# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2023 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-afrikaans/a37f2611-7bf8-4efa-b2a4-a7e7b060978a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2023
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2023-afrikaans/a37f2611-7bf8-4efa-b2a4-a7e7b060978a)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2023 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NATIONALE
                 SENIORSERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                  SEPTEMBER 2023

     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

2                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                  (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1 C                                                                                   (1)

1.2 D                                                                                   (1)

1.3 C                                                                                   (1)

1.4 C                                                                                   (1)

1.5 A                                                                                   (1)

1.6 B                                                                       (6 x 1)     (1)
                                                                                         [6]

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1 Boogsweis veiligheidsvoorsorgmaatreëls:
    • Dra die korrekte PBT 
    • Maak seker dat die elektrodehouer goed geïsoleer is 
    • Die omgewing moet vry van water en brandbare materiale wees 
    • Verseker dat die omgewing goed geventileerd is           (Enige 3 x 1)            (3)

2.2 Staanboormasjien veiligheidsvoorsorgmaatreël:
    • Dra korrekte PBT 
    • Maak seker alle skermers in plek is 
    • Klamp die werkstuk veilig. 
    • Gebruik die korrekte boorpunt. 
    • Moenie verstellings maak terwyl die masjien in werking is nie. 
    • Gebruik die korrekte spoed 
    • Moenie skaafsels met hand verwyder nie                         (Enige 2 x 1)      (2)

2.3 Handguillotine se maksimum snydikte is 1,20 mm. ✓                                    (1)

2.4 2.4.1    Voordele van produkuitleg:
             • Hantering van material word tot ŉ minimum beperk ✓
             • Tydsduur van vervaardigingssiklus is minder 
             • Produksiebeheer is bykans outomaties 
             • Groter gebruik van ongeskoolde arbeid is moontlik 
             • Minder totale inspeksie is nodig 
             • Minder vloerruimte per produksie-eenheid is nodig  (Enige 2 x 1)         (2)

     2.4.2   Voordele van prosesuitleg:
             • Hoë masjiengebruik omdat meer as een produk geproduseer word.
             • Beter toesig as gevolg van verdeling van prosesse.
             • Minder steuring in die vloei van werk wanneer masjiene foutief is.
             • Laer toerustingskoste, aangesien een masjien meer as een produk
               kan produseer.
             • Beter beheer van totale vervaardingingskoste.
             • Meer buigsaamheid in die vervaardigingsproses.        (Enige 2 x 1)      (2)
                                                                                       [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2023)         MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                        3

VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

3.1    Doel van dopverharding:
       • Om ŉ harde dop  oor die taai kern voort te bring.                        (2)

3.2    Gebruik van hoë koolstofstaal vir dopverharding:
       • Die hardheid sal die kern van die staal binnedring.                       (1)

3.3    Faktore van hardheid:
       • Werkstukgrootte ✓
       • Blustempo ✓
       • Koolstof-inhoud ✓                                                          (3)

3.4    Tipes blusmiddels:
       • Water en sout (pekel/brine) ✓
       • Kraanwater ✓
       • Vloeibare soutwater ✓
       • Gesmelte lood ✓
       • Oplosbare olie en water ✓
       • Olie ✓                                                  (Enige 3 x 1)      (3)

3.5    Kleurkodering van ingenieursmateriaal:
       • Om die tipe materiale sowel as die koolstofinhoud van die staal te
          identifiseer                                                             (3)

3.6    Tipe toetsing:

       3.6.1    • Vyltoets 
                • Masjieneringstoets                            (Enige 1 x 1)      (1)

       3.6.2    • Klanktoets 
                • Vonktoets                                     (Enige 1 x 1)      (1)

       3.6.3    • Buigtoets                                                        (1)

3.7    Masjien vir vonktoets:
       • Staanslyper                                                              (1)
                                                                                  [14]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 4

4                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)   (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

4.1     D✓                                                               (1)

4.2     C✓                                                               (1)

4.3     A✓                                                               (1)

4.4     B✓                                                               (1)

4.5     B✓                                                               (1)

4.6     C✓                                                               (1)

4.7     C✓                                                               (1)

4.8     A✓                                                               (1)

4.9     D✓                                                               (1)

4.10    C✓                                                               (1)

4.11    B✓                                                               (1)

4.12    A✓                                                               (1)

4.13    C✓                                                               (1)

4.14    D✓                                                              (1)
                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2023)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                               5

VRAAG 5: GEREEDSKAP (SPESIFIEK)

5.1 Veiligheidsmaatreëls vir ŉ emissiegasontleder:
    • Die inlaatslang moet op geen wyse beperk wees nie. ✓
    • Die slangverbindings moet lugdig wees. ✓
    • Die klep op die kondensor moet in die horisontale posisie (geslote) wees. ✓
    • Die voertuig moet geen uitlaat lekke hê nie. ✓
    • Kondensaat moet gereeld uit die slange met saamgeperste lug uitgeblaas
       word. ✓
    • Die slange moet van die ontleder ontkoppel word, anders sal die pomp
       beskadig word. ✓
    • Die kondensor moet na elke toets afgetap word. ✓
    • Wanneer die papierfilter liggrys word, moet dit omgeruil word. ✓
    • Die brandstoffilter op die kondensorstaander moet gereeld omgeruil word. ✓
                                                                       (Enige 2 x 1)         (2)
5.2 Doel van ŉ diagnostiese skandeerder:
    Skandeer alle stelsels op die voertuig ✓ en maak verstellings op verskillende
    sensors. ✓                                                                               (2)
5.3 Opstel prosedure van ŉ diagnostiese skandeerder:
    • Prop die skandeerder by die ABD-II-skandeerder onder die instrumentpaneel
      in. ✓
    • Draai die sleutel, maar moenie die enjin aanskakel nie. ✓
    • Volg die instruksies op die skerm en vul die nodige inligting in. ✓                    (3)
5.4 Wielsporingstoerusting:
     5.4.1    Die borrelvloeimeter word gebruik om die nasporing, wielvlug en
              krinkspilhellingshoek van ŉ voertuig te toets. ✓✓                              (2)
     5.4.2    Die draaiskyf maak dit moontlik om die voorwiel na die vereiste hoek te
              draai wanneer ŉ naspoorlesing geneem word. ✓✓                                  (2)
5.5 Prosedure om die krinkspilhelling aan regtekant te lees:
    • Sluit die remme ✓
    • Maak seker die wiele is reguit vorentoe en die draaiskyf is op nul ✓
    • Maak borrel-D waterpas ✓
    • Draai die wiel 20º na regs ✓
    • Maak borrel-D waterpas ✓
    • Stel die KPH-skaal aan die linkerkant op nul ✓
    • Draai die wiel 40º na links ✓
    • Stel die borrel-D op nul ✓
    • Lees die KPH op die regterkantse skaal in grade ✓                          (9 x 1)     (9)

5.6 Doel van die wielbalanseerder:
    • Om die wiele van ŉ voertuig vir statiese balans ✓ en dinamiese balans te
      balanseer. ✓                                                                           (2)

5.7 Voordeel van die gebruik van kaart-tipe kompressie:
    Die resultaat word op die kaart gedruk wat as bewys van die verslag dien. ✓              (1)
                                                                                            [23]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                         MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)              (EC/SEPTEMBER 2023)

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1 Funksies van die krukas:
    • Is om die heen-en-weer-beweging van die suier in ŉ draaibeweging om te
      sit. ✓
    • Die krukas dryf die nokas en steun of dra die vliegwiel, en dryf indirek die
      oliepomp,en waterpomp. ✓
    • Dit dra primêre krag van winkrag na die suier oor vir ŉ effektiewe kragslag wat
      die enjin aan die gang sit. ✓                                     (Enige 2 x 1)      (2)
6.2 Oorsake van krukas trillings:
    • Dit is die aksie op die as van ongebalanseerde kragte op die as. ✓
    • Dit is die torsie of wringeffek van die kragslae op die krukas. ✓                    (2)
6.3 Eienskappe om enjinbalans te verbeter:
    • Webbe word verleng en geboor om balansmassastukke te vorm by punte wat
       regoor die koppelstange is. ✓
    • Koppelstange en suiers word so lig as moontlik gehou. ✓
    • Die vliegwiel word sorgvuldig gepas en gebalanseer, en word aan die
       krukasflens aangebring. ✓
    • Trillingsdempers word aan die voorent van die krukas aangebring om enige
       enjintrillings uit te stryk. ✓                                                      (4)
6.4 Faktore wat ontstekingsorde bepaal:
    • Die posisie van die krukke op die krukas. ✓
    • Die rangskikking van die nokke op die nokas. ✓                                       (2)
6.5 Prosedure om die ontstekingsorde te bepaal as geen spesifikasie
    beskikbaar is nie:
    • Verwyder die klepdeksel en bepaal watter die inlaatkleppe en water die
       uitlaatkleppe is ✓
    • Roteer die enjin in die rigting waarin dit loop ✓
    • Let op die orde waarin een stel kleppe, (inlaat of uitlaat), werk ✓
    • Dit sal die orde gee waarin die inlaatslag of uitlaatslag geskied ✓
    • Die kragslae gebeur in dieelfde orde ✓                                               (5)
6.6 6.6.1    Turboaanjaers ✓                                                               (1)

     6.6.2   A       – Luginlaat ✓
             B       – Turbinehuis ✓
             C       – Turbinewiel (uitlaat) ✓
             D       – Uitlaatinlaat ✓
             E       – Kompressorlugafvoer ✓
             F       – Kompressor turbinewiel ✓                                            (6)

     6.6.3   Skakel uitlaatenergie om na roterende beweging. ✓                             (1)
     6.6.4   Pomp lug in die inlaatspruitstuk. ✓                                           (1)
     6.6.5   Om enjinkrag te verhoog ✓ en brandstofverbruik te verbeter. ✓                 (2)
     6.6.6   Dit is ŉ toename in spruitstukdruk wat deur die turboaanjaer in die
             inlaatspruitstuk gegenereer word ✓ wat groter as die atmosferiese druk
             is. ✓                                                                         (2)
                                                                                          [28]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2023)                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                         7

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1 7.1.1         Slagvolume:
                  Dit is die volume tussen die ODP ✓ en die BDP in ŉ silinder. ✓                (2)

     7.1.2        Vry volume:
                  Dit is die volume van die ruimte bokant die kroon van die suier, ✓
                  wanneer die suier by die boonste dooiepunt (BDP) is. ✓                        (2)

     7.1.3        Kompressieverhouding:
                  Dit is die verwantskap tussen die totale volume van ŉ silinder wanneer
                  die suier by die onderste dooiepunt (ODP) is ✓ tot die volume van die
                  lading in die silinder wanneer die suier by BDP is. ✓                         (2)

     7.1.4        Meganiese doeltreffendheid:
                  Die verhouding tussen die enjin drywing ✓ en die remkrag by die
                  dryfas. ✓                                                                     (2)

7.2 Metodes om kompressieverhouding te verhoog:
    • Bring ŉ dunner pakstukke tussen die silinderblok en silinderkop aan ✓
    • Masjineer metaal van silinderkop af ✓
    • Skil metaal van silinderblok af ✓
    • Pas suier met geskikte hoёr krone ✓
    • Pas krukas met langer slag met geskikte koppelstanger ✓
    • Vergroot boring van silinders ✓                                (Enige 4 x 1)              (4)

7.3 Slagvolume:

             𝜋𝑑2
     SV =             xL           ✓
              4

             𝜋 x 8,62
     SV =                  x 8,2   ✓
                  4

         = 476,32 cm3              ✓                                                            (3)

     Kompressieverhouding:

             SV+ VV
     KV =                      ✓
               VV

             476,32 + 56
     KV =                      ✓
                      56

          = 9,5 : 1            ✓                                                                (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

8                              MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)               (EC/SEPTEMBER 2023)

7.4 7.4.1    Aangegewe vermoë:

             P= 1 200 000 Pa            ✓

                      80
             L = 1 000 = 0,080 m ✓

                     𝜋𝑑2
             A=       4

                     𝜋0.0962
                =                      ✓
                           4

                = 7,24 x 10-3 m2        ✓

                     4 800
             N = 60 x 2

                = 40 r/s ✓

             n = 4 silinders

             Aangegewe vermoë = PLANn ✓

                                        = 1 200 000 x 0,08 x 7,24 x 10-3 x 40 x 4 ✓
                                        = 111 206,4 W
                                        = 111,21 KW ✓                                           (8)

     7.4.2   Remkrag = 2πNT
                     3 600
             N = 60             ✓

                = 60 r/s ✓

             RK = 2 x π x 60 x 260 ✓
                  = 98017,69 W
                  = 98,02 KW ✓                                                                  (4)

     7.4.3                                           RK
             Meganiese doeltreffendheid =                 x 100%
                                                     AV

                                                     98,02
                                                 =            x 100% ✓
                                                     111,21

                                                 = 88,14% ✓                                    (2)
                                                                                              [32]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2023)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                                    9

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)
8.1 Uitlaatgasse:
    • Koolwaterstof ✓
    • Koolstofmonoksied ✓
    • Koolstofdioksied ✓
    • Stikstofoksied ✓
    • Swaeldioksied ✓                                                           (Enige 3 x 1)     (3)
8.2 Moontlike oorsake van hoë suurstoflesings:
    • Swak lug-brandstofverhouding ✓
    • Ontstekingsprobleme ✓
    • Vakuum lekkasies ✓
    • Katalitiese omskakelaar werk nie ✓                                    (Enige 2 x 1)         (2)
8.3 8.3.1     Sis geluid van uitlaatspruitstuk dui op verslete uitlaatklep. ✓                     (1)
     8.3.2    Sis geluid by die oliepen of olievuldop dui op verslete ringe. ✓                    (1)
8.4 Brandstofdruktoets spesifikasies:
    • Brandstofdruk by enjin luier ✓
    • Brandstofdruk wanneer enjin koud is ✓
    • Brandstofdruk wanneer enjin warm is ✓
    • Brandstofdruk by hoë omwentelings ✓                                                         (4)
8.5 Moontlike oorsake van lae brandstofdruklesings:
    • Foutiewe brandstofpomp ✓
    • Geblokkeerde of verstopte brandstoffilter ✓
    • Gekraakte of verstopte brandstoflyn ✓
    • Verstopte pompinlaatsif ✓
    • Lae spanning na brandstofpomp ✓
    • Stukkende of onklaar brandstofdrukreёlaar ✓
    • Stukkende brandstofpomprelê ✓
    • Leё brandstoftenk ✓                                                       (Enige 3 x 1)     (3)
8.6 8.6.1     Moontlike oorsake van lae oliedruklesing:
              • Verstopte oliepompskerm in oliebak ✓
              • Verstopte of beperkte oliefilter ✓
              • Vuil of besoedelde olie ✓
              • Olielekkasies ✓
              • Stukkende oliedrukontlasklep ✓
              • Verkeerde graad olie. (te dun) ✓
              • Te min olie in die oliebak ✓                               (Enige 2 x 1)          (2)
     8.6.2    Moontlike oplossings vir 'n baie hoë oliedruk lesing:
              • Vervang olie ✓
              • Gebruik die regte graad olie ✓
              • Vervang oliefilter ✓
              • Knap die enjin op ✓
              • Vervang die ontlasklep ✓                            (Enige 2 x 1)                 (2)

8.7 Verkoelingstelseldruktoets:
    Om lekkasie in die verkoelingstelsel op te spoor ✓                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 10

10                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                  (EC/SEPTEMBER 2023)

8.8 Verkoelerdopdruktoets prosedure:
    • Installeer die dop op ŉ verkoelingstelsel druktoetser ✓
    • Pomp nou die toetser op terwyl jy die drukmeter dophou ✓
    • Die drukdop behoort lug teen die druk vry te laat wat op die dop gemerk is ✓
    • As die lug teen ŉ druk wat baie groter of minder vrygestel word as die
      gestempelde druk op die doppie, beteken dit dat die drukdop foutief is ✓             (4)
                                                                                          [23]

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1 Doel van outomatiese transmissie/ratkas op moderne voertuie:
    • Dit verlig die bestuurder van die gedurige trap van die koppelaar en
      verwisseling van ratte, ✓ en eerder te konsentreer op die bestuur van die
      voertuig. (gladder en makliker bestuur) ✓                                            (2)

9.2 Voordele van outomatiese transmissie:
    • Verminder moegheid van voertuigbestuur ✓
    • Verseker groot vermindering van wieltol onder swak padtoestande ✓
    • Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin staak ✓
    • Die stelsel demp alle enjinwringtrillings ✓
    • Makliker bestuur kan bereik word, bv. selfparkering.               (Enige 2 x 1)     (2)

9.3 Werking van die dubbel-episikliese ratstelsel in lae rat:
    • Die turbine-as en die primêre sonrat word aan die voor koppelaar gekoppel ✓
    • Die planeetratdraer word deur die agterste remband stil gehou ✓
    • Die agterste koppelaar is ontkoppel en die voorste remband is vry, wat die
      sekondêre sonrat vry laat ✓
    • Aandrywing is vanaf die primêre sonrat na die primêre en sekondêre
      planeetratte, wat om hul eie as roteer, na die annulus wat deel is van die
      uitsetas ✓
    • Die sekondêre sonrat word ook aangedryf, maar verrig geen bestuursfunksie
      nie ✓                                                                   (5 x 1)      (5)

9.4 Dubbel-episikliese dryfreeks in lae rat:
    A – Agterste remband ✓
    B – Uitset-as ✓
    C – Primêre sonrat ✓
    D – Planeetrat ✓
    E – Annulus ✓                                                                          (5)

9.5 Metodes om olie in outomatiese transmissie af te koel:
    • Deur ŉ spesiale olieverkoeler langs die enjinverkoeler te plaas. ✓
    • Olie sirkuleer deur ŉ tenk wat in die onderste verkoelertenk ingebou is. ✓           (2)

9.6 Funksie van hidrouliese suiers in outomatiese transmissie:
    • Om die rembande of die multiskyfkoppelaar te beheer ✓ wat die verandering
      van een verhouding na ŉ ander moontlik maak. ✓                                       (2)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2023)           MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                                 11

VRAAG 10:       STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
                ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1 Funksies van ŉ stuurmeganisme:
     • Dit stel die bestuurder in staat om in beheer te wees van die pad wat die voertuig
       neem ✓ en beperk bandslytasie. ✓                                                             (2)

10.2 Eienskappe van ŉ goeie stuurmeganisme:
     • Lig en maklik om te beheer ✓
     • Vry van trilling en padskokke ✓
     • Dit moet so direk as moontlik wees sonder om te veel aandag of inspanning
        van die voertuigbestuurder te verg ✓
     • Selfsentreerend ✓
     • Moet effektief kan werk sonder om te erg deur die aksie van die vering- of
        remstelsels beinvloed te word ✓                                  (Enige 4 x 1)               (4)

10.3 Diagram wat verskil tussen toesporing en uitsporing beskryf:

                                                                    ✓✓✓✓                             (4)

10.4 Voordele van positiewe wielvlug:
     • Makliker stuur ✓
     • Beter greep op skuins pad ✓
     • Verslete bande is maklik om te identifiseer ✓                                                 (3)

10.5 10.5.1      Doel van krinkspilhelling:
                 Dit is ontwerp om die voorwiele na ŉ draai, ✓ na die reguit vorentoe-rigting
                 terug te bring. ✓                                                                   (2)

       10.5.2    Doel van Ackermann-beginsel:
                 Dit is ontwerp om ŉ motor in staat te stel om ŉ draai effektief te
                 navigeer ✓ sonder om te gly. ✓                                                      (2)

10.6 Voorafkontrole op wiele:
     • Gaan die wiele vir kneusings, krake en beskadigde sywande na. ✓
     • Gaan die wielvellings vir beskadigde spanrande na. ✓
     • Soek vir vreemde voorwerpe op die velling en band. ✓                                          (3)

10.7 Doel van katalisator omsetter:
     Die katalisator sit die besoedelingstowwe in die uitlaatgasse van die enjin ✓ in nie-
     toksiese stowwe om, en maak dit omgewingsvriendelik. ✓                                          (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

12                         MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                    (EC/SEPTEMBER 2023)

10.8    Vereistes vir katalisator om doeltreffend te funksioneer:
        • Loodvrye petrol moet in ŉ voertuig gebruik word. ✓
        • Die omsetter moet by ŉ temperatuur van minstens 250 ºC wees. ✓
        • Die ontstekingstelsel moet akkuraat beheer word om ten volle
          doeltreffend te kan wees. ✓
        • Die Lambda-sonderingsuitlaatgassensor moet korrek funksioneer. ✓
        • ŉ Aanhoudende ketsing sal die keramiekmonoliet laat smelt. ✓
        • Gebrande enjinolie in die uitlaatgasse sal ook die monoliet vernietig. ✓
                                                                         (Enige 2 x 1)            (2)

10.9    10.9.1       Diode
                     Laat die vloei van stroom slegs in een rigting toe en keer dat dit in
                     die teenoorgestelde rigting vloei. ✓✓                                        (2)

        10.9.2       Hittedissipeerder
                     Dit is om die hitte wat in die diode voortgebring word te absorbeer en
                     dit in die atmosfeer te versprei. ✓✓                                         (2)

        10.9.3       Spanningsreguleerder
                     Reguleer die vloei van die uitsetstroom van die alternator deur die
                     sterkte van die magnetiese veld te beheer. ✓✓                                (2)

10.10   Funksie van ŉ pomp:
        Voer die brandstof vanaf die brandstoftenk na die inspuiter of vergasser teen ŉ
        voorafbepaalde druk, ✓ teen ŉ tempo hoër as die maksimum brandstofverbruik
        van die enjin. ✓                                                                          (2)

10.11   Voordele van elektriese brandstofpomp bo ŉ meganies aangedrewe
        brandstofpomp:
        • Onmiddellike toevoer van brandstof wanneer die ontstekingskakelaar
           aangeskakel word ✓
        • Lae werkingsgeraas ✓
        • Minder afvoerpulsering van brandstof ✓
        • Kompakte en ligte ontwerp ✓
        • Kenmerke om die uitlek van brandstof en dampslot te voorkom ✓
                                                                     (Enige 2 x 1)                (2)
                                                                                                 [32]

                                                                                  TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MechTech Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechtech-eng-memo/84d5c26e-f528-44a8-8128-f874ce48eeff) — Mechanical Technology · Memo · 2017 · Eng
- [Gr12 MCHT S16 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr12-mcht-s16-memo-eng/153275b7-9d23-4a2c-bc3e-dadda11f387f) — Mechanical Technology · Memo · 2016 · Eng
- [MECHANICAL TECH MEMO GR12 SEPT 2015 AFR](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-memo-gr12-sept-2015-afr/7e098077-d0a2-4543-b071-55137986db85) — Mechanical Technology · Memo · 2015 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
