# Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Automotive 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afr-d/afa4bb7e-c1c0-43a2-b25a-d37b36790118
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Automotive
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Automotive 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afr-d/afa4bb7e-c1c0-43a2-b25a-d37b36790118)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Automotive · 2018. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                              NASIONALE
                          SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                           SEPTEMBER 2018

       MEGANIESE TEGNOLOGIE: MOTORKUNDE

PUNTE:     200

TYD:       3 uur

       Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye insluitend ŉ 1 bladsy-formuleblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                            MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                   (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.       Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK.

 2.       Lees ALLE vrae deeglik.

 3.       Beantwoord AL die vrae.

 4.       Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
          word.

 5.       Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 6.       Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE desimale
          plekke af.

 7.       Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
          tekeninstrumente gebruik.

 8.       Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/s2 geneem word.

 9.       Alle afmetings is in millimeter tensy anders in die vraag aangedui.

 10. ŉ Formuleblad is by die vraestel aangeheg.

 11. Skryf netjies en leesbaar.

 12. Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.

    VRAAG                            INHOUD                               PUNTE               TYD
                                     Generies
      1        Meervoudigekeuse-vrae                                             6          6 minute
      2        Veiligheid                                                       10         10 minute
      3        Materiaal                                                        14         14 minute
                                     Spesifiek
      4        Meervoudigekeuse-vrae                                            14         10 minute
      5        Gereedskap en toerusting                                         23         20 minute
      6        Enjins                                                           28         25 minute
      7        Kragte                                                           32         25 minute
      8        Instandstandhouding                                              23         20 minute
      9        Stelsels en Beheer (Outomatiese-Ratkas)                          18         20 minute
               Stelsels en Beheer (Asse, Stuurgeometrie en
      10                                                                        32         30 minute
               Elektronika)

                                                              TOTAAL        200           180 minute

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                             3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (GENERIES)

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
 die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
 (1.1–1.6) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.78 A.

 1.1     Watter van die volgende wette in Suid-Afrika beskerm die mense wat met
         MIV/Vigs leef?

         A       Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHS)
         B       Die Handves van Regte
         C       Die Wet op Arbeidsverhoudinge
         D       Al die bogenoemde                                                       (1)

 1.2     Identifiseer hieronder die veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die
         bankslypmasjien in terme van die Wet op Beroepsgesondheid en
         Veiligheid:

         A       Alle oppervlaktes van die masjien moet goed geolie wees
         B       Skerms moet verwyder word wanneer jy slyp
         C       Dra veiligheidsbril wanneer jy slyp
         D       Maak seker dat die masjien aan die gang is                              (1)

 1.3     Die volgende veiligheidsmaatreëls moet gevolg word wanneer
         gassilinders hanteer word:

         A       Dra goedgekeurde PPE om die vel van die boogstrale te beskerm
         B       Gebruik heeltemal geïsoleerde elektrodehouers
         C       Dra sakspats en veiligheidstewels wanneer jy sweis
         D       Moet nooit silinders opmekaar stapel nie                                (1)

 1.4     Die proses om spanning te verlig, opgestel deur koue werk, word
         ... genoem.

         A       uitgloeiing
         B       verharding
         C       tempering
         D       normalisering                                                           (1)

 1.5     Materiaal kan anders in die werkswinkel en industrie getoets word.
         Hoe kan metale getoets word?

         A       Klanktoets
         B       Buigtoets
         C       Vyltoets
         D       Al die bogenoemde                                                       (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.6    Watter van die volgende koolstofstale het kort, baie wit of liggeel draerlyne
        met vertakkings en baie steragtige uitbarstings?

        A       Laekoolstofstaal
        B       Hoëkoolstofstaal
        C       Gietyster
        D       Mediumkoolstofstaal                                                        (1)
                                                                                           [6]

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1    Noem VIER onveilige toestande in ŉ meganiese werkswinkel.                          (4)

 2.2    Beskryf sommige van die prosedures wat gevolg moet word wanneer ŉ
        noodhulpsituasie geassesseer word.                                                 (2)

 2.3    Gee die voordele van die volgende werkswinkeluitlegte:

        2.3.1     Produkuitleg van masjiene                                                (2)

        2.3.2     Prosesuitleg van masjiene                                                (2)
                                                                                          [10]

 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

 3.1    Noem die doel van die dopverharding van sagte staal.                               (2)

 3.2    Die hardheid wat met ŉ gegewe hittebehandeling bereik kan word, hang
        van watter DRIE faktore af? Noem hierdie drie faktore.                             (3)

 3.3    Noem VIER soorte afkoelmediums.                                                    (4)

 3.4    Hoekom is dit belangrik dat verharde staal so gou moontlik tydens
        verhitting getemper word?                                                          (2)

 3.5    Tabuleer die bevindings op die verskillende toetse in die onderstaande
        materiaal.

                                         Materiaal
        Tipe toets           Sagte staal     Hoëspoed staal            Gietyster
        Klanktoets             3.5.1               3.5.2                3.5.3              (3)
                                                                                          [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                            5

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies
 die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer
 (4.1–4.14) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.15 A.

 4.1    Identifiseer die toerusting hieronder getoon.

        A     Kompressietoetser
        B     Silinderlekkasietoetser
        C     Gas ontleder
        D     Battery laaier                                                               (1)

 4.2    Watter EEN van die volgende toerusting word gebruik om lekkasie in die
        silinders van ŉ binnebrandenjin te toets?

        A     Veertoetser
        B     Druktoetser
        C     Trekkragtoetser
        D     Silinderlekkasietoetser                                                      (1)

 4.3    Die mees gebruikte ontstekingsorde van ŉ viersilinder-inlynenjin is …

        A     1,3,4,2 OF 1,2,4,3.
        B     3,2,4,1 OF 1,2,3,4.
        C     2,3,4,1 OF 1,4,3,2.
        D     3,4,1,2 OF 1,2,4,3.                                                          (1)

 4.4    Watter EEN van die volgende is verantwoordelik vir ŉ enjinvibrasie en ŉ swak
        kraglewering van ŉ SI-enjin?

        A     Te veel olie in die enjinoliebak
        B     Kleppe is nie behoorlik gesluit of weggeslyt
        C     Ondoeltreffende verkoelingstelsel
        D     Slegte oliefilter                                                            (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                         MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.5   Watter van die volgende kriteria pas nie by ŉ goeie inspuiter nie?

       A     Presiese brandstoftoevoer
       B     Goeie spuiteienskappe
       C     Lae geraas
       D     Brandstoflek                                                                   (1)

 4.6   Die lae oliedrukwaarskuwingslig word aangeskakel wanneer die oliedruk in die
       enjingalerye te laag is. Die volgende faktore is die moontlike oorsake van
       hierdie problem.
       Kies die EEN wat nie ŉ oorsaak van hierdie probleem is nie.

       A     Verslete oliepomp
       B     Geblokkeerde oliepomp afhaalskerm (‘pick-up screen’) in die slikbak
       C     Te veel olie in die slikbak
       D     Geblokkeerde of beperkte oliefilter                                            (1)

 4.7   Bereken die wringkrag wat toegepas word om ŉ bout op ŉ silinderkop vas te
       maak met ŉ wringsleutel met ŉ lengte van 500 mm wanneer ŉ krag van 380 N
       toegepas word.

       A     190 000 Nm
       B     190 Nm
       C     1,32 Nm
       D     132 Nm                                                                         (1)

 4.8   Watter EEN van die volgende veiligheidsvoorsorgmaatrëels moet toegepas
       word wanneer ŉ kompressietoetser gebruik word?

       A     Ontbind die krag van die ontstekingstelsel
       B     Hou die lugpypklep toe
       C     Verbind die ontstekingstelsel voor toetsing
       D     Ontbind die kabels sonder identifikasie of bestempeling                        (1)

 4.9   ŉ Enjin het ŉ verbrandingskamer volume van 54 cm3 en ŉ
       kompressieverhouding van 12 : 1. Bereken die slagvolume.

       A     594 cm3
       B     295 cm3
       C     495 cm3
       D     54 cm3                                                                         (1)

 4.10 Watter EEN van die volgende opsies is ŉ funksie van ŉ optiese
      spoorgereedskapstuk?

       A     Dit word gebruik om krinkspilhelling te lees
       B     Dit word gebruik om die korrekte askanteling te bepaal
       C     Dit word gebruik om die binnesporing en buitesporing van ŉ voertuig te
             bepaal
       D     Dit word gebruik vir dinamiese wielbalansering                                 (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                              7

 4.11 Watter term beskryf die toestand wanneer die bestuurder van ŉ turbo-gelaaide
      voertuig ŉ vertraging tussen die versnellerpedaal druk en die skop voel?

        A     Draaimoment
        B     Sloering
        C     Aanjagingsdruk
        D     Staakspoed                                                                     (1)

 4.12 Watter tipe sporing word hieronder getoon?

        A     Positiewe askanteling
        B     Negatiewe askanteling
        C     Positiewe wielvlug
        D     Negatiewe wielvlug                                                             (1)

 4.13 ŉ Episikliese ratstelsel wat uit ŉ sentrale rat bestaan, staan as ... bekend.

        A     planeetrat
        B     ringrat
        C     kleinrat
        D     sonrat                                                                         (1)

 4.14 Watter EEN van die volgende is die doel van ŉ oliepomp in ŉ driekrag
      outomatiese ratkas?

        A     Om die breekband en die multi-skyf koppelaars te beheer
        B     Om die spoed van die sonrat te reguleer
        C     Om die gladde oordrag van krag te aktiveer
        D     Om die plate van albei koppelaars te dryf om die turbine te draai              (1)
                                                                                            [14]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                            MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)            (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 5: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 5.1   Noem TWEE funksies van ŉ diagnostiese skandeerder.                                 (2)

 5.2   Verduidelik hoe om ŉ diagnostiese skandeerder aan ŉ enjin te koppel.               (3)

 5.3   Wat is die hoofdoel van die volgende wielsporing-toerusting?

       5.3.1    Borrelmeter                                                               (2)

       5.3.2    Draaitafel                                                                (2)

 5.4   Noem DRIE nadele van motorwiele met verkeerde belyningsinstellings.                (3)

 5.5   Verduidelik die opstelprosedure vir statiese balansering van wiel- en
       bandmontering.                                                                     (3)

 5.6   Gee TWEE redes waarom wielbalansering uit gevoer moet word.                        (2)

 5.7   Verduidelik hoe om ŉ borrelmeter vir wielvlug-hoeke op te stel en meelesings
       te neem.                                                                           (5)

 5.8   Wat is die voordeel van die gebruik van ŉ kaarttipe kompressiemeter?                (1)
                                                                                          [23]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                          9

 VRAAG 6: ENJINS (SPESIFIEK)

 6.1    Meld TWEE funksies van ŉ krukas in ŉ enjin.                                      (2)

 6.2    ŉ Krukas is onderworpe aan vibrasies as die enjin loop of draai. Gee TWEE
        redes wat verantwoordelik is vir hierdie vibrasies.                              (2)

 6.3    Wat is die oorsaak van die draaiende effek op die krukas?                        (2)

 6.4    Gee VIER ingeboude eienskappe wat van toepassing is op die verbetering van
        enjinbalansering.                                                                (4)

 6.5    Definieer statiese balansering van ŉ krukas.                                     (2)

 6.6    Identifiseer DRIE areas op ŉ krukas waar die balansmassa aangebring of
        verwyder kan word om perfekte balans te kry.                                     (3)

 6.7    Noem TWEE faktore wat die ontstekingsorde van ŉ enjin bepaal.                    (2)

 6.8    Verduidelik kortliks DRIE moontlike maniere wat gebruik kan word, om die
        ontstekingsorde in ŉ motorvoertuigenjin te bepaal.                               (3)

 6.9    FIGUUR 6.9 hieronder toon ŉ turbo-aanjaer. Beantwoord die vrae wat volg.

        6.9.1    Noem dele A–F.                                                          (6)

        6.9.2    Wat is die funksie van deel C?                                          (1)

        6.9.3    Wat is die funksie van deel F?                                          (1)
                                                                                        [28]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                       MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                 (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 7: KRAGTE (SPESIFIEK)

 7.1   Verduidelik kortliks die volgende terme in die silinder van ŉ binnebrandenjin.

       7.1.1    Slagvolume                                                                 (1)

       7.1.2    Vryvolume                                                                  (1)

       7.1.3    Kompressieverhouding                                                       (1)

       7.1.4    Meganiese rendement                                                        (1)

 7.2   Verduidelik kortliks enige VIER metodes wat gebruik kan word om die
       kompressieverhouding in ŉ enjin te verhoog.                                         (4)

 7.3   Bereken die drukverhouding van ŉ enjin met ŉ boor van 90 mm en ŉ slag van
       86 mm, as die verbrandingskamer se volume 61 cm3 is.                                (6)

 7.4   Indien die kompressieverhouding van VRAAG 7.3 hierbo verkry, verhoog dit
       met 30% verhoog word deur slegs die boor te verhoog, wat sal die nuwe
       deursnee van die boor wees?                                                         (4)

 7.5   Die volgende data is aangeteken tydens ŉ toets wat uitgevoer is op ŉ vierslag-
       viersilinder-petrolenjin:

       Gemiddelde effektiewe druk op die suier: 1400 kPa
       Slaglengte:                              78 mm
       Silinderboring:                          98
       Revolusies per minuut:                     4800 rpm
       Wringkrag:                               280 Nm @ 3800 rpm
       Aantal silinders:                        4

       Bereken die volgende:

       7.5.1    Aangeduide drywing in kW                                                   (8)

       7.5.2    Remdrywing in kW                                                           (4)

       7.5.3    Meganiese rendement                                                        (2)
                                                                                          [32]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                               11

 VRAAG 8: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 8.1   Meld VIER verskillende tipe gasse wat uit die uitlaatstelsel kom wat
       geanaliseer word.                                                                       (4)

 8.2   Gee DRIE moontlike oorsake van hoë koolstofmonoksied (CO) lesings vanaf
       die uitlaatpyp van ŉ binnebrandenjin.                                                   (3)

 8.3   Verduidelik kortliks DRIE regstellende maatreëls wat gevolg moet word
       wanneer die uitlaatstelsel hoë suurstoflesings het.                                     (3)

 8.4   Nadat ŉ silinderlektoets op ŉ binnebrandenjin gedoen is, het die resultate ŉ
       hoë persentasie lekkasie in die silinders aangedui. Drie moontlike foute is
       opgespoor. Noem die foute in elk van die volgende gevalle:

       8.4.1     Sissende geluid uit die inlaatpyp                                             (1)

       8.4.2     Sissende geluid van die uitlaatpyp                                            (1)

       8.4.3     Sissende klank van die peilstok                                               (1)

 8.5   Noem DRIE vervaardigers-spesifikasies wat nodig is wanneer ŉ
       brandstofdruktoets gedoen word.                                                         (3)

 8.6   Verduidelik kortliks VIER moontlike oorsake van lae brandstofdruklesings.               (4)

 8.7   Waarom moet koelstelseldruktoetse gedoen word?                                          (1)

 8.8   Noem TWEE moontlike komponente in ŉ verkoelingstelsel waar koelmiddel
       moontlik tydens druktoets lek.                                                          (2)
                                                                                              [23]

 VRAAG 9: STELSELS EN BEHEER (OUTOMATIESE RATKAS) (SPESIFIEK)

 9.1    Noem TWEE funksies van ŉ outomatiese transmissie ratkas.                               (2)

 9.2    Gee DRIE nadele van outomatiese transmissie.                                           (3)

 9.3    Verduidelik die werking van die dubbel-episikliese rattrein in lae rat.                (4)

 9.4    Noem DRIE hoofkomponente van die wringkragomskakelaar.                                 (3)

 9.5    Gee TWEE metodes om die olie in ŉ outomatiese transmissie af te koel.                  (2)

 9.6    Gee VIER voordele van transmissie-beheereenhede in outomatiese-
        transmissie-aandrywing.                                                                (4)
                                                                                              [18]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)              (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 10:        STELSELS EN BEHEER (ASSE, STUURGEOMETRIE EN
                  ELEKTRONIKA) (SPESIFIEK)

 10.1    Wat is die funksie van ŉ stuurmeganisme?                                           (2)

 10.2    Meld VIER eienskappe wat ŉ goeie stuurmeganisme moet hê.                           (4)

 10.3    Gebruik ŉ netjiese skets om die verskil tussen positiewe en negatiewe
         wielvlug te verduidelik.                                                           (4)

 10.4    Gee DRIE voordele van positiewe wielvlug-sporing.                                  (3)

 10.5    Verduidelik kortliks die doel van die volgende sporing-inkorporasies:

         10.5.1      Krinkspilhelling                                                       (2)

         10.5.2      Ackermann-beginsel                                                     (2)

 10.6    Voortoetsing op motorbande moet uitgevoer word voordat balansering
         gedoen kan word. Gee enige DRIE moontlike toestande wat na verwagting
         na gegaan moet word.                                                               (3)

 10.7    Wat is die doel van ŉ katalitiese omskakelaar?                                     (1)

 10.8    Gee DRIE vereistes vir ŉ katalitiese omskakelaar om doeltreffend te
         funksioneer.                                                                       (3)

 10.9    Verduidelik kortliks die funksie van die volgende luginduksie elektroniese
         komponente:

         10.9.1      Spruitstukdruk sensor                                                  (2)

         10.9.2      Luierspoed kontroleklep                                                (2)

         10.9.3      Versnelklep sensor                                                     (2)

         10.9.4      Massa-lugvloeimeter                                                    (2)
                                                                                           [32]

                                                                           TOTAAL:         200

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)                          MEGANIESE TEGNOLOGIE (MOTORKUNDE)                                          13

 FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (OUTOMOTIEF)

 .UDJ P u D  ZDDU P  PDVVD
     D  YHUVQHOOLQJ

 $UEHLG  NUDJ u DIVWDQG )             uG

                 NUDJ u DIVWDQG
 'U\ZLQJ
                      W\G

 :ULQJNUDJ NUDJ u UDGLXV

 ,QGLNDWHXUVGU\ZLQJ 3 u / u $ u 1 u Q
 ZDDU  3  JHPLGGHOGH HIIHNWLHZH GUXN
    / VODJOHQJWH
    $ DUHD YDQ VXLHUNURRQ
    1  DDQWDO NUDJVODH SHU VHNRQGH
    Q  DDQWDO VLOLQGHUV

 5HPGU\ZLQJ  ˭ 1 u7
 ZDDU  1  RPZHQWHOLQJH SHU VHNRQGH
  7  ZULQJNUDJ

 5HPGU\ZLQJ3URQ\  UHP  ) u  u ˭ u 5 u 1
 ZDDU    ) NUDJ
     5  UHPDUPOHQJWH
     1  UHYROXVLHVRPZHQWHOLQJH SHU VHNRQGH

                                                    UHPGU\ZLQJ
 0HJDQLHVH GRHOWUHIIHQGKHLG                                      u
                                                LQGLNDWHXUVGU\ZLQJ

                                        VODJYROXPHYU\ YROXPH
 .RPSUHVVLHYHUKRXGLQJ 
                                              YU\ YROXPH

                         ˭ u'                                                        ˭ u' 
 ZDDU VODJYROXPH                    u /  YU\ YROXPH                 uO 
                                                                                         
 ZDDU  / VODJOHQJWH   ZDDU '  ERRUGLDPHWHU
  '  ERRUGLDPHWHU     O  YU\ OHQJWH

                           SURGXN YDQ GLH DDQWDO WDQGH RS GLH JHGUHZHUDWWH
 5DWYHUKRXGLQJ  
                             SURGXN YDQ GLH DDQWDO WDQGH RS GLH GU\IUDWWH

Kopiereg voorbehou                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com

         

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com



         

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-eng-d/83d208e4-1aa5-489e-a101-c36d34d667bf) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-afrikaans/605f9186-b7d4-4097-9164-d0ec93617dc4) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-eng-d/755d4907-fba9-478a-9a6d-cded15048da7) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afr-d/3f2fad2e-2e8e-494d-b250-7a3f03f1b1e3) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-afrikaans/7f4dc60c-5288-4a1e-b8b0-d1750f26c19f) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) MEMO SEPT 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-memo-sept-2018-english/b985e4dd-9a08-4ec2-a07b-64edd6f727ea) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-english/6c8e4f19-8a49-43c9-a4af-dbf620595837) — Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-english/2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
