# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

> Grade 12 Mechanical Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                       NASIONALE
                   SENIORSERTIFIKAAT

                         GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2024

     MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE
                NASIENRIGLYN

PUNTE:   200

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

                Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                 (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

1.1 B                                                                                   (1)

1.2 A                                                                                   (1)

1.3 C                                                                                   (1)

1.4 C                                                                                   (1)

1.5 A                                                                                   (1)

1.6 D                                                                                   (1)
                                                                                         [6]

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1 Gassilinder veiligheidsvoorsorgmaatreëls:
    • Stoor en gebruik gassilinders altyd in ŉ regop posisie. 
    • Moet nooit silinders bo-op mekaar pak nie. 
    • Moenie op silinders slaan of aan dit werk nie. 
    • Moet nooit toelaat dat silinders val nie. 
    • Geen olie of ghries moet in aanraking met gassilinders of passtukke kom nie.
    • Hou die klep op die gassilinder vir beskerming.                 (Enige 2 x 1)      (2)

2.2 Werkgewers se verantwoordelikheid rakende veiligheid:
    • Verskaf en hou ŉ veilige stelsel van werk, werkomgewing, toerusting en
      gereedskap in stand. 
    • Om enige gevaar of potensiële gevaar uit te skakel of te verminder. 
    • Vervaardig, hanteer, stoor en vervoer goedere veilig. 
    • Om te verseker dat elke person voldoen aan die vereistes van hierdie Wet.
    • Om ŉ person wat opgelei is en die outoriteit het om te verseker dat
      werknemers voorsorgmaatreëls volg, aan te stel.                  (Enige 2 x 1)     (2)

2.3 Veiligheidsmaatreëls voordat ŉ hoekslyper aangeskakel word:
    • Maak seker dat daar geen krake of kerfies in die skyf is nie. 
    • Maak seker daar is geen vlambare materiale naby is nie. 
    • Maak seker die veiligheidskerm of skutte is in plek. 
    • Dra geskikte PBT veral oogbeskerming.                          (Enige 2 x 1)      (2)

2.4 Sweisskerm:
    • Om jou oë teen strale of vonke te beskerm. 
    • Om jou oë teen hitte te beskerm. 
    • Om te kan sien waar om te sweis.                                (Enige 2 x 1)     (2)

2.5 Nadele van proses uitleg:
    • Produksie is nie altyd deurlopend nie. 
    • Vervoerkoste tussen prosesafdelings kan hoog wees. 
    • Bykomende tyd word aan toetsing en uitsortering bestee, soos die produk na
      die onderskeie afdelings beweeg. 
    • Skade aan breekbare goedere as gevolg van ekstra hantering. 
                                                                     (Enige 2 x 1)       (2)
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                          3

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1 Redes vir die sny vanaf die ongemerkte ent:
    • Merke word nie verlore nie 
    • Om die materiaal maklik te identifiseer                        (Enige 1 x 1)     (1)

3.2 Hitte-behandelingsprosesse eienskappe:

                  PROSES                              EIENSKAP
     3.2.1    Verharding        Uiterse hardheid, maksimum treksterkte en bros 
     3.2.2    Tempering         Taai, hard 
     3.2.3    Uitgloeiing       Sag, rekbaar, lae treksterke 
     3.2.4    Normalisering     Taaier en masjineerbaar                                (4)

3.3 Hitte-behandelingsproses stappe:
    • Verhit die metaal stadig tot ŉ temperatuur onder kritiese temperatuur. 
    • Week dit teen daardie temperatuur vir ŉ tydperk. 
    • Blus/Afkoeling in ŉ geskikte blusmedium van metaal teen ŉ sekere tempo by
       kamertemperatuur.                                                               (3)

3.4 Blusmedia:
    • Water 
    • Pekel 
    • Olie                                                                             (3)

3.5 Tipe toetsing:
    3.5.1 Vyltoets                                                                     (1)

     3.5.2    Vonktoets                                                                (1)

     3.5.3    Buigtoets                                                                (1)
                                                                                       [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)   (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSIGE-VRAE (SPESIFIEK)

 4.1    A                                                             (1)

 4.2    B                                                             (1)

 4.3    C                                                             (1)

 4.4    D                                                             (1)

 4.5    B                                                             (1)

 4.6    A                                                             (1)

 4.7    A                                                             (1)

 4.8    C                                                             (1)

 4.9    B                                                             (1)

 4.10   B                                                             (1)

 4.11   D                                                             (1)

 4.12   A                                                             (1)

 4.13   A                                                             (1)

 4.14   A                                                             (1)
                                                                      [14]

Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

                       Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                                5

 VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 5.1 Silinderlekkasietoetser diagram:
     5.1.1 Lekkasietoetser                                                                    (1)

       5.1.2    Byskrifte: A – Ontlasklep 
                           B – Meter 
                           C – Saamgepersde lugslang 
                           D – Lugslang met vonkproppasstuk                                   (4)

       5.1.3    Doel van die silinderlekkasietoetser:
                • Om die persentasie gaslekkasie wat uit die silinderlek te bepaal. 
                • Om die area van lekkasie uit die silinder te bepaal.                        (2)

 5.2 Verwysing na die gasanaliseerder:
     5.2.1 Om die gasse wat uit die uitlaatpyp van ŉ motorvoertuig te analiseer 
           en om die persentasie van daardie gasse te bepaal.                                 (2)

       5.2.2    Gasse ge-analiseer:
                • Koostofmonoksied (CO) 
                • Koostofdioksied (CO2 ) 
                • Koolwaterstof (HC) 
                • Suurstof (O2 ) en materiedeeltjies 
                • Swaeldioksied (SO2 )
                • Stikstofoksied (NOX )                                      (Enige 4 x 1)     (4)

 5.3 Opstel prosedure vir die kompressietoetser:
     • Verwyder die brandstofpomp en brandstofinspuitingsekerings. Ontkoppel die
       hoofdraad na die spoel en vonkpropdrade en verwyder die vonkproppe. 
     • Draai die skroefdraadent van die kompressiemeter in die vonkpropgat. 
     • Skakel die ontsteking aan, trap die versneller en draai die enjin vier
       omwentelings. Indien die lesing nie stabiel is nie, draai die enjin ten minste
       tien omwentelings. Doen dieselfde met al die silinders. 
     • Merk die druklesing vir elke silinder.                                                 (4)

 5.4 Doel van elke gegewe gereedskapstuk:
     5.4.1 Borrelvloeimeter word gebruik om die nasporing, wielvlug  en
            krinkspilhellingshoeke te meet.                                                   (2)

       5.4.2    Wielbalanseerder word gebruik om wiele staties  en dinamies  te
                balanseer.                                                                     (2)

       5.4.3    Draaiskywe maak dit moontlik om die voorwiel 20º binnetoe te draai 
                en die borrelvloeimeter op nul te stel, en dan die wiele 20º uit te draai 
                om die nasporing na te gaan.                                                   (2)
                                                                                              [23]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                      MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                 (EC/SEPTEMBER 2024)

 VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

 6.1 Funksie van krukas:
     6.1.1 Die funksie van die krukas is om die wederkerige beweging van die suier
            om te skakel na ŉ draaibeweging.                                                 (2)
      6.1.2    Benoem:
               A – Krukneus/trillingsdempermontuur 
               B – Hoofastap-oliegang 
               C – Hoofastap 
               D – Hoofastap oliegaatjie of Krukpen oliegaatjie 
               E – Vliegwielmontering/flens 
               F – Teenwigte/krukweb 
               G – Krukpentappe                                                               (7)
      6.1.3    Faktore wat ontstekingsorde bepaal:
               • Die posisie van die krukke op die krukas. 
               • Die rangskikking van die nokke op die nokas.                                 (2)

 6.2 Verduideliking van elke ingeboude eienskappe:
     6.2.1 Koppelstange en suiers word so lig as moontlik gehou om wederkerige
            massa en krag te verminder.                                                      (2)
      6.2.2    Vliegwiele word sorgvuldig gebalanseer, en word gewoonlik aan die
               krukasflens in slegs een posisie aangepas.                                    (2)
      6.2.3    Trillingsdempers word gewoonlik aan die voorent van die krukas
               aangepas om enige enjintrillings uit te stryk.                                (2)

 6.3 Reaksies gebaseer op enjin-aanjaers:
     6.3.1 Turboaanjaer                                                                       (1)
      6.3.2    Byskrifte:
               A – Uitlaatgasinlaat 
               B – Stuwer-luguitlaat/kompressor luguitlaat/lugpompuitlaat 
               C – Stuwerhuls/kompressorhuls 
               D – Turbinehuls 
               E – Uitlaatgasuitlaat                                                          (5)

 6.4 Verduideliking van turboaanjaer terme:
     6.4.1 Sloerwerking is die vertraging tussen die trap van die versnellerpedaal en
            die gevoel dat die turbo inskop.                                                 (2)
      6.4.2    Aanjaging verwys na die toename in spruitstukdruk wat deur die turbo-
               aanjaer in die inlaatspruitstuk opgewek word.                                 (2)
 6.5 Voordele van dubbelaanjaging:
     • Uitstekende brandstofekonomie. 
     • Verlaagde sloerwerking teen lae opm. 
     • Verhoogde drywing oor die hele kragband, met hoë wringkrag teen alle opm
        beskikbaar.                                               (Enige 1 x 1)               (1)
                                                                                              [28]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)             MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                                             7

 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

 7.1   Kompressieverhouding van ŉ enjin is die verwantskap tussen die totale volume
       van ŉ silinder wanneer die suier by ODP  is tot die volume van die lading in
       die silinder wanneer die suier by BDP is.                                                           (2)
 7.2   Werk verrig = Krag x afstand beweeg
                  =mxgxh
                  = 560 x 10 x 20 
                  = 112 000 J 
                  = 112 kJ                                                                                 (3)
 7.3   Reaksies gebasseer op enjinsilinder:
       7.3.1 Benoem:
             A – Boor diameter 
             B – Slaglengte                                                                                (2)
                               𝜋𝜋 𝐷𝐷 2
       7.3.2    Slagvolume =             𝑥𝑥 𝐿𝐿
                                 4
                                  𝜋𝜋(11)2
                               =      𝑥𝑥 12 
                                  4
                               1140,40 OR 1140,398 cm3                                                    (4)
 7.4   Metodes om kompressieverhouding van ŉ enjin te verhoog:
       • Verwyder stelplaatjies tussen krukas en silinderblok. 
       • Pa dunner pakstukke tussen silinderblok en silinderkop. 
       • Masjineer die metaal van die silinderkop af. 
       • Skil metaal van silinderblok af. 
       • Pas suiers met geskikte hoër krone.
       • Pas krukas met langer slag of met langer koppelstanger.
       • Vergroot die boring van silinders.                        (Enige 4 x 1)                            (4)
 7.5   Gemiddelde effektiewe druk is die gemiddelde drukking wat op die suierkroon
       ontwikkel word deur verbranding gedurende diekragslag.                                             (2)
 7.6   Aangegewe vermoë berekeninge:
                                                  𝜋𝜋 𝐷𝐷2          𝜋𝜋 (0.09)2
       7.6.1    Oppervlak van suier-kroon =                =  = 0,006362 OF
                                              4         4
                                            0,006361725 m2 
                                              4200
                Getal kragslae per sekonde =            = 35 r/s 
                                             2 𝑥𝑥 60𝑠𝑠
                       Aangegewe vermoë = P x L x A x N x n
                                        = 1 200 x 0,086 x 0,006362 x 35 x 4 
                                         = 91,92 OF 91,91 kW                                               (7)
       7.6.2    Remkrag = 2 𝜋𝜋 N T
                                           4200
                         = 2 x 𝜋𝜋 x     x 180 
                                   60𝑠𝑠
                         = 79 168,13 W 
                         = 79,17 kW                                                                        (3)
                                                   𝐵𝐵𝐵𝐵 𝑋𝑋 100            79,17 𝑋𝑋 100
       7.6.3    Meganiese doeltreffendheid =                          =                   = 86,13 % 
                                                           𝐼𝐼𝐼𝐼                91,92                        (2)
                                                                                                           [32]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                     (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1 Veiligheidsvereistes terwyl ŉ verkoelingstelseldruktoets opgestel word:
    • ŉ Druktoets word gebruik om lekkasies gou op te spoor. Moenie meer druk op
      die stelsel plaas as wat deur die vervaardiger aangedui is nie. 
    • Lug teen lae druk word deur die verkoeler se vulopening geforseer, dit maak
      gewoonlik dat die koelmiddel uit die lek stroom of drup. 
    • Moenie die verkoelerdop oopmaak terwyl die enjin warm is nie. Jy kan brand. 
    • Die druk word deur die handbediende lugpomp toegepas, wat een van die
      algemeenste koelsteltoetstoestelle is. 
    • Moenie die pomp laat val nie, jy kan dit beskadig.
    • Moenie meer druk op die verkoelerdop toepas wanneer jy dit toets nie, want jy
      kan dalk die klep in die dop beskadig.                          (Enige 4 x 1) (4)

8.2 Oorsake van defekte:                                                                      (2)
    8.2.1 Kompressieringe is gesluit.                                                        (1)

     8.2.2   Inlaatklep sluit nie behoorlik nie.                                             (1)

     8.2.3   Geblaasde silinderkop pakking/ gekraakte enjinblok.                             (1)

8.3 Reaksies gebaseer op die gas analiseerder:

                     DEFEKTE               MOONTLIKE                 REGSTELLENDE
                                            OORSAKE                     MAATREëLS
     8.3.1   Lae koolstofmonoksied •      Normale lesing vir   •    Alle stelsels
             -lesing (CO).                CO.                      werksaam volgens
                                                                    toleransie. 
     8.3.2   Lae koolstofdioksied-    •   Brandstofmengsel •        Verstel
             lesing (𝐶𝐶𝐶𝐶2).              óf te ryk óf te           brandstofmengsel. 
                                          swak.                •   Kontroleer en herstel
                                      •   Uitlaatstelsel lek.      uitlaatstelsellek-
                                                 (Enige EEN)        kasies 
                                                                               (Enige EEN)
     8.3.3   Hoë koolwaterstof-       •   Uitermatige         •     Verstel
             lesing (HC).                 onverbrande               brandstofmengsel. 
                                          brandstof weens     •     Kontroleer en herstel
                                          onvolledige               tydstelling. 
                                          verbranding.       •     Kontroleer en herstel
                                      •   Foutiewe                  vakuumlekkasies. 
                                          tydstelling.       •     Kontroleer en herstel
                                      •   Vakuumlekkasie.          lugbestuurstelsel. 
                                      •   Foutiewe                             (Enige EEN)
                                          lugbestuurstelsel 
                                                  (Enige EEN)
                                                                                    (3 x 2) (6)

8.4 Vervaardiger spesifikasies vir olie druk toetsing:
    •   Olie druk as enjin luier. 
    •   Olie druk as enjin koud is. 
    •   Olie druk as enjin warm is. 
    •   Olie druk op hoë revolusies/omwentelings.                                            (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)        MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                     9

8.5 Oorsake van lae brandstof druk:
    • Foutiewe brandstofpomp 
    • Verstopte of geblokkeerde brandstoffilter 
    • Gekraakte of verstopte brandstoflyne 
    • Verstopte pompinlaatsif 
    • Lae spanning na brandstofpomp
    • Stukkende of onklaar brandstofdrukreëlaar
    • Stukkende brandstofpomprelê
    • Leë brandstoftenk                                        (Enige 4 x 1)    (4)

8.6 Vervaardiger spesifikasies vir brandstoftoets:
    • Brandstofdruk voor die pomp 
    • Brandstofdruk voor en na die inspuiterpomp 
    • Brandstofdruk wanneer die enjin luier 
    • Brandstofdruk teen hoë omwentelings                     (Enige 2 x 1)    (2)
                                                                               [23]

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

                        Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                  (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1 Doel van ŉ outomatiese ratkas/transmissiestelsel:
    • Om die bestuurder te verlig van koppelaar en verwisseling van ratte. 
    • Om gladder en makliker bestuur van die voertuig te bevorder.                        (2)

9.2 Voordele van ŉ outomatiese ratkas/transmissiestelsel:
    • Verminder moegheid van die bestuurder. 
    • Verminder wieltol onder swak padtoestande. 
    • Die voertuig kan skielik tot stilstand gebring word sonder dat die enjin staak. 
    • Die stelsel demp alle enjinwringtrillings. 
    • Dit is makliker om te bestuur.                                    (Enige 1 x 1)     (1)

9.3 Metodes om die outomatiese ratkas/transmissiestelsel olie te verkoel:
    • Spesiale olieverkoeler langs die enjinverkoeler te plaas. 
    • Olie te sirkuleer deur ŉ tenk wat onder in die enjinverkoeler ingebou word.         (2)

9.4 Hidrouliese suiers beheer die rembande en multiskyf-koppelaars om ratwisseling
    moontlik te maak.                                                                    (2)

9.5 Outomaties ratkas/transmissiestelsel:

     9.5.1   Byskrifte:
             A – Sonrat as 
             B – Remband 
             C – Annulus of kransrat 
             D – Planeetratdraer 
             E – Sonrat 
             F – Planeetrat                                                               (6)

     9.5.2   Werking van die dubbel-episikliese ratstelsel in lae rat:
             • Die turbine-as en die primêre sonratat word deur die voorste
               koppelaar gekoppel. 
             • Die planeetratdraer word deur die agterste remband staties gehou. 
             • Die agterste koppelaar word ontkoppel en die voorste remband is vry,
               wat die sekondêre sonrat vry laat. 
             • Die aandrywing is van die primêre sonrat na die primêre en tweede
               planeetratte wat om hulle eie asse roteer, na die annulus, wat deel
               van die uitsetas is. 
             • Die sekondêre sonrat word ook aangedryf, maar verrig geen
               ryfunksie nie.                                                             (5)
                                                                                          [18]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                             11

 VRAAG 10:       STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUUR-GEOMETRIE EN
                 ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

 10.1    Reaksies gebasseer op die diagram:
         10.1.1 Byskrifte:
                A – Krinkspilhelling 
                B – Stuuras-middellyn 
                C ‒ 90º Loodregtelyn OF Afwyking                                           (3)

         10.1.2 Krinkspilhelling is die inwaartse kanteling  van die bokant  van die
                krinkspil.                                                                  (2)

 10.2    Eienskappe van ŉ goeie stuurmeganisme:
         • Lig en maklik om te beheer 
         • Vry van trilling en padskokke 
         • So direk as moontlik sonder om te veel inspanning van voertuigbestuurder
            te verg 
         • Selfsentrerend 
         • Moet kan werk sonder om te erg deur die aksie van die vering- of
            remstelsels beïnvloed te word.                            (Enige 3 x 1)        (3)

 10.3    Voorafkontrole op ŉ wiel voor balansering:
         • Gaan die wiele na vir kneusings, krake en beskadigde sywande. 
         • Gaan die wielvelling na vir beskadigde spanrande. 
         • Soek vir vreemde voorwerpe op die velling en band. 
         • Banddruk. 
         • Bandslytasie                                             (Enige 3 x 1)          (3)

 10.4    Die katalisator sit die besoedelingstowwe in die uitlaatgasse van die enjin in
         nie-toksiese stowwe  om, en maak dit omgewingsvriendelik.                        (2)

 10.5    Vereistes vir die katalisator/katalitiese omsetter:
         • Die omsetter moet by ŉ temperatuur van minstens 250 ºC wees, verkieslik
            tussen 400 ºC‒600 ºC. 
         • Loodvrye petrol moet in ŉ voertuig met ŉ katalisator gebruik word. 
         • Die ontstekingstelsel moet akkuraat beheer word om ten volle
            doeltreffend te wees. 
         • ŉ Aanhoudende ketsing sal die keramiekmonoliet laat smelt. 
         • Gebrande enjinolie in die uitlaatgasse sal ook die monoliet vernietig. 
         • Die lambda-sonderinguitlaatgassensor moet korrek funksioneer. 
                                                                         (Enige 2 x 1)      (2)

 10.6    Diesel-partikulêre filters:
         • Kordïeriet-wandvloeifilters 
         • Silikoonkarbied-wandvloeifilters 
         • Keramiekveselfilters 
         • Metaalvesel-deurvloeifilters                                 (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                  (EC/SEPTEMBER 2024)

10.7 Enjinbestuurstelsel:
     10.7.1 Luginduksiestelsel                                                             (1)

      10.7.2    Byskrifte:
                A – Spruitstuk-absolutedruksensor (SAD) of Massalug-vloeimeter
                   (MLV) 
                B – Lugfilter 
                C – Versnelklepromp 
                D – Inlaatklep                                                             (4)

      10.7.3    Die stelsel meet  en beheer die lug wat vir ontbranding wat in die
                enjinsilinder nodig is.                                                    (2)

10.8 Aanpasbare spoedbeheer hoofdoel:
     • Om ŉ spoed te handhaaf wat deur die bestuurder gestel is. 
     • Om hierdie spoed aan te pas en ŉ veilige afstand van die voertuig voor dit te
       handhaaf. 
     • Om ŉ waarskuwing te gee as daar ŉ risiko van botsing is.                            (3)

10.9 Rotorsamestelling:
     10.9.1 Byskrifte:
            A – Sleepring 
            B – Borsels 
            C – Pool stukke of Noord en Suid pole.                                         (3)

      10.9.2    Metodes om die afvoerfrekwensie van die alternator te verhoog:
                • Verhoog die draadwindings op die statiese spoel. 
                • Verhoog die magnetise velde. 
                • Verhoog die draaifrekwensie waarteen die magnet roteer.
                                                                      (Enige 2 x 1)         (2)
                                                                                           [32]

                                                                             TOTAAL:       200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MECH TECH GR 12 MEMO SEPT 2020 Auto Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr-12-memo-sept-2020-auto-afrikaans/4a3289ca-f4a9-44a3-896e-c216c19a5874) — Mechanical Technology · Memo · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afrikaans/f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Welding) GR12 QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-welding-gr12-qp-sept-2018-afrikaans/c1024fd4-200a-4d46-9c99-f73e378081f6) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-automotive-eng/5d2e2bd0-b02f-4218-849f-e7933bc6c4d1) — QP · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-afr/1e7205e4-aef1-4cc4-afdf-aac93562ae67) — QP · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-afr/7d638feb-7218-4b3c-9f4c-ce95803d6e4f) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-eng/1523a16f-2012-4f13-a922-86cbb5900666) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-automotive-afr/8d31d25d-e192-4aa9-b448-efab233391a1) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
