# Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP

> Grade 12 Mechanical Technology question paper from the Fitting And Machining 2018 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afr-d/96fd3005-cc60-42f8-b858-b415738175ed
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mechanical Technology
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: Fitting And Machining
- Curriculum: CAPS
- Pages: 20

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mechanical Technology](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mechanical-technology) › [Mechanical Technology Grade 12 Fitting And Machining 2018 QP](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afr-d/96fd3005-cc60-42f8-b858-b415738175ed)

## About this document

Mechanical Technology · Grade 12 · Fitting and Machining · 2018. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2018

       MEGANIESE TEGNOLOGIE: PASWERK EN
                  MASJINERING

PUNTE:   200

TYD:     3 uur

                                  *MCHTA3*

         Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye en ŉ 1 bladsy-formuleblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)           (EC/SEPTEMBER 2018)

 INSTRUKSIES EN INLIGTING

 1.     Skryf jou NAAM op die ANTWOORDEBOEK.

 2.     Lees ALLE vrae deeglik.

 3.     Beantwoord AL die vrae.

 4.     Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
        gebruik word.

 5.     Begin ELKE vraag op ŉ NUWE bladsy.

 6.     Toon ALLE berekeninge en eenhede. Rond finale antwoorde tot TWEE
        desimale plekke af.

 7.     Kandidate mag nieprogrammeerbare wetenskaplike sakrekenaars en
        tekeninstrumente gebruik.

 8.     Die waarde van gravitasieversnelling moet as 10 m/S2 geneem word.

 9.     Alle afmetings is in millimeter tensy anders in die vraag aangedui.

 10.    ŉ Formuleblad is by die vraestel aangeheg.

 11.    Skryf netjies en leesbaar.

 12.    Gebruik die kriteria hieronder om jou met jou tydbestuur te help.

          VRAAG                      INHOUD                  PUNTE              TYD
                                             Generies
              1         Meervoudigekeuse-vrae                   6             6 minute
              2         Veiligheid                             10             10 minute
              3         Materiaal                              14             14 minute
                                             Spesifiek
              4         Meervoudigekeuse-vrae                  14             10 minute
                        Terminologie (Draaibank en
              5                                                18             20 minute
                        Freesmasjien)
              6         Terminologie (Indeksering)             28             25 minute
              7         Gereedskap en Toerusting               13             10 minute
              8         Kragte                                 33             33 minute
              9         Instandhouding                         18             20 minute
             10         Hegtingmetodes                         32             30 minute
                        Stelsels en Beheer
             11                                                28             28 minute
                        (Aandryfstelsel)
                                                TOTAAL         200          180 minute

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                        3

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
 korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1–1.6) in
 die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.7 A.

 1.1     Watter van die volgende wette in Suid-Afrika beskerm die mense wat met
         MIV/Vigs leef?

         A      Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (OHS).
         B      Die Handves van Regte
         C      Die Wet op Arbeidsverhoudinge
         D      Alle bogenoemde                                                               (1)

 1.2     Identifiseer die onderstaande veiligheidsmaatreël wat van toepassing is op die
         bankslypmasjien ingevolge die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid?

         A      Alle oppervlaktes van die masjien moet goed geolie wees.
         B      Skerms moet verwyder word wanneer jy slyp.
         C      Dra veiligheidsbril wanneer jy slyp
         D      Maak seker dat die masjien aan die gang is.                                   (1)

 1.3     Die volgende veiligheidsmaatreëls moet gevolg word wanneer gasbottels
         hanteer word.

         A      Dra goedgekeurde PPE om die vel van die boogstrale te beskerm.
         B      Gebruik heeltemal geïsoleerde elektrodehouers.
         C      Dra enkelskutte en veiligheidstewels wanneer sweis.
         D      Stapel nooit silinders bo-op mekaar nie.                                      (1)

 1.4     Die proses om spanning te verlig, opgestel deur koue werk, word genoem ...

         A      Uitgloeiing.
         B      Verharding
         C      Tempering
         D      Normalisering                                                                 (1)

 1.5     Materiaal kan anders in die werkswinkel en industrie getoets word.
         Hoe kan metale getoets word?

         A      Klank toets
         B      Buig toets
         C      Vyltoets
         D      Alle bogenoemde                                                               (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)         (EC/SEPTEMBER 2018)

 1.6     Watter van die volgende koolstofstale het kort, baie wit of liggeel draerlyne
         met vertakkings en baie steragtige uitbarstings?

         A      Lae koolstofstaal
         B      Hoe koolstofstaal
         C      Gietyster
         D      Medium koolstofstaal                                                         (1)
                                                                                             [6]

 VRAAG 2: VEILIGHEID (GENERIES)

 2.1    Noem VIER onveilige toestande in ŉ meganiese werkswinkel.                            (4)

 2.2    Beskryf sommige van die prosedures wat gevolg moet word wanneer ŉ
        noodhulpsituasie geassesseer word.                                                   (2)

 2.3    Gee die voordele van die volgende werkswinkeluitlegte:

        2.3.1   Produkuitleg van masjiene.                                                   (2)

        2.3.2   Prosesuitleg van masjiene                                                   (2)
                                                                                           [10]

 VRAAG 3: MATERIAAL (GENERIES)

 3.1 Noem die doel van die dopverharding van sagte staal.                                    (2)

 3.2 Die hardheid wat met ŉ gegewe hittebehandeling bereik kan word, hang af van
     watter DRIE faktore? Noem die drie faktore.                                             (3)

 3.3 Noem VIER soorte afkoelmediums.                                                         (4)

 3.4 Hoekom is dit belangrik dat verharde staal so gou moontlik tydens die verhitting
     getemper word?                                                                          (2)

 3.5 Tabuleer die bevindings op die verskillende toetse op die onderstaande
     materiaal.

                                        Materiaal
       Tipe toets           Sagte staal     Hoëspoed staal               Gietyster
       Klanktoets             3.5.1               3.5.2                   3.5.3
                                                                                            (3)
                                                                                           [14]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                      5

 VRAAG 4: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE (SPESIFIEK)

 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
 antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (4.1–4.14) in die
 ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 4.15 A.

 4.1    Die draaibank werk op die beginsel van ...

        A     die snyer draai teen die werkstuk.
        B     die snybeitel, wat beheer kan word, kan vertikaal oor die werkstuk
              beweeg.
        C     die werkstuk draai teen die snybeitel, wat beheer kan word.
        D     beide snyer en werkstuk roteer.                                                  (1)

 4.2    Identifiseer die freesproses in FIGUUR 4.2 hieronder.

                                         FIGUUR 4.2

        A     Groepfreeswerk
        B     Vlakfreeswerk
        C     Koppelfreeswerk
        D     Opsnyfreeswerk                                                                   (1)

 4.3    Watter EEN van die volgende is ŉ voordeel van afsnyfrees?

        A     Die afwerking wat verkry word, is fyner
        B     Growwe toevoer mag gebruik word
        C     Vibrasie ondervind is minder
        D     Die spanning op die snyer en die spil is minder                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)      (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.4   Waarvoor staan die afkorting NBM vir draaibanke en freesmasjiene?

       A     Numeriese Beheerde Monument
       B     Numeriese Beheerde Masjien
       C     Numeriese Bewapende Moment
       D     Nie een van die bogenoemde nie                                                (1)

 4.5   Wat dui die simbool “d” in die Brinell-hardheidstoets, in FIGUUR 4, hieronder
       aan?

                                        FIGUUR 4.5

       A     Baldiameter
       B     Hardheidsnommer
       C     Toetsstuk
       D     Induiking-diameter                                                            (1)

 4.6   In ŉ trektoets word ...

       A     ŉ proefstuk na vernietiging gelaai.
       B     balke gebruik om die struktuur van ŉ sweislas te bepaal.
       C     ŉ hamer gebruik om die toetsmateriaal te breek.
       D     vloeibare kleurstof gebruik om sweisfoute op te spoor.                        (1)

 4.7   Die eenheid vir drukspanning is ...

       A     newton (N).
       B     meter (m).
       C     pascal (Pa).
       D     watt (W).                                                                     (1)

 4.8   … is produkte wat van polivinielchloried (PVC) gemaak word.

       A     Keramiekteëls en vensterrame
       B     Trouringe en metaalkettings
       C     Bote en fietsrame
       D     Waterpype, boumateriaal en voedselverpakking                                  (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                      7

 4.9    Termoplastieke is materiale wat …

        A     gestrek kan word maar vinnig terugkeer na hul oorspronklike vorm.
        B     sag raak onder hitte en hard raak met afkoeling.
        C     ŉ stewige vorm onder druk of hitte het.
        D     gebruik word om fietsrame te vervaardig.                                     (1)

 4.10 Bereken die wydte van ŉ spy indien die diameter van die staaf 60 mm is.

        A     15 mm
        B     30 mm
        C     20 mm
        D     6 mm                                                                         (1)

 4.11 ŉ Kompressiewe toets moet op ŉ ronde trappiesas, soos aangedui in
      FIGUUR 4.11 hieronder, gedoen word.

                                        FIGUUR 4.11

        Identifiseer die area waarin die maksimum spanning sal plaasvind.

        A     Deel C
        B     Deel A
        C     Deel B
        D     Gelyke spanning in al drie dele                                              (1)

 4.12 Wat word met die term Young se moduluselastisiteit bedoel?

        A     Die meting van verlenging of sametrekking van ŉ staaf wanneer ŉ
              eksterne las toegedien word.
        B     Spanningswaarde wat benodig word om eenheidsvormverandering in ŉ
              trekmonster van die spesifieke material te produseer.
        C     Vormverandering is direk eweredig aan die spanning wat dit veroorsaak,
              mits die eweredigheidsgrens nie oorskry word nie.
        D     Opmeting van die vervorming wat geproduseer word deur die
              toepassing van die eksterne kragte.                                          (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)     (EC/SEPTEMBER 2018)

 4.13 Wat sal die vervorming wees van ŉ staaf wat 0,73 m lank is, wanneer die
      spanning 0,5 x 10^-3?

       A     0,653 mm
       B     0,036 mm
       C     0,498 mm
       D     0,365 mm                                                                     (1)

 4.14 Identifiseer die simbool wat verband hou met ŉ druklugstelsel, soos in
      FIGUUR 4.14 hieronder getoon.

                                       FIGUUR 4.14

       A     Klep
       B     Filter
       C     Kompressor
       D     Motor                                                                        (1)
                                                                                         [14]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                      9

 VRAAG 5: TERMINOLOGIE (DRAAIBANK EN FREESMASJIENE) (SPESIFIEK)

 5.1   ŉ Spoel moet gedraai word volgens die afmetings in FIGUUR 5.1 hieronder.

                                         FIGUUR 5.1

       Bereken elk van die volgende:

       5.1.1     Die hoeveelheid verplasing op die loskop                                  (3)

       5.1.2     Die ingeslote hoek van die tapsgedeelte (in grade)                        (1)

 5.2   Op watter deel van die draaibank sou elk van die volgende aanhangsels
       gemonteer word:

       5.2.1     Vaste stut                                                                (1)

       5.2.2     Bewegende stut                                                            (1)

 5.3   Definieer die helling van die skroefdraad.                                          (1)

 5.4   Gee die rede vir die gebruik van ŉ verdeelkop op ŉ freesmasjien.                    (1)

 5.5   Verduidelik die tapsdraai-prosedure van die saamgestelde-gly metode.                (5)

 5.6   Maak ŉ netjiese skets van ŉ vierkantige draadgroef snybeitel, wat die
       gereedskap in die vierkantige groef wys. Dui die helikshoek, vrystellingshoek,
       leidende gereedskaphoek en die sleephoek op jou skets aan.                          (5)
                                                                                          [19]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)        (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 6: TERMINOLOGIE (INDEKSERING) (SPESIFIEK)

 6.1   Twee ratte wat met mekaar inkam, moet vervaardig word. Die een rat moet
       56 tande met ŉ SSD van 126 mm hê, terwyl die ander rat 39 tande het met ŉ
       SSD van 87,75 mm.

       Bepaal die volgende deur middel van berekeninge:

       6.1.1    Die module van die klein rat                                                 (2)

       6.1.2    Die module van die groot rat                                                 (2)

       6.1.3    Die buitediameter van die groot rat                                          (3)

       6.1.4    Die dedendum van die groot rat                                               (2)

       6.1.5    Die speling van die ratstelsel                                               (2)

       6.1.6    Die indeksering wat nodig is om die kleiner rat (39 tande) te sny            (4)

 6.2   Verduidelik die funksie van ŉ indeksplaat soos dit gebruik word tydens
       differensiële indeksering.                                                            (2)

 6.3   Bereken die indekseerbeweging vir 61q 20’.                                            (3)

 6.4   Definieer die term module soos op ratte toegepas.                                     (2)

 6.5   Twee presisierollers word binne ŉ swaelstert geplaas, soos in FIGUUR 6.5
       hieronder getoon. Gebruik die gegewe inligting en bereken die meting van die
       breedste deel x van die swaelstert. Toon die deursnee van die rollers deur van
       die standaard tekeningpraktyk gebruik te maak.

                                         FIGUUR 6.5                                          (6)
                                                                                            [28]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                  11

 VRAAG 7: GEREEDSKAP EN TOERUSTING (SPESIFIEK)

 7.1   Beskryf die beginsel van toetsing (prosedure) wat gevolg word wanneer die
       Brinell-hardheidstoetstoerusting gebruik word.                                       (4)

 7.2   Noem TWEE eienskappe van materiale wat deur ŉ trektoets met ŉ trektoetser
       bepaal kan word.                                                                     (2)

 7.3   Bereken die steekdeursnee van die volgende I.S.O-skroefdraad:

       7.3.1    M 22 × 2, 5                                                                 (2)

 7.4   Noem die funksie van die skroefdraadmikrometer.                                      (2)

 7.5   Wat is die lesing op die diepte-mikrometer wat in FIGUUR 7.5 hieronder getoon
       word?

                                       FIGUUR 7.5                                        (3)
                                                                                        [13]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)        (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 8: KRAGTE (SPESIFIEK)

 8.1   Vier kragte van 150 N, 210 N, 250 N en 360 N, soos in FIGUUR 8.1
       hieronder getoon, werk in op dieselfde punt. Bereken die grootte en rigting
       van die resulterende krag vir hierdie kragtestelsel.

                                        FIGUUR 8.1                                       (12)

 8.2   Die diagram in FIGUUR 8.2 hieronder toon ŉ eenvormige balk wat deur twee
       vertikale steunpunte, A en B, ondersteun word aan. Twee vertikale
       puntbelastings asook ŉ uniforme verspreide las van 60 N/m word oor die
       afstand tussen die twee vertikale punte toegepas.

                                        FIGUUR 8.2

       8.2.1    Definieer kragmoment.                                                     (1)

       8.2.2    Bepaal deur middel van berekeninge, die grootte en reaksies by die
                steunpunte A en B.                                                        (7)

       8.2.3    Noem TWEE balktoepassings (gebruike).                                     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                    13

 8.3 ŉ Koperbuis, 80 mm lank met ŉ binnediameter van 30 mm en ŉ buitediameter
     van 40 mm, word in ŉ pers om laers uit te druk. ŉ Krag van 23 kN word op die
     buis toegepas.

                                         FIGUUR 8.3

       8.3.1    Noem die tipe spanning waaraan die buismateriaal onderhewig is.               (1)

       8.3.2    Bereken die spanning in die materiaal. Dui die antwoord in MPa aan.           (5)

       8.3.3    Bereken hoeveel die buis sal verkort onder die gegewe lading, indien
                Young se elastisiteitmodulus vir die koperbuis 90 GPa is.                   (5)
                                                                                           [33]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                    MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)     (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 9: INSTANDHOUDING (SPESIFIEK)

 9.1   Verduidelik kortliks hoe basiese voorkomende instandhouding op die volgende
       stelsels uitgevoer moet word:

       9.1.1    Rattoestelle                                                             (1)

       9.1.2    Bandstelsels                                                             (1)

       9.1.3    Kettingratstelsels                                                       (1)

 9.2   Gee DRIE redes vir die gebruik van snyvloeistof wanneer daar op die
       draaibank gewerk word.                                                            (3)

 9.3   Definieer die term vloeipunt van ŉ smeermiddel.                                   (1)

 9.4   Hoe kan wrywing verminder word wanneer gate geboor word?                          (1)

 9.5   Tabuleer TWEE eienskappe en TWEE gebruike vir elk van die volgende
       samestellings:

       9.5.1    Veskoniet (‘Vesconite’)                                                  (4)

       9.5.2    Koolstofvesel                                                            (4)

 9.6   Wat is die verskil tussen statiese- en glywrywingskoëffisiënt?                    (2)
                                                                                        [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)      MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                15

 VRAAG 10: HEGTINGSMETODES (SPESIFIEK)

 10.1     Die diagram in FIGUUR 10.1 hieronder toon ŉ buite metriese V-skroefdraad.
          Benoem die dele A–G.

                                              FIGUUR 10.1                                     (7)

 10.2     Die lengte van die parallel spy is 102 mm.

          Bereken die volgende:

          10.2.1      Die diameter van die as                                                 (2)

          10.2.2      Die breedte van die spy                                                 (2)

          10.2.3      Die dikte van die spy                                                   (2)

 10.3     Waarom sou ŉ meervoudige draad in sommige gevalle bo ŉ enkeldraad
          verkies word?                                                                       (1)

 10.4     ŉ M8 x 1,5 skroefdraad moet op ŉ draaibank gesny word.

          Bereken die volgende:

          10.4.1      Die diepte van ŉ draad                                                  (1)

          10.4.2      Die hoogte van die skroefdraad                                          (1)

 10.5     Lys TWEE gebruike van ŉ vierkantige draad.                                        (2)
                                                                                           [18]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
16                     MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)     (EC/SEPTEMBER 2018)

 VRAAG 11: STELSELS EN BEHEER (AANDRYFSTELSELS) (SPESIFIEK)

 11.1   Noem die TWEE faktore wat die gebruik van ratkaste in die industrie sal
        bepaal.                                                                             (2)

 11.2   ŉ Tegniese skoolonderwyser vereis dat ŉ hidrouliese pers vir haar nuwe
        ingenieurswerkwinkel gekoop word. Die krag wat op suier A toegepas word, is
        550 N. Suier A beweeg 60 mm afwaarts. Die diameter van suier B is 180 mm
        en beweeg 12 mm opwaarts.

                                            FIGUUR 11.2

        Gebruik die spesifikasies soos in FIGUUR 11.2 aangedui en bereken die
        volgende:

        11.2.1       Die diameter van suier A (dA)                                          (4)

        11.2.2       Die druk wat toegepas word op suier A                                  (2)

 11.3   Wat is die belangrikste verskil tussen ŉ pomp en ŉ motor in ŉ hidrouliese
        stelsel?                                                                            (4)

 11.4   Gee die funksie van die volgende pneumatiese komponente:

        11.4.1       Lugontvanger                                                           (1)

        11.4.2       Pype                                                                   (1)

        11.4.3       Aktueerder                                                             (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2018)       MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                     17

 11.5   Die riemstelsel van ŉ waterpomp word in FIGUUR 6.2 getoon. Die dryfkatrol op
        die elektriese motor het ŉ deursnee van 118 mm en draai 1 440 r/min terwyl
        die gedrewe katrol ŉ deursnee van 230 mm het.

                                             FIGUUR 11.5

        Bepaal deur middel van berekeninge die volgende:

        11.5.1        Die rotasie-frekwensie van die gedrewe katrol in r/min                     (3)

        11.5.2        Die bandspoed van die stelsel in meter per sekonde                         (2)

 11.6   ŉ Dryfrat op ŉ as van ŉ elektriese motor het 30 tande en kam in met ŉ rat op ŉ
        tussenrat wat 80 tande het. Daar is ŉ dryfrat met 40 tande aan die teenas wat
        met die finale aangedrewe rat, wat 63 tande het, teen 2 r.‫ି ݏ‬ଵ draai. Teken ŉ
        diagrammatiese voorstelling van die ratstelsel om jou te help met die
        onderstaande berekeninge.

        Bepaal deur middel van berekeninge:

        11.6.1        Die rotasie-frekwensie van die elektriese motor                            (4)

        11.6.2        Die spoedverhouding van die rattestel                                      (2)

 11.7   Noem TWEE dele van ŉ kettingstelsel.                                                    (2)
                                                                                               [28]

                                                                                TOTAAL:          200

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com



### Page 19

Downloaded from hlayiso.com
18                       MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN MASJINERING)                       (EC/SEPTEMBER 2018)

            FORMULEBLAD VIR MEGANIESE TEGNOLOGIE (PASWERK EN
                              MASJINERING)

 .UDJ P u D    ZDDU P PDVVD
 
         
                 
                                D  YHUVQHOOLQJ

 $UEHLG NUDJu DIVWDQG )        uG

              NUDJ u DIVWDQG
 'U\ZLQJ
                   W\G

 :ULQJNUDJ NUDJ u UDGLXV

 ,QGLNDWHXUVGU\ZLQJ 3 u / u $ u 1 u Q
 ZDDU 3  JHPLGGHOGH HIIHNWLHZH GUXN
 
         / VODJOHQJWH
 
         $ DUHD YDQ VXLHUNURRQ
 
         1  DDQWDO NUDJVODH SHU VHNRQGH
 
         Q  DDQWDO VLOLQGHUV

 5HPGU\ZLQJ  Ȝ 1 u7
 ZDDU 
              1  RPZHQWHOLQJH SHU VHNRQGH
 
                7  ZULQJNUDJ

 5HPGU\ZLQJ3URQ\  UHP  ) u  u Ȝ u 5 u 1
 ZDDU 
               
                       ) NUDJ
 
         
                 
                         
                                  5  UHPDUPOHQJWH
 
         
                 
                                1  UHYROXVLHVRPZHQWHOLQJHSHU VHNRQGH

                                 UHPGU\ZLQJ
 0HJDQLHVH GRHOWUHIIHQGKHLG                    u
                              LQGLNDWHXUVGU\ZLQJ

                         VODJYROXPHYU\ YROXPH
 .RPSUHVVLH YHUKRXGLQJ 
                               YU\ YROXPH

                     Ȝ u'                                                Ȝ u' 
 ZDDU VODJYROXPH                u /YU\ YROXPH             uO 
                                                                             
 ZDDU  / VODJOHQJWH
                              
                                       ZDDU '  ERRUGLDPHWHU
 
         '  ERRUGLDPHWHU 
                                    
                                                      O  YU\ OHQJWH

                       SURGXNYDQ GLHDDQWDO WDQGHRSGLHJHGUHZHUDWWH
 5DWYHUKRXGLQJ 
                         SURGXNYDQ GLHDDQWDO WDQGHRSGLHGU\IUDWWH

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 20

Downloaded from hlayiso.com



## Related documents

- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-eng-d/b74e67a7-d946-4db5-bbe9-6d4b6364fe71) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 QP SEPT2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-qp-sept2018-afrikaans/f267a2fe-bb93-4858-93e7-70d27c2f390f) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 MEMO SEPT2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-memo-sept2018-eng-d/b81f28bc-38d4-4eb0-b71f-1ed49292bc8d) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Eng
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 MEMO SEPT2018 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-memo-sept2018-afr-d/8d0d8d4b-92ad-4dbd-880d-f8121236a2a1) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Fitting) GR12 MEMO SEPT2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-fitting-gr12-memo-sept2018-afr/1f4ee081-b7fa-4cb3-b5f7-0b236ad33db1) — Mechanical Technology · Memo · 2018 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) QP SEPT 2018 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-qp-sept-2018-eng-d/83d208e4-1aa5-489e-a101-c36d34d667bf) — Mechanical Technology · QP · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Mechanical Technology

- [Gr 12 Weld Met ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-weld-met-atp-2023-24/8ecc8de5-c625-4611-9b94-1f3fd325e05d) — ATP
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-afrikaans/aadd113c-5a3b-4f4d-a4c4-3a80cd86f882) — Memo · 2024 · Afr
- [MECHANICAL TECH (Auto) GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-tech-auto-gr12-memo-sept2024-afrikaans/2f874dd1-8c03-49a9-8c70-41ac528693d0) — Memo · 2024 · Afr
- [MECH TECH MEMO GR12 SEPT Fitting English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-memo-gr12-sept-fitting-english/6c8e4f19-8a49-43c9-a4af-dbf620595837) — Memo · 2024 · Eng
- [MECH TECH GR12 MEMO SEPT2024 (Welding & Metalwork) English](https://www.hlayiso.com/library/mech-tech-gr12-memo-sept2024-welding-metalwork-english/2c18efa9-a7cc-42c1-a732-2ff3511c8c1c) — Memo · 2024 · Eng
- [Mechanical Technology Nov 2024 (Fitting and Machining) MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/mechanical-technology-nov-2024-fitting-and-machining-mg-eng/ed5ab6d3-088f-425c-ade8-86186a031594) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
