# Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-qp-sept2024-afrikaans/2fa59ff7-710c-4c5a-9719-a776daf7fb40
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 19

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-qp-sept2024-afrikaans/2fa59ff7-710c-4c5a-9719-a776daf7fb40)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 19 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                            SENIORSERTIFIKAAT

                                   GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2024

       MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

PUNTE:    200

TYD:      3 uur

         Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye, insluitend ŉ 1-bladsy formuleblad.

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                     (EC/SEPTEMBER 2024)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.     Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK.

2.     Lees AL die vrae noukeurig.

3.     Beantwoord AL die vrae.

4.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

5.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

6.     Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
       desimale plekke af.

7.     Jy mag ŉ nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaar en teken
       instrumente gebruik.

8.     Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.

9.     ALLE afmetings is in millimeter, tensy anders in die vraag aangedui.

10.    ŉ Formuleblad is aan die einde van die vraestel aangeheg.

11.    Skryf netjies en leesbaar.

12.    Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydsbestuur te help.

                                                                            TYD in
         VRAAG                       INHOUD                   PUNTE
                                                                            minute
                                GENERIES
             1       Meervoudigekeuse-vrae                       6             6
             2       Veiligheid                                 10            10
             3       Materiaal                                  14            14
                                SPESIFIEK
             4       Meervoudigekeuse-vrae                      14            10
             5       Gereedskap en Toerusting                   23            20
             6       Enjins                                     28            25
             7       Kragte                                     32            25
             8       Instandhouding                             23            20
                     Stelsels en Beheer (Outomatiese
             9                                                  18            20
                     Ratkas)
                     Stelsels en Beheer (Asse,
            10                                                  32            30
                     Stuurgeometrie en Elektronika)
                                                TOTAAL          200           180

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                               3

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES) (VERPLIGTEND)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A‒D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.6) in die
ANTWOORDEBOEK, byvoorbeeld 1.7 A.

1.1    Watter veiligheidswet stel dit dat alle werkgewers seker moet maak dat die
       werksplek veilig is, en dat werknemers nie die risiko loop om by die werk met
       MIV besmet te word nie?

       A     Die kode van goeie praktyk oor MIV/Vigs en indiensneming.
       B     Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (WBGV), 1993 (Wet 85 van
             1993).
       C     Wet op Gelyke Indiensneming (WGI), 1998 (Wet 55 van 1998).
       D     Wet op Basiese Diensvoorwaardes (WBDV), 1997 (Wet 75 van 1997).               (1)

1.2    Om asemhaling, hartklop, bewussyn, polsslag en bloedverlies van ŉ beseerde
       persoon na te gaan, word … genoem.

       A     belangrike lewensfunksies
       B     diagnose-aanduidings
       C     sigbare tekens en simptome
       D     omgewingswaarneming                                                           (1)

1.3    Die veilige werksdruk moet nooit oorskry word nie.

       By watter van die volgende toerusting is die veiligheidsvoorsorgmaatreël
       genoem in die bogenoemde stelling van toepassing?

       A     Boorpers/staanboor
       B     Bankslyper
       C     Hidrouliese pers
       D     Guillotine-masjien                                                            (1)

1.4    Dit is belangrik om net in droë omgewings te staan en werk. Hou altyd jou
       hande en klere droog.

       In watter las-toerusting is die stelling hierbo van toepassing?

       A     Handklinktoestel
       B     Gassweis
       C     Boogsweis
       D     Al die bogenoemde                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                   (EC/SEPTEMBER 2024)

1.5   FIGUUR 1.5 toon die vonktoets wat op ŉ materiaal uitgevoer is. Identifiseer die
      materiaal wat tydens die vonktoets gebruik is.

                                       FIGUUR 1.5

      A     Hoëkoolstofstaal
      B     Laekoolstofstaal
      C     Gietyster
      D     Geeneen van die bogenoemde nie                                                (1)

1.6   FIGUUR 1.6 hieronder toon een van die hittebehandelingsprosesse. Watter
      hittebehandelingsproses word deur FIGUUR 1.6 voorgestel?

                                       FIGUUR 1.6

      A     Verhardingsproses
      B     Temperingproses
      C     Normaliseringproses
      D     Uitgloeiingsproses                                                            (1)
                                                                                          [6]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                             5

VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

2.1    Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wanneer gassilinders in ŉ
       werkswinkel hanteer word.                                                          (2)

2.2    Beskryf die werkgewer se verantwoordelikheid met betrekking tot veiligheid in
       die werkplek.                                                                      (2)

2.3    Noem TWEE veiligheidsmaatreëls wat waar geneem moet word voordat ŉ
       hoekslyper aangeskakel word.                                                       (2)

2.4    Gee enige TWEE redes waarom dit belangrik is om ŉ sweisbril tydens
       gassweiswerk te dra.                                                               (2)

2.5    Noem TWEE nadele van ŉ prosesuitleg van masjiene.                                 (2)
                                                                                        [10]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                       MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)               (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 3: MATERIALE (GENERIES)

3.1 Metale is gewoonlik gemerk of het kleurkodes op die punte. Hoekom is dit
    belangrik om van die ongemerkte punt van die metaal af te sny?                      (1)

3.2 Tabuleer die volgende hittebehandelingsprosesse en identifiseer EEN eienskap
    van elk.

                        PROSES                          EIENSKAP
     3.2.1   Verharding
     3.2.2   Tempering
     3.2.3   Uitgloeiing
     3.2.4   Normalisering                                                              (4)

3.3 Verduidelik DRIE faktore wat in ag geneem moet word wanneer hittebehandeling
    van staal gedoen word.                                                              (3)

3.4 Noem DRIE tipes blusmiddels wat gebruik word om staal te verhard.                   (3)

3.5 Noem die tipe toets wat gebruik kan word om die volgende eienskappe van
    metale te verkry:

     3.5.1   Hardheid                                                                   (1)

     3.5.2   Koolstofinhoud                                                             (1)

     3.5.3   Rekbaarheid                                                               (1)
                                                                                      [14]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                            7

VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die
antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (4.1 tot 4.14) in die
ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.15 E.

4.1 Naam van die toerusting wat in FIGUUR 4.1 hieronder getoon word.

                                          FIGUUR 4.1

     A     Kompressietoetser
     B     Silinderlekkasietoetser
     C     Band-druktoetser
     D     Verkoelingstelseldruktoetser                                                  (1)

4.2 Wat is die funksie van die toerusting wat in FIGUUR 4.2 hieronder getoon word?

                                          FIGUUR 4.2

     A     Om die wielsporing van ŉ voertuig se voorwiele te stel.
     B     Om die wiele van ŉ voertuig te balanseer.
     C     Om die buiteband vanaf ŉ wielvelling te verwyder.
     D     Al die bogenoemde.                                                             (1)

4.3 Die kragimpuls van ŉ V-8 enjin is … vir elke kwart van ŉ krukas-revolusie.

     A     120°
     B     144°
     C     90°
     D     180°                                                                           (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                      MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)              (EC/SEPTEMBER 2024)

4.4 … verwys na die toename in spruitstukdruk wat deur die turbo-aanjaer in die
    inlaatspruitstuk opgewek word, wat hoër as normale atmosferiese druk is.

     A     Brandstofdoeltreffendheid
     B     Betroubaarheid
     C     Sloerwerking
     D     Aanjaging                                                                    (1)

4.5 Wat is die meganiese doeltreffendheid van ŉ enjin wat 75 kW in sy silinders
    genereer, en ŉ remkrag van 66 kW produseer?

     A     0,88%
     B     88%
     C     2,21%
     D     2,65%                                                                        (1)

4.6 ŉ Elektriese dinamometer word gebruik om die … van ŉ enjin te meet.

     A     remkrag
     B     aangegewe vermoë
     C     elektriese krag
     D     gemiddelde effektiewe krag                                                   (1)

4.7 Wat is die spesiale naam wat aan die diagram in FIGUUR 4.7 hieronder gegee
    word?

                                        FIGUUR 4.7

     A     Wyserdiagram/Indikatordiagram
     B     Wyserplaatmeter
     C     Kompressieverhoudingdiagram
     D     Omgekeerde-eweredigheidsdiagram                                              (1)

4.8 Wat kan die oorsaak van ŉ gasanaliseerder wat hoë koolstofmonoksiedlesings
    toon, wees?

     A     Vakuumlekkasies
     B     Uitlaatstelsel lek
     C     Mengsel te ryk
     D     Bykans ideale lug-brandstof-verhouding                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                              9

4.9    Watter EEN van die volgende vervaardiger spesifikasies moet tydens ŉ
       verkoelingstelseldruktoets in ag geneem word?

       A     Maksimum brandstofdruk voor die brandstofpomp
       B     Maksimum toelaatbare druk in die verkoeler
       C     Oliedruk op hoë revolusies
       D     Geeneen van die bogenoemde                                                    (1)

4.10 Die ratstelsel in FIGUUR 4.10 hieronder word ŉ ... ratstelsel genoem.

                                      FIGUUR 4.10

       A     saamgestelde
       B     episikliese
       C     eenvoudige
       D     keël-                                                                         (1)

4.11 Wat is die basiese funksie van ŉ koppelomsitter?

       A     Om die bestuurder van koppelaar en ratwisseling prosedures te verlos.
       B     Om die rembande of multiskyf-koppelaars te beheer, wat die verandering
             van een ratverhouding na ŉ ander toelaat.
       C     Om bestuursmoegheid te verminder.
       D     Om enjinwringkrag outomaties volgens die pad- en enjinsnelhede te
             vermenigvuldig.                                                        (1)

4.12 FIGUUR 4.12 hieronder toon bandslytasie wat deur … veroorsaak word.

                                      FIGUUR 4.12

       A     wielvlug slytasie
       B     nasporing slytasie
       C     lae banddruk
       D     hoë banddruk                                                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                  (EC/SEPTEMBER 2024)

4.13 Die sensor wat die inlaatlug-volume en enjinlading meet is die …

      A     spruitstuk-absolutedruksensor (SAD).
      B     versnellerposisiesensors (VPS).
      C     luierspoedbeheerklep (LSB).
      D     enjinverkoelmiddeltemperatuur sensor.                                          (1)

4.14 Wat is die funksie van die luierspoedbeheerklep in ŉ enjin?

      A     Dit reguleer die luierspoed deur die volume lug te verstel wat toegelaat
            word om by die geslote versnelklep verby te gaan.
      B     Dit pas die spoed aan en handhaaf ŉ veilige afstand van die voertuig voor
            jou.
      C     Dit verskaf ŉ waarskuwing indien ŉ risiko van ŉ botsing ontstaan.
      D     Dit beheer die klep-openingshoek en enjin revolusies per minuut (rpm).        (1)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)           MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                         11

VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon toetstoerusting. Beantwoord die vrae wat volg.

                                      FIGUUR 5.1

     5.1.1    Identifiseer die toetser in FIGUUR 5.1 getoon.                            (1)

     5.1.2    Benoem komponente A‒D.                                                    (4)

     5.1.3    Wat is die doel van die toerusting in FIGUUR 5.1 getoon?                  (2)

5.2 Met verwysing na ŉ gasanaliseerder, beantwoord die volgende vrae.

     5.2.1    Wat is die doel van ŉ gasanaliseerder?                                    (2)

     5.2.2    Noem VIER gasse wat ŉ gasanaliseerder kan meet.                           (4)

5.3 Verduidelik die opstelprosedure om ŉ kompressietoets op ŉ vierslag-petrol-
    enjin uit te voer.                                                                  (4)

5.4 Verduidelik die doel van elk van die volgende gereedskapstukke hieronder
    gelys:

     5.4.1    Borrelvloeimeter                                                          (2)

     5.4.2    Wielbalanseerder                                                          (2)

     5.4.3    Draaiskywe                                                               (2)
                                                                                      [23]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)              (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

6.1   FIGUUR 6.1 hieronder toon ŉ krukas van ŉ viersilinder-gelidenjin. Beantwoord
      die vrae wat volg.

                                        FIGUUR 6.1

      6.1.1    Gee die hooffunksie van die krukas in FIGUUR 6.1.                       (2)

      6.1.2    Benoem dele A–G.                                                        (7)

      6.1.3    Noem TWEE faktore wat die ontstekingsorde van ŉ binnebrandenjin
               bepaal.                                                                 (2)

6.2   Verduidelik elk van die volgende terme, met verwysing na die ingeboude
      eienskappe om enjinbalans te verbeter:

      6.2.1    Koppelstange en suiers                                                  (2)

      6.2.2    Vliegwiele                                                              (2)

      6.2.3    Trillingdempers                                                         (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                         13

6.3    FIGUUR 6.3 hieronder toon ŉ onderdeel wat aangebring word aan ŉ
       binnebrand-enjin om die uitsetkrag te verhoog. Beantwoord die vrae wat volg.

                                       FIGUUR 6.3

       6.3.1    Identifiseer die komponent in FIGUUR 6.3 hierbo getoon.                  (1)

       6.3.2    Benoem dele A‒E.                                                         (5)

6.4    Verduidelik die volgende terme met verwysing na die komponent in
       FIGUUR 6.3 hierbo.

       6.4.1    Sloerwerking                                                             (2)

       6.4.2    Aanjaging                                                                (2)

6.5    Gee EEN voordeel van dubbelaanjaging wat in ŉ motorvoertuig gebruik word.         (1)
                                                                                        [28]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                 (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

7.1   Definieer die kompressieverhouding van ŉ enjin.                                    (2)

7.2   ŉ Hidrouliese enjin-kraan word gebruik om ŉ enjin met ŉ massa van 560 kg tot
      ŉ hoogte van 20 m op te lig. Bereken die werk in kJ verrig.                        (4)

7.3   FIGUUR 7.3 hieronder toon ŉ enjinsilinder. Beantwoord die vrae wat volg.

                                                               BDP

                                            A              B

                                                               ODP

                                       FIGUUR 7.3

      7.3.1    Noem die afstande gemerk A en B.                                          (2)

      7.3.2    Bereken die slagvolume in cm3 , indien A = 110 mm en B = 120 mm.          (4)

      7.3.3    Bereken die kompressieverhouding van hierdie enjin indien die vry
               volume 100 cm3 is.                                                        (2)

7.4   Lys VIER metodes om die kompressieverhouding van ŉ enjin te verhoog.               (4)

7.5   Verduidelik die begrip gemiddelde effektiewe druk.                                 (2)

7.6   Die volgende data was aangeteken tydens ŉ toets wat op ŉ vierslag-vier-
      silinder-petrol-enjin uitgevoer is:

      Gemiddelde effektiewe druk op die suier: 1 200 kPa
      Slaglengte:                                 86 mm
      Silinder boor-diameter:                     90 mm
      Krukas-spoed:                            4 200 rpm
      Wringkrag:                  180 Nm @ 4 200 rpm
      Getal silinders:                             4

      Bereken die volgende:

      7.6.1    Aangegewe vermoë in kW                                                    (7)

      7.6.2    Die remkrag in kW                                                         (3)

      7.6.3    Meganiese doeltreffendheid                                               (2)
                                                                                       [32]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                           15

VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

8.1 Noem minstens VIER veiligheidsvereistes wat oorweeg word wanneer ŉ
    verkoelingstelseldruktoetser op ŉ voertuig se verkoelingstelsel opgestel word.          (4)

8.2 Gedurende ŉ silinderlekkasietoets word bevind dat tekens van defekte voorkom
    in die silinder.

     Noem die oorsake van defek in elk van die volgende gevalle:

     8.2.1    Sisgeluid van die oliepen                                                     (1)

     8.2.2    Sisgeluid by die inlaatspruitstuk                                             (1)

     8.2.3    Borrels in die verkoeler                                                      (1)

8.3 Die tabel hieronder toon inligting rakende die resultate van ŉ gasanaliseerder op
    ŉ binnebrandenjin.
     Teken die tabel oor in jou ANTWOORDEBOEK en voltooi dit deur EEN oorsaak
     en EEN regstellende maatreël van die gegewe foute te gee.

                            FOUTE                  MOONTLIKE       REGSTELLENDE
                                                    OORSAKE         MAATREËLS
     8.3.1    Lae koolstofmonoksiedlesing (CO)
     8.3.2    Lae koolstofdioksiedlesing (CO2 )
     8.3.3    Hoë koolwaterstoflesing (HC)                                                  (6)

8.4 Noem VIER vervaardiger spesifikasies om te oorweeg wanneer oliedruk getoets
    word.                                                                                   (4)

8.5 Noem VIER moontlike oorsake van lae brandstofdruklesings.                               (4)

8.6 Noem die TWEE vervaardiger spesifikasies wat benodig word wanneer ŉ
    brandstofdruktoets uitgevoer word.                                                      (2)
                                                                                           [23]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                           Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                 (EC/SEPTEMBER 2024)

VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

9.1    Beskryf die doel vir die installering van ŉ outomatiese ratkas/transmissie-
       stelsel op ŉ moderne voertuig.                                                   (2)

9.2    Noem EEN voordeel van ŉ outomatiese ratkas/transmissiestelsel.                   (1)

9.3    Gee TWEE metodes om die olie in ŉ outomatiese ratkas/transmissiestelsel
       te verkoel.                                                                      (2)

9.4    Wat is die funksie van die hidrouliese suier in ŉ outomatiese ratkas/
       transmissiestelsel?                                                              (2)

9.5    FIGUUR 9.5 hieronder toon ŉ dubbel-episikliese ratstelsel. Beantwoord die
       vrae wat volg.

                                     FIGUUR 9.5

       9.5.1   Benoem onderdele A‒F.                                                    (6)

       9.5.2   Verduidelik, puntsgewys, die werking van die dubbel-episikliese
               ratstelsel wanneer ŉ eerste rat geselekteer is.                         (5)
                                                                                      [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

                         Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)            MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                         17

VRAAG 10:       STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
                ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

10.1   FIGUUR 10.1 hieronder toon die krinkspilhelling soos gesien van voor.
       Beantwoord die vrae wat volg.

                                         FIGUUR 10.1

       10.1.1    Benoem dele A‒C.                                                      (3)

       10.1.2    Definieer krinkspilhelling.                                           (2)

10.2   Noem DRIE vereistes van ŉ goeie stuurmeganisme.                                 (3)

10.3   Noem DRIE voorafkontroles wat uitgevoer moet word voordat wielbalansering
       gedoen kan word.                                                                (3)

10.4   Wat is die doel van ŉ katalitiese omsetter (katalisator)?                       (2)

10.5   Noem TWEE vereistes vir ŉ katalisator om doeltreffend te funksioneer.           (2)

10.6   Gee TWEE tipes diesel-partikulêre filters wat in die voertuighandel gebruik
       word.                                                                           (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

                            Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
18                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                   (EC/SEPTEMBER 2024)

10.7   FIGUUR 10.7 hieronder toon een van die enjinstelsels wat deur die EBE
       beheer word. Beantwoord die volgende vrae.

                                        FIGUUR 10.7

       10.7.1   Identifiseer die stelsel wat in FIGUUR 10.7 getoon word.                   (1)

       10.7.2   Benoem die onderdele A‒D.                                                  (4)

       10.7.3   Wat is die doel van die stelsel wat in FIGUUR 10.7 getoon word?            (2)

10.8   Beskryf DRIE hoofdoele van aanpasbare spoedbeheerstelsels.                          (3)

10.9   FIGUUR 10.9 hieronder toon die rotor van ŉ alternator. Beantwoord die vrae
       wat volg.

                                                            C
                         B

                                    A
                                        FIGUUR 10.9

       10.9.1   Benoem dele A‒C.                                                           (3)

       10.9.2   Beskryf TWEE metodes om die afvoerfrekwensie van ŉ alternator te
                verhoog.                                                                   (2)
                                                                                          [32]

                                                                           TOTAAL:        200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

                          Hosted by www.ecexams.co.za.

### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024)                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                                  19

           FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)

 Krag = m x a waar m = massa
                    a = versnelling

 Arbeid = krag x afstand (F x d)

              Krag x afstand
 Drywing =         tyd

 Wringkrag = krag x radius

 Indikateursdrywing = P x L x A x N x n
 waar            P = gemiddelde effektiewe druk
                 L = slaglengte
                 A = area van suierkroon
                 N = aantal kragslae per sekonde
                  n = aantal silinders

 Remdrywing = 2𝜋 N x T
 waar     N = omwentelinge per sekonde
          T = wringkrag

 Remdrywing (Prony-rem) = F x 2 x 𝜋 x R x N
 waar                F = krag
                     R = remarmlengte
                     N = revolusies/omwentelinge per sekonde

                                            remdrywing
 Meganiese doeltreffendheid = indikateursdrywing x 100

                                   slagvolume + vry volume
 Kompressieverhouding =                  vry volume

                         𝜋 x D2                                                      𝑆𝑉
                                                                        vry volume = 𝐾𝑉−1
 Waar slagvolume =                 xL
                               4

 waar L = slaglengte                                                    waar D = boordiameter
     D = boordiameter                                                        I = vry lengte

                      produk van die aaantal tande op die gedrewe ratte
 Ratverhouding =         produk van die aantal tande op die dryfratte

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

                                   Hosted by www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Fitting and Machining) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/03c703c8-8125-4d5a-a124-37013b381c7a) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2024 (Welding and Metalwork) MG Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-mechanical-technology-2024-nsc-june-exam-memorandum-afrikaans/552ebeca-d294-4c37-b3fb-cded79fa438f) — Mechanical Technology · Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH GR12 QP SEPT 2020 Fitting Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-qp-sept-2020-fitting-afrikaans/879acc91-51d5-49bf-a934-ae5bf001d3fa) — Mechanical Technology · QP · 2020 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2023 Welding Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2023-welding-afrikaans/f45c553c-63a1-4e1c-b9c6-d426a3dfef26) — Memo · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology May-June 2023 (Welding & Metalwork) Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-may-june-2023-welding-metalwork-eng/c6bfa7b8-3601-4a11-9be4-55ee65e4011f) — QP · 2023 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Fitting and Machining) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-fitting-and-machining-afr/ec5f897b-937f-4bae-aad9-e566a280b360) — QP · 2023 · Afr
- [Mechanical Technology Nov 2023 (Automotive) Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2023-automotive-afr/b8922567-d93f-4dcd-9279-3b4c4bd034b9) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
