,13 × 10-3
                           =      265 486, 72 Pa ✓       OF   265,49 kPa                   (5)

        11.4.4       Die las wat deur suier B opgelig kan word.

                     AB    =      𝜋 r2

                           =      𝜋 (0,0875)2 ✓

                           =      2,41 × 10-2 m2 ✓
                                          𝐹
                     P            =           ✓
                                          𝐴

                     265 486, 72 =        las ______ ✓
                                          2,41 × 10-2

                     Las          =       265 486, 72 × 2,41 × 10-2 ✓

                                  =       6398,22 N ✓                                     (6)
                                                                                         [28]

                                                                           TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                               Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afrikaans/f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
